Anneli van Rooyen Seg 2 - Prontuit | 03 Mei 2021 | KykNET

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 3 тра 2021
  • Anneli van Rooyen Seg 2 - Prontuit | 03 Mei 2021 | KykNET
    “Sewe sake sout” en ‘n toonsetting van Van Wyk Louw se “Nagliedjie”. Albei deur Anneli van Rooyen. Die debat oor kommersiële musiek versus meer sogenaamde kunstige en diepsinnige musiek is byna so oud soos musiek self.
    * Kyk Prontuit Maandagaand 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en op DStv Catch Up.
    Anneli van Rooyen Part 2 - Prontuit | 03 May 2021 | KykNET
    “Sewe sake sout” and an adaptation of Van Wyk Louw’s poem, “Nagliedjie” were both composed by Anneli van Rooyen. The debate around commercial music compared to songs with a deeper meaning, is almost as old as music itself.
    * Watch Prontuit on Monday evenings at 21:00 on kykNET (DStv channel 144) and on DStv Catch Up.
    ---
    Wees deel van kykNET se UA-cam-kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Kry jou eerste 14 dae gratis op Showmax vir meer Afrikaanse programme - bit.ly/36PFSr0
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
  • Розваги

КОМЕНТАРІ •