Це відео не доступне.
Перепрошуємо.

Groenrivier - Weskus Juweeltjies Nov 2022

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 3 гру 2022
  • Groenrivier - Weskus Juweeltjies Nov 2022
    Ons kamp die naweek saam met hartsvriende van baie jare en bou memories wat mens vir ewig sal koester.
    Die sand is dik, baie baie dik….ons sit vas, die dolfyne swem, ons soek Batseba se Bad en ons braai met die mooiste mooiste sonsondergange.
    Buckle up, want jy word maar rondgeskud. Gooi vir jou ietsie om te drink en geniet die naweek saam met ons. Deel gerus die link met jou vriende, spesiaal vir jou gemaak.

КОМЕНТАРІ • 55

  • @PieterdeBruin-hl2de
    @PieterdeBruin-hl2de 4 місяці тому +1

    Watter tyd van die jaar is die beste on die weskus te besoek.

    • @kriekiesekiekies4785
      @kriekiesekiekies4785  4 місяці тому +2

      Hallo Pieter, ons was daar in September en ons het heerlike weer gehad, maar die Weskus het maar baie wind. Ons was gelukkig om nie wind te gehad het nie. Ek dink jy moet maar net voorberei vir wind as julle sou gaan. Ek kan nie regtig sê wanneer is die beste tyd nie….

  • @karlibooyse2466
    @karlibooyse2466 2 місяці тому +1

    Baie herinneringe vir ons terug gebring toe ons op julle video afkom. Baie jare terug het Kaapse vriende vir ons gesê, wanneer die transvalers kom vlug ons kapenaars weskus toe anderkant Namaqua Sands, net voor Groenriviermond. Hulle het vir ons koôrdinate gegee en ons het gaan kamp teen die see, tusen die rotse vir 2 weke vinger alleen, feitlik onsigbaar van die grondpad af. Dit was heerlik. Ons vriende was Richtersveld mense en vir ons conveyerbande gegee om saam te neem vir die dik sand as ons sou vassit wat lekker gewerk het die keer wat ons wel vasgeval het.
    Ons wil vreeslik graag terug gaan. Dankie vir die mooi video. Kobus en Ina Booyse

    • @kriekiesekiekies4785
      @kriekiesekiekies4785  2 місяці тому +1

      Hallo Kobus en Ina, ag dit was nou lekker inligting wat julle deurgegee het. Ek moet sê, ons het darem self lekker gekuier daar en die weer was ongelooflik lekker! Ons is eintlik berg kampers, maar ek het ‘n stukkie van my hart in die Weskus verloor!

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 5 місяців тому +2

    Sooooo❤❤❤❤ pragtig.....❤❤❤❤❤

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 5 місяців тому +2

    Lekker lekker🎉🎉🎉🎉🎉🎉

  • @louis220558
    @louis220558 7 місяців тому +2

    Jy sien dis nou jan 2024 en daar loop ek julle youtube kanaal raak dis baie mooi

  • @georgialouw721
    @georgialouw721 Рік тому +2

    Dankie julle vir die stukkie juweeltjies. Regte hartland. Groenrivier en omgewing bly bo!

  • @reneenoorman9013
    @reneenoorman9013 11 місяців тому +2

    Lekker in ons taal nê

  • @deondeklerk5012
    @deondeklerk5012 3 місяці тому +1

    Ja my voorouers se grafte lê daar. Aurette en de Klerk. Hul plaas was 80 000 morg. Ons het daar as kinders gespeel. My pa het die flaminke in die kuile opgejaag.

    • @kriekiesekiekies4785
      @kriekiesekiekies4785  3 місяці тому

      Sjoe!! Dis baie spesiaal, dankie vir die deel en die inligting. Dis was so so mooi vir ons daar.

  • @zubeydetutuncu4056
    @zubeydetutuncu4056 Рік тому +1

    I think I've been watching for....a year and a half now? Love you

  • @wernerstruebing116
    @wernerstruebing116 Рік тому +1

    So mooi om die Wes kus weer te sien, ek stem saam met julle, ook die is mooi, dit moenie net die parke wees nie.
    Julle humeur en gelag laat my gereeld saam lag.
    Dankie en groete uit duitsland

  • @Hisalone
    @Hisalone Рік тому +1

    Hello daar, die WesKus is maar baie mooi plek...Safe Travels

    • @kriekiesekiekies4785
      @kriekiesekiekies4785  Рік тому +1

      Hallo Heidi, dis net soos jy daar sê. Ons het dit verskriklik baie geniet en is defintief weer op ons bucket list. Dankie dat jy gekyk het .😁

  • @seheralgul4690
    @seheralgul4690 Рік тому +1

    Damn I like this a lot. AMEN!

  • @kayrabarlk1261
    @kayrabarlk1261 Рік тому +2

    So excited for this

  • @kaan987
    @kaan987 Рік тому +1

    You've earned my respect!

  • @munisekorkmazer9724
    @munisekorkmazer9724 Рік тому +1

    Woah ! I love it

  • @yalnzcocuk3195
    @yalnzcocuk3195 Рік тому +1

    always happy when you post

  • @deondeklerk5012
    @deondeklerk5012 3 місяці тому +1

    Plaas se naam was Klipkuil

  • @havvaaydn7010
    @havvaaydn7010 Рік тому +1

    Such a lovely video!

  • @llhas4an
    @llhas4an Рік тому +1

    You are more fun than anyone

  • @hvr1874
    @hvr1874 11 місяців тому +1

    Laat val daardie tyre pressure, niks hoer as 1.4 bar vir harde sand. Sagte/dik sand af na 1 bar toe of selfs 0.8 bar vir duine/strand.
    Maar selfs al sit jy so bietjie vas; dis als die moeite vir daardie terwyl jy glas goeie wyn drink met die Weskus sonsondergang voor jou na verfrisende/vervriesende dip in die see.

  • @marschlionoalexander8498
    @marschlionoalexander8498 10 місяців тому +1

    What year model of Amarok do you drive? Is it an automatic or a manual? I don't think you have the 4 motion model, if I'm not mistaken? As I am considering buying an Amarok bakkie, I am asking.

    • @kriekiesekiekies4785
      @kriekiesekiekies4785  10 місяців тому +1

      Its a 2010 2lt diesel amarok. 4 motion. Manual gearbox. Its the 132kw model. More than enough power for any 4x4 work. Fuel consumption. If we dont pull anything 10km/lt. If we pull the bush lapa it drops to 8km/lt. She’s got 200000km on the clock but still goes like new. Extras we’ve added are extra 40lt diesel tank. Front and rear bumpers. Drawer system in the back. 40lt stainless water tank and of course the canopy with hard shell rooftop tent and 270 awning. We will at some stage do a walk around so everybody can enjoy our pride and joy with us

    • @marschlionoalexander8498
      @marschlionoalexander8498 10 місяців тому

      @@kriekiesekiekies4785 Thanks for the response. What are some of the most common problems one might encounter? In addition, many Amaroks today come with an automatic transmission. Would you recommend going with an automatic transmission over a manual transmission?

    • @kriekiesekiekies4785
      @kriekiesekiekies4785  10 місяців тому +1

      @@marschlionoalexander8498 we have never had an automatic so it is difficult to say. I think it is one’s personal opinion and needs, but will ask around and let you know.

    • @marschlionoalexander8498
      @marschlionoalexander8498 10 місяців тому +1

      @@kriekiesekiekies4785 Thank you.

  • @deonstidwell3273
    @deonstidwell3273 Рік тому +2

    Mense!!! Ek besef nou ek reis vêr te min!! Kan julle dalk inligting deel tov julle kamera toerusting en redigerings program?

    • @kriekiesekiekies4785
      @kriekiesekiekies4785  Рік тому +1

      Hallo Deon, ek gebruik ‘n Sony RX10 en iphone 12 Pro Max, en ek redigeer met Apple iMovie

  • @lourensstrydom6215
    @lourensstrydom6215 Рік тому +1

    0.6 is die regte banddruk vir sagte sand.

  • @willieexplore
    @willieexplore Рік тому +1

    Hallo julle! Het nounet julle kanaal ontdek en het hierdie video vreeslik geniet. Ek gaan bietjie julle ander videos ook kyk. Die Weskus is my wêreld waar ek grootgeword het so dit is baie spesiaal. Tweede rat in die grondpad is hoe ons dit doen! Groete daar, Willie

    • @kriekiesekiekies4785
      @kriekiesekiekies4785  Рік тому +1

      Hallo Willie, ek is baie bly jy het die video geniet en dankiendat jy gekyk het. Ons het die Weskus vreeslik baie geniet en sjoe, dis die mooiste sonsondergange daar! Die sandryery was ook groot pret!

    • @willieexplore
      @willieexplore Рік тому +1

      @@kriekiesekiekies4785 bly julle het dit geniet. Ek gaan nounou julle reis deur Botswana geniet :) Ek maak ook UA-cam videos, wie weet - dalk kruis ons paaie eendag!

    • @kriekiesekiekies4785
      @kriekiesekiekies4785  Рік тому +1

      @@willieexplore ek gaan vanaand so bietjie kyk na jou videos!

  • @shaheededries1041
    @shaheededries1041 Рік тому +1

    Nice video

  • @burtonrania1303
    @burtonrania1303 Рік тому

    Lovely video, how is the Amarok treating you after all these wonderful trips?

    • @kriekiesekiekies4785
      @kriekiesekiekies4785  Рік тому

      Would not change it for the world. Still love the Amarok after all these years. Thanks for watching

  • @hannesstrydom1743
    @hannesstrydom1743 10 місяців тому +1

    Ek so bly iemand maak darem vedeos in Afrikaans, daar is baie ander Afrikaanse ouens wat hul goed in Engels maak, hoekom daar is genoeg vedeos in Engels oor kamp en 4x4 roetes. Lekker man

    • @kriekiesekiekies4785
      @kriekiesekiekies4785  10 місяців тому

      Baie dankie, ek het al baie mense gekry wat vra ek moet die videos in Engels maak, maar hoe gaan ek my vakansie geniet in my eie taal en vir my eie mense kan vertel wat alles gebeur as ek nou in “Ingils” moet praat. Dankie dat jy na die video gekyk het.

    • @rynoagenbach4728
      @rynoagenbach4728 4 місяці тому

      En dan klink hulle Ingels ook maar soos Joe Biden wat trappies klim , GAWE video van onse wereld

  • @mevlutince4815
    @mevlutince4815 Рік тому +1

    I think I've been watching for....a year and a half now? Love you

  • @nevaandrc8708
    @nevaandrc8708 Рік тому +1

    Woah ! I love it