Hi Schalla Mau hier, baie dankie vir die tip, ek het wel 'n vraag, as jy by die oewer kom en jy gooi jou stokke in, hoe besluit mens wanneer om dit uit te haal, elk 30min of 45min. Ek het al baie gesien dat ek sal my stokke ingooi, en die persoon langs my vang dadelik 'n vis op 15min, maar dan le myne nog op 30min, los jy dit of haal jy dit uit en probeer weer. of wat verander mens? Baie keer daai druk waar ander hengelaars vinnig weg spring breek mens se moed, hoe hanteer mens dit voor jy paniekerig raak.
Yes oom Schalk
Baie dankie vir die raad
Wil net weet wanneer is dit te koud?