Bliksem maar dis mooi Afrikaans wat jy praat!!❤ Mens hoor nie meer so uitblinkende woordeskat nie. Dit maak my hartseer... Wens meer Afrikaners praat so goed soos jy! Knap gedaan Steve 🤟🏻
@AnhAxg0dx As Afrikaners moes ons baie keer opgee. Dit het begin waar ons opgege het om ñ lewe onder ñ Britse kolonie te maak en ons die Groot Trek aandurf om ñ tuiste vir onsself te maak. Die Afrikaners het deur harde tye gely.... Waar ons teen klomp Bantu stamme onsself verdedig agv. hulle wat nog as ñ nomade folk geleef het en nie geploeg en geplant nie, dus moes hulle konstant beweeg na nuwe bronne waar hul voedsel vind. Ons het deur baie gegaan om ñ stukkie grond te vind wat ons sin is en nes ons ñ bietjie geluk vind en goud vind wou Brittanje he ons moes dit ook op gee. Angelo boere oorlog, ons teen die wêreld se grootste mag.... Ons as folk het weer opgegee sodat ons vroue en kinders vry gelaat word. Na nog jare se harde werk het ons die hart van Suid-Afrika gebou vir die Britse Unie. Toe ons uiteindelik as ñ republiek van ons eie gegun was moes ons weer kort voor lank op gee, want die buitelanders het ñ nuwe manier om ons te onderdruk. Hulle veg nou ñ nuwe manier waar hulle die ander Afrika groepe op stook met propaganda van die Afrikaners wat hulle land gesteel het en gebruik kommunisme bewegings om rebellie groepe te wapen en onrus te maak. Ons moes weereens die tuiste wat ons na soveel lyding, soveel veerkragtigheid , teëspoed en deursettingsvermoë gebou het opgee. As ñ Afrikaner wat in 1990 gebore is het dit my lank gevat om te besef waarom ons voorouers nooit sou jammer sê oor hoe hulle as folk ñ lewe moes maak nie en hulle niemand se aanskuld te hoef jammer voel nie.... Na als en alles, asseblief... Ons kan nie opgee oor ons taal nie.
Jong ek het pressies dieselfde gedink toe ek so na hom luister. Ek het letterlik gehang aan sy woorde. My familie praat almal Engels. Ek mis my taal, en troos myself maar deur Afrikaans boeke te lees.
Hoor hoor - Steve vir President! Miskien moet ons die onteiening se "nul vergoeding" ook op belastings toepas - nul belasting - Hulle misbruik in elk geval ons belastings om ons mense te teiken.
Systemites are stuck to systemic delusions ...we all chasing Caesars sht...so.. consequences ARE unavoidable..in how these earthly kingdumbs Christ rejected, are warmongered FOR and supported...gee emmers uit, sisteemiete moet man staan en diep kak skep en ein..dis verdien😶🌫️💣⌛🪤⚖️👌🙏✌️✊
Dit is darem so lekker om na jou te luister. Dankie weer vir al jou wysheid wat jy op n Maandag kwytraak. One moet n plan maak om jou in die presidents stoel te laat sit. Veels geluk met jou huweliksherdenking en jou mooi vrou se verjaarsdag wat op pad is. Veilg reis waar jy ookal optree.
Dankie Steve vir jou eerlike en reguit wees ons sal vir jou stem as president. Ek sien jou vrou verjaar saam met my vrou gelukkige verjaarsdag vir haar
Horiesô Steve, jy maak elke Maandag my week en vandag was geen uitsondering nie! Iemand moet 'n Steve woordeboek begin sodat uitdrukkings soos "oorwinningsuitputting" in die volksmond kom lê😊
Ek is n Afrikaans sprekende man Steve...maar slaan my blou met n pap vis...jou Afrikaans is donners goed , en so goed om na te luister ! Kan nie wag om Oranje te hoor nie. Goed gaan en al die seëninge wat jy nodig het.
Squirrel het seker vergeet Elon Musk se Pa se property is ook nog in suid Africa. REGTIG as of Elon enige iemand sy pa of sy huis of erf sal laat raak. Ek lag in squirrel se gesig 😂😂😂😂😂😂
Jy toer en sing die land plat. Lekker!!! Ek bly in Oos Londen, "Mthatha By The Sea" .... Hoe kry ons, Jou Fans, Jou ondersteuners, Jou hier? Oosl London skrik wakker en kry ons Afrikaanse Boere President Hier. Dankie vir jou toewyding en absolute respek vir Afr en ons wat met als in ons vashou, Vir Ons Kultuur!!!!
Jesus sal jou ontmoet on die krag van jou geloof liefie. Jesus weet wat gebeur hier, ons moet met Sy beloftes terug bid. Bly jy glo aan i Almagtige Vader, Hy is i God van die Onmoontlike, onthou as Jesus die rooi see kan kloof sodat Moses die egiptenare kan ontsnap, kan Hy di selle doen vir ons liefie. ❤
Goeie môre Steve, ongelukkig is ons parlement net daarop uit om te steel. Hulle wil almal wat 'n bestaan probeer maak se geld te vat vir hulle matters. Tyd laat ons begin terug vat. Baie goeie video. Doen so voort. Geseënde week. ❤❤
Hi Steve.. Kyk nooit zyou tube. Bly ek het jou daar raak geloop. Ek jou video gestuur na S.K. gesê sy moet jou op y/ tube volg. Bravo!! Meer mense nodig wat nie bang is om die waarheid te verkondig!!! Ons land in n groot gemors..Sterke ons hou jou in ons gebede🙏🙏GOD BLESS🙏🙏
Thanks Steve. Ek is onlangs die diepkant ongegooi toe ek en my girl n 22 ha plaas in die Weskaap koop. Ons het dit goed hier, crime rates are low. Ek voel vir die ander boere wie nie so gelukkig is soos ons nie. Maar ek is ook bitter bekkommerd oor die toekoms. Van ons provinsie, van ons land, en van grondeienaars, veral nadat Silly Cyril die onteieningswet geteken het. Dit is alklaar swaar genoeg om n plaas te probeer bestuur mel n voltydse kantoor job. Dan moet ons nog geld maak om die plaas aan die gang te hou (ja, maintenance is required - something our 'new' government does not value!). Dit teen die backdrop van moeilik tye oppad. Wat nog van kinders grootmaak.... Eish, praat van n blou Maandag.
O Steve ek dooi oor jou. Jou blatante eerlikheid en waagmoed. Jy is ongetwyfeld onmisbaar in ons Boerelewens en harte. Baie geluk met julle huweliksherde king en mooie vroulief se verjaardag. Hierdie ou tannie saluut jou. Jy is en sal altyd ons legende wees.
More Onse Steve hier van af die Moot baie dankie vir die lekker gesels so op n mooi Maandag oggend baie dankie vir Inligting mal oor Donald Trump gaan ons Cupcake(Cyril) blameer vir ons penarie in Suid Afrika. Moet asb nie aleen oor die berg stap nie gaan in groepe die Tothsies loop deur van die Proefplaas na die berge toe. n Mooi en Wonderlike Week Vir jou Onse Steve en jou Hartsmense 🥰🥰❤️❤️
Soo good to hear your voice again Steve❤❤ God bless you always Love the compassion you have for our awesome country The vultures and thieves will always be there BUT GOD IS STILL IN CONTROL AMEN GOD BLESS YOU AND PROTECT YOU AND YOU MER FAM ALWAYS WISH WE COULD FIND A PRESIDENT LIKE TRUMP FOR SA❤❤ TAKE CARE KEEP THAT PASSION GOING❤❤❤❤❤
Great Steve. Jy sal net so effens stadiger moet praat. Onthou net Rampie is so effe gestrem met insig. As hulle na die spoorweë kyk verstaan hulle nie die oorsaak is hul regering nie.
Dankie Steve, jou yster!! Jy praat groot WAARHEID, soos altyd!! Jy bly maar dié AFRIKANER, wat die haters in sulke hoë brits kan vastrap, dat hulle glo jy prys hulle🫡👋🏻👋🏻👋🏻
Yip , Steve jy is die man wat ons nodig het met die GUTS van 'n LEEU , om hierdie gemors van 'n regering aan te vat. Stig asb jou eie party en ek is daar.
Mnr Hennenman jy en jou broer goeie mense.Jou broer rus in vrede.Dankie dat jy nie bang is om te praat nie hou daarvan voel dieselfde.As daar maar net meer van ons soort is.Daar net n spul slapgate en verrraaiers daar buite.Groete.
Bliksem maar dis mooi Afrikaans wat jy praat!!❤
Mens hoor nie meer so uitblinkende woordeskat nie. Dit maak my hartseer...
Wens meer Afrikaners praat so goed soos jy!
Knap gedaan Steve 🤟🏻
dis oaky , disi die einde ni
@AnhAxg0dx As Afrikaners moes ons baie keer opgee. Dit het begin waar ons opgege het om ñ lewe onder ñ Britse kolonie te maak en ons die Groot Trek aandurf om ñ tuiste vir onsself te maak. Die Afrikaners het deur harde tye gely.... Waar ons teen klomp Bantu stamme onsself verdedig agv. hulle wat nog as ñ nomade folk geleef het en nie geploeg en geplant nie, dus moes hulle konstant beweeg na nuwe bronne waar hul voedsel vind. Ons het deur baie gegaan om ñ stukkie grond te vind wat ons sin is en nes ons ñ bietjie geluk vind en goud vind wou Brittanje he ons moes dit ook op gee. Angelo boere oorlog, ons teen die wêreld se grootste mag.... Ons as folk het weer opgegee sodat ons vroue en kinders vry gelaat word. Na nog jare se harde werk het ons die hart van Suid-Afrika gebou vir die Britse Unie. Toe ons uiteindelik as ñ republiek van ons eie gegun was moes ons weer kort voor lank op gee, want die buitelanders het ñ nuwe manier om ons te onderdruk. Hulle veg nou ñ nuwe manier waar hulle die ander Afrika groepe op stook met propaganda van die Afrikaners wat hulle land gesteel het en gebruik kommunisme bewegings om rebellie groepe te wapen en onrus te maak. Ons moes weereens die tuiste wat ons na soveel lyding, soveel veerkragtigheid , teëspoed en deursettingsvermoë gebou het opgee.
As ñ Afrikaner wat in 1990 gebore is het dit my lank gevat om te besef waarom ons voorouers nooit sou jammer sê oor hoe hulle as folk ñ lewe moes maak nie en hulle niemand se aanskuld te hoef jammer voel nie....
Na als en alles, asseblief... Ons kan nie opgee oor ons taal nie.
Jong ek het pressies dieselfde gedink toe ek so na hom luister. Ek het letterlik gehang aan sy woorde.
My familie praat almal Engels. Ek mis my taal, en troos myself maar deur Afrikaans boeke te lees.
@Lcdup-z9n die probleem is dat jou algemene persoon sal hang aan elke woord en nie self ondersoek instel nie. Mense ongelukkig val vir sulke goed.
@@sebastiaantheartartist 😂 ek het letterlik van sy uitstekende taal gebruik gepraat.
Dankie Steve!!
Altyd reguit en die waarheid!!
Dankie, STEVE vir Jou getrouheid teenoor jou nasie, pas jouself op en ons vra God se seëninge op jou en Jou familie 🙏🙏🙏
Hoor hoor - Steve vir President! Miskien moet ons die onteiening se "nul vergoeding" ook op belastings toepas - nul belasting - Hulle misbruik in elk geval ons belastings om ons mense te teiken.
Systemites are stuck to systemic delusions ...we all chasing Caesars sht...so.. consequences ARE unavoidable..in how these earthly kingdumbs Christ rejected, are warmongered FOR and supported...gee emmers uit, sisteemiete moet man staan en diep kak skep en ein..dis verdien😶🌫️💣⌛🪤⚖️👌🙏✌️✊
Dit is darem so lekker om na jou te luister. Dankie weer vir al jou wysheid wat jy op n Maandag kwytraak. One moet n plan maak om jou in die presidents stoel te laat sit. Veels geluk met jou huweliksherdenking en jou mooi vrou se verjaarsdag wat op pad is. Veilg reis waar jy ookal optree.
Lekker Steve vertel hulle die waarheid, mooi loop
Dankie Steve, wens daar is meer soos jy wat 'n ding sê soos hy is.
Dankie Steve
Selfs deur al die negatiewe politieke nuus, maak jy ons trots om Suid Afrikaners te wees.
Ek is mal oor mense wat die moed vd oortuiging het om te sê net wat hulle wil. Dankie Steve dat jy so reguit praat!
Dankie Steve vir jou eerlike en reguit wees ons sal vir jou stem as president. Ek sien jou vrou verjaar saam met my vrou gelukkige verjaarsdag vir haar
Hi Steve it's always great to get your perspective on world and current affairs and agree with you wholeheartedly
Jy is n bees❤
Dankie Steve,absoluut enig in jou soort.Lewenslustig,ingelig,eerlik,goeie humor en briljante spreker/sanger.Ons waardeer jou.Mooi loop 🎉
Hoe is dit dat 'n mens nooit moeg kan raak om na jou te luister nie..? Dankie vir die Maandae se saam kuier. Ek geniet dit! 😊
Horiesô Steve, jy maak elke Maandag my week en vandag was geen uitsondering nie! Iemand moet 'n Steve woordeboek begin sodat uitdrukkings soos "oorwinningsuitputting" in die volksmond kom lê😊
MÔRE STEVE. EK KIES JOU VIR PRESIDENT. MOOI MAN❤❤
Ek is n Afrikaans sprekende man Steve...maar slaan my blou met n pap vis...jou Afrikaans is donners goed , en so goed om na te luister !
Kan nie wag om Oranje te hoor nie. Goed gaan en al die seëninge wat jy nodig het.
Respek jou Steve God seen jou en jou Famielie .psalm 121 vir jou.😊
Dankie Steve. Steve vir President ❤❤
Steve vir president enige tyd ek sal n miljoen keer vir hom stem ja en orania is so mooi love dit
Dankie Steve. Ek geniet jou PASSION. Dis aansteeklik.
Squirrel het seker vergeet Elon Musk se Pa se property is ook nog in suid Africa. REGTIG as of Elon enige iemand sy pa of sy huis of erf sal laat raak. Ek lag in squirrel se gesig 😂😂😂😂😂😂
PASSIE
Ek luister elke Maandag. Ek lag saam met jpu. Word kwaad saam met jou en dan raak ek lus vir koffie😂Dankie dat jy ons immer op hoogte hou. Mooi loop.
Ek stem saam daar hy moet sing.sing in die government in ons staan saam met Steve
Thanks Steve .... Spot on the button sir !! 🫡
Dankie Steve... xxxxxxxxx ❤🙏
Ai Steve jy maak my dag. Dankie vir jou heerlikke musiek en nie die wonderlikke men's wat jy is. Liefde groente van Tannie Nita vd Kaap.
Well said Stevie I agree with everything you've said you're a clever man you would be a good president 😊❤
Thank you Steve
It takes guts to be a white South African.
Jy bly maar net ‘n legende Steve. Baie respek vir jou🙌🙌🙌
Dankie Steve .
Joe dankie dankie soo baaiiiee wat jy vir ons boere volkie beteken jys ons hero
Luv you Steve
BAIE LIEFVIR JOU STEVE BESTE IN DIE OOSTE, WESTE EN REG OOR DIE WYE WERELD 🌍🌎🌏 👈
Hello sir greetings from GANSBAAI rgds JEAN-PIERRE txu for everything you do for our country
Jy toer en sing die land plat. Lekker!!! Ek bly in Oos Londen, "Mthatha By The Sea" .... Hoe kry ons, Jou Fans, Jou ondersteuners, Jou hier? Oosl London skrik wakker en kry ons Afrikaanse Boere President Hier. Dankie vir jou toewyding en absolute respek vir Afr en ons wat met als in ons vashou, Vir Ons Kultuur!!!!
Steve jy bly ñ yster. Groetnis van hier uit Hentiesbaai !
You are next level you say it as it is 👍
Great job Steve tables are meant to turn and turning they certainly are.Take care.
Jy maak my Maandag pienk ou Steve..so baie dankie..😂😂😂😂
Uit Betties baai... So bêk kort jam! Steve jys 'n wyse man! God seën! Ps dankie vir wat jy doen! Vic
Stadig ou maat! Daars genoeg tyd.
hallo oom dink oom die here sal ons mensse kan help want ons het god regtig nodig oom bid vir onsse mensse❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Jesus sal jou ontmoet on die krag van jou geloof liefie. Jesus weet wat gebeur hier, ons moet met Sy beloftes terug bid. Bly jy glo aan i Almagtige Vader, Hy is i God van die Onmoontlike, onthou as Jesus die rooi see kan kloof sodat Moses die egiptenare kan ontsnap, kan Hy di selle doen vir ons liefie. ❤
Jou passie.. Dankie Steve. Kom kuier weer bietjie in die Kaap asb.
Morning Steve thanks for sharing your insight on the crazy South Africa were call home. Have a great week. God bless you and your dear ones.
Hi Steve, baie dankie het geluister.
Steve, jys n Yster. Geniet om na jou te luister.
Hello Steve. Jy is die beste. En geluk met jul herdengking. Seën wense vr jou en gesin. Jou engels is 100% inni kol. Gooi hom Steve. Mooi loop.
Goeie môre Steve, ongelukkig is ons parlement net daarop uit om te steel. Hulle wil almal wat 'n bestaan probeer maak se geld te vat vir hulle matters. Tyd laat ons begin terug vat. Baie goeie video. Doen so voort. Geseënde week. ❤❤
Steve is ons de la Rey en Verwoerd gekombineer. YSTER
Dankie Steve. Van al ons Swaarvoertuig bestiurders❤
Dankie Steve
10 Minute van PURE PLESIER!! Dankie Broer Steve!
Hi Steve.. Kyk nooit zyou tube. Bly ek het jou daar raak geloop. Ek jou video gestuur na S.K. gesê sy moet jou op y/ tube volg. Bravo!! Meer mense nodig wat nie bang is om die waarheid te verkondig!!! Ons land in n groot gemors..Sterke ons hou jou in ons gebede🙏🙏GOD BLESS🙏🙏
Steve dankie vir jou blatante eerlikheid .
Ai...wat sal ons sonder jou doen....wat n kragtige praatjie❤
Dankie dat jy nie stilbly nie. Kyk uit vir jou. Van Namibie.
Mooi Steve! Waardeer jou en stem saam oor al die dinge waaroor jy praat.My siening ook.Sien uit na volgende Maandag.
Hello Steve Hofmayer, Jy bly nog steeds n healt ❤❤❤❤❤❤❤
Love this energy
Dankie vir jou input en jou stem.
🎉🎉🎉
Thanks Steve. Ek is onlangs die diepkant ongegooi toe ek en my girl n 22 ha plaas in die Weskaap koop. Ons het dit goed hier, crime rates are low. Ek voel vir die ander boere wie nie so gelukkig is soos ons nie. Maar ek is ook bitter bekkommerd oor die toekoms. Van ons provinsie, van ons land, en van grondeienaars, veral nadat Silly Cyril die onteieningswet geteken het.
Dit is alklaar swaar genoeg om n plaas te probeer bestuur mel n voltydse kantoor job. Dan moet ons nog geld maak om die plaas aan die gang te hou (ja, maintenance is required - something our 'new' government does not value!). Dit teen die backdrop van moeilik tye oppad. Wat nog van kinders grootmaak.... Eish, praat van n blou Maandag.
Hi Steve Thank you for speaking up. Good for you! Hou so aan. Daar staan baie Saam met jou. 🙏💕🌹👑
Hi Steve, dankie. Asb nooi vir Trump vir lekker boerebraai en los ons land se probleme op ASB!!! LIEF JOU ❤❤❤
Wens dit kan so maklik gebeur!!😢 Dalk moet Steve weer vir Pres. TRUMP gaan kuier?
Jy maak my dag!!
O Steve ek dooi oor jou. Jou blatante eerlikheid en waagmoed. Jy is ongetwyfeld onmisbaar in ons Boerelewens en harte.
Baie geluk met julle huweliksherde king en mooie vroulief se verjaardag.
Hierdie ou tannie saluut jou. Jy is en sal altyd ons legende wees.
Steve jy is Yster!!!! Dankie vir jou tyd aan en vir ons afrikaners!!!
Mag God jou en jou gesin seen... Sien jou in Newcastle. Vra vir Stephan Lombard
Dankie Steve Ek stem saam met jou met Alles wat jy se 😊
More Onse Steve hier van af die Moot baie dankie vir die lekker gesels so op n mooi Maandag oggend baie dankie vir Inligting mal oor Donald Trump gaan ons Cupcake(Cyril) blameer vir ons penarie in Suid Afrika.
Moet asb nie aleen oor die berg stap nie gaan in groepe die Tothsies loop deur van die Proefplaas na die berge toe.
n Mooi en Wonderlike Week Vir jou Onse Steve en jou Hartsmense 🥰🥰❤️❤️
Dankie Steve jy is n yster
Dankie dat jy bly staan vir Afrikaans en geregtigheid
Verjaardag groete aan jou vrou❤
Jy bly maar die beste ou Steve. Dankie daarvoor.
Fantasties!!
Steve ek hou van mense wat reguit die waarheid praat.Mooi man!!
Steve jy bly ons Biellie van die Bosveld, hou so aan my maat! Lovit se dit soos dit is!
Jou Legend!!!!
Dankie Steve. Jy is koning. My sentiment exactly
Dankie Steve hou so aan ons is mal oor . Groete Braam
Soo good to hear your voice again Steve❤❤ God bless you always Love the compassion you have for our awesome country
The vultures and thieves will always be there BUT GOD IS STILL IN CONTROL AMEN
GOD BLESS
YOU AND PROTECT YOU AND YOU MER FAM ALWAYS WISH WE COULD FIND A PRESIDENT LIKE TRUMP FOR SA❤❤
TAKE CARE
KEEP THAT PASSION GOING❤❤❤❤❤
Sorry for the mistake .....You and your family
Soos altyd weldone Steve, kan nie wag vir Maandae se insette
Steve vir president 🎉🎉
❤Geniet jou program, van Australië.
Bravo Steve jy swyg nie jy praat reguit jy is tops. Ek geniet elke Maandag jou video terdeë hou so aan jy maak ons dag😂😂😂
Great Steve. Jy sal net so effens stadiger moet praat. Onthou net Rampie is so effe gestrem met insig. As hulle na die spoorweë kyk verstaan hulle nie die oorsaak is hul regering nie.
Hell my oom jy lyk goed! well done en ons luister.
Dankie Steve, jou yster!! Jy praat groot WAARHEID, soos altyd!! Jy bly maar dié AFRIKANER, wat die haters in sulke hoë brits kan vastrap, dat hulle glo jy prys hulle🫡👋🏻👋🏻👋🏻
Dankie Steve jys Goed, waardeer dit.❤
Dankie Steve 😊
Yip , Steve jy is die man wat ons nodig het met die GUTS van 'n LEEU , om hierdie gemors van 'n regering aan te vat. Stig asb jou eie party en ek is daar.
Dankie Steve, jys awesome!
Ja nee slim vang sy baas! God is in control , Amen
Dankie mater jy slaan die spyker so op sy kop...trots op jou en die kommetaar wat jy lewer👏👌
Dagse Steve
Dankie vir jou lekker reguit gesels elke week. Ek is doodseker Patat luister met n glimlag na jou. Vasbyt en mooi week vir julle
Bravo Steve!!!
Dankie Steve. Dit is nie lekker om hierdie kak te hoor nie, maar dit is so lekker om dit in Afrikaans te hoor.
STEVE SOOS ALTYD JY MAAK MY DAG BETER GENIET JOU GEES LIEFDE VIR ONS LAND VEELS GELUK JUL❤❤❤
Steve jy is koning. Geniet jou week.
Thank you steve
Dankie..🎉
Dankie hou so aan
Mnr Hennenman jy en jou broer goeie mense.Jou broer rus in vrede.Dankie dat jy nie bang is om te praat nie hou daarvan voel dieselfde.As daar maar net meer van ons soort is.Daar net n spul slapgate en verrraaiers daar buite.Groete.
We salute you
Dankie Sreve, dit wil gese wees, great gese als maak sin dit pas inmekaar soos 'n puzzle👍👍