Stefan dankie vir die brood nodige inligting ek kom agter ek is nie voorbereid soos ek moet wees nie. Glo die episode sal baie ander ook help. Daai hout blok gaan ek bitter vinnig kry. Mooi ry
Thanks Shaun, is bly indien dit help. Op die einde moet elke ou sy kit so aanpas dat dit vir hom werk. Ek is groot op ' get the basics right'. Dankie vir jou bydrae op die videos, waardeer. 😎💪
More more Stefan.
Hou aan met die goeie werk ou vriend .....
@@dawiekoegelenberg2289 yes my maat! Dankie, ek sal so maak. (Soos ek tyd kry.) 😉
Dankie Stefan 👍 Ek sal graag meer inligting wil he op die towbar ding - wat noem mens dit en waar kan ek so iets kry?