NAMAKWALAND SETIES

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 18 вер 2024
  • Typical South African "Traditional Boeremusic" played by the "Boeremusic on wheels" band. We are a bunch of Pensioners camping and touring with our caravans and playing our traditional Boeremusic wherever we camp. This one is called "Namakwaland seties". Enjoy

КОМЕНТАРІ • 49

  • @claudesammuller9111
    @claudesammuller9111 2 місяці тому +3

    God bless this beautiful region and it's people. ❤

  • @AlettaMostert
    @AlettaMostert 4 місяці тому +3

    Die mooiste seties tot op datum. Lekker ou Namakwaland !!!

  • @huibrechtmouton8863
    @huibrechtmouton8863 Місяць тому +3

    Eg afrikaans en soo mooi, goed gedoen, trots op ons Afrikaners….❤

  • @krishpnaidoo5520
    @krishpnaidoo5520 4 місяці тому +2

    Thanks this musical ls so soothing before I go to bed thanks God bless

  • @AlettaMostert
    @AlettaMostert 3 місяці тому +2

    As boeremusiek so klink love ek dit!!!!!

  • @AlettaMostert
    @AlettaMostert 3 місяці тому +3

    Baie mooi Hannes en orkes ! Pragtig!

  • @jeffbland3635
    @jeffbland3635 Рік тому +5

    I LOVE BOERE MUSIC DIS IS SO LEKKER

  • @jimcrawford5039
    @jimcrawford5039 11 місяців тому +5

    I only know a few words of Afrikaans, this is baie mooi.

  • @magrietduplessis2284
    @magrietduplessis2284 5 місяців тому +2

    Lekker man lekker. Laat ń enkeling ver verlang so op ń Vrydag middag.

  • @AlettaMostert
    @AlettaMostert 2 місяці тому

    Pragtig !! Trots om n Namakwalander te wees. ❤

  • @hannahunderhay8642
    @hannahunderhay8642 2 роки тому +8

    Ai - ons (ek en Ma) geniet dit baie. My Pa was so lief vir Boeremusiek en vandag is dit twee jaar dat Pa oorlede is en ek is so bly om na die vrolike, talentvolle musiek te luister. Baie dankie julle. Dis pragtig. ❤️

    • @AlettaMostert
      @AlettaMostert 7 місяців тому

      Mooiste seties ooit

    • @MarieNel-m5k
      @MarieNel-m5k 6 місяців тому

      Weer. ek manne ai tog julle vat my terug n tyd toe die lewe nog die moeite werd was. Gelukkige dae So baie dankie Hou so.aan ❤❤

  • @ChrisPieters-pz6rj
    @ChrisPieters-pz6rj Рік тому +1

    👌love that it's beautiful thanks

  • @pieterdutoit6400
    @pieterdutoit6400 10 місяців тому +2

    Very nice

  • @ChrisPieters-pz6rj
    @ChrisPieters-pz6rj 11 місяців тому +2

    ❤uitsteekend

  • @leondupreez1123
    @leondupreez1123 2 місяці тому +1

    Daai musiek maak enige mens lus om te dans tot hoeners begin kraai.!!!

  • @ChrisPieters-pz6rj
    @ChrisPieters-pz6rj Рік тому +3

    Ongelooflik dankie 😂

  • @JohanJoosteMusiek
    @JohanJoosteMusiek 2 роки тому +6

    Uitstekend Hannes! Die klank en video is baie goed gedoen soos net julle kan. Balke toe!

  • @MrFlatroofer
    @MrFlatroofer Рік тому +2

    Beautiful.

  • @rykvanjaarsveld5346
    @rykvanjaarsveld5346 2 роки тому +3

    Dankie julle Hannes. Tans ons heel beste Boeremusiek.

  • @greentyre2514
    @greentyre2514 2 роки тому +3

    Dit is weer 'n mooi een manne, die voete jeuk al klaar. Sal moet 'n draai op die vloer gaan maak.

  • @mariedreyer8504
    @mariedreyer8504 Рік тому +1

    Die beste musidk ooit

  • @andreavenant969
    @andreavenant969 Рік тому +1

    FANTASTIES.!!!!!!!

  • @pietvanvuuren1055
    @pietvanvuuren1055 2 роки тому +1

    Most beautiful to listen to

  • @dennisforseille1827
    @dennisforseille1827 Рік тому +1

    ❤❤❤❤

  • @agervais8383
    @agervais8383 2 роки тому +2

    Baie mooi! En pragtige omgewing!!

  • @johanaucamp1505
    @johanaucamp1505 2 роки тому +2

    Dankie Hannes hy loop soos stroop, jy maak mooi!

  • @graham9060
    @graham9060 2 роки тому +1

    Amazing

  • @ChrisPieters-pz6rj
    @ChrisPieters-pz6rj 11 місяців тому +2

    ❤Hannes jy mag maar konsetina speel. Jy's ongelooflik dankie

  • @riagouws3211
    @riagouws3211 2 роки тому

    Dis baie baie goed ek lewe as ek na sulke musiek luister baie baie dankie Ria van Walvis Namibia

  • @cobuskrige
    @cobuskrige 2 роки тому

    Uitstekend! My Vrydagaande musiek!

  • @annajordaan5065
    @annajordaan5065 2 роки тому +1

    Baie mooi, man!

  • @carlossalomaosequessequeseques
    @carlossalomaosequessequeseques 2 роки тому +1

    💯🎄🎄💖Lindo!💖🎄🎄👏👏👏👏👏👏👏👏

  • @kobusbrundyn8192
    @kobusbrundyn8192 Рік тому

    Mooiste musiek ooir

  • @stephenswartz1411
    @stephenswartz1411 3 місяці тому +2

    Dis mos musiek vir jou

  • @hannetjie4817
    @hannetjie4817 2 роки тому +3

    Ek dans sommer so op my eie..hele huis vol😅

  • @quartavanderwalt9001
    @quartavanderwalt9001 Рік тому

    Julle speel baei mooi

  • @johandupreez1044
    @johandupreez1044 2 роки тому +1

    AI LEKKER IS LEKKER.

  • @erikaschultz590
    @erikaschultz590 Рік тому +1

    Julle mag maar

  • @Toffie10
    @Toffie10 2 роки тому

    Die Banjo speler mime!

    • @hannesschoeman
      @hannesschoeman  2 роки тому +1

      Almal "mime". Die klankbaan word voor die tyd opgeneem om geraas uit te sny.

  • @ShannonTubeYou
    @ShannonTubeYou Рік тому +1

    Compared to the other European chords on this playlist .. boring ! Charming, but boring.