Theuns Jordaan - Huldigingsdiens

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 28 січ 2025

КОМЕНТАРІ • 181

  • @emmerentiagroenewald3694
    @emmerentiagroenewald3694 Рік тому +2

    Ai,Oom!! Jy is so dapper om daar te kan staan en oor jou seun te praat...!!Al my troos vir jou...❤❤❤❤😢😢😢😢

  • @ecantos9169
    @ecantos9169 2 роки тому +2

    Thanks to you Thuans Jordan , I AM. Fipina fr, Batangas City Philippines, I have appreciated your music and your memory will stay forever , Rest In Peace, I love you and your music,

  • @ARenewedmind
    @ARenewedmind 3 роки тому +4

    Wil net dankie sê vir hierdie puik produksie van Theuns se huldeblyk. Waardeer wat julle gedoen het!

  • @moi67
    @moi67 3 роки тому +4

    Din Romania, am descoperit tarziu muzica lui Theuns Jordaan si am fost fericit pana azi cand am dat de stirea teribila cum ca ne-a parasit asa de timpuriu. Pareri de rau alaturi de toti cei care l-au indragit si , din suflet. condoleante familiei si apropiatilor. Dumnezeu ii vrea pe cei buni si deosebiti alaturi de el . Dumnezeu sa-l odihneasca in pace!

  • @johnkennedy68
    @johnkennedy68 3 роки тому +26

    To, anybody who’s reading this, I pray that whatever is hurting you or whatever you are constantly stressing about gets better. May the dark thoughts, the overthinking, and the doubt exit your mind right now. May clarity replaces confusion. May peace and calmness fill your life. God bless you Amen.

  • @johandelange1653
    @johandelange1653 3 роки тому +17

    Dankie Steve Hofmeyer vir die mooi huldeblyk liedjie. Ek het snot en trane gehuil.

  • @mywristuncut
    @mywristuncut 3 роки тому +32

    I'm from Holland. Just learned a few moments ago you've passed away... My first Afrikaans CD was yours. Thanks for amazing music. 😔

    • @johnkennedy68
      @johnkennedy68 3 роки тому

      To, anybody who’s reading this, I pray that whatever is hurting you or whatever you are constantly stressing about gets better. May the dark thoughts, the overthinking, and the doubt exit your mind right now. May clarity replaces confusion. May peace and calmness fill your life. God bless you Amen.

  • @estesmal-steyn6131
    @estesmal-steyn6131 3 роки тому +14

    Dankie Abba Vader vir die diep stem digter, wat U vir ons geleen het. Hou asb Oom Willie en Tannie Maryna en Sussie styf was en ... Theuns se mense ... sy plasie ... asb Abba. In Jesus Naam.
    😢

  • @Spunky7227
    @Spunky7227 3 роки тому +10

    My hart bloei bloed vir jou ou Theuns, jou musiek, jou woorde van elke lied, jou diep Engel stem sal vir ewig in ons harte lewe ❤

  • @henkvanbeekhuizen2939
    @henkvanbeekhuizen2939 3 роки тому +6

    Lieve Theuns ! Rust in vrede. wat een waardig afscheid . Heel erg bedankt voor al je mooie muziek. Ik geniet er bijna degelijks van !

  • @roneltraut151
    @roneltraut151 3 роки тому +11

    Rus sag ou groot reus.... ons sal altyd lief wees vir jou...en nou meer as altyd...jou musiek en woorde ons eie maak....dankie dat jy ons as vrouens se harte sooo goed kon lees.

  • @johnnywincento6022
    @johnnywincento6022 3 роки тому +11

    Theuns. Jy is nou verlos van jou pyn my yster. Jou woorde oo die stemnota het trane en snikke uit my hart uit geruk... dit gaan maar swaar my broer. Hier is nerens om weg te hardloop nie.. vrede vir jou vriend.

  • @Elsiejager
    @Elsiejager 3 роки тому +13

    Theuns jy was 'n pragtige mens met 'n baie mooi stem, dankie vir jou nalatenskap....Rus in vrede

  • @taniasnyman9994
    @taniasnyman9994 3 роки тому +11

    tears, what a beautiful service, Dozi had me in tears, Grassade in die wind verwaai. So true those words, thank you Theuns for the music you leave behind.

    • @johnkennedy68
      @johnkennedy68 3 роки тому

      To, anybody who’s reading this, I pray that whatever is hurting you or whatever you are constantly stressing about gets better. May the dark thoughts, the overthinking, and the doubt exit your mind right now. May clarity replaces confusion. May peace and calmness fill your life. God bless you Amen.

  • @celestebreytenbach2596
    @celestebreytenbach2596 3 роки тому +21

    We are devastated 😢🙏😭💔 our road trips to Cpt will never be the same although your memory will remain forever 🙏 what a wonderful tribute / send off by all your colleagues, friends & family. Absent in body but your soul safely with Jesus in eternity. Bewutiful sermon. Big hugs & condolences to your beloved parents, sister, daughter ...to lose a child is the deepest pain. Your Dad was very brave today. You made him so proud 🙏💔😢 RIP 🙏🙏🙏

  • @cathyduplessis9189
    @cathyduplessis9189 3 роки тому +15

    Dankie almal dit was 'n waardige diens vir Theuns. Innige meegevoel aan sy familie. RIV Theuns

  • @loletadalton5078
    @loletadalton5078 3 роки тому +6

    Dankie vir die deel van die diens. Theuns mens het jou liefgekry deur jou musiek. Dit voel onwerklik, maar ek sê nie koebaai nie, net mooi loop aan daai kant tot ons weer ontmoet. Jyt jou battle stil en sterk gedra, en ek glo jyt moeg geword, die kankerkettings was te swaar, toe maak Jesus jou vry.

    • @shirleyolivier6945
      @shirleyolivier6945 3 роки тому

      Theuns jou Pappa het my weereens laat besef, die liefde vir jou kinders is iets wat jy as moeder nie kan oor vertel.
      Oom Willie jy het goed gepraat. Sterkte en hou moed familie.❤️🌹❤️🌹❤️🇿🇦🇿🇦

  • @mariusjacobusvanzyl1524
    @mariusjacobusvanzyl1524 3 роки тому +12

    Rus in vrede legend, thank you for what you have given us. You and your music will live forever in our hearts and are part of our country, jy het diep voet spore in elke mense se lewe getrap.

  • @adridelange8195
    @adridelange8195 3 роки тому +5

    Rus in Vrede Theuns, my simpatie vir sy geliefdes. Dankie vir die deel.

  • @thoragould6951
    @thoragould6951 3 роки тому +23

    Thank you so much that we could share this very sad but befitting memorial with you and the entire South Africa. A beautiful memorial. So respectful.

    • @vanimenezescarrijo8754
      @vanimenezescarrijo8754 3 роки тому +2

      sou brasileira maravilhoso meus sentimentos ,a toda família

    • @ludjax
      @ludjax 3 роки тому +1

      Yes. I’m also Brazilian leaving in the USA …
      I love his songs and the whole team . Amazing Musicians . Rip Jordaan. Rest In Peace.

    • @johnkennedy68
      @johnkennedy68 3 роки тому +1

      To, anybody who’s reading this, I pray that whatever is hurting you or whatever you are constantly stressing about gets better. May the dark thoughts, the overthinking, and the doubt exit your mind right now. May clarity replaces confusion. May peace and calmness fill your life. God bless you Amen.

  • @jakes8502
    @jakes8502 Рік тому +1

    Ou theuns ou grote,Baie Dankie vir jou toename in die afrikaanse Musiek al die jare...jou musiek Sal voortleef al is jy nou by jou hemelse vader.... rus sag ou grote

  • @albertforrester9281
    @albertforrester9281 3 роки тому +3

    RIP Theuns and my condolences go out to your family and friends. A great loss to South Africa. Will always love you music.

  • @kylacloete1434
    @kylacloete1434 3 роки тому +9

    Ai 😪 My hele lewe lank het ek vas geglo ek gaan met jou trou. Jou liedjies het my deur soveel swaar en moeilike tye , asook bly en goeie tye gedra. Rus in Vrede jou groot legende!!♡♡♡

    • @olianadevilliers7377
      @olianadevilliers7377 3 роки тому

      Rus in Vrede Theuns. Jou stem en nagedagtenis gaan voorleef in huise. Dankie vir die deel van die uitsending. Sterkte vir sy ouers en familie..ons dink aan jul ook.🙏💐

    • @johnkennedy68
      @johnkennedy68 3 роки тому

      To, anybody who’s reading this, I pray that whatever is hurting you or whatever you are constantly stressing about gets better. May the dark thoughts, the overthinking, and the doubt exit your mind right now. May clarity replaces confusion. May peace and calmness fill your life. God bless you Amen.

  • @pixigirl1010
    @pixigirl1010 3 роки тому +10

    En die trane vloei, Rus Sag Theuns, jou musiek sal jou altyd naby ons hou😭💔

  • @cmm4930
    @cmm4930 3 роки тому +4

    He was such a humble man with a beautiful voice ....

  • @elenarosenthal718
    @elenarosenthal718 3 роки тому +5

    Dankbaar dat Theuns se diens gestroom is vir ons… My hart is seer, maar sy stem sal nooit stil raak nie… Ek het hom sien speel in ‘n kroegie in Pretoria en geweet hy gaan groot wees. Gekyk Van Kalifornië 💔💔💔

  • @ronelvst
    @ronelvst 3 роки тому +6

    Baie dankie dat ons deel mag wees. Ons sal Theuns nooit vergeet nie!! My gebede is saam met sy ouers en familielede 😥

  • @roneltraut151
    @roneltraut151 3 роки тому +7

    Rus sag groot reus...ons oe is dik gehuil en jou plek gaan leeg wees.... ons het jou liefgehad en sal altyd.... dankie dat jy n vrou se hart geken het...

  • @Karijds1
    @Karijds1 3 роки тому +6

    Hartseer dag en nog so onwerklik! Dankie vir die musiek wat jy nagelaat het vir ons. Jy sal altyd in ons harte voortleef! Rus in Vrede!

  • @sonettelabuschagne816
    @sonettelabuschagne816 3 роки тому +5

    Wat 'n besonderse manier om totsiens te sê aan 'n legende. Dankie dat jul dit vir ons moontlik gemaak het om deel daarvan te kon wees

  • @stiaanadams1262
    @stiaanadams1262 3 роки тому +24

    Dankie vir die deel hiervan. Theuns laat 'n massiewe leemte, sy musiek is tydloos en ek dink sy stem sal vir 'n hele paar generasies hierna nogsteeds gehoor word. Veral vir die Afrikaners. Al het meeste van ons hom nie persoonlik geken nie, voel dit amper soos 'n broer wat jy verloor het. Rus in Vrede Theuns, jy is verseker nou op 'n beter plek.

    • @hanliemoller9149
      @hanliemoller9149 3 роки тому

      Sing in die hemel: Nader my God by U met jou goue stem. Ons gaan jou vreeslik mis. Rus in vrede

    • @normanpule7133
      @normanpule7133 3 роки тому

      Theuns, RIV my VRIEND!

  • @mrtoasty7426
    @mrtoasty7426 3 роки тому +1

    Dis vreemd om te dink met hierdie siekte wat hy gehad het, het dit hom nie af gebring nie...'n ware legend

  • @merichenmoleme109
    @merichenmoleme109 3 роки тому +10

    Baie dankie vir goeie musiek💫💞
    Jy was die beste 😊 n Ster🌠💫
    Ons Harte is Seer...
    Rus saggies Ou grotte🕊️💫😇

  • @elzasmit1879
    @elzasmit1879 3 роки тому +4

    Gaan sy stem mis. Hy was voorbeeld vir ons almal, van stil maar tog het hy 'n groot impak op elke mens gemaak. R.I.V eendag sal ons weer ontmoet en jou goue stem weer hoor.😪🙏

  • @mtblover
    @mtblover 3 роки тому +4

    Rus sag.....liefde en meegevoel vir almal na aan hom. Hierdie was spesiaal. Dankie vir die deel. 🙏❤️

  • @ecantos9169
    @ecantos9169 2 роки тому

    I love you and your music, your memory will stay forever, may you rest. In peace Thuans Jordan will miss you forever, am a Filipina fr, Batangas City Philippines,

  • @louiseorr8963
    @louiseorr8963 3 роки тому +17

    Baie baie dankie dat ons deel kon wees hiervan. Rus in vrede Theuns!

  • @mariskasteenekamp3405
    @mariskasteenekamp3405 3 роки тому +2

    Ons het meer sulke mense in die' wereld nodig...dis nie maklik nie, maar dis tog die pad wat God wil he ons moet neem. Theuns jou kunstige musiek en profesionele voorkoms sal altyd in ons harte wees. Mag jy n voorbeeld aan ons almal wees. Rus in vrede Theuns...legende onder die afrikaner stemme. Dankie vir jou mooi liedere.

  • @ecantos9169
    @ecantos9169 2 роки тому

    Theun Jordan, I will miss you forever I have appreciated all your music am a Filipina fr, Batangas City Philippines love you , may you Rest In Peace, will pray for you, forever,

  • @henniekloppers1311
    @henniekloppers1311 3 роки тому +13

    Rus in vrede Theuns. Baie dankie vir die wonderlike dientjies, jou rasper stem bring altyd 'n knop in my keel, jy weet!

  • @lanaberlin6861
    @lanaberlin6861 3 роки тому +1

    Ai julle my hart is só seer! Ek kon vandag eers tyd kry om die diens te kyk😪😪😪😪oom Willie, Linda, en al sy familie en vriende, jammer vir julle verlies en ook die tannie!! Wat ʼn tragedie!! Dankie Theuns vir jou musiek wat sal voortleef in ons almal se huise en harte! Dozi 😪😪😪😪neem asseblief hierdie verwerking van Grassade op🙏dit is ver verby mooi!! Dankie vir almal wat dit moontlik gemaak het dat ons hier buite dit kon kyk! Mag die Here Jesus julle almal seën!! Liefde uit die Vrystaat, Gariepdam 🙏☝️💐☝️🙏

  • @rosemarymcmanus2297
    @rosemarymcmanus2297 3 роки тому +26

    Respek en Totsiens aan 'n Man wat soveel beteken het vir soveel mense. Still en Trots, Theuns het baie gedoen vir mense sonder om dit uitsaai vir die wereld. Liefde aan familie. RIV Theuns. Ons gaan jou mis. Sal jou musiek luister en onthou. Rus sag en weet jy sit aan God se tafel met Jesus.
    het jou diens gekyk uit IERLAND en so trots op SA en ons mense. xoxo

  • @avwmusiek
    @avwmusiek 3 роки тому +19

    Rus sag en in vrede, Theuns. Daar waar jy nou is, is daar geen pyn nie. Skyn in God se ewige lig.

    • @martieesterhuyse7780
      @martieesterhuyse7780 3 роки тому

      Groot blydskap Theuns uit prediker se onderstreepte tekste uit jou Bybel voorgelees waar jy is. Dank aan die Vader vir geloofspring wat jy gedoen het. Ons moet nog daar kom.

    • @karenjordaan9753
      @karenjordaan9753 3 роки тому

      Baie dankie dat ons deel kon wees van die afskeid. In ons harte sal hy bly en sy musiek sal vir ewig in ons huise speel. Ons harte is bitter seer.... Sal al jou shows BAIE mis. Theuns.

  • @Galaxy-ho2pk
    @Galaxy-ho2pk 3 роки тому +4

    Vandag is daar n groot leemte in ons harte, jy was meer geliefd as wat jy ooit besef het. Dankie vir die musiek Theuns J RIV 💔❤😪

    • @elsablom1904
      @elsablom1904 3 роки тому

      Te vroeg van ons weggeneem. Jy los ons jou mooi liedjies en stem maar ons is ontneem van alles wat jy nog gehad het om te gee. Ons gaan jou mis maar gun jou die rus sonder pyn. Rus in vrede en geniet jou hemelse konserte. Altyd in ons herinnering 🙏🏻

  • @boneless_psycho9421
    @boneless_psycho9421 3 роки тому +1

    Op die skool Duineveld in Upington het Theuns ons mans gemaak deur net sy musiek te luister op goedkoopste CD spelers. In n seuns koshuis het dinge rof geraak maar dan tree ons n trappie terug en die trappie terug is na Theuns toe om te besef ons is ook net mens en ons moet reg wees vir die groter prentjie want skool is nie als nie en as ek vandag na my vriende kyk wat saam my rustig geraak het besef jy weer dat ons die beste buite PA gehad het. Meeste van ons is vandag senior bestuurders en MD's en top klas vlieeniers en dokters want het n buite PA gehad wat ons geleer het deur sy musiek om die beste te wees. Dankie Theuns vir al jou leiding. Jou musiek speel vandag en tot altyd klip hard rondom ons vure. Rus sag oom Theuns. Jy is en was nog altyd ons held

  • @dorichiarobertson8055
    @dorichiarobertson8055 3 роки тому +9

    Shoe!!! ek is so jammer Theuns, jy is 'n super hero. Jys 'n voorbeeld aan baie van ons. Jonk en oud. mis gaan ons beslis!! jy leef aan in al ons harte en gedagtes. nooit maar nooit sal ons jou vergeet nie. Jy is 'n legend!! en so sal jy bly!!! Vlieg hoog ou grote :-(

  • @ronelgrobbelaar3733
    @ronelgrobbelaar3733 3 роки тому +3

    Theuns your voice was a Question of Honor for me at times when i needed guidance in a very mixed world. I was honored to met you once. You are indeed a Legend. Rest in Peace. Your voice will always be heard throughout Generations to come.

    • @johnkennedy68
      @johnkennedy68 3 роки тому

      To, anybody who’s reading this, I pray that whatever is hurting you or whatever you are constantly stressing about gets better. May the dark thoughts, the overthinking, and the doubt exit your mind right now. May clarity replaces confusion. May peace and calmness fill your life. God bless you Amen.

  • @doreenbarlow3883
    @doreenbarlow3883 3 роки тому +7

    Rus in vrede theuns ons gaan sowaar jou stem en musiek mis. Rus in vrede. Dankie dat ons deel kon wees van hierdie diens.

  • @estellemclachlan9786
    @estellemclachlan9786 3 роки тому +5

    So bly dat ek ook op hierdie manier deel kon wees van die afskeid. Dink so aan die familie. Rus in vrede, Theuns, ons gaan jou voorwaar mis!

  • @marinabronkhorst5970
    @marinabronkhorst5970 3 роки тому +1

    Pragtige en nederige diens. Aards en opreg en eerder ‘n getuienis. Dit raak my diep. Self op ‘n plaas grootgeword in die Oos-Kaap en ‘n soldoedie op George op my dag. Ek besef dat Theuns drie dae voor my gebore is. Maar wat my die meeste tref vandag is die weerloosheid van al ons kosbare en bekende kunstenaars. Hoeveel jare het hulle liedjies nie ons trane afgedroog of vreugde verskaf op die langpad nie. Maar vandag was hulle weerloos. Soms is dit maklik om te gee, maar moeilik as jy dan moet ontvang. Soms is daar baie vinnig kritiek van die publiek. Maar vandag is dit op my hart om te vra… kom ons dra hulle in gebed. Kom ons ondersteun hulle op elke moontlike gebied in hierdie finansieël moeilike tye. Veral nou met Covid. Neem julle die inisiatief en laat ons julle dra waar ons kan…. soos wat julle ons al so baie gedra het. Dankie oom Willie dat julle as gesin bereid was om hierdie met ons te deel, maar dankie ook aan al die kunstenaars wat ook in jullle rou hartseer dit met die publiek gedeel het. Daar is genoeg maskers soos dit is, so hierdie was kosbaar en ons waardeer julle net soos wat julle is. Moenie moed opgee nie. 😊🙏🏻

  • @tanyageldenhuys8591
    @tanyageldenhuys8591 3 роки тому +2

    Namibroos was vir my die mooiste song dit raak my siel baie diep , my ringtone al jare ..... 🕊 so as my foon lui dink ek aan jou RIV THEUNS 🥺🕊⚘🙏

  • @renevosloo7806
    @renevosloo7806 3 роки тому +1

    Ek hoop Theuns se familie kry hierdie boodskap. Theuns het besonderse spore getrap in ons lewe... Met my pa se eerste ontmoeting met theuns sonder om te weet wie hy was het my pa vir hom vertel hoe hy nie van sy musiek hou nie (my pa het genuine nie geweet hy praat met Theuns nie) Theuns was 'n yster en die kritiek aanvaar en sommer onverskoning gevra.. My pa was verlee maar 'n groot aan hanger geword agv sy menswees. Skip jare... Ek ontmoet my man hy luister net engelse musiek.. Ek stel hom voor aan Theuns en dit was en is vir die laaste 10jaar ons vakansie musiek! Ons gaan jou mis Theuns! Jy het baie vir ons gesin beteken!

  • @fransievisser7949
    @fransievisser7949 3 роки тому +1

    Wat n voorreg om jou te kon leer ken al was dit net deur jou musiek. Jou heengaan word diep betreur. Jy het jou naam in ons siel gegraveer en die letters is almal baie mooi. Rus sag.

  • @anelda2904
    @anelda2904 3 роки тому +8

    My hart breek as ek na al die mooi stories van Theuns so luister. Dis nooit maklik om koebaai te sê vir iemand wat jy liefhet.
    Na ek my dierbare man 8 maande terug verloor het het ek op n recording van my man afgekom waar ons in die kar ry en hierdie Amerikaner sing uit volle bors Soos bloed wat oor die radio speel. Hy was so lief vir Suid Afrika en ook vir ons taal veral sy vrou se gunsteling sangers.
    Jou stem mag dalk stil wees Theuns maar jou musiek sal in ons huise voortleef. Jy het baie mense se harte en lewens aangeraak. Rus in vrede.

  • @jennifervanrooyen6693
    @jennifervanrooyen6693 3 роки тому +3

    Soveel liefde vir jou Theuns. Groot stem wat nooit stil sal wees nie.

  • @gerdanel5499
    @gerdanel5499 3 роки тому +2

    Theuns jy sal altyd in ons harte voortleef. Mag jy nou daar bo in die hemel Jesus praise en worship, met geen pyn meer nie. Tot weersiens.

  • @ludwigbrice8406
    @ludwigbrice8406 3 роки тому +9

    Ek stem saam Louise, Ons is so geseënd om deel te wees. Mag die boodskap U binne kamers raak. God is op die troon. Theuns was n Vessel en sy cargo het my geraak. Rus sag by jesus se voete.

  • @anelroos3359
    @anelroos3359 3 роки тому +2

    Die wêreld het ń reuse legende verloor, maar hy sal vir altyd voortleef in ons harte🙏🏻😪🌺🌹

  • @WEF1943
    @WEF1943 3 роки тому +1

    RIV, Theuns. Baie dankie vir wat jy vir ons Suid-Afrikaners nalaat!!!

  • @10djpro
    @10djpro 3 роки тому +7

    So pragtig, my Vrydag nm in die sitkamer gesit en die opname gekyk. Gevoel asof ek ook teenwoordig was😭 As DJ het ek Theuns leer ken in sy musiek, en is die dansvloer altyd vol. Rus In Vrede mater, ek sal voortgaan om jou musiek te waardeer

  • @derekroux6006
    @derekroux6006 3 роки тому +3

    Van Sydney af. Dankie aan almal wat dit vir ons moontlik gemaak het om hieraan te kon deel. Dit beteken ongelooflik baie. Ook dat dit vir ons hier vasgevang is vir 'keeps sake' .

  • @glenblignaut9977
    @glenblignaut9977 2 роки тому +1

    Teunsie was so goed..die predikant hou aan met jesus met die Jode of die ou testament te verkwel en die 'nuwe testament' te vereenselwig met die ware Ou Testament.
    Teuns was groot op sy tyd op die Aarde en het wonderlike musiek kon sing.. Prys die enigste almagtige God van Ibrahim Yitzakf en Ya'aqov vir my God.
    Lekker rus Teunsie en ons sal jou weer hoor sing daarbo in die hemelruim.
    Die predikant, pastoor of watookal kan maar laaank preek.
    Die ou man oom Wilie was in 'n toestand, maar dankie vader het veels meer waarheid vertel as wat die predikant of watookal hy probeer wees behalwe om homself te probeer verkoop as 'n prediker gedoen het...dankie vader.
    Teuns was beter as dit en die ouman en ma en vriende ook. Prys God.

    • @glenblignaut9977
      @glenblignaut9977 2 роки тому

      PS wie is die simpel ou met die blou suit snaakse kuif en rooi das wie die begrafinis geruineer het?

  • @emigroup4544
    @emigroup4544 3 роки тому +2

    Le décès de Theuns Jordaan est vraiment une grosse perte pour tous ceux qui aiment la musique , il avait un style unique et une grande icône de la musique sud-africaine que j'avais toujours appréciée. Paix à son âme;

  • @mvc777
    @mvc777 3 роки тому

    Sal jou mis, en dankie, dankie vir die songs, R.I.P.

  • @annievaneeden7746
    @annievaneeden7746 3 роки тому +4

    Rus in vrede Theuns. Jy sit nou aan die voete van onse Vader Jesus Christus waar jy en God se Engele sing met vreugde en met hartseer in jou oë om sonder jou geliefdes te wees maar ons weet dat ons weer almal Sal ontmoet en met vreugde in ons Harte sing so Sal jy nou saam met God en sy Engele sing. Tot ons weer ontmoet. Ons Sal jou en jou musiek baie mis maar ons weet ons kan net knoppies nou druk Dan hoor ons jou Goue stem wat verewig by ons as Afrikaanse Suid Afrikaners Sal Bly wat jy gesing het met liefde uit jou hart uit . Liefde groete tot ons weer ontmoet. Annelize van Eeden

  • @corneliamyburgh1647
    @corneliamyburgh1647 3 роки тому +1

    Dankie, John Kennedy, vir jou bemoediging. Ek het vandag eers na hierdie opname gekyk, het nie die moed gehad tot nou en steeds was ek nie gereed daarvoor nie. (Ek het van voor af weer my geliefdes begrawe. Elke liewe een van hulle.) Die ergste hiervan vir my, was toe die lykswa by oom Willie verby ry en hy vir Theuns waai. Dit het my hart stukkend geskeur. Rus sag, Theuns. Oom Willie, ek is so jammer vir Oom se dubbel verlies. Eers Oom se blondekoppie en toe Oom se lewensmaat. Mag die Heilige Gees Oom vertroos.

  • @MaggieBurgerSmit
    @MaggieBurgerSmit 3 роки тому +17

    Dankie vir die uitsending van hierdie besonderse afskeid. Steve se woorde bly in my kop...waarheen sal ons dan hardloop aan die einde van ons dag? 💛🇿🇦 Theuns se stem sal altyd by ons wees, altyd 🙏Vaarwel Theuns 💛

    • @johnkennedy68
      @johnkennedy68 3 роки тому +2

      To, anybody who’s reading this, I pray that whatever is hurting you or whatever you are constantly stressing about gets better. May the dark thoughts, the overthinking, and the doubt exit your mind right now. May clarity replaces confusion. May peace and calmness fill your life. God bless you Amen.

    • @glenblignaut9977
      @glenblignaut9977 2 роки тому

      Steve se woorde is hol als oor geld, Teuns s'n beteken iets.

  • @cupidophilander8887
    @cupidophilander8887 3 роки тому

    Ek was seker een een van die eerste wat met jou op Tjoepies ons troepe in Oudtshoorn gesing het. Dankie Theuns Jordaan. RIP

  • @Suzaan009
    @Suzaan009 3 роки тому +4

    Rus sag Theuns jou stem is veraltyd stil maar jou liedjies leef voort in ons Harte

  • @johannavanniekerk9327
    @johannavanniekerk9327 3 роки тому +27

    Rus sag Theuns. Jou stem leef voort in jou musiek.
    Sterkte aan die familie. Mag die Here julle omvou met liefde in hierdie tyd van rou.

  • @pieterpotgieter5237
    @pieterpotgieter5237 3 роки тому +1

    Gé Korsten en Bles Bridges se afsterwe het die land geruk. Hierdie een ook, dalk meer. Selfs vir mense wat nie vir Theuns persoonlik geken het nie. Dit sny diep. Laat jou ook verlang na mense wat ons vooruit gegaan het. My pa, ouma, oupa. Theuns, legende, ons groet jou. Maar jou musiek sal altyd bly voortleef.

  • @ventertours
    @ventertours 3 роки тому +1

    Soos druppels op my wang... hoe huil ek nou! Hartseer ou Theuns. Jy was my senior toe ek in my eerste jaar in Majuba was. Lekker tye op die Bos. Dankie vir jou musiek waarmee jy ons soveel vreugde gegee het! Ons kan jou nie meer sien nie, maar ons hoor jou! Rus in vrede Theuns!
    Caspar Venter

  • @jeoftnorukutanvdeo9055
    @jeoftnorukutanvdeo9055 3 роки тому +2

    Rest in peace Theuns Jordaan. You are always on my mind.

  • @djwilliesa2476
    @djwilliesa2476 3 роки тому +3

    Tears In Heaven Rus In Vrede Ou Grooter jy was ons SA Afrikaanse Boerseun Legende Singer jou musiek word elke dag gespeel sal jou nooit vergeet nie
    Groete vir tannie Jordaan en Oom Willie sterkte

  • @norbertochsl5663
    @norbertochsl5663 3 роки тому +2

    Tolle Konzerte. Super Stimme. Ein großer Verlust.

  • @avronlucas
    @avronlucas 3 роки тому +1

    Ons gaan jou mis Theuns. Wees gerus jou pyn is weg en sit jy nou aan die regter hand van Onse Vader. R.I.V.

  • @lynettepienaar3748
    @lynettepienaar3748 3 роки тому +68

    Ai vandag treur ons Afrikaner harte. N goue stem het stil geraak. Mens het nie nodig gehad om Theuns persoonlik te ken nie want sy musiek het jou sy siel gewys. Rus in vrede Theuns. Suid Afrika gaan jou verskriklik mis. Sterkte aan almal wat na aan hom was. Julle is in ons gebede.

    • @musicfundi
      @musicfundi 3 роки тому +2

      Pragtig gestel, Lynette 🙏💔

    • @charmainebester5819
      @charmainebester5819 3 роки тому +2

      Ek het so gehuil vandag. Ek het ook n witkop blouoog seun en dit het my hart getref. Ons gaan jou Baie mis RIV. Sterkte aan sy familie

    • @Angel-ss2sr
      @Angel-ss2sr 3 роки тому

      @@weta1726 wtf

    • @bernadettedebeer2992
      @bernadettedebeer2992 3 роки тому

      Absoluut stem ek saam Lynette. Sy musiek het en sal ook nog nog mense diep raak want dit was oor die ware hartsake, ons elke dag lewenswandel wat oor ons paaie kom. Ek glo hyt geskryf oor dit wat hy sien en ervaar het in die lewe. Ek glo binnekort wanneer Jesus ons kom haal, sal ons hom sien soos Jesus ons elkeen sien en begeer om saam Hom in Sy Woning vir ewig te bly. Sy Bybeltekse wat Ds gelees het, spreek van sy Liefde vir Abba en Jesus. Mag ons Jesus meer soek en ons oë op Hom gevestig te hou om ook die wenprys te ontvang

  • @cidaanjos6720
    @cidaanjos6720 2 роки тому

    Que pena um cantor lindo talentoso VOZ LINDA,ir embor tao cedo , NAO O CONHECIA ,MAS FIQUEI FÃ DELE AMO AS MUSICAS DELE,, QUE DEUS O TENHA NUM BOM LUGAR, E DEUS CONFORTE A FAMILIA,,

  • @gysvanzyl3877
    @gysvanzyl3877 3 роки тому +1

    Rus in Vrede Theuns. Jy is ware legend.

  • @tanyageldenhuys8591
    @tanyageldenhuys8591 3 роки тому +4

    Ek het laas so gehuil toe my pa oorlede is ek moet sê die het my hart geruk , 😭🥺🕊 ek voel erg depro maar die Namibroos sal altyd by my bly.... RIV LEGEND 😭🕊💙⚘🥺🙏

  • @candicevanniekerk8609
    @candicevanniekerk8609 3 роки тому

    Ek het die voorreg gehad om Theuns 1keer persoonlik te ontmoet terwyl ek inmy werksplek(Houwhoek Padstal) gestaan het en tot vandag toe het ek nog altyd gespog oor watter wondeelike,plat op die aarde en aantreklike mens hy in die werklikheid is want dit kon mena onmiddelik van hom leer wanneer jy in sy tee woordigheid was.Hyt nog vir my sy handetekening vir my ma by my gelos en ek kan dit vandag koester.Rus sag Theuns,jy was i legend!💔

  • @johanventer7996
    @johanventer7996 3 роки тому +10

    Rus in vrede Theuns, ek het altyd groot respek vir jou gehad. Jou musiek het diep in 'n mens se hart gepraat. Sterkte vir die naasbestaandes.

  • @marindahaywood1487
    @marindahaywood1487 3 роки тому +1

    Rus in vrede Theuns jy is by ons ewige Vader baie gelukkig nou. Ons hier op aarde gn jou mis

  • @panzyct
    @panzyct 3 роки тому +4

    Dankie dat ons die vooreg kon he om sy diens te kan sien. Ai so hartseer , sterkte aan almal na aan hom. Jy is verlos van lyding. En pyn. Sing vir die Engele ❤️‍🩹❤️🥲🙏🏼

  • @janinekruger338
    @janinekruger338 3 роки тому +11

    Legends Never Die 🤍🕊 RIV Theuns 🕊🤍

  • @dedalarsen
    @dedalarsen 2 роки тому

    A família toda dele nossa eu e o meu esposo vigand Larsen a chorou muito pois as músicas dele toca no coração na alma ele parecia tão amável o jeitinho dele no palco dançava tão sereno ele é a juanita Du Plessis ❤❤‼😪😪🙏🙌🙌🙌👏👏

  • @niangboihhatlangh6161
    @niangboihhatlangh6161 3 роки тому +7

    I love u Theuns Jordaan

  • @elizabethdeysel7007
    @elizabethdeysel7007 3 роки тому +6

    Ai Theuns dis n hartseer vir dag vir ons!op aarde en ons gaan jou so mis,jy weet.Ek kan my net indink toe jy by die Poorte inkom. n Engel het huis toe gekom.Rus in Vrede.

  • @miroslavagembesova2470
    @miroslavagembesova2470 3 роки тому +2

    Odpočívaj v pokoji. Mám veľmi rada tvoje pesničky😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢

  • @rickyschulze5597
    @rickyschulze5597 3 роки тому +2

    @Afrikaans is Groot Ek het dit ongelukkig misgeloop, omdat ek ook my pa verloor het en moes vir sy liggaam gaan teken voor. Dankie dank ek dit nou kan siem. RIV Theuns

  • @marleneabrahams9098
    @marleneabrahams9098 3 роки тому +1

    Wow 😭😭😭😭dis sooo hartseer,,, rus sag Theuns Jordaan

  • @nicolettebritz7908
    @nicolettebritz7908 3 роки тому +1

    Here dankie vir U kosbare Woord. Laat dit nie leeg na U toe terug keur nie Amen

  • @susanmcewan7767
    @susanmcewan7767 3 роки тому +3

    Uit die diepte van my hart .. liedfe v almal .uit Wes Australia

  • @rikaniemand9013
    @rikaniemand9013 2 роки тому

    Engel daai dag is erger as n egskeiding ek het jou vir ewig gegroet maar niemand kan my liefde weg vat nie

  • @johannagreyling588
    @johannagreyling588 3 роки тому +3

    Baie sterkte aan familie en vriende. Wat n mooi diens. Dankie vir die deel.🥺🥺🥺🙏🙏🙏🙏

  • @baron2161
    @baron2161 3 роки тому +5

    die diepte van jou woorde speel altyd n lied in my hart ,hartseer ken geen perke ,en ek sal jou altyd onthou. die hemel koor wag vir jou ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,

  • @bubblesgordon6024
    @bubblesgordon6024 3 роки тому +2

    Jou stem gaan beslis gemis word theuns jou rasperstem sal vir altyd stil wees is en was n groot aanhanger vn jo musiek Rus Sag

  • @sigururreynirorarinsson4790
    @sigururreynirorarinsson4790 3 роки тому

    Can somebody tell me what happen? I am from Iceland and living in Argentína. Theuns and Juanita has been my favorit singers for years even though i don´t understand Africanaans. Big condolences to his family and friends.

  • @GoedenHart5
    @GoedenHart5 3 роки тому +2

    Rus in vrede Theuns 🌷💐

  • @wilmajansenvvuuren841
    @wilmajansenvvuuren841 3 роки тому +3

    Rus Sag Theuns!🌻🌼🌻