Danki Steve dat jy ni bang is om di waarheid te praat ni.Skande di mans wat mekaar so soen en so di dames wat dieselde doen.Hul maak my NAAR!!!!!Steve jy maak my dag.
Liewe liewe Steve, wees verseker Afrikaans is Groot sal nooit weer dieselfde wees sonder die ikoniese Steve Hofmeyr nie. 'n Mens sukkel om te glo dat van ons Afrikaners aandadig is aan die verguising! Maar jy werk verskriklik hard en verdien elke goeie, lieflike, wonderlike ding wat na jou toe kom. Ons is so baie lief vir jou❤❤
Goeie môre Steve, soos altyd praat jy weer God se waarheid. 1. God sê, Hy het almal na Sy beeld gemaak. Hy het nie guys gemaak nie. Dit is 'n wilsbesluit wat jy neem. Moordenaars word nie gebore nie, hulle neem die besluit. Die Woord sê, sodomie is die grootste sonde. Politisie is 'n klomp grootmense wat probeer om te kyk wie kan die meeste kak aanjaag. Die feit dat jy nie welkom is by severe venues nie, is omdat jy hulle broeke laat bewe. Hulle blaf almal agter wind aan en nou maak hulle jou die sondebok. Mag jy geseënd wees. ❤❤❤
Mal, mal oor jou, jou songs, jou uitkyk, jou moed om die waarheid te praat. Laat al die groot organisasies in hulle glory vlieg - hulle sal nie talent raaksien al byt dit hulle in die gesig nie, ...... jy moet net nooit ophou doen wat jy nou doen nie. Steve vir president!!!!
More Steve. Ek kan eerlik sê dat ek n trotse Steve ondersteuner is. Hoekom? Jy is eerlik, opreg en paai nie mense om na jou te luister nie. Jou eerlike en reguit praatjies smeer nie "jam" om guns te wen nie, jy sê n ding soos wat dit is. Geniet jou vol program vir die res van die jaar. Bo alles, bly veilig.💥💥
Sal nooit weer dieselfde wees sonder Onse Steve Afrikaans is Groot Baie geleer by Jan Bloukaas dankie vir die lekker gesels Onse Steve en dankie vir al die Inligting ons lief jou baie❤❤❤❤❤
Sien jou in Velddrif hier in die Weskus. Ons het 9h00 die 16de Desember ń Geloftedag diens by die kerk reg agter die Munisipale gebou in Velddrif. Jy is altyd welkom.
Is ons mense Geloftemense die ander 364 dae van die jaar ook, of net op 16 Desember? En wat van die ander twee Geloftes? En van die geloftes wat ons aflê oor trou en kinders grootmaak .... Influencer een dag per jaar geloftes werk eenvoudig nie
Steve dankie wil ek sê maar ek kan nie. Ons doof of baie hardhorende klomp kan nie bybly met die ontsyfering nie. Jou spoed waarmee jy aflewer is net te vinnig vir my/ons. Ek weet jy het baie inligting om deur te gee maar ons wil ook graag hoor asseblief. Is daar iets wat jy kan doen om die erg hardhorende te help. Dankie ons waardeer jou.
Danki Steve dat jy ni bang is om di waarheid te praat ni.Skande di mans wat mekaar so soen en so di dames wat dieselde doen.Hul maak my NAAR!!!!!Steve jy maak my dag.
Liewe liewe Steve, wees verseker Afrikaans is Groot sal nooit weer dieselfde wees sonder die ikoniese Steve Hofmeyr nie. 'n Mens sukkel om te glo dat van ons Afrikaners aandadig is aan die verguising! Maar jy werk verskriklik hard en verdien elke goeie, lieflike, wonderlike ding wat na jou toe kom. Ons is so baie lief vir jou❤❤
Thank God for Steve Hoffmeyer.... the same yesterday, today and tomorrow!!!
DANKIE VIR JOU BLANKE MENS VIR ONS STEVE BAIE RESPEK VIR JOU❤❤❤
Nedbank is BEE bedinges!!!!Dankie Steve..roep hul uit!Love jou show!
Well said Steve, nothing wrong wrong with love for your own kind, your own people.
✨️💛Brilliantly Stated 💛✨️
Best wishes to Bobby Angel. One of our South African greats. Dankie Steve dat jy vir Bobby kuier.
Jy stel jou opsommings altyd so goed! Love it!
Goeie môre Steve, soos altyd praat jy weer God se waarheid.
1. God sê, Hy het almal na Sy beeld gemaak. Hy het nie guys gemaak nie. Dit is 'n wilsbesluit wat jy neem. Moordenaars word nie gebore nie, hulle neem die besluit. Die Woord sê, sodomie is die grootste sonde.
Politisie is 'n klomp grootmense wat probeer om te kyk wie kan die meeste kak aanjaag.
Die feit dat jy nie welkom is by severe venues nie, is omdat jy hulle broeke laat bewe. Hulle blaf almal agter wind aan en nou maak hulle jou die sondebok. Mag jy geseënd wees. ❤❤❤
Mal, mal oor jou, jou songs, jou uitkyk, jou moed om die waarheid te praat. Laat al die groot organisasies in hulle glory vlieg - hulle sal nie talent raaksien al byt dit hulle in die gesig nie, ...... jy moet net nooit ophou doen wat jy nou doen nie. Steve vir president!!!!
Goeie weeklikse roundup. Dankie
EK lief Hop, hop spinnekop. Liefde groente Nita Louw.
Ek dink aan ‘n jongmens gesegde wat nogal baie gebruik word vandag, wat redelik baie betrekking het op jou Steve. “Jy is BAAS”, baie dankie Steve!
Dankie vir die waarheid !!
Goeie more steve.heng ek hou daarvan jy se n ding reguit soos hy is ek hou daarvan.mooi dag vir almal
More Steve. Ek kan eerlik sê dat ek n trotse Steve ondersteuner is. Hoekom? Jy is eerlik, opreg en paai nie mense om na jou te luister nie. Jou eerlike en reguit praatjies smeer nie "jam" om guns te wen nie, jy sê n ding soos wat dit is.
Geniet jou vol program vir die res van die jaar.
Bo alles, bly veilig.💥💥
Steve jy is n Yster, dankie vir jou wysheid. Groete my mede Boer maat.
Dankie. Steve vir President. 👏
Sal nooit weer dieselfde wees sonder Onse Steve Afrikaans is Groot Baie geleer by Jan Bloukaas dankie vir die lekker gesels Onse Steve en dankie vir al die Inligting ons lief jou baie❤❤❤❤❤
Love you Steve❤
Mooi STEVE.👏👏👏👍👍💪💪💪
Love hoe jy gewoon jou vinger op alles sit!
Jy is n yster Steve. Love you mens wees ❤❤
Steve "fok, fok almal op".... Dankie dat jy vir afrikaans opstaan !!!! Jy is 'n YSTER 💪🏻💪🏻 groete uit Namibië.
Bravo Steve ❤❤❤👍👍👍👍👍👍👍👍
Bravo Steve ❤
More Steve, danki weereens vir die interessante geselsie..Ek geniet dit...
Thanks Steve another good one .
Have a good Xmas Tour be safe and have fun .
Bradley in Knysna
Hi Steve from Namibia 🇳🇦
Pragtig man!!!!
Than Q Steve. Gaan ons nou ñ cuddle groep begin😅.
OEEE WOW You Go Steve😅❤
😂😂😂 goeie sessie …ja ou Steve ons wereld raak deurmekaar 👊🏻 mooi week
Jy is woorde se koning, Steve😅🎉🎉
Sien jou in Velddrif hier in die Weskus. Ons het 9h00 die 16de Desember ń Geloftedag diens by die kerk reg agter die Munisipale gebou in Velddrif. Jy is altyd welkom.
Is ons mense Geloftemense die ander 364 dae van die jaar ook, of net op 16 Desember? En wat van die ander twee Geloftes? En van die geloftes wat ons aflê oor trou en kinders grootmaak .... Influencer een dag per jaar geloftes werk eenvoudig nie
😂mooi Stevie jy is awesome chom
Hi STEVE. Sommer twee keer na vanoggend se program geluister. Ons waardeer jou want jy vertel die waarheid Soos Dit Is !!
Treffend soos ALTYD ❣️❣️💯💯
Luister ek nou lekker uit koue 🇮🇪.
Enjoy🎉😂
Ek like jou hemp Steve.
Puik💯👌
Ek is te wit en straight en grondwetlik vir Jacaranda
❤❤❤
Mis die 80s Durban
WEIER VIR DSTV DOEN DIT OOK VIR STEVE
Steve dankie wil ek sê maar ek kan nie. Ons doof of baie hardhorende klomp kan nie bybly met die ontsyfering nie. Jou spoed waarmee jy aflewer is net te vinnig vir my/ons. Ek weet jy het baie inligting om deur te gee maar ons wil ook graag hoor asseblief. Is daar iets wat jy kan doen om die erg hardhorende te help. Dankie ons waardeer jou.
Gegroet vanuit Zambia
Ek het so pas weer besluit dat ek nooit Afrikaans is groot sal ondersteun of kyk nie. Dankie Steve
Hi Steve laat, maar ek mis jou nie mooi opgesom ,sterkte vir Bobby Angel en ja as senior burger hop hop ek ook soos n spinnekop. Geseende dag Steve
Goeie chat steve hou so aan boeta ons is nie meer 40 nie
Ek wil graag deel, maar weet nie hoe.
Jy praat so raak. Jy moet president word👍💙
Steve waar op aarde kry jy al die energie?..hoe herlaai jy..en wanneer jy vlieg miljoene km elke jaar!!!!
11 jaar mmm!!!
Met eish ja😂😂😂
HELLO PAPPI... FROM YOUR TOP SECRET UFO 🛸 💎 👽 ♥️
Boikot DSTV totaal en al
Het jy geweet Sanlam het bee aan die anc voorgestel. Broederbond
😃👍
Byt vas Bobby Angel
@Steve Hofmeyr vir President ek stem volkome saam wat jy daar se ek staan wyd en suid agter jou
Wanneer kom sing jy wee by die Monument
Ai Steve gedog jy gaan iets se oor nuutste plaasaanval in Rouxville. Niemand se iets🤦♀️🤷♀️🤷♀️🤷♀️
Glad I'm not a rock spider
🤮
Oh shame Chris Hani was dood. Hehehehe
Moet ek SE oom of Steve. Ek het die selle gesig voorkoms. Ek word 42 eks grys in my baart ma ni in my hoof nie
Krone Afrikaans is groot nie meer die selfde sonder Steve nie klomp gatkruipers
Ek al 6 jaar sonder dstv el misbdit gladbnie
Ou Steve, jy dink teen 200km per uur maar jy praat teen 350 km/h😂😂😂😂
Wie het nog dstv. Absolute useless maatskappy
Nog nooit aan betaalTV se kultuurklubs behoort nie
10 Jaar terug al DSTV gekanseleer en net daarna my tv ook afgesit. Luister so 2 uitgesoekte musiek programme op radio en ek mis dit nie eers nie.
Luister glad nie meer Martin Bester en Jacaranda fm nie. Hulle is mos PC.
Ja ne die DA het BEE tenvolle ondersteun tot met 2021 toe. Nou sugar coat hulle dit, maar die afrikaner sal vir hulle bly stem
Dom donner dink nog steeds hys besig om n verskil te maak....
Gaan sing en spyker...Steve !!!
Ten minste is jy goed daarin !!!!
🤘🤘
Snowflakes
Janusch moet oor paar maande terugkom en nog 'n paar uitvat. Beplanning moet net reg wees om land te kan uit na die skote geklap het.
🧑🎄☃️🎇🎁🕯️maak..Vir ..ons,.afrikaans.movie.met.die.mal..goed.om..ons..🧑🎄🧨🪴🎀🏜️🌋