Kyk man boeremusiek sal ALTYD Deel van die Afrikaner se kultuur bly. Ek het daarmee groot geword. My pa het in ook in 'n boere orkes gespeel in die Kaap en in ons huis was hierdie musiek gereeld gespeel. Boeremusiek sal nooit uitsterf nie. Lekker man lekker.
Vrede vir hulle wat ons harte verbly het met hul mooi musiek en wat nou nie meer met ons is nie. Hannes dankie dat jy aan hulle erkenning gee. Hou aan om sulke musiek talent op te soek in ons land en bymekaar te bring om saam met jou te speel. Groete van Barry Greyling uit België.
Ja Hannes Ek is bevoreg om die Oupa te mag wees van twee pragtige kleindogters . (17 en 16 ). Wil graag leer dans maar net met Oupa se stap. Sal seker hier by die Oujaar moet probeer. Ekself gaan ook nou die sewentigs binne maar met jou walse gaan daar genoeg tyd wees om hulle die liefde van n wals te keer. Dankie Kobus .
Ongelooflike emosies vloei deur my, soveel pragtige memories van boeremusiek waarmee ek groot geword en self ook getokkel het saam my pa-goed en familie. Niks lekker om alleen musiek te maak nie. Misssss die saamspeel. Innige meegevoel en simpatie aan diegene wat geliefdes verloor het weens die nare nare virus.
Ja Hannes... hoe kan ons vergeet. Nico Blom en Amanda😢. Ons grootste ou vriend óóit. Hengelvriend... vreugdetydvriend... hartseertydvriend.... kerkvriend.... luistervriend... N duisend maal duisend vriend. Ons mis jou ou maat. 😢😢😢
Hello Hannes as ek in die Kaap Kon wees. Sou ek beslis planned beraam het om net een maal een van julle pragtige orkeste te Kon by woon SO sag op die siel so baie dankie ❤
jare terug. Ja my en vroutjie het baie aande- tot voordag jou walse deur deurgestap . Ek sien dat jy nou meer senior word maar die beste ooit -VREDE en VERGEET MY NIE .
Berührt,so schön gespielt,gfG aus bayern,opa baary
Sehr sehr schön ❤
Die mooiste wat daar is. My oorlede man se gunsteling konsertina speler. Hannes Schoeman.
Verlang so baie na my liefste skattebol Luister dit elke dag ❤
super bon tous de bon joueur bravo merci
Hay man ,daai liedjie is mos dan vuurwarm. man ! jere
tog!!
FANTASTIC .Get years in my eyes..Love this BOEREMUSIC...MUSIC GREETINGS from Hälsingland in the north beautiful SWEDEN.. 2:45
Die mooiste mooi musiek wat daar is.
Bly maar die mooiste musiek
Beautyful Boeremusik, so sad ..🥀
Die mooiste, mooiste musiek wat jy kan kry -bring heimwee, en alles daarmee gepaard moenie ophou nie ASB
❤
😢Hannes met die musiek het jy verseker dat ons mense ,jou mense ,jou nooit sal vergeet nie.Immer groen,altyd mooi.
Ek kom keer op keer terug na hierdie video……dit praat met my hartsnare. Baie dankie Hannes.
Hannes dit is onverbeterlik dit laat n mens dink aan hulle wat nie meer daar is in die boeremusiek wereld.
Baie baie mooi en hartroerend
Sooooo mooi,dankie😊
Kyk man boeremusiek sal ALTYD Deel van die Afrikaner se kultuur bly. Ek het daarmee groot geword. My pa het in ook in 'n boere orkes gespeel in die Kaap en in ons huis was hierdie musiek gereeld gespeel. Boeremusiek sal nooit uitsterf nie. Lekker man lekker.
Het jy dalk vir oom Mynie Reyes geken. Ek dink hy was ook van die Kaap.
Ao oom Hannes, dink ek terug aan al die kopisol naweke,, die cd opneem by oom se huis,,,,groete, George H.
Ja, vergeeten nog nooit nig. Eine malen in mooien musiek . J. P. Tha
Eton.
Ai die mooiste mooi ...Dankie Hannes ..Altyd sò lekker om na jou musiek te luister...Liefde Gary en Fransie ..Gouritz
Vrede vir hulle wat ons harte verbly het met hul mooi musiek en wat nou nie meer met ons is nie. Hannes dankie dat jy aan hulle erkenning gee. Hou aan om sulke musiek talent op te soek in ons land en bymekaar te bring om saam met jou te speel. Groete van Barry Greyling uit België.
Dankie Barry. Ek is bly jy geniet die musiek. Seenwense vir jou.
@@hannesschoeman ⁸
Beautiful music 🎶 i love listening to it's amazing a bands 👍👍❤️🖐
Die beste musiek ooit
Que d'émotions et de simplicité .. je vous aime
Baie baie mooi en hartroerend
Die beste en die mooiste musiek ooit ter wereld
Verlang na my liefste skattebol So hartseer 😪
Dis vir my so pragtige nommer wat hul hier speel. Luister elke dag die lied xx
Baie mooi ❤💃💃💃
Dit bly maar mooi dankie HANNES
Dit is wragtag pragtig,
Seënings van Texas.
Dankie vir die pragtige musiek, groete uit Switserland
Mooiste mooi wat ek nog gehoor het
Dus so pragtig manne kan nie mooier wees nie lief julle
Vive la Bavière .. j'aurais aimé être de là bas !
💖🌺🍀💐🌹🌺Zoooooooo mooiiiiii deze muziek!! Ik geniet ervan!! Biggg Applauds!!
Wohhhhhh .... heel mooi deze muziek......groot aplaussssss voor jullie! Deze mooie muziek komt helemaal mijn hart binnen!!!
Just Beautiful Country Music, Cheers & Best Wishes, Trevor.W.Bacelli, Central Qld Australia.
Thanks Trevor. Keep well.
Wonderful thank you so much ❤️❤️
Ja Hannes Ek is bevoreg om die Oupa te mag wees van twee pragtige kleindogters . (17 en 16 ). Wil graag leer dans maar net met Oupa se stap. Sal seker hier by die Oujaar moet probeer. Ekself gaan ook nou die sewentigs binne maar met jou walse gaan daar genoeg tyd wees om hulle die liefde van n wals te keer. Dankie Kobus .
Sterkte Kobus. Ons is bevoorreg om die lewe saam met ons kleinkinders te geniet. Mooi bly.
Lovely music please keep playing 😂
Mooiste, mooiste hartsmusiek
Ongelooflike emosies vloei deur my, soveel pragtige memories van boeremusiek waarmee ek groot geword en self ook getokkel het saam my pa-goed en familie. Niks lekker om alleen musiek te maak nie. Misssss die saamspeel. Innige meegevoel en simpatie aan diegene wat geliefdes verloor het weens die nare nare virus.
....voor mijn vrienden...zo ver weg.......
Daars mooi en dan is daar baie mooi , dankie
So baie mooi.
Aai manne dis pragtig dankie
So pragtig! Vat my ver, ver, terug in verlede!
Dankie Hannes. Dis mooi, Oom Jurie.
Ek is mal oor hierdie liedjie, luister hom so 5 maal n dag.
Einfach sehr sehr schoen.
Vielen dank lebenbroi .
Bravissimo Hannes e il tuo complesso bella musica
Salvatore I do not understand what you have written here, but it looks like a compliment. Thank you and keep well.
Dis hoe musiek moet klink...
Absoluut die mooiste. Hannes het homself hiermee oortref. Ek wonder of hy lirieke hiervoor het? Hemelsmooi.
Kan nie vir beter vra nie, dis fantasties
Ja Hannes... hoe kan ons vergeet. Nico Blom en Amanda😢. Ons grootste ou vriend óóit. Hengelvriend... vreugdetydvriend... hartseertydvriend.... kerkvriend.... luistervriend... N duisend maal duisend vriend. Ons mis jou ou maat. 😢😢😢
Baie mooi Hannes. Verlang na my oorlede man. Pragtig.
Baie mooi Hannes love jou musiek
Dankie Hannes dit is so pragtig. Ons sal dit altyd onthou
Hoe kan ʼn mens v die tyd jare dït nie
Baie dankie Hannes.Jy bly my bobaas konsertiens.speeler
Pragtig gespeel ....mooi wysie
Wat n mooi gedagte van jou ons boeremusiek liefhebbers sal hulle altyd onthou dankie Hannes en orkes
Waardeur die deel, dis baie mooi
Pragtig Hannes
Dankie Hannes brjng ou herhinneringe en verlange
Dis baie mooi verlang ek na my oorlede Pa baie dankie dit is spesiaal.
Hello Hannes as ek in die Kaap Kon wees. Sou ek beslis planned beraam het om net een maal een van julle pragtige orkeste te Kon by woon SO sag op die siel so baie dankie ❤
Ai ... julle .... dankie ... 😢 dis pragtig. Ek verlang rerig baie.
Lovely. Thank you.
Beautiful Hannes Cobus Strand
Dit is so mooi. My ouers sou dit diep waardeer het. (Nico & Amanda) Besonders kosbaar
Dankie Dunette. Jou ouers verdien om onthou te word.
Dankie vir pragtige musiek💞
Wow, dit is ongelooflik mooi gepeel...
Dis pragtig en so n mooi gebaar x Dankie julle
Enjoyed, was so, so Beautiful
Dankie dit is regtig mooi. Ons sal hulle ook onthou.
Mooi baie mooi
Tige moai.
Ek sal graag wil weet wie die mense op die fotos is. Ek erken net Lieb Bester. Sy rol in ses Soldate was uitstekend.
Hulle was almal musikante wat gereeld saam ons musiek gemaak het en die afgelope 3 jaar aan Covid gesterf het.
Pragtig😊
Hannes dis baie mooi dankie
Baie mooi, pragtige musiek.
Beautiful.
Dit is nou wragtig pragtig
Very touching. Thanks for sharing.
Baie, baie mooi. Groete van Thinus Lindeque.
Baie dankie Jeanette. Groete ook aan Thinus. Mooi bly
Pragtig
Hannes , Hier wil ek graag verwys na jou deurnag wals van baie
jare terug. Ja my en vroutjie het baie aande- tot voordag jou walse deur deurgestap . Ek sien dat jy nou meer senior word maar die beste ooit -VREDE en VERGEET MY NIE .
Mooi
Die baie 'views' is myne😂.
Luister daarna seker 3 maal per dag elke dag. Dit roer my hartsnare.
❤ Die Afrikaans vir "Diamonds are Forever" is Boeremusiek is Vir Altyd "
💯✨💖💖💖💖✨👏👏👏👏👏👏👏
so eis aan ons kultuur😊
Pragtig as n mens kan dan kan jy dankie Ria
Hi Hannes skuis ek het jou boodskapie per ongeluk gemis. Ek bly in Gauteng in Boksburg Kon nie sien wat jy nog wou se nie so jammer goed gaan
Die manne laat n mens se voete juk
wens ek kon so kitaar speel😊
Kan iemand asseblief vir my vertel, wat is ‘n 'seties’ in Engels?
Dave jy vra my vas, maar dis soortgelyk aan `n "Two step"
@@hannesschoeman Beste Hannes, dankie vir dir inligting!