Oorsig: Genesis 1-11
Вставка
- Опубліковано 5 лют 2025
- Kyk na ons oorsigvideo van Genesis 1-11 wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Genesis maak God ’n goeie wêreld en stel mense aan om dit te regeer, en dan swig hulle voor boosheid en vernietig alles.
Kredietrol:
Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika
Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA
#BibleProject #bybel #Genesis
Waarom is Genesis en Eksodus se thumbnail bruin? Die res van die Ou Testament se thumbnails is grys