Hannes Schoeman
Hannes Schoeman
  • 67
  • 3 376 325
BOEREMUSIEK IN DIE WOESTYN
Ons het vir 3 dae in die woestyn, in Namibia, gaan kuier met Boeremusiek. Saam met ons was Die Kitaarkerels, Myself, Brian Nieuwoudtn en sy seun, Jan Goosen en lede van Hannes Brandt se orkes. Ons het 2 aande by die Brandberg oorgerslaap en heerlike herinneringe gemaak wat ons nog vir lank sal by bly. Met dank aan Armand, Andries en Mias wat baie moeite gedoen het om dit vir ons baie lekker te maak. Geniet!
Переглядів: 15 439

Відео

WILDEMAN WALS
Переглядів 3,4 тис.6 місяців тому
Hierdie is definitief `n unieke klank, en vir my baie lekker op die oor. Gerhard Meyer speel vir ons die "Wildeman Wals" van Oom Hannes Viljoen, op sy mondfluitjie.. Wat die klank uniek maak is Sez Adamson (`n ier) wat "pedal steel" kitaar speel op die opname. Hy is `n puik musikant en het onder andere ook saam met Barry Jarman gespeel in sy jonger dae. Op bas het ons vir Bertus Meyer (Gerhardt...
ALTA SE DEUNTJIE
Переглядів 3,4 тис.6 місяців тому
"Alta se deuntjie" is `n komposisie van Chris Green wat hy aan sy vrou opgedra het. Hierdie video is `n week voor Chris se dood opgeneem by Meloti wildsplaas, naby Middelburg Mp. Chris het die agtergrond musiek geskep, maar daar was nie genoeg tyd vir hom oor om die klankbaan finaal af te rond voor hy oorlede is nie. Chris Jnr, wat bas speel op die video, het toe die finale leierkitaar ingespee...
HARTLAND SETIES
Переглядів 30 тис.7 місяців тому
When a man knows his ghitaar, it`s only a pleasure to listen to him. Terra Terblanche is a man who knows his ghitaar and plays it very well. You can join me in listening to one of his own compositions called Hartland Seties. Luister graag saam met my na Terra, as hy in eg Suid Afrikaanse styl, een van sy eie komposisies speel.
GERRIE
Переглядів 2,7 тис.8 місяців тому
Hierdie is n nommertjie wat ek 24 jaar gelede gekomponeer en opgedra het aan my 1e Kleinseun.
AS JY AAN EENDAG GLO
Переглядів 25 тис.8 місяців тому
Andre Victor en die Stoepsitters speel vir ons "As jy aan eendag glo"
FEES WALS
Переглядів 6 тис.9 місяців тому
Die Fees wals is `n nommer wat ek jare gelede gekomponeer het, en opgedra het aan Fred en Alida van Zyl, van die Pretoria Tradisionele Boeredansklub. Dit is gedoen om vir hulle dankie te sê vir al hulle harde werk oor die jare om ons kultuurgoed te bevorder en bewaar vir die nageslag. Hier dans Wapadrand se jongmense vir ons die Fees wals, en help sodoende dan ook om te verseker dat ons kultuur...
OOMPIE LODEWYK - JR Olivier en die Boeremusiek op Wiele Orkes
Переглядів 9 тис.11 місяців тому
Ons het heerlik by die Koster Eisbeinfees gekuier en hier dans die Wapadrand Dansers (Hoerskool kinders) saam met ons. Dit was vir ons baie lekker en ook `n groot voorreg om ons kultuur saam met die jongmense te kon uitleef. Dankie Danette Smith vir jou toewyding aan die groep en wat julle alles vermag om ons kultuur te laat voortleef.
SLIMPRAATJIES
Переглядів 19 тис.Рік тому
Hier speel Mike Cothill en die Vasdans Orkes vir ons "Slimpraatjies". Hulle is `n baie veelsydige orkes en ons geniet hulle musiek. Lekker luister.
MA NELLIE
Переглядів 13 тис.Рік тому
"Ma Nellie" is `n komposisie van Willie Mynhardt wat hy aan sy ma opgedra het. Willie word hier bygestaan deur die Boeremusiek op Wiele Orkes.
WALS VIR MINETTE
Переглядів 31 тис.Рік тому
Die Boeremusiek op Wiele orkes het weer saam gekuier by Tshipise en lekker musiek gemaak. Hier speel Pine Petzer vir ons een van sy komposisies, en hy noem dit "Wals vir Minette". Minette is sy vrou en speel hier ritmekitaar saam met die groep.
WALS VIR 50 JARE
Переглядів 10 тис.Рік тому
Op 3-3-2023 was ek en my vrou 50 jaar getroud. Ek dra hierdie nommer op aan ons huweliksherdenking en hoop julle sal hom geniet. Ek word hier bygestaan deur die "Boeremusiek op wiele" groep.
KOLPERD
Переглядів 19 тис.Рік тому
`n Nommer gespeel deur die Dagbreek Orkes. Die Orkes speel eg tradisionele boeremusiek en is `n plesier om na te luister. Willem Jooste is op konsertina. Lekker luister.
LEKKER SETIES
Переглядів 18 тис.Рік тому
Die Verweg Orkes speel `n splinternuwe komposisie van Neels du Toit. Neels is hier te siene op die konsertina en hy word bygestaan deur die bekwame span wat hulself Die Verweg Orkes noem.
DE LANGE SE KEURSPEL
Переглядів 61 тис.Рік тому
Die Vasdans orkes speel vir ons `n keurspel van Setiese met Henning de Lange op konsertina. Hoop julle geniet hierdie eg tradisionele aanbieding van boeremusiek deur `n puik orkes.
JAPTRAP
Переглядів 18 тис.Рік тому
JAPTRAP
Cornelius Wals - KLEILATTE ORKES
Переглядів 21 тис.Рік тому
Cornelius Wals - KLEILATTE ORKES
ALLAWERELD
Переглядів 18 тис.Рік тому
ALLAWERELD
RUSTENBURG VASTRAP - DAGBREEK ORKES
Переглядів 23 тис.Рік тому
RUSTENBURG VASTRAP - DAGBREEK ORKES
KLEIN TERRORIS - WALS
Переглядів 1,3 тис.Рік тому
KLEIN TERRORIS - WALS
"BLOU OOG" GESPEEL DEUR DIE "VASDANS" ORKES
Переглядів 174 тис.Рік тому
"BLOU OOG" GESPEEL DEUR DIE "VASDANS" ORKES
WALS KEURSPEL - CONNIE DU TOIT
Переглядів 11 тис.Рік тому
WALS KEURSPEL - CONNIE DU TOIT
COVID VERLANGE - een van die mooiste walse wat ek nog gehoor het.
Переглядів 18 тис.Рік тому
COVID VERLANGE - een van die mooiste walse wat ek nog gehoor het.
HOE GROOT IS U / HOW GREAT THOU ART - instrumental version
Переглядів 13 тис.2 роки тому
HOE GROOT IS U / HOW GREAT THOU ART - instrumental version
KAPKARRETJIE
Переглядів 11 тис.2 роки тому
KAPKARRETJIE
HARTJIE
Переглядів 7 тис.2 роки тому
HARTJIE
VREDE
Переглядів 32 тис.2 роки тому
VREDE
PAP EN LEWER WALS
Переглядів 14 тис.2 роки тому
PAP EN LEWER WALS
NAMAKWALAND SETIES
Переглядів 137 тис.2 роки тому
NAMAKWALAND SETIES
O HOLY NIGHT
Переглядів 1,2 тис.2 роки тому
O HOLY NIGHT

КОМЕНТАРІ

  • @AgnesCramer
    @AgnesCramer 2 дні тому

    Hi gys it me again here in durban l you gys are awesome ❤🎉❤

  • @AgnesCramer
    @AgnesCramer 2 дні тому

    Thanks gys lv yr music im in durban im doing the sokkie sokkie now jippy lv to u all ❤❤

  • @MarieNel-m5k
    @MarieNel-m5k 2 дні тому

    Hello het julle gemis kan heedag na julle luister my😊my gunstelinge

  • @joeynaude8174
    @joeynaude8174 4 дні тому

    Too beutiful !!!!!

  • @jaapvandenbergh7430
    @jaapvandenbergh7430 4 дні тому

    O dis mooi...

  • @joeynaude8174
    @joeynaude8174 5 днів тому

    Alte lekker

  • @amandaleroux6224
    @amandaleroux6224 8 днів тому

    Dit is die wonderlikste musiek en ek moet se ek wens ek was daar! Dit lyk so vrolik!

  • @mariusdickinson5897
    @mariusdickinson5897 9 днів тому

    Pragtig Johan en kitaarspeler

  • @plattenbummler
    @plattenbummler 12 днів тому

    Beautyful Boeremusik, so sad ..🥀

  • @PaulineVonHagen-z4s
    @PaulineVonHagen-z4s 13 днів тому

    One is never to old to love love all your songs. I will be 83 the 5 november pauline from rayton ❤❤

  • @dawnprinsloo6898
    @dawnprinsloo6898 14 днів тому

    Diè raak mens se hartsnare❤️❤️❤️

  • @dawnprinsloo6898
    @dawnprinsloo6898 14 днів тому

    Mooiste Hartsmusiek❤️🤗❤️

  • @archelinedejager5831
    @archelinedejager5831 14 днів тому

    Wow!!!!!! Dit is soooo mooi!!! Mooi verby. Doen so voort!!!!❤

  • @MarieNel-m5k
    @MarieNel-m5k 15 днів тому

    So baie dankie dat julle dit vir my moontlik maak om deur elke dag te gaan ek is mal oor julle DIERBAAR❤

  • @dawnprinsloo6898
    @dawnprinsloo6898 18 днів тому

    Pragtige hsrtsmusiek❤️🖐🏼❤️

  • @smokey7142
    @smokey7142 24 дні тому

    Baie netjies😊

  • @smokey7142
    @smokey7142 25 днів тому

    Pragtig😊

  • @smokey7142
    @smokey7142 25 днів тому

    Pragtig

  • @fransbotha4641
    @fransbotha4641 25 днів тому

    Baie mooi, pragtige musiek.

  • @kobushuysamenhuysamen7448
    @kobushuysamenhuysamen7448 26 днів тому

    so eis aan ons kultuur😊

  • @kobushuysamenhuysamen7448
    @kobushuysamenhuysamen7448 28 днів тому

    wens ek kon so kitaar speel😊

  • @davidkemp4212
    @davidkemp4212 Місяць тому

    My ancestors fought agsinst yours in 1899, but your music is the winner. Absolutely love it. Trust it increases in popularity. God bless!

  • @bengtsynneback2108
    @bengtsynneback2108 Місяць тому

    FANTASTIC .Get years in my eyes..Love this BOEREMUSIC...MUSIC GREETINGS from Hälsingland in the north beautiful SWEDEN.. 2:45

  • @suritaboshoff2884
    @suritaboshoff2884 Місяць тому

    Hierdie konsertina speel puik met soveel gevoel - dis sooo mooi.

  • @suritaboshoff2884
    @suritaboshoff2884 Місяць тому

    Dis verskriklik mooi.

  • @JanVanZyl-g3t
    @JanVanZyl-g3t Місяць тому

    Beste en mooiste mussiek

  • @PaulineVonHagen-z4s
    @PaulineVonHagen-z4s Місяць тому

    I am 82 years old is that to old fot Bert Botha i just love him.

  • @pogishokaweng9652
    @pogishokaweng9652 Місяць тому

    Hay man ,daai liedjie is mos dan vuurwarm. man ! jere tog!!

  • @AlettaMostert
    @AlettaMostert Місяць тому

    Lekker!!!!!!!! Julle kan. Boeremusiek Bo!!!!!

  • @huibrechtmouton8863
    @huibrechtmouton8863 Місяць тому

    Eg afrikaans en soo mooi, goed gedoen, trots op ons Afrikaners….❤

  • @davidkemp4212
    @davidkemp4212 Місяць тому

    Intrigued by photo of Seapatrick FB. Does it still exist? My ancestors originated there.

    • @hannesschoeman
      @hannesschoeman Місяць тому

      This video was taken at a winery between Oudtshoorn and the Cango caves. The winery still exist.

  • @PollyTheron
    @PollyTheron Місяць тому

    Aan Kobus Theron, my broer is 2 maandeterug oorlede, hy sou hiervan hou. Sien jou weet Ouboet.

  • @PollyTheron
    @PollyTheron Місяць тому

    Ai man, die Boere mag maar. Een duisend en meet dankies.

  • @bukslingenfelder36
    @bukslingenfelder36 Місяць тому

    Dis hoe mens konsertina speel

  • @angebaldwin9271
    @angebaldwin9271 Місяць тому

    This evokes so many good memories

  • @NicoleD-t8v
    @NicoleD-t8v Місяць тому

    super bon tous de bon joueur bravo merci

  • @anitalynch-vf7hz
    @anitalynch-vf7hz Місяць тому

    Ai te lekker man lekker langarm ❤

  • @anitalynch-vf7hz
    @anitalynch-vf7hz Місяць тому

    Jy mag maar speel boeremusiek bo ons het Saterdag aand die bokke se oorwinning gevier op die lekker boeremusiek se ritme gedans lekker langarm ne ❤❤

  • @AlettaMostert
    @AlettaMostert 2 місяці тому

    Pragtig !! Trots om n Namakwalander te wees. ❤

  • @user-xh8rp9tp5z
    @user-xh8rp9tp5z 2 місяці тому

    💯💯💯💯💯

  • @daleneoberholster125
    @daleneoberholster125 2 місяці тому

    Dis mos die lewe! Lekker pelle en wonderlike tye saam. Die musiek is die kersie op die koek. Lekker, lekker!!

  • @HeilaSchutte
    @HeilaSchutte 2 місяці тому

    DANKIE HANNES EN SY ORKES

  • @tersiadutoit5244
    @tersiadutoit5244 2 місяці тому

    Dis vir my so pragtige nommer wat hul hier speel. Luister elke dag die lied xx

  • @carmendewaal1844
    @carmendewaal1844 2 місяці тому

    Lees nuutste openbaringe van Judith de Beer vir meer inligting oor die Boervolkie van Abba Vader. God se Woord van Goud 1389 & 1649, ook 1710, 1360, 3314, 3096 ens. Net 5% op aarde is eg mens, 95% gevalle-engel-kloons, regeer & gevaarlik

  • @joanierossouw2297
    @joanierossouw2297 2 місяці тому

    Baie, baie mooi

  • @riagouws3211
    @riagouws3211 2 місяці тому

    Pragtig dit lyk sommer lekker Ria van Walvis Baai ❤

  • @user-xh8rp9tp5z
    @user-xh8rp9tp5z 2 місяці тому

    Heerlijk.💯💯❤❤

  • @ted3186
    @ted3186 2 місяці тому

    immer wieder sehr schöne Musik ❤

  • @emsiedevos9817
    @emsiedevos9817 2 місяці тому

    Amen❤

  • @emsiedevos9817
    @emsiedevos9817 2 місяці тому

    Amen❤❤❤