Die Heuwels Fantasties - ek en jy

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 22 тра 2024
  • Ons nuwe enkelsnit is hier : distrokid.com/hyperfollow/die...
    Uiteindelik
    Onvermydelik
    Dit was duidelik
    Reg voor my oë
    Uit die bloute uit
    Wat is die moontlikheid?
    Maar op die regte tyd
    Jy sou dit nooit glo
    Hoe’t ek jou so misgekyk
    Vêr gaan soek
    Vêr gery
    Vêr daar doer
    Niks gekry
    En die heletyd als mis gekyk
    Want dit was reg voor my
    Ek en jy
    Jy's die ewenaar
    Jy's die sekelmaan
    En op hierdie Wentelbaan
    In ewewig saam
    Want ek wil op hou terugkyk
    Ons het almal al seer gekry
    Nog altyd hier langs my
    Maar Hoe't ek jou so mis gekyk
    Geskryf deur : Chad Zerf , Pierre Greeff en Loki Rothman
    Regisseur en Kamerman asook redigering : Damiane van Reenen
    Met : Jenna Lemmer

КОМЕНТАРІ • 50

  • @dieheuwels
    @dieheuwels  Місяць тому +21

    Uiteindelik
    Onvermydelik
    Dit was duidelik
    Reg voor my oë
    Uit die bloute uit
    Wat is die moontlikheid?
    Maar op die regte tyd
    Jy sou dit nooit glo
    Hoe’t ek jou so misgekyk
    Vêr gaan soek
    Vêr gery
    Vêr daar doer
    Niks gekry
    En die heletyd als mis gekyk
    Want dit was reg voor my
    Ek en jy
    Jy's die ewenaar
    Jy's die sekelmaan
    En op hierdie Wentelbaan
    In ewewig saam
    Want ek wil op hou terugkyk
    Ons het almal al seer gekry
    Nog altyd hier langs my
    Maar Hoe't ek jou so mis gekyk

  • @rynodutoit4
    @rynodutoit4 28 днів тому +3

    ❤️ Die liedjie sit na aan my hart

  • @lindilabuschagne1417
    @lindilabuschagne1417 Місяць тому +3

    Julle musiek het soveel power en wakker onverwagse emosies in mens aan. Taste of home wanneer mens terug verlang na SA in die vêrre vreemde.

  • @helie4279
    @helie4279 Місяць тому +2

    Man, hoe lekker dat ek so liedjie sommer 10 keer op repeat kan sit 🤣 ons ❤ DHF! Dankie.

  • @MariusBrits14
    @MariusBrits14 Місяць тому +8

    My gunsteling musiekgroep, nie net in Suid-Afrika nie, maar ook in die hele wêreld! Julle is ongelooflik, en julle liedjies dra altyd soveel betekenis! Legends! 🎵

  • @sonjasnowdon5933
    @sonjasnowdon5933 Місяць тому +5

    Die liedtjie wat ons nodig gehad het! ❤

  • @NatashiaMcLaren
    @NatashiaMcLaren Місяць тому +3

    Welgedaan Heuwels Fantasies Welgedaan!!!!

  • @SuperBen1087
    @SuperBen1087 Місяць тому +4

    Ja dankie!!!!

  • @erika.b
    @erika.b Місяць тому +7

    Die liedjie en music video voel soos 'n dagdroom. Lief🤍

  • @akes111
    @akes111 Місяць тому +7

    Nog n treffer van hulle ❤

  • @coenraadpieterse414
    @coenraadpieterse414 Місяць тому +3

    Die is duidelik!! Soos altyd, goeie werk 🙌🏻

  • @wildnel5776
    @wildnel5776 Місяць тому +1

    Ek luister al na Die Heuwels vandat ek n tiener is, en hierdie song bevestig dat ek is steeds hooked. N lekker 90’s feel, love ditttttttt! ❤

  • @ErinWalls-vq2fw
    @ErinWalls-vq2fw Місяць тому +4

    woweeee visuals are insane!

  • @HendrikVenter-be3vl
    @HendrikVenter-be3vl Місяць тому +3

    Amazing song. Dis wat ek mis van SA

  • @jimimunro9652
    @jimimunro9652 21 день тому +1

    Nog n wenner!

  • @nicole_teach
    @nicole_teach Місяць тому

    Ek meen!.... wow!!!!!😍😍😍

  • @koosvantonder8472
    @koosvantonder8472 Місяць тому +1

    Dus die original Heuwels vibe hier!!! Lekker manne!!! Great stuff! doen asb n colab met spoeg!!!

  • @Spacekriek
    @Spacekriek Місяць тому

    Pragtig. Neem net kennis dat ver sonder 'n kappie gespel word.

  • @barendburgermusic
    @barendburgermusic Місяць тому +1

    Awe Love die song!

  • @corriebritz2653
    @corriebritz2653 Місяць тому +1

    Baie Baie netjies !!!👌🏻

  • @nicolebotha6173
    @nicolebotha6173 22 дні тому

    die definisie van ware afrikaanse musiek...@DieHeuwelsFantasties

  • @karienvanstaden2476
    @karienvanstaden2476 Місяць тому +1

    Hoe gepas is die song vir presies die regte tyd..SO UIT DIE BLOUTE UIT ...
    Love dit.
    Muis. xxx

  • @mijnkampvuur
    @mijnkampvuur Місяць тому +1

    Wat een mooi liedje weer!

    • @dieheuwels
      @dieheuwels  Місяць тому

      sien julle 12 julie in die melkweg, amsterdam

  • @PellerdMiller
    @PellerdMiller Місяць тому +1

    Released on my birthday.❤

  • @HoeOokal
    @HoeOokal Місяць тому +1

    Die bestes 😎

  • @DJfromAustria
    @DJfromAustria Місяць тому +1

    Love dit!!!

  • @Azaan32148
    @Azaan32148 Місяць тому +1

    Awesome song!!!❤

  • @dawiepelser8623
    @dawiepelser8623 Місяць тому +1

    inderdaad baie mooi ja

  • @rizanegevers4709
    @rizanegevers4709 Місяць тому

  • @charlvanwyk9189
    @charlvanwyk9189 Місяць тому +1

    Regtig nog 'n awesome song julle! Well done. Maak my eg trots Afrikaans! Sien julle amper.. uit Nederland.

    • @dieheuwels
      @dieheuwels  Місяць тому

      Lekker sien julle in die Melkweg

  • @choppi1295
    @choppi1295 Місяць тому +1

    Baie liefde van ysland af❤

    • @dieheuwels
      @dieheuwels  Місяць тому

      oeh lekker wil weer kom kuier eendag!

    • @choppi1295
      @choppi1295 Місяць тому

      @@dieheuwels Sal jul met ope arms verwelkom by my kroeg en seker maak daar is genoeg Jagermeister

  • @megankimmuller7541
    @megankimmuller7541 Місяць тому +1

    Lekker, Jenna!❤ You go, girl🎉

  • @etdebruin
    @etdebruin Місяць тому +1

    stunning

  • @JamieleeBarnard
    @JamieleeBarnard Місяць тому +1

    Love it julle❤ well done !!!!

  • @vetseun1
    @vetseun1 Місяць тому +1

    Dis baie ooi.

  • @gerharduys6437
    @gerharduys6437 Місяць тому +1

    ❤❤

  • @rynodutoit4
    @rynodutoit4 Місяць тому +1

    Heuwels is sielskos