Anneli van Rooyen Seg 1 - Prontuit | 03 Mei 2021 | KykNET

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 3 тра 2021
  • Anneli van Rooyen Seg 1 - Prontuit | 03 Mei 2021 | KykNET
    Vanjaar, 42 jaar gelede, het die musiek-en-liriek beweging in die huis van Jannie du Toit in, in Margarethastraat in Pretoria, ontstaan. Dit was ‘n keerpunt in Afrikaanse musiek. Koos du Plessis, Coenie de Villiers, Laurika Rauch, Lucas Maree, Mynie Grové en Clarabelle van Niekerk was van die kunstenaars, destyds onbekend, wat deel van die beweging was. Ook Anneli van Rooyen was deel van die groep. Met digby ‘n 100 lirieke, talle toonsettings van gedigte en tientalle treffers is Anneli van Rooyen, wat vroeër vanjaar 60 jaar oud geword, volksbesit.
    * Kyk Prontuit Maandagaand 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en op DStv Catch Up.
    Anneli van Rooyen Part 1 - Prontuit | 03 May 2021 | KykNET
    42 years ago, the musiek-en-liriek movement saw the light at the home of Jannie du Toit at 28 Margaretha street in Pretoria. This was a pivotal moment in Afrikaans music. Koos du Plessis, Coenie de Villiers, Laurika Rauch, Lucas Maree, Mynie Grové and Clarabelle van Niekerk, who were not well known at the time, were all part of this group. Anneli van Rooyen was also part of the group. With hundreds of hits, several adaptations of well-known poems and hundreds of lyrical contributions, Van Rooyen, who turned 60 earlier this year, remains a bastion in Afrikaans culture.
    * Watch Prontuit on Monday evenings at 21:00 on kykNET (DStv channel 144) and on DStv Catch Up.
    ---
    Wees deel van kykNET se UA-cam-kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Kry jou eerste 14 dae gratis op Showmax vir meer Afrikaanse programme - bit.ly/36PFSr0
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
  • Розваги

КОМЕНТАРІ •