..."jy't hard gesuip & hard ge-baklei - jy't alles hard gedoen" ...classic!!😂...wat ń briljante storie vanuit ń opregte yster se mond ... uitmuntende geheue, punt spesifiek...met net Std 4 het selfs mediese dokters hul lewens in kleinspanne aan jou toevertrou...baie ironies hoe die storie ontvou. Hans, jy was/is deurentyds bestem om te oorleef ...bly positief en doen net dit wat die Here vir jou voorhou ... Koos, hierdie episode vanuit die diamantstad is ń top vonds ... knap gedaan ... net ń Chris Schulenburg episode sal hierdie een moontlik kan oortref.
Al wat ek kan sê is WOW. Wat n wonderlike verhaal van n regte HERO en Godvresende man. Ek salueer jou Hans. Dankie Koos. Het die onderhoud waardeer en sien uit na nog.
Mr. Louw, you have a very good memory, I can barely remember half the things I did in the army.. thank you for your story, I am sure there will be more interviews with you, and I look forward to hearing them. Vasbyt.
What an amazing interview from such a modest hero. Probably the very best interview I have heard on this channel and there have been many outstanding ones. Salute to you and the work you did
I met him on a checkpoint in Kirkuk Northern Iraq ,I was serving in the US Military , we stopped their convoy for some stupid reason. my father served in 4 Recce, A few days before that I survived a snipers bullet fired by an Iranian. I still have a photograph taken of us during our meeting. Thank you for your kind words about my father it was pleasure to meet you and the others that day. Glad to see you made it back safe. Cheers!
Dankie Staff jy was n yster Die Firewood fiasco is mooi deur jou opgesom en oorvertel "hulle het geweet dat ons kom" alles tragies en was verhoedbaar baie sad dag
n Wonderlike inspirerende storie. Altyd verstommend om te hoor hoe iemand die noodlotte hanteer,verwerk en agter hom sit. Baie respek vir jou Staff Hans.
Hans dis n ongelooflike storie. God het jou geseen en gaan jou nog baie seen met die storie. Ja ons is geleer hoe om dood te maak, maar jy het die geleentheid om iemand die pad van die ewige lewe aan te wys.
Wow, what a legend. Ek sit hier in New Zealand en kyk die video. Hans, jy is 'n inspirasie. God bless.
..."jy't hard gesuip & hard ge-baklei - jy't alles hard gedoen" ...classic!!😂...wat ń briljante storie vanuit ń opregte yster se mond ... uitmuntende geheue, punt spesifiek...met net Std 4 het selfs mediese dokters hul lewens in kleinspanne aan jou toevertrou...baie ironies hoe die storie ontvou.
Hans, jy was/is deurentyds bestem om te oorleef ...bly positief en doen net dit wat die Here vir jou voorhou ...
Koos, hierdie episode vanuit die diamantstad is ń top vonds ... knap gedaan ... net ń Chris Schulenburg episode sal hierdie een moontlik kan oortref.
Ek haal my hoed af vir jou Staff Hans Louw,legend en ñ man wat nie skaam is vir sy verlede nie.Baie goeie onderhoud
thanks Koos and that Yster of a gentleman!! i enjoyed his slang and passion!
Thank you for your service Hans Louw, I am sure God will continue to use you for His purpose. Bless you, my brother 🙏
Al wat ek kan sê is WOW. Wat n wonderlike verhaal van n regte HERO en Godvresende man. Ek salueer jou Hans. Dankie Koos. Het die onderhoud waardeer en sien uit na nog.
South African hero. Greatness right here in this video. 👍
Wow wat 'n mens en wat 'n voolbeeld vir ander...en dankie vir jou diens as soldaat...En om al daai name so te kan ontou...Baie respek vir jou Staff..
Dankie Koos,.... Staff Hans, mag ons Hemelse Vader jou verder seën. Jys nie net n soldaat nie maar ook n man.
Mr. Louw, you have a very good memory, I can barely remember half the things I did in the army.. thank you for your story, I am sure there will be more interviews with you, and I look forward to hearing them.
Vasbyt.
What an inspiring story! "Verstommend" as Koos has remarked. Thank you Legacy Conversations.
Very interesting and well presented.Thanks Hans, we served together at Omauni in 84.All the best.
Thank you Hans en Koos what a fantastic story, much respect for your endeavors Hans.
What an amazing interview from such a modest hero. Probably the very best interview I have heard on this channel and there have been many outstanding ones. Salute to you and the work you did
I met him on a checkpoint in Kirkuk Northern Iraq ,I was serving in the US Military , we stopped their convoy for some stupid reason. my father served in 4 Recce, A few days before that I survived a snipers bullet fired by an Iranian. I still have a photograph taken of us during our meeting. Thank you for your kind words about my father it was pleasure to meet you and the others that day. Glad to see you made it back safe. Cheers!
This is good stuff, powerful individuals filled with the goods that real men are made of, Glory to Jesus Christ🙏🏻
Uitsteekend storie....Baie Dankie Mnr👏👏👏
Great story Hans wish you all the best keep healthy we need more people like you in this world
Wat 'n eer om u te ontmoet - dankie, ek het u storie geniet en wag vir nog!
Respect and a very interesting interview. Thank you for sharing your experience. I salute you. 🙏👍
An amazing man with a fantastic story...you should consider writing a book. All the best and thank you both.
Uitstekend! Dankie vir jou militêre diens en 'n baie goeie getuienis!
5 minutes into this and I already want to see the movie.
Goosebumps.
This ou was not only a hero on the battle field but also a hero off the battle field. Hope to hear more interesting stories.
Wow a very interesting life and I commend your bravery in your actions in the military and to date. Salute, respect brother.👍
Tx Koos
Tx Hans
That was a great life telling ,honesty of the highest order
Baie dankie Julle!
Dankie Staff jy was n yster Die Firewood fiasco is mooi deur jou opgesom en oorvertel "hulle het geweet dat ons kom" alles tragies en was verhoedbaar baie sad dag
Amazing testimony! Many thanks Hans.
Hi Manny... I thought of you and the Unita angle and wondered if your paths crossed with Hans up in Angola?
@@vossierebel Hi Vossie, unfortunately not. At that time I was mostly deployed' in the Comoros & Zaire.
Godbless these brave men - men that made South Africa
n Wonderlike inspirerende storie.
Altyd verstommend om te hoor hoe iemand die noodlotte hanteer,verwerk en agter hom sit.
Baie respek vir jou Staff Hans.
Interessant ! Dis sommer lekker om na Staff Louw te luister. Lekker skerp. : )
Fantastic Testimony
Uitstekende uitsending : Wat n opregte mens is Hans Louw ! Yster ! Baie sterkte vorentoe
Wat n voorbeeld, yster.God bless Sir
Brilliant story!!! Love it!!
Respek dankie vir u diens!
Hans dis n ongelooflike storie. God het jou geseen en gaan jou nog baie seen met die storie. Ja ons is geleer hoe om dood te maak, maar jy het die geleentheid om iemand die pad van die ewige lewe aan te wys.
Dankie hans my gevegs maaitjie 911 bn sal jou graag weer wil sien .laat jy geseend wees mooi loop
Dankie sterte🎉
Hans, jy is yster boeta! God bless!
Hans Is a legend ..
Hi Hans,ek dink ons het saam in Sierre Lione gewerk,of by Kabolebo
Congratulations on your recovery to sobriety.....!!!
“Engelsman wat binnemonds praat “,maar mooi luister…😂😂
Really enjoyed listening to Hans' stories! Would love to know more about the Samajoor Gush he talks about in the beginning?
We are busy with his book, will come out there I hope, and an entire series from which the book will be written, Koos
@@LegacyConversations Thanks Koos. You have a great channel here. Am thoroughly enjoying it!
Hope he writes a book . So interesting to listen to him.
Komesho Nonyati - Yster !
A quick google puts Hans Louw at the scene of Samora Machel crash and eork at the CCB.
There is on helluva book in this man.
Goeie Suid Afrikaners is die beste in die wêreld.
Salute / Saluut.
Ek hoop die Yster doen nog praatjies. Wow.
Legend. Respect Hans.
I would really like to hear this in English, as an ex Rhodesian my Africaans is pretty poor unfortunately. 😁😁👍
Will ask him next time. Koos
Thanks very much 😁
Wonderlik
Helloo SAW!
#PresenteerGeweer
Did Hans Louw killed samorah marchel
No. Drunken pilots did. Koos
🏅🏅👊🏻✌🏻👍🏻🏅🏅
Man van Staal ....
Yster.
Is dit dieselfde Hans Louw wat glo gehelp het om Samora Machel se vliegtuig te laat val?
#PresenteerGeweer