Розмір відео: 1280 X 720853 X 480640 X 360
Показувати елементи керування програвачем
Автоматичне відтворення
Автоповтор
Baie dankie Steve vir die pragtige song wat jy vir Theuns geskryf het. Theuns was bevoorreg om so n spesiale vriend soos jy te kon gehad het. Jy het n mooi omgee hart en ek is mal oor jjou stem en vir as mens!!!! Mag Vader jou ryklik seën.
Baie Dankie Steve, die liedtjie soveel keer geluister en gaan nog vele keer❤
Breek my hart. RIP Theuns Jordaan, my liefling liefling sanger. Ons sal jou nooit vergeet. Liefde altyd🎉❤❤❤😂❤
😢😢 dankie Steve. Jy sal Theuns in ons hartehou.❤❤
My 2 beste sangers. 😢
So, so mooi Steve mis Theuns so baie maar sy songs speel elke dag in my huis soos joune ❤❤
Amen
Dankie steve sulke mooi woorde ❤
Trane loop Dankie Steve.
Mis jou diep seun Theuns. ONBESSRYFLIK MOOI STEVE. 😢😪😥😓💔🕊🌹😘😍
Pragtige geloofs lied
🙏🙏🙏
Mis Oubaas nog elke dag Steve
Steve...van Steve.....spog gese
😢😢😢😢😢❤
Steve sing het jy haar gewaar , na wie verwys Steve
Sy Namibsroos
🙏🤜🤛
😢😢
Ausuleme
Steve dis uitsonserlik.

Trane loop
Dankie Steve.