Naas was my PT teacher in High school and we would always dodge PT by willing him on to practise his kicking game before the big Saturday games. As a teacher and by then a already famous person , what a gentleman and down to earth role model for us pupils. Little did I know then that I would reach a very high level in a completely different sport , namely motorsport but always embraced things I had learnt from him! Naas Botha is both a legend as a Rugby player but also as a very talented person!
Naas my kakebeen was afgeslaan oor jou van manne wat sleg geprsat het van jou toe gee ek my opinie en toe wil hulle net baklei toe sê ek is reg maar net die een toe besluit hulle daai een alleen gaan nie werk nie en toe ek bykom nouja toe is dit nou so
Ek is vandag al 'n ouman en Naas Botha is steeds my rugby held! Ongelooflike rugby kennis en vermoee gehad om 'n wedstryd plan uit te voer en te kon verander wanneer dit nodig was. Reguit soos 'n spies, en dis nie ongeskik nie, en eerlik soos min ander. Ek het sommer 'n traan in die oe gehad om te sien dit gaan weer goed met ons blonde rugby generaal!! Mooi loop ou grootte!!
Naas was twee jaar voor my op skool (Hendrik Verwoerd) en was altyd n rolmodel. Saam met Andries Vorster... en hulle het my die bynaam "kameel" gegee...lol. Altyd in n baie gei, humoristiese sin. Dit was d grootste voorreg om Naas se loopbaam te volg! Well done Naas!
I had the great privilege to meet him as a boy at Loftus when he was in his prime, and before he dabbled in the NFL as a kicker with the Cowboys if memory serves. A true titan of the game!
My held vandat ek 'n klein seuntjie was en sal altyd wees. Hy was die groot rede hoekom ek 'n Blou Bul ondersteunder geword het. My grootste droom om hom persoonlik te ontmoet.
Naas botha is die beste losskakel ter wêreld. En die enigste persoon wat punte sommer dadelijk kan op die bord sit. En ń baie goeie leier in die agterlyn.
Ek is n WP man my hele lewe lank ! Maar het ontsettend baie respek vir Naas !! N man wat die game kan lees ! Wens net hy kon Springbok afrigter wees . Salute Oom Naas !!!
Hated him in a blue Jersey he destroyed my team loved him in green & gold a brilliant rugby 🏉 player 👏 a nice guy beautiful family Naas you are admired a legend 🙌 ❤
Eerstens long live Naas Botha. Ek het groot geword in die 80’s met rugby as my passie. En van kleins af was Ek n noord transvaal supporter. En het dadelijk begin met naas botha fan club. En Ek is vandag 42 en my lifelong droom was en is om vir naas botha te ontmoet en n bietjie vra vra, maar wil so graag net sy hand skud voordat Ek of hy die planeet verlaat. Hendrik Ignatius Botha is my held en my rolmodel van kleins af. So as enige iemand miskien dalk vir my kan kry om vir die super held se hand kan skud Sal my hart so goed laat voel.
After watching Dr Ali Bachers interview with Naas Botha I think this interview is pathetic. I think the interviewer is pathetic. Naas Botha must be one if the best fly half ever. I think their could have been much better focus on the person Naas Both and not the personality issues. Naas Botha you are a SUPERSTAR
There was an advertisement on Radio 5. I forget the product ( likely BP). In the advertisement, the entire scenario is based on soccer. The punch line which clearly alluded to Naas went like this: ' aren't you the famous rugby fly half?' Ans: ' Yes, but you can kick much more in soccer'
Naas Botha is een van die bestes! Hy het homself gehandhaaf. En sy Engels is ver beter as myne...😄 Hy het goed kopgehou deur die jare met al die druk en kritiek van alle kante. Hy het 'n pragtige vrou en kinders.
I went for breakfast once in the hotel where I was staying. At the table next to mine was Naas and Karen eating their breakfast. I never bothered them, but only thought that his wife was gorgeous. She was still running at the time and had great legs.
Ja tjom. Ek het nie van die du Plessis broers gehou nie oor die selfde rede. Maar as die Bokke op draf was alle afguns by die agter deur uit. Dan is dit lekker om Karel daar by die hoek vlaggie te sien oor duik.
Hierdie onderhoud het ek geniet, want dit het regtig die mens gewys. Ek moet sê ek het nie altyd van hom gehou nie, want ek is 'n NATALLER, Maar se dit soos dit is, hy kón rugby speel.
Ek was altyd a Naas hater wanneer hy vir Noord Transvaal gespeel het. Ek is a WP man. Maar as dit by die Bokke kom was hy die mees geliefde speler. Naas jy was ons man
Ek sal nooit respek vir hom he nie want hy het sy seun misken. Dit vat 2 om n baba te maak maar jy was n slap gad en jou veranwoordelik onduik. Maar glo my jy sal nog daar voor betaal. Sies!!!!!!
Was hy die beste speler. Nee. Maar niemand ooit kon nog 'n game "lees" op die veld 20 sekondes voor dit gebeur het nie. Bedonnerde omie, maar hy VERSTAAN rugby op 'n ander vlak.
Naas is ‘n gentleman! So opreg en nederig! Great ou!
Naas was my PT teacher in High school and we would always dodge PT by willing him on to practise his kicking game before the big Saturday games. As a teacher and by then a already famous person , what a gentleman and down to earth role model for us pupils. Little did I know then that I would reach a very high level in a completely different sport , namely motorsport but always embraced things I had learnt from him! Naas Botha is both a legend as a Rugby player but also as a very talented person!
Naas my kakebeen was afgeslaan oor jou van manne wat sleg geprsat het van jou toe gee ek my opinie en toe wil hulle net baklei toe sê ek is reg maar net die een toe besluit hulle daai een alleen gaan nie werk nie en toe ek bykom nouja toe is dit nou so
Wens Naas en sy gesin net die mooiste en beste!
Ek is vandag al 'n ouman en Naas Botha is steeds my rugby held! Ongelooflike rugby kennis en vermoee gehad om 'n wedstryd plan uit te voer en te kon verander wanneer dit nodig was. Reguit soos 'n spies, en dis nie ongeskik nie, en eerlik soos min ander. Ek het sommer 'n traan in die oe gehad om te sien dit gaan weer goed met ons blonde rugby generaal!! Mooi loop ou grootte!!
Naas was twee jaar voor my op skool (Hendrik Verwoerd) en was altyd n rolmodel. Saam met Andries Vorster... en hulle het my die bynaam "kameel" gegee...lol. Altyd in n baie gei, humoristiese sin.
Dit was d grootste voorreg om Naas se loopbaam te volg!
Well done Naas!
Absoluut uitstekend! Naas is great!!!!!
SUPER TALENT.....DANKIE.....!!!
I had the great privilege to meet him as a boy at Loftus when he was in his prime, and before he dabbled in the NFL as a kicker with the Cowboys if memory serves. A true titan of the game!
Dankie KykNet die was baie Naas
Naas has such a Naas personality
What's that suppose to mean?
My held vandat ek 'n klein seuntjie was en sal altyd wees. Hy was die groot rede hoekom ek 'n Blou Bul ondersteunder geword het. My grootste droom om hom persoonlik te ontmoet.
My hero .
Go well Naas, always the straight shooter. Does not suffer fools gladly.
Naas botha is die beste losskakel ter wêreld. En die enigste persoon wat punte sommer dadelijk kan op die bord sit. En ń baie goeie leier in die agterlyn.
10 uit 10
Naas was die beste rugby speller ooit opgelewer. Daar was nog nooit weer iemand soos hy nie.
Legende !
Jy was ñ legend👏🏻
Naas was die bestes nr 10 op aarde, verseker!!! Joost was die beste nr 9 op aarde.
Hy is die beste nr 10 ooit ooit
Wens ons het n Naas Botha in elke wereld beker gehad wat losskakel speel dan was meeste van ons probleme opgelos. Naas the master class.
Legende
Naas is en sal altyd die beste bly. Naas is baas!
Nice guy. I like him.
NAAS you are baas.
Respect.
Naas jou onderhoud was uitstekend en leersaam veral jou mens wees
One of the best.
Genius match winner
Good man.
Pragtige gesin wat jy het Naas.
Jammer hy het sy seun afgeskryf, nie mooi nie Naas eintlik baie lelik van jou.
Daar is maar net een Naas Botha!
Engels? Vra ‘n Franse rugbyseler om Engels te praat.
Naas is Afrikaans. Oor en uit.
Naas is die baas
BAIE MAL OOR NAAS BOTHA HY IS ONS GROOTSTE RUGBY HELD IN DIE HELE WERELD
Ek is n WP man my hele lewe lank ! Maar het ontsettend baie respek vir Naas !! N man wat die game kan lees ! Wens net hy kon Springbok afrigter wees . Salute Oom Naas !!!
Is hy nog tjommiez met ashwin willemse?
Hated him in a blue Jersey he destroyed my team loved him in green & gold a brilliant rugby 🏉 player 👏 a nice guy beautiful family Naas you are admired a legend 🙌 ❤
Naas ek verwyd myself dat ek jou nie gegroet het in Pretoria toe ek die kans gehad het nie. Was eintlik skugter
Eerstens long live Naas Botha. Ek het groot geword in die 80’s met rugby as my passie. En van kleins af was Ek n noord transvaal supporter. En het dadelijk begin met naas botha fan club. En Ek is vandag 42 en my lifelong droom was en is om vir naas botha te ontmoet en n bietjie vra vra, maar wil so graag net sy hand skud voordat Ek of hy die planeet verlaat. Hendrik Ignatius Botha is my held en my rolmodel van kleins af. So as enige iemand miskien dalk vir my kan kry om vir die super held se hand kan skud Sal my hart so goed laat voel.
Hansgat joernalis.
Legend, wens Libbok kon so skop
Baie inteligente man wat nie in die see swem nie. Ek support daar dat enige ding mens kan byt bly liwers uit.
Daai diere waarvan hy praat is ook nie juis haasbek nie...
After watching Dr Ali Bachers interview with Naas Botha I think this interview is pathetic. I think the interviewer is pathetic. Naas Botha must be one if the best fly half ever. I think their could have been much better focus on the person Naas Both and not the personality issues. Naas Botha you are a SUPERSTAR
Glad I missed it......
Hoekom vra jy hom nie oor sy beste teenstander, beste wedstryd, beste afrigter, ens nie?
Ek hou van elke antwoord wat hy gegee het - respek.
Naas is Naas!
There was an advertisement on Radio 5. I forget the product ( likely BP). In the advertisement, the entire scenario is based on soccer. The punch line which clearly alluded to Naas went like this: ' aren't you the famous rugby fly half?' Ans: ' Yes, but you can kick much more in soccer'
In a bluebull jersey I detested him......in a bok jersey he was the cleanest player on the field...
Naas is die baaaas
The english is delicious naas
Ek bly 'n Bul!😊
Hy het met sy verstand gespeel en nie met sy "spier ego" nie.
Naas Botha is een van die bestes! Hy het homself gehandhaaf. En sy Engels is ver beter as myne...😄
Hy het goed kopgehou deur die jare met al die druk en kritiek van alle kante. Hy het 'n pragtige vrou en kinders.
Rugby genie
Jeta Maria jaloers. Naas het al sy teenstaanders uit wedstryde uit geskop. Daar was na hom nog geen wêreld loskakel soos hy nie. Wedstrydwenner.
@@janniemeyer9951 Ek glo Carter was beter as hy toe hy nog gespeel het n paar jaar terug
Naas is 'n gawe kerel.
Hy is a gentleman hy is nr 10 beste ooit altyd
Vat so Katvis!
Feit is hy KON rugby speel.
The fact is, he could play rugby. In other words, he knew the game backwards.
I went for breakfast once in the hotel where I was staying. At the table next to mine was Naas and Karen eating their breakfast. I never bothered them, but only thought that his wife was gorgeous. She was still running at the time and had great legs.
Ok ek moet erken naas was n punte masjien al hoekom ek hom nie gelaaik het nie..hyt my span opgeploeter.naas bo
Ja tjom. Ek het nie van die du Plessis broers gehou nie oor die selfde rede. Maar as die Bokke op draf was alle afguns by die agter deur uit. Dan is dit lekker om Karel daar by die hoek vlaggie te sien oor duik.
0⁰p⁰⁰p⁰⁰p00⁰😊@@pieterniemandt1098
Hierdie onderhoud het ek geniet, want dit het regtig die mens gewys. Ek moet sê ek het nie altyd van hom gehou nie, want ek is 'n NATALLER, Maar se dit soos dit is, hy kón rugby speel.
Ek was altyd a Naas hater wanneer hy vir Noord Transvaal gespeel het. Ek is a WP man. Maar as dit by die Bokke kom was hy die mees geliefde speler. Naas jy was ons man
Op sy manier was hy briljant!
Ek sal nooit respek vir hom he nie want hy het sy seun misken. Dit vat 2 om n baba te maak maar jy was n slap gad en jou veranwoordelik onduik. Maar glo my jy sal nog daar voor betaal. Sies!!!!!!
Naas het die slet in ‘n kroeg ontmoet en haar later die aand gespyker. Dit was one night stand gewees. Niks meer en niks minder
Hou jou bek
Naas onthou al bly jy nou on Bloem - JY bly n BUL!#
R5 dtt was niks ai ai
Naas is baas ,
Trots op Naas.
Naas wou wp toe gaan dan htt ons die curriebeker 10 keer in a ry gwen
Was hy die beste speler. Nee. Maar niemand ooit kon nog 'n game "lees" op die veld 20 sekondes voor dit gebeur het nie. Bedonnerde omie, maar hy VERSTAAN rugby op 'n ander vlak.
Naas se problem was dat hy was nie a goeie tackler nie
ja maar hy het so gespeel onder instruksies. En hy kon nie bekostig om seer te kry nie; Hy was te belangrik op sy voete....
Het jy geluister na wat hy nou net gese het
Aap
Meh
Het hy kontak met sy seun
South Africa's genius in touch rugby. Always came of the field with the cleanest and no one was allowed to tackle him. What a disgrace!!!!