Die Heuwels Fantasties & Demi Lee Moore - NIKS OM OOR HUIS TOE TE SKRYF NIE

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 24 лип 2023
  • Stream die single nou : dhfxdemi.lnk.to/ColabMB
    Lirieke:
    Hoeveel keer moet mens jammer sê
    Maar jammer maak nie hierdie hart gesond nie
    Dit maak nie hierdie hart gesond nie
    Jy was my oggend son
    Voor die koue inkom
    Voor die koue inkom
    Ek het so hard vir jou baklei
    En ek belowe
    Ek sal by jou bly
    Ek het so hard vir jou baklei
    En ek belowe
    Ek belowe
    Ek sal by jou bly
    Maar ek weet daar is niks om oor huis toe te skryf nie
    Die ligte is aan
    Maar daar is niemand tuis nie
    Altyd aan die uitbrand
    Niemand het tyd nie
    Niemand het tyd nie
    Ek weet nie
    Hoe het ek gedink
    Dat dit sou anders wees nie
    Want mense verander nie
    Daar is niks om oor huis toe te skryf nie
    Niks om oor huis toe te skryf nie
    Hoeveel keer moet mens nog jammer sê
    Maar jammer maak nie hierdie hart gesond nie
    Dit maak nie hierdie hart gesond nie
    Jy was my oggend son
    Voor die koue inkom
    Voor die koue inkom
    Ek het so hard vir jou baklei
    En ek belowe
    Ek sal by jou bly
    Ek het so hard vir jou baklei
    En ek belowe en
    Ek belowe
    Maar ek weet daar is niks om oor huis toe te skryf nie
    Die ligte is aan
    Maar daar is niemand tuis nie
    Altyd aan die uitbrand
    Niemand het tyd nie
    Niemand het tyd nie
    Weet nie hoe het ek gedink
    Dat dit sou anders wees nie
    Want mense verander nie
    Daar is niks om oor huis toe te skryf nie
    Daar is niks om oor huis toe te skryf nie
    Daar is niks om oor huis toe te skryf nie
    Daar is niks om oor huis toe te skryf nie
    ds
  • Розваги

КОМЕНТАРІ • 13

  • @jillian4230
    @jillian4230 11 місяців тому +4

    Yes love die!!!! Soveel liedjies oor die liefde, maar nie almal roei dieselfde boodtjie nie! Feite is mense verander nie!

  • @marlenebroodryk4467
    @marlenebroodryk4467 11 місяців тому +3

    Flippen Fantastiese kombinasie❤❤Kan nie genoeg daarvan kry nie

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 11 місяців тому +13

    Hoe ironies.. Hierdie duet is beslis iets om oor huis🏡toe te skryf🥳🎶🕺💃♥️

  • @pieter-janroux6434
    @pieter-janroux6434 10 місяців тому +2

    My speakers kan nie hard genoeg nie 🎉 flippen love dit

  • @SuperSpiderman1979
    @SuperSpiderman1979 11 місяців тому +3

    Iets nuut..vars... en baie cool julle 👌

  • @GertjieErtjie
    @GertjieErtjie 10 місяців тому +1

    Mooi song julle❤

  • @hermannloubser5017
    @hermannloubser5017 11 місяців тому +1

    yes please! epic+

  • @francoisdvanderwesthuizen6772
    @francoisdvanderwesthuizen6772 11 місяців тому +3

    Net dood eenvoudig puik en beslis iets oom oor huis toe te skryf...

  • @lynettepretorius245
    @lynettepretorius245 11 місяців тому +1

    Fantasies👌

  • @tommiewhite4513
    @tommiewhite4513 11 місяців тому +1

    Okay, this awesome

  • @GingaKing
    @GingaKing 7 місяців тому

    I saw Heuwels Fantasties live at Kovsies Uni once, live not too good. Hope they got better :D

  • @eugiestiensviljoen3521
    @eugiestiensviljoen3521 11 місяців тому +1

    Nie meer dieselfde nie😢