Розмір відео: 1280 X 720853 X 480640 X 360
Показувати елементи керування програвачем
Автоматичне відтворення
Автоповтор
😮O My Jinne Dit Is Lekker Glo My Dankie Vir Genade Van Bo❤❤❤❤
Dankie Johan. Wat n voorreg om na Japie se musiek te kan luister. Die hartsmusiek wat jou voete laat roer sonder dat jy dit agterkom
Lekker Lekker! Baie Pragtig! Groete uit LIma Peru!
Oom Japie mag maar boere musiek gemaak het , Baie mooi
Ware ou koning musikant!
❤❤❤❤ Dankie Here Vir So Baie Mooi Seèninge Ek Het U So Lief So Baie Vir My Gedoen Te Veel Om Op Te Noem😢😢
Dankie vir Deelsaam die mooi MUSIEK.
Geweldig hartelijk dank.
Mooier as mooi hy bly die boeremusiek koninh
Die beste!!!!
Eish......hoekom kan dit nie vir ewig aangaan nie....
Dit kan hy het baie plate gemaak 😅 Konsertina lekker.... ❤
Oom Japie Laubser die koning van die konsertina.
Verlang So So Ver Treug Oor Die Mooi KarooWereld Veld So Lekker Geruik Met Reèn Net Soos ❤❤ Die Mooi Pragtige Boere Musiek
Fantastiese konsertina speler. Die beste wat daar is
Die best ooit
Onbeskryflik lkr ek Sommer Lu's en dans❤️❤️
Waar My Ouers Nou Hulle Sal Dit Geniet Het Glo My Baie😮😮
Lekker bly heerlik!
Man Hy kon. Bly maar mooi.
In hierdie
😅DitSo LekkerWatEersteReènVal Val