A wonderfully detailed personal account of conscription in the army, which many of us veterans can identify with. The story of meeting and "kuiering" with the general staff was very special. Another thread in the tapestry of our combined history.
Baie dankie Herman. Het jou verhaal baie geniet. Weereens dankie aan Koos dat jy na die Here se stem geluister het sodat die verhale nie verlore sal gaan nie. GOD BLESS
Hierdie is 'n intelligente man met 'n wonderlike opsomming van sy wedervaringe. Igna Therblanche by 5 S.A i die militêre polisie man is wel bekend aan my, 'n man wat dinge kon verstaan maar wat ook ongelukkig intussen oorlede is.
A wonderfully detailed personal account of conscription in the army, which many of us veterans can identify with. The story of meeting and "kuiering" with the general staff was very special. Another thread in the tapestry of our combined history.
Amazingly wonderful account. So refreshing to hear Afrikaans spoken in its purest form
Baie dankie Herman. Het jou verhaal baie geniet. Weereens dankie aan Koos dat jy na die Here se stem geluister het sodat die verhale nie verlore sal gaan nie. GOD BLESS
Herman thanks for your story, a good team man. Respect to you
Dankie Herman... het jou storie baie geniet!! Dankie ook dat jy ons 31 manne help!
Baie mooi gese Kpl Lombaard. Groot geeste, Groot respek.
Dankie 🎉😊
Romany Creams are changed forever!
Goed gepraat Herman
At 55:00 the Cap chasing guys because HE forgot to take them off! TWIT! Officers messing people around because of their mistakes, no respect!
What about interviewing a chaplain eg Ds Hermanus (Manie) Taute, 32 Bn.
Thank you for remembering reminds me of Yad Vashem clips.
Salute / Saluut.
Hierdie is 'n intelligente man met 'n wonderlike opsomming van sy wedervaringe.
Igna Therblanche by 5 S.A i die militêre polisie man is wel bekend aan my, 'n man wat dinge kon verstaan maar wat ook ongelukkig intussen oorlede is.
Helloo SAW
Dankie Amal