STRAATLIGKINDERS - WONDER

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 3 жов 2024
  • "Wonder" is die eerste enkelsnit van Straatligkinders se vyfde album getiteld "Verdwyn" wat die 16de November uitkom. Jy kan solank die album hier pre-order - itunes.apple.c...
    Video credits:
    Regisseur en redigering - Bouwer Bosch
    Kinematograaf - Brendan Barnes
    Produksie koördineerder - Mila Guy
    Kostumering - Bouwer Bosch en Mila Guy
    Aanbieder - Glen Biderman-Pam
    Lintdanser - Kate Roothman
    Swaardslukker - Deon Meiring
    Verdwynkunstenaar - Mila Guy
    Kulkunstenaar - Peach van Pletzen
    Hanswors - Dawid Fourie Thank you for watching, please subscribe to support the channel.
    Connect on other platforms:
    Website: www.bouwerbosch...
    Facebook: / bouwerbosch
    Instagram: www.instagram....
    Twitter: / bouwerbosch
    TikTok: www.tiktok.com...
    Spotify: open.spotify.c...
    Apple Music: / bouwer-bosch
    Deezer: www.deezer.com...
    Soundcloud: / bouwerbosch
    Bookings: info@bouwerbosch.co.za
    #BouwerBosch

КОМЕНТАРІ • 94

  • @nelcovandervyver9157
    @nelcovandervyver9157 6 років тому +51

    Ons het hierdie meer nodig gehad as n nuwe minister van finansies.

  • @jamesgerber5083
    @jamesgerber5083 6 років тому +30

    Om na Straatligkinders te luister is soos om sop te eet met 'n vurk.Jy kan net nooit genoeg kry nie.

  • @marcocoetzee2174
    @marcocoetzee2174 6 років тому +24

    Dit voel soos n wonderwerk. Hier is ons mK dae weer terug, "Sit in jou skool klere en skree kliphard saam". Welkom terug ek dink is in orde!!!

  • @marcobasson4099
    @marcobasson4099 6 років тому +20

    My lewe lank gewag vir die oomblik om terug te kom

  • @ReneKirstein-ss4ib
    @ReneKirstein-ss4ib 4 місяці тому

    Hier in 2024 dis nogsteeds kick ass!!

  • @jacquesbezuidenhout5986
    @jacquesbezuidenhout5986 5 років тому +4

    Lyk nou al soos staartligooms maar jule rock nog steeds!

  • @JERRYGOODE
    @JERRYGOODE 5 років тому

    Brouwer jou vocals is insane gedoen in die chorus! Wat is die truck die sound is super vet en clear. Brilliant

  • @cr3epycr3ep47
    @cr3epycr3ep47 5 років тому

    Bouwer lyk soos daai ou wiskunde onderwysers wat nog lyf straf uitdeel...en ek like dit baie!

  • @johanerasmus9461
    @johanerasmus9461 5 років тому

    Fokit die guitarist se gesig uitdrukking is die beste ding van 2018.
    Lovi song ouens.

    • @TanyavanJaarsveld
      @TanyavanJaarsveld 5 років тому

      Sy Naam is Benjamin.. en ek glo die is 'n huge kompliment vir hom.. ;) hy het hard geoefen hahaha

  • @Alex-B-Media
    @Alex-B-Media 6 років тому +4

    I can't express how happy this makes me.

  • @TheGlingfram
    @TheGlingfram Рік тому

    Yooooh! This song has been on my bike playlist for years and it never gets old. How many road trips and memories to this tune!

  • @anzelledewet2779
    @anzelledewet2779 5 років тому

    die drummer se jazz hand #priceless
    Great tune!

  • @DigiBanks
    @DigiBanks 6 років тому +10

    Yes!!!!!!!!! My tiener jare is terug!

  • @stefanvanvuuren3931
    @stefanvanvuuren3931 5 років тому +1

    Absoluut mal oor julle nuwe brand, gevolg op Instagram en gedink dis so baie nostalgies aan my jonger Suid Afrika. Plus dan is julle nuwe musiek ook nog n catch!!!
    Baie dankie julle kan nie wag vir die nuwe album nie.

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 5 років тому

    Die song is WONDERlik
    :) Ek was Nog Nooit 'n StraatligKind Nie!!!! Maar nou is ek!

  • @Boeta_
    @Boeta_ 6 років тому

    Meer Straatligkinders!!!!Asb!Ek love julle!Julle musiek help my deur so baie en ek love julle woorde!

  • @francoisdekoker239
    @francoisdekoker239 Місяць тому

    Gister aand my seun 1 jaar oud gewys was is musiek en wat was MK

  • @WesleyWestMusic
    @WesleyWestMusic 6 років тому +5

    Peach is die beste towenaar.

  • @ettiennelategan887
    @ettiennelategan887 5 років тому +3

    Straatlig soos ons hulle ken!! Nice ouens, kan nogsteeds op jul musiek 'n moerse goeie braai kuier hou 🤘🏻

  • @diogeneslantern18
    @diogeneslantern18 6 років тому +6

    Nirvana - In Bloom, Weezer - Buddy Holly 😉 lekker tune.

  • @ChristoAbrie
    @ChristoAbrie 5 років тому

    finally! Tyd vir 'n comeback! Afrikaans musiek het julle nodig!

  • @katlegontshabele5780
    @katlegontshabele5780 5 років тому +1

    Man....awesome stuff,wish I understood afrikaans......
    Translation lyrics anyone?

  • @Ken17-b8g
    @Ken17-b8g 5 років тому

    Finally they are back!!! Still true to their music!!!

  • @GLSkills
    @GLSkills 5 років тому +1

    Hierdie maak dat ek my DSTV op kanaal 324 wil sit

  • @BinxiCat
    @BinxiCat 5 років тому

    Flipping finally! Ek is belaglik gelukkig!!!!!

  • @ItsHanHani
    @ItsHanHani 6 років тому +3

    Dis vuur en vlam! Daai aand toe ons "tuuu tuuu tuuu"

  • @rynojordaan5219
    @rynojordaan5219 5 років тому

    Dis mos nou musiek ! Knap suits manne.

  • @driesfrankduvenhage3036
    @driesfrankduvenhage3036 6 років тому +9

    Ek het die hele song deur geglimlag en weer daai klassieke MK gevoel gekry toe SA musiek sy herlewing beleef het. Dankie manne. Ek sien uit na die album,gaan julle CD ook of net aanlyn?

    • @bouwerbosch
      @bouwerbosch  5 років тому +1

      FRANK!!!! lekke om van jou te hoor ou!!!! CD gaan beskikbaar wees asook aanlyn :)

  • @bartsimpson1231
    @bartsimpson1231 6 років тому +3

    Hahaha, daai effe sprong van Hein maak letterlik hierdie video!! 😂😂😂

  • @januskleinhans5364
    @januskleinhans5364 6 років тому +1

    Joh guys 🙌 ek like hierdie, eks bly my favorite band is weer by mekaar!

  • @jandrebekker3671
    @jandrebekker3671 6 років тому +4

    wow dis amazing en ons is bevooreg om nog 'n cd van julle af te kan kry en na julle musiek te kan luister

  • @JLOUW-bv9dt
    @JLOUW-bv9dt 6 років тому

    Luister straatligkinder elke liewe dag!!!!! awesome nuus

  • @salomeleroux7912
    @salomeleroux7912 6 років тому +3

    ❤ Uiteindelik

  • @nielvanderwesthuizen2768
    @nielvanderwesthuizen2768 5 років тому

    Finally!!!!!!! Ek wag al 8 flippen jaar vir die. Hoop daars 'n paar heavy song op die album en nie net KykNet Friendly popsongs nie

  • @deanboshoff6849
    @deanboshoff6849 5 років тому

    Klaarvars en pis cool. Kan nie wag vir die album nie.

  • @angelosolemonswartz9358
    @angelosolemonswartz9358 4 роки тому

    good song toedeloo

  • @mouritzkruger7989
    @mouritzkruger7989 5 років тому

    AWESOME musiek :D

  • @mapstix
    @mapstix 6 років тому

    Briljante lied. Hoop daar gaan nog vele meer wees.

  • @gretchenb9339
    @gretchenb9339 6 років тому

    Ahhh ek het julle musiek gemis!!!

  • @MrVlamvandam
    @MrVlamvandam 5 років тому

    Welkom Terug :)

  • @zo_fit_artist
    @zo_fit_artist 6 років тому +1

    Love love love

  • @moniquecrous244
    @moniquecrous244 6 років тому

    Soo opgewonde! Soo lank gewag vir die!!!

  • @talithabotha8116
    @talithabotha8116 6 років тому

    Love Love Love!!!

  • @SnapsSneakersMedia
    @SnapsSneakersMedia 6 років тому +3

    Letterlik weer 'n rede om te glimlag

  • @hermansauerman9694
    @hermansauerman9694 5 років тому

    Ahhhh dit was great. Dankie!!!!

  • @daneventer5859
    @daneventer5859 5 років тому

    Die is so my nuwe gunsteling video!

  • @anthonystrauss777
    @anthonystrauss777 5 років тому

    Nailed it boys! ❤

  • @combrinck
    @combrinck 6 років тому

    Welkom terug julle legends! Goeie werk!

  • @JellyDonutROFL
    @JellyDonutROFL 6 років тому

    yoh!! so happy you guys making music again as a band :D come to cape town ;)

  • @jacquesvermeulen7105
    @jacquesvermeulen7105 6 років тому

    Klasieke SLK! Uitstekende Lied!

  • @LucianoFalzoneTV
    @LucianoFalzoneTV 5 років тому

    Ek is so fokken happy🔥 #dankie

  • @kobuspienaar.
    @kobuspienaar. 5 років тому

    Hoendervleis!!! Awesome!!

  • @ruanoesterlein3580
    @ruanoesterlein3580 6 років тому

    YES YES YES!!!!!!

  • @deondotjs
    @deondotjs 6 років тому +1

    Dankie!

  • @carmentheunissen3895
    @carmentheunissen3895 5 років тому

    B!!!!! My lewe is nou volmaak!!! My grootste wens het Waar geword en whaaaatttttttt? Kersfees is vroeg whooooo wanneer kan ek die CD Koop? Old school way van CD luister in jou Kar??? Se my voor kersfees pleaseeeeee 👌💯😊 ek is blerrie happy man

  • @thatrandomfatguy896
    @thatrandomfatguy896 6 років тому

    Welkom terug ouens 🤘

  • @matheuroux5134
    @matheuroux5134 6 років тому

    Aesthetic!👌👌👌

  • @ruaankennard75
    @ruaankennard75 6 років тому

    My lewe is compleet!!!

  • @michaelmeyer8951
    @michaelmeyer8951 6 років тому +1

    Die ysters is back!

  • @ninjaspies5787
    @ninjaspies5787 5 років тому

    Love It! Solid manne.

  • @kobusob
    @kobusob 5 років тому

    love it love it

  • @juliatruter3860
    @juliatruter3860 6 років тому +1

    oe lekker !!

  • @ottovanderwesthuizen7979
    @ottovanderwesthuizen7979 6 років тому

    Welcome back.

  • @eiremike1
    @eiremike1 5 років тому

    Mooi ouens!

  • @juanvanniekerk3991
    @juanvanniekerk3991 5 років тому

    Lekker tune dudes

  • @keeganbyleveldt1773
    @keeganbyleveldt1773 5 років тому +1

    Hierdie het my 'n huppel in my stap gegee,julle het die spyker op die kop geslaan met dié een

  • @larissavos668
    @larissavos668 5 років тому

    Kan ek jou weer ontmoet dat ek jou weer onthou #tevrede #beste #daaiaand #diswastydvirdieliedjie

  • @alwaysoutlawed4462
    @alwaysoutlawed4462 6 років тому

    Yaaaaaaaaaaaaaay!

  • @johanvanstaden4159
    @johanvanstaden4159 6 років тому

    Yess !!

  • @christoweideman9715
    @christoweideman9715 5 років тому

    Well done !!!

  • @erasmusbadenhorst7856
    @erasmusbadenhorst7856 5 років тому

    Dankie

  • @sebastianjooste8363
    @sebastianjooste8363 5 років тому

    You guys were fucking amazing at park acoustic though

  • @willievandermerwe8424
    @willievandermerwe8424 6 років тому +6

    Epic! Gaan julle bietje toer met die album release?

  • @adrianledesma8530
    @adrianledesma8530 Рік тому

    I just realized that Peach Van Pletzen was in the video 😂

  • @TanyavanJaarsveld
    @TanyavanJaarsveld 6 років тому

    Wow my engel jy lyk so HOT!! #diebenniefaktor

  • @juanenel1426
    @juanenel1426 6 років тому

    kan iemand dalk die chorus se lyrics gee?

  • @johanvanstaden4159
    @johanvanstaden4159 6 років тому

    Gaan die liedjie sy verskyning maak op spotify ?

  • @larnussteyn7903
    @larnussteyn7903 5 років тому

    Potch Jool 2019.

  • @riek306
    @riek306 5 років тому

    Wag al heeltemal telank manne! :-D

  • @jjalbrightson193
    @jjalbrightson193 6 років тому +2

    Drop julle bietjie n nuwe album? Mis my langpad musiek

    • @ekhouvanjouokay
      @ekhouvanjouokay 6 років тому

      itunes.apple.com/za/album/verdwyn/1439677260

  • @ShaneSchoeman96
    @ShaneSchoeman96 6 років тому

    Fok ek mis die dae van MK89

  • @JorickKlaassens
    @JorickKlaassens 5 років тому

    Kan iemand die lirieke van hierdie song opskryf?

  • @dewetkruger5721
    @dewetkruger5721 5 років тому

    Bouwer, ek kry n Tom Delonge vibe van jou af op die video hahah

  • @sebastianjooste8363
    @sebastianjooste8363 5 років тому

    Where is the screaming!? 😭

  • @theopinionator7196
    @theopinionator7196 5 років тому

    Lyrics?

  • @go41000
    @go41000 6 років тому

    Ek die enigste een wat nie van die video gehou het nie? Eerste video in hoeveel jaar en dis iets wat ons al gesien het? Just me? Ok.

    • @go41000
      @go41000 6 років тому

      Ok song weer geluister. Solid solid comeback tune. 💯
      Maar ek kan net nie oor die video kom nie. Johan Stemmet meets Kasper meets Buddy Holly. Dalk gehoop vir iets meet mature? Dalk ek nie die teiken mark nie, maak meer sin. Liefdewen.