'Oom Pieter' oor tronke, tuinmaak en taai tye

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 27 жов 2024

КОМЕНТАРІ • 22

  • @lindalauragouws6424
    @lindalauragouws6424 2 місяці тому +3

    Dankie Dr vir alles wat u doen. Ja ons is moeg vir misdaad 😮

  • @ChristoBrand-d6e
    @ChristoBrand-d6e 2 місяці тому +2

    Oom Pieter vir Staats President. Tyd om CR te laat drop.❤❤😂😂

  • @Caroline5602
    @Caroline5602 2 місяці тому +4

    Dankie Dr. Groenewald " Oom Pieter" jy maak ons trots. Dit wat jy alreeds vir ons party beteken word net weer weerspieel in jou pos as Minister.

  • @ChristoBrand-d6e
    @ChristoBrand-d6e 2 місяці тому +1

    Tyd dat gatte geslaan word soos in die ou dae. Mooi praat is verby. N pakslae het my beter gedoen as n ete.😂😂😂❤❤😊😊

  • @chantellesouthafrica
    @chantellesouthafrica 2 місяці тому +3

    Ons het 100% vertrou in Oom Pieter! Dit gaan tyd vat, maar YOU WILL DO IT!!!!
    Laat hulle WERK vir hulle kos, maak Groente tuine, maak paaie reg, gebruik hulle soos in die ou dae..

  • @rinamarx5742
    @rinamarx5742 2 місяці тому +3

    Dankie oom Pieter 🎉

  • @MarieJacobs-k2k
    @MarieJacobs-k2k 2 місяці тому +2

    Dankie Minister

  • @HildaVenter-v6u
    @HildaVenter-v6u 2 місяці тому +3

    Dr/Minister Groenewald u gaan beslis ʼn verskil maak in Korrektiewe dienste. U gaan die manne en vroue in diens van Korrektiewe dienste wys ons moet hande vat en saamwerk, en korrupsie gaan nie geduld word nie. Baie sterkte met u portifulje.

  • @gertsteenkamp6970
    @gertsteenkamp6970 2 місяці тому +3

    Vf plus Pieter is n goeie persoon.

  • @thomasbisschoff7136
    @thomasbisschoff7136 2 місяці тому +2

    Oom Pieter is my hero!!!

  • @JustanormalguyinZA
    @JustanormalguyinZA 2 місяці тому +2

    Daai 2de video 😂😂😂
    Puik werk !

  • @CynthiaWilliams-p1n
    @CynthiaWilliams-p1n 2 місяці тому +3

    Reg meneer lat hulle werk

  • @johankruger9507
    @johankruger9507 2 місяці тому +2

    Hierdie Oom Pieter gaan 'n groot sukses maak van sy Minister pos. Doen so voort.

  • @SRTSECUREPTYLTD
    @SRTSECUREPTYLTD 2 місяці тому +1

    Oom Pieter weet wat julle nie weet nie😅

  • @Kwazulujabul
    @Kwazulujabul 2 місяці тому +2

    Ja oorweeg Community service as jy n brood gesteel het.

  • @gerriedoll154
    @gerriedoll154 2 місяці тому +2

    Onder hom kan baie nou leer !!

  • @ChristoBrand-d6e
    @ChristoBrand-d6e 2 місяці тому

    Gee n goeie pak slae, hy sit vir n ruk glad nie mooi nie, sy brein bly aktief en hy doen nie weer kwaad nie. ROER HOM.😂😂

  • @kingmufasa8929
    @kingmufasa8929 2 місяці тому

    You go oom!

  • @CobusCoetsee-vb8sn
    @CobusCoetsee-vb8sn 2 місяці тому

    Dankie oom

  • @HazelPhilander-d6w
    @HazelPhilander-d6w 2 місяці тому +1

    🙏Sterkte🎉🎉

  • @betsfourie7571
    @betsfourie7571 2 місяці тому +1

    Ons sal hande vat ! !