Mike Bolhuis - Kwêla | Kyknet

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 8 вер 2024
  • Hannes kuier aan huis by die berugte privaatspeurder, Mike Bolhuis.

КОМЕНТАРІ • 24

  • @WalterWeakley
    @WalterWeakley Місяць тому

    ja, greater is He in us than him in the world. Mike walk the talk en nie talk the talk. ek ken hom effe beter. loop onder God se regverdigheid. vat dit soos wat hy is en wys respek, verwag niks terug . Liefde van God is n groot ding, jy val nooit !

  • @anetsmith2301
    @anetsmith2301 4 місяці тому +1

    Mal oor die man. Ek hou ook van iemand wat reguit en eerlik is. En hou ook van netheid🤗👍

  • @willyct207
    @willyct207 Рік тому

    Mike is 'n yster ek bly uit sy pad!!! 💪💪👌

  • @eugenekriel7005
    @eugenekriel7005 Рік тому +2

    lekker windgat!!!!

  • @danielnel7974
    @danielnel7974 Місяць тому

    Aitsa Mike jys n yster

  • @marindalubbe5550
    @marindalubbe5550 3 місяці тому +1

    Ek dink Bolhuis is n sagte ou maar, hy vatti kak nie..

  • @rudivorster6579
    @rudivorster6579 5 років тому +1

    Bolhuis moes al die 31ste Julie begin het. Wat is die probleem. Ons wag nou al so lank dat die program moet begin. Baie dankie Rudi en Marthie Vorster

    • @kyknet
      @kyknet  5 років тому

      Goeiedag Rudi en Marthie, baie dankie vir julle navrae. Die tweede seisoen van Bolhuis is nie uitgesaai nie as gevolg van kontraktuele redes.

    • @gautamabuddha3891
      @gautamabuddha3891 3 роки тому

      @@kyknet wie het hy gevang wie nie wou gehad het dig moet uitgesaai word nie ??

  • @riadrost7021
    @riadrost7021 3 роки тому +2

    Doe zoo voort Mike...

  • @alettakotze3878
    @alettakotze3878 3 роки тому

    Just love you mike

    • @michelleherridge8269
      @michelleherridge8269 3 роки тому +3

      Hy sê hy het sterk Christelike waardes en morele maar sy huis staan vol "satan's afgode"🤔😏

  • @danielfourie7204
    @danielfourie7204 2 роки тому

    South African version of George Armstrong Custer in modern ages

  • @fourieoosthuizen1954
    @fourieoosthuizen1954 2 роки тому

    Ag ASB!!!

  • @claviativdnwijk
    @claviativdnwijk 3 роки тому

    🤔

  • @GeorgeNormanJhb
    @GeorgeNormanJhb 2 дні тому

    Bonthius's ego is so out of control he makes himself look like a clown.

  • @michellebamm9480
    @michellebamm9480 3 роки тому

    Ja regtig

  • @michaellilienfeld4137
    @michaellilienfeld4137 3 роки тому

    Buy bitcoin