I now live in Australia, but when I lived in Cape Town, myself and a few friends would go out after the snoek from Hout Bay. Really miss those days and the unique Cape Coloured culture and their version of the Afrikaans language. Can't help a little nostalgia. Good luck and safe fishing guys.
Pragtige video, heerlike herinneringe! Hierdie video is goed genoeg om Engelse onderskrifte te hê sodat dit by meer mense waardeer kan word, soos wat dit verdien!
Ek lief snoek en die kuite!😋 Ag, hoe mis ek my Pa Edward en Ma Evon nou! Pa was baie lief vir sy snoek, snoekkuite, bokkoms, kerrie sult (brawn), gewone brawn en biltong.💕🕊 Ma het ook heerlike kerriesnoek gemaak.💕🕊
Wat 'n voorreg om hier in Pretoria snoek (vars nogal) kan koop. Ai waar is die dae toe ek Lambertsbaai se snoek kon koop. Nou te ver getrek. Ons betaal ongeveer R110 per kilo hier "bo". Nog steeds 'n winskoop.

Nostalgies wow!
Mooi man nou gaan ons braai...
Oooooooeeeee ons gaan nou lekker eet
Ek lee om sejy om se
Would have been more interesting if we could have seen them actually catching snoek.
You can go have a look on my channel , we do comercial fishing
Ai ek word sommer honger en lus!!!😀
I love snoek
Also my favourite...
Oe! Daai vars snoek laat my mond water!!
My mond water en my hart is warm. Hoop die Kaapse forum kan iets uitrig vir hierdie skat vannie Kaap!
Better than hake. Great work.
No ways, hake much better
Still too Cheap should be R50 - kg off the boat