Wiskundige Geletterdheid - BTW

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 3 лют 2025

КОМЕНТАРІ • 6

  • @the_loser4332
    @the_loser4332 2 роки тому

    Baie dankie dit help my baie

  • @amandaswart3536
    @amandaswart3536 3 місяці тому

    Sommer net 'n ouer en die mamma wonder waarom julle nie net die bedrag x met 115% om by die bedrag wat BTW ingesluit te kry nie en dan net die bedrag waar BTW uitgesluit moet bereken word met 115% deel nie
    R200 x 115% = R230 BTW ingesluit
    R230 ÷ 115% = R200 (BTW bedrag = R30)
    Of mag hulle nie hierdie formules gebruik nie

    • @courtneystorm1219
      @courtneystorm1219 3 місяці тому +1

      ja hulle mag dit gebruik, eks n onderwyser in Pretoria en ek leer altyd my kinders dat daardie n maklike metode is. Dis honderd

    • @MoniqueBoonzaaier
      @MoniqueBoonzaaier  2 місяці тому

      Baie dankie dat jy sommer daai vragie beantwoord het, dit was mal by die skool so het nie kans gekry om die comments te kom kyk nie.

    • @MoniqueBoonzaaier
      @MoniqueBoonzaaier  2 місяці тому

      Ja soos die dame ook reply het, daar is verskeie maniere wat eintlik op presies dieselfde berekening neer kom, want wanneer jy deel met 115% is dit dieselfde as om te maal met 100/115. Baie van my leerders verkies net om altyd te maak, en dan net die breuk te verander. maar in die klas kamer identifiseer mens die verskeie leerders wat moontlik verskillende metodes beter verstaan, en so raak hulle vertroud met daardie spesifieke metode, maar soos ek sê daar is verskeie maniere wat op die selfde berekening neer kom, en daardie metode is 100% korrek ook.

  • @xavierleroux-kf4tp
    @xavierleroux-kf4tp Рік тому

    Selfde😂😂😂