Dankie julle. Ek maak hom vas saam met die fuel jerry of water kanne wanneer hy gepak word saam met dit, of soos in die video waar ons hout gelaai het pak ek hom net goed vas met al die ander goedere, dan staan die bottel mooi.
Nice setup Stephan. Simple! Only the basics! I like it! Campsite looks great! I hope that you only use the "Devil's Fart" to warm up you baby's food and not for cooking! 😂
Soos n kamp moet wees , basic en lekker met stunning views.
En reg onder die sterre, in die natuur om jou. ;)
Stefan dankie vir deel prakties setup wat jy het wat vir jou werk mooi loop
Dankie Shaun, maak so mnr, selle daar ne. Jammer vir die wag op nog content. :)
Hi. Nice vids, where was this one made?
Near Clainwilliam in the Western Cape.
Lekke man lekke. Maak jy jou gas bottle gas dat hy ni rond spring ni en hoe waar doen jy dit.
Dankie julle. Ek maak hom vas saam met die fuel jerry of water kanne wanneer hy gepak word saam met dit, of soos in die video waar ons hout gelaai het pak ek hom net goed vas met al die ander goedere, dan staan die bottel mooi.
I really liked to watch this video.
Thank you sir. :)
Nice setup Stephan. Simple! Only the basics!
I like it! Campsite looks great!
I hope that you only use the "Devil's Fart" to warm up you baby's food and not for cooking! 😂
Thanks a lot guys, appreciate it. What ever gets the job done for warming up food hey. ;)
Cool video 👍🏻
Thank you sir!