Hy’s ‘n Player🤡 | Op My Eish Recap S3 E8

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 2 бер 2024
  • Dankie vir julle almal se geduld - hier’s hy nou!😜 Brendan erken sy gevoelens vir 2 meisies😍, van hulle besmeer hy met bloed 😳en laastens pak Nysie haar tasse👋🏼
    Share met jou maats wat moet kyk!🥳
    #OpMyEish #ome #kykNET #recap #lisametdierooihare #brendanpeyper

КОМЕНТАРІ • 94

  • @lisametdierooihare
    @lisametdierooihare  5 місяців тому +16

    Dankie vir julle geduld! Hier’s hy nou🥳

    • @Helpmeplea
      @Helpmeplea 5 місяців тому +1

      Dankie! Dankie dat jy jou tyd opgee om vir ons n video te doen, ek het gedink ons sal seker eers more n video kry! Baie dankie ❤

    • @christellemanson546
      @christellemanson546 5 місяців тому

      Baie dankie, waardeer dit Baie, het Al begin bekommer raak waar jy is 😅, ek het gedog die girl Gaan die girls hulle lefitikus voor lees voor sy gaan. Het net gewag Vir dit 😂😂😂

    • @rudismit4773
      @rudismit4773 5 місяців тому

      @lisametdierooihare
      😂😮😅 al gesien jy in die kaap is kom maak n draai by ons musiek winkel en kry net vir jou n beter mice asseblief , jyt self gese jou klank is k#k , doen dit vir jou mense ou lisakie #DISVERNIET#WANTGELDISSKAARS😂😢😅

  • @chantebrewis3667
    @chantebrewis3667 5 місяців тому +16

    Ek wag die hele week vir die
    Dankie Lisa❤️❤️
    Groen!😂😂💚

  • @discipleofchrist2802
    @discipleofchrist2802 5 місяців тому +13

    Lisa jou videos is letterlik die beste😂😂😂 die goed wat jy raaksien neh... dis n talent😂😂

  • @TessaHeyns-kw4ht
    @TessaHeyns-kw4ht 5 місяців тому +5

    Die highlight van my dag!! Dankie❤

  • @CR-vb6eq
    @CR-vb6eq 5 місяців тому +13

    Shame hy hou duidelik net van sy top 3 en die res word net along gestring vir die show se onthalwe😂

  • @LiveLight50
    @LiveLight50 5 місяців тому +9

    GROEN!
    Baie dankie vir ñ baie goeie re-cap. Dit was die wag werd gewees. My gunsteling saam met Brendan is ook Katja. Hulle lyk goed saam.

  • @elmarwentzel2183
    @elmarwentzel2183 5 місяців тому +5

    Groen! Jy sien goedcraak wat ons mis! Wens jou videos was bietjie langer. 🎉🎉

  • @lizeheunis1776
    @lizeheunis1776 5 місяців тому +2

    Dit was definitief die wag werd! Dankie Lisa! Groen 💚💚

  • @landibear6509
    @landibear6509 5 місяців тому +3

    Die GROEN monster van jaloesie kom uit die dames jong. Ek hoop ek is verkeerd maar ek stem saam met dié wat sê Brendan lyk nog nie reg vir trou nie. Ek sê glad nie hy is 'n slegte man nie, net een wat nog voorkom asof hy nog te jonk is vir vas wees. Dit is nie 'n resies nie.

  • @rogue1reaper68
    @rogue1reaper68 5 місяців тому +7

    Groen "wyn" 😂

  • @helen4652
    @helen4652 5 місяців тому +2

    🤣L💚ve die begin!! Groen koeldrank vir ontbyt!😆

  • @harduskruger
    @harduskruger 5 місяців тому +1

    Finallyyy😮😂

  • @julicaventer6472
    @julicaventer6472 5 місяців тому

    Groen ⭐️⭐️ Love jou recaps Lisa

  • @anrivs4115
    @anrivs4115 5 місяців тому +1

    💚 Groen!!!

  • @CathyBeukes-gt7qx
    @CathyBeukes-gt7qx 4 місяці тому

    Groen !!! ❤🎉

  • @Neya182
    @Neya182 5 місяців тому

    Groeennn

  • @heinosmith4690
    @heinosmith4690 5 місяців тому +1

    Dis groen!!😂

  • @tanyadelange8483
    @tanyadelange8483 5 місяців тому +2

    Groen.... 😂😂

  • @soekielagrange3725
    @soekielagrange3725 5 місяців тому +2

    Jy die beste. Love you videos week Vir week. Dankie. Brannas jou seker gesê of Hy iemand kies.
    Hoop so.

  • @TheWealthsmith
    @TheWealthsmith 5 місяців тому

    Finally 😊😊😊

  • @charis5a
    @charis5a 5 місяців тому

    Groen❤

  • @DeonieTaljaard
    @DeonieTaljaard 5 місяців тому

    Groen 💚

  • @rudevanheerden6261
    @rudevanheerden6261 5 місяців тому

    Groen!

  • @janevanreenen8768
    @janevanreenen8768 5 місяців тому +3

    Ai dankie vir dié …. Ek sal wragtig nie hierdie program sal kan kyk nie🤦‍♀️ Jy maak dit groot pret 👍🏻

  • @malydiaboshoff4664
    @malydiaboshoff4664 5 місяців тому

    Love jou videos, wag heel week vir dit ...
    Episode 9 please 😊

  • @annusckavanderwalt8893
    @annusckavanderwalt8893 5 місяців тому

    Dankieeeee😂

  • @meganvantonder105
    @meganvantonder105 5 місяців тому

    Groen🎉

  • @hencolourens6730
    @hencolourens6730 5 місяців тому

    Groen😄

  • @tilanacarstens3457
    @tilanacarstens3457 5 місяців тому

    Groen. Dankie vir jou recap. Daai meisies🙄 😂😂😂

  • @annusckavanderwalt8893
    @annusckavanderwalt8893 5 місяців тому +2

    Yesss so lank gewag

  • @dorrienvenables3057
    @dorrienvenables3057 5 місяців тому +4

    These reviews are highly amusing to watch, not that I'd ever really watch the actual show anyways. The suppose the show kinda does lend itself to make the guy look like a player, I mean there is one of him, and a whole bunch of girls vying for his attention, who he is required to take them all on dates and so forth..

  • @moniquecoetzer6379
    @moniquecoetzer6379 5 місяців тому

    Groen💚💚😂

  • @user-mm1kt3dn1i
    @user-mm1kt3dn1i 5 місяців тому

    Groen

  • @Adri-oj3yt
    @Adri-oj3yt 5 місяців тому +3

    Die meisie van Namibië dink ek is reg vir Brendon.

  • @zantebianca7202
    @zantebianca7202 5 місяців тому +31

    Ek is jammer maar hy is 'n player na ek op my eish begin kyk het is my respek vir hom weg met die wind...Nysie is reg en behou haar waardes. ❤

    • @hayleyloughlin7830
      @hayleyloughlin7830 5 місяців тому +5

      Nysie is vol kak 😅

    • @peacestudio843
      @peacestudio843 5 місяців тому +2

      Wat van jy form eers ‘n opinie van hom as jy hom leer ken ipv hoe die media hom wil laat lyk

    • @moniquejoubert4363
      @moniquejoubert4363 5 місяців тому +1

      Is dit nie maar waaroor die show gaan nie.

    • @talitaf3145
      @talitaf3145 5 місяців тому +2

      Ja nee ek ook! Stem 100% saam jou!🙌🏻👏🏻👏🏻👏🏻💔

    • @LeeannVandermerwe-bw8ih
      @LeeannVandermerwe-bw8ih 5 місяців тому +1

      Dis jou proebleem want ek sal altyd aan Brendan se kant wees maak nie saak wat julle of die ander van hom se nie😁

  • @jacobotha3764
    @jacobotha3764 5 місяців тому +2

    eerder laat as nooit, neh.... hoop jy het jou creamsoda geniet

  • @user-mo8xp3yj3e
    @user-mo8xp3yj3e 5 місяців тому

    💚 Groen #teamkatja

  • @dalenepretorius4280
    @dalenepretorius4280 5 місяців тому

    groen

  • @danedevilliers1029
    @danedevilliers1029 5 місяців тому

    groen
    🤣

  • @shelbyblueco7782
    @shelbyblueco7782 4 місяці тому

    Myne is Shrek 1.. cute

  • @ronevanschalkwyk3938
    @ronevanschalkwyk3938 5 місяців тому +1

    ek sal die glasie wyn namens jou drink met hierdie een 😂🍷🍷

  • @sharicey5998
    @sharicey5998 5 місяців тому

    Ek wag vir die volgende episode LISA!!!!!❤😊

  • @eunefaber9686
    @eunefaber9686 4 місяці тому

    Cute

  • @marlizettebadenhorst3631
    @marlizettebadenhorst3631 5 місяців тому

    Oh my word Chaunte moet grootword!

  • @rianalouw340
    @rianalouw340 5 місяців тому +1

    Ja nee, as die handjie eers so op die knietjie is hy n chancer!!!

  • @kooskoekemoer
    @kooskoekemoer 5 місяців тому +1

    Lisa as hierdie reeks nou klaar is, wat gaan jy volgende kyk wat ons nie hoef te kyk nie?

  • @user-oq6lz9xv1j
    @user-oq6lz9xv1j 5 місяців тому +1

    As hy wil gaan boer moet hy dalk iemand soek wat op die plaas sal aard..

  • @rynobekker
    @rynobekker 5 місяців тому

    gedink ons kry nie n video nie 😂

  • @MaritsaMurray
    @MaritsaMurray 5 місяців тому

    Gras groen

  • @Brandon-gj2gc
    @Brandon-gj2gc 4 місяці тому

    Wear is die wyn

  • @user-sx5fo9ml7v
    @user-sx5fo9ml7v 5 місяців тому

    Is dit net ek wat nie klank het nie😅 Neee! Ekt so uit gesien vir die episode 😢

  • @zsa-zsaleegordon627
    @zsa-zsaleegordon627 5 місяців тому +1

    Geen wonder hy ry so stadig en hou die karre op..hy draai n wiel met n middel finger,lol

  • @elsiedebeer1976
    @elsiedebeer1976 5 місяців тому

    Wat het ek gemis dat jy op die Jannie-verjaar koeldrank is?

  • @octoberbaby1422
    @octoberbaby1422 5 місяців тому

    Groen...want ek sê so lmk

  • @amandapistorius5746
    @amandapistorius5746 5 місяців тому

    GROEN

  • @engelbrechtrene970
    @engelbrechtrene970 4 місяці тому

    Jy is snaaks en geniet jou comments . Brendan is beslis nie n player nie maar Hy weet wat Hy Wil he en wat nie ek is nog steeds n fan van Rachellie en Jenae.......ek like nie Katja nie

  • @user-hc1mg6zo1k
    @user-hc1mg6zo1k 5 місяців тому

    Groen groener groenste

  • @alme6067
    @alme6067 5 місяців тому

    Ek dink ook so maar nie regtig nie sy's te mooi vir hom

  • @kiimmaritz2827
    @kiimmaritz2827 5 місяців тому

    Ek persoonlik dink hy is Meer n man's man

  • @sellysnyman294
    @sellysnyman294 5 місяців тому

    Wie is hy

  • @heinrichhenning6096
    @heinrichhenning6096 5 місяців тому +2

    Wag n bietjie... Jy drink wyn off screen?

  • @manicmaggie
    @manicmaggie 5 місяців тому

    Ek kan nie wag dat jy Biker Babes review nie. Dis nou 'n klomp kommin anties.

  • @johanroos699
    @johanroos699 5 місяців тому

    Ek dink van die meisies is eerder players

  • @Nathan-zi6ek
    @Nathan-zi6ek 5 місяців тому

    Moeilim

  • @hugohinze1082
    @hugohinze1082 4 місяці тому

    Jy moet nie games speel met die misses wees earlier met hulle kids vir Katja

  • @hayleyloughlin7830
    @hayleyloughlin7830 5 місяців тому +1

    Katja is nie maklik. Sy is sout van die aarde. Bogger you Nysie

  • @catherinedejager1608
    @catherinedejager1608 4 місяці тому

    Lisa jys baie ongevoelig & gladnie snaaks nie hoor

  • @Namelessmusic-rr1jl
    @Namelessmusic-rr1jl 4 місяці тому

    JANAE IS BAIE WEIRD SY DINK ALLES IS CUTE EN DIS WEIRD

  • @mariette67able
    @mariette67able 5 місяців тому +2

    Brendon moet ophou sanik ag ek bexoel sing. Hy soek n tert nie n vrou nie. Maar hy sal met sy los lyf ag ek bedoel "talente" beter doen in Hillbrow.

  • @nadinedelaguerre2388
    @nadinedelaguerre2388 5 місяців тому +1

    Ag nee.. ek't al hierdie content op kykNET se shorts gesien 🙄 niks nuut nie.

    • @JacoWium
      @JacoWium 5 місяців тому +2

      Ja, maar jy't nie vir Lisa op KykNet se shorts gesien nie.. 🙂

  • @Gozar111
    @Gozar111 5 місяців тому

    Wie de donder luister na die mannetjie se musiek? En gaan na sy shows toe? Seriously what a lightweight

  • @biancaswanepoel-jj5zw
    @biancaswanepoel-jj5zw 5 місяців тому

    Groen🎉

  • @rudolphvanniekerk1051
    @rudolphvanniekerk1051 5 місяців тому

    Groen

  • @user-zc8yz1fk7z
    @user-zc8yz1fk7z 5 місяців тому

    GROEN

  • @StukkieVanDermerwe
    @StukkieVanDermerwe 5 місяців тому

    Groen

  • @Sandrab7010
    @Sandrab7010 5 місяців тому

    Groen

  • @natanya333
    @natanya333 5 місяців тому

    Groen

  • @user-ot5sw7mo1c
    @user-ot5sw7mo1c 5 місяців тому

    Groen

  • @moniquesnyders8811
    @moniquesnyders8811 5 місяців тому

    Groen