Straatligkinders - Kom Saam

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 3 жов 2024
  • Written: ‪@bouwerbosch‬ for ‪@StraatLigKindersSA‬
    Edited: Wesely van der Westuizen
    Director of photography: Johan de Kock Pulserusher Media
    www.pulserusher...
    Song produced by Spencer Harvey
    Hair and Makeup: Nicola Roodt
    Lyrics:
    Kom Saam
    Jy kan jouself gerus op jou skouer klop
    Nog ’n keer
    Vir al daai kere wat ek jou blameer
    Ek weet die tyd kom leer ons op te staan
    Om te vergeet
    Van als wat verlore raak
    Kyk ek weg
    Ruggedraai op al die kere wat
    Ons kon hoop
    Kyk ek weg
    Ruggedraai op al die kere wat
    Ons kon hoop
    kom saam
    ek wil nie meer hierdie alleen doen nie, nie sonder jou nie
    kom saam
    ek kan nie meer hierdie alleen doen nie, nie sonder jou nie
    kom saam
    al die monsters binne jou en my wil ek saam baklei
    tot daar niks meer oor is nie en die wêreld vergaan
    Jy kan jou kop gerus op my skouer lê
    so af en toe
    as jy jouself in die donker kry
    Is dit te laat vir ons om dit reg te maak
    Om te vergeet
    Van al die foute wat wonde bly
    Voel ek jou
    ’n eggo van al daai kere
    voel ek jou
    ’n eggo van al daai kere
    kom saam
    ek wil nie meer hierdie alleen doen nie, nie sonder jou nie
    kom saam
    ek kan nie meer hierdie alleen doen nie, nie sonder jou nie
    kom saam
    al die monsters binne jou en my wil ek saam baklei
    tot daar niks meer oor is nie en die wêreld vergaan
    Jy kan jou kop gerus op my skouer lê
    so af en toe
    as jy jouself in die donker kry
    Is dit te laat vir ons om dit reg te maak
    Om te vergeet
    Van al die foute wat wonde bly
    #komsaam #straatligkinders

КОМЕНТАРІ • 33