Daar is n wetlike komponent aan die storie, n aardse hof, maar daar is n Goddelike komponent ook. Almal se lippe wat God se woord gespreek het tydens hierdie gebeure, sit in lyn vir God se hof. Elkeen wat n sent gemaak het of enige voordeel gesoek en gekry het is in die lange lyn. Tyd sal leer hoe elkeen se uitspraak uitspeel. Mens is maar n heilige instrument wat gebruik word of nie. Daar is voor die tyd gewaarsku en rooi ligte het geflikker of n mens se finansiële state nou klop of nie, hemelse hof sal maar daaroor besluit. Sterkte en dankie.
Stem saam sluit hulle almal toe ook die wst geld gekry die mense het geweet dit is a skelm streek maar wou ook steel self die publiek deeler en stealer is een
As jy glo i Louis en nie weet nie. Sal jy hom ondersteun. Dan as jy besef die skrif is op die muur. Dan moet jy mos afspring. Ek glo onskuldige mense gaan val net omdat hulle vir hom gewerk het.
Letitia en haar man PW moet begin werk soek. Sy moet seker nou haar beeld reg kry. Wie gaan vir haar werk gee as sy so publiek vir 'n groot (vermeende) skelm ondersteun.
Louis , sy vrou en almal betrokke hoort agter tralies .
Baie dankie Izak jy is maar net altyd daar. Baie dankbaar vir jou pyn wat nou begin verdwyn. Veilige reis.
dis baie goeie nuus Isak, bly jy voel beter en nog blyer dat jy die hofsaak gaan bywoon! Dankie!!
WoW! Well done Sakkie🎉 super great dat jy beter voel! Eks so bly jy kan vir ons daar update🎉
Gooi mielies, Izak. Ons hoor vir jou.
Almal wat toegang het tot baie kontant is n vlug risiko
Glad nie skeef hier by my inni Kaap nie. Alles is reg hier Isak. 👌👌
More Isak..Hoor baie goed! dankie
Ek het so baie mense gewaarsku oor LL .. maar dit het op dowe ore geval.
Goeiemôre almal!! Geniet julle dag!!
Happy you are feeling better
Dankie Jesus vir jou beter voel 😉 mag jy 'n awsome Blessed dagi verder hê!
Goeie Môre Baie Dankie vir die mooi program
Daar is n wetlike komponent aan die storie, n aardse hof, maar daar is n Goddelike komponent ook. Almal se lippe wat God se woord gespreek het tydens hierdie gebeure, sit in lyn vir God se hof. Elkeen wat n sent gemaak het of enige voordeel gesoek en gekry het is in die lange lyn. Tyd sal leer hoe elkeen se uitspraak uitspeel. Mens is maar n heilige instrument wat gebruik word of nie. Daar is voor die tyd gewaarsku en rooi ligte het geflikker of n mens se finansiële state nou klop of nie, hemelse hof sal maar daaroor besluit. Sterkte en dankie.
MORE MORE AL DIE MOOI EN MINDER MOOI MENSE😂❤😂❤
Izak, g'n mense wat my dag kan maak soos jy en ou Friskinesss nie😃
Dankie vir julle, steek hom stinkie!🥳
Goeie more izak.mooi geseende dag vir jou
Hoor en sien jo mooi !!
😂😂😂staan jy maar net skeef!!!!😂😂😂dan is die beeld mos reg!!!😂😂👍👍😛🤣🤣
Hulle het algal hulle hande in die koekieblik gehad 😮
Stem saam sluit hulle almal toe ook die wst geld gekry die mense het geweet dit is a skelm streek maar wou ook steel self die publiek deeler en stealer is een
Isak Louis het my gister in die Hof gewaarborg dat my 275000rand veilig is ...Ek Moet net nog 5bellegers met selde bedrag werf.,any vollenteers 😂😂
Not me...😂😂😂
Ou grapgat😂
😂😂😂
Mooi man
Skryf op jou maag
🎉bly jy voel beter. Hou ons op hoogte van die vrot boereverneukers
Reg so Izak! Hoor duidelik!
Môre alle Nuuspod familie en vriende, onthou 29 November Nuuspod gaan Groot!!!!
Ek wil half saam met jou stem,haar optrede is vreemd...
Ja ons wag
look after yourself Mnr, your health is important to see out this drama. Dankie Mnr
Weet iemand wie dit live sal uitsaai? Ek soek ook die live van 15 November, as iemand dalk 'n link het.
Thanks
Hier tersake of sy met staatsgetuies gaan inmeng asook haar veiligheid.
Yes I hear you
Dankie Isak. Bly om te hoor jy voel beter
Hoendertjies is besig om pik pik huise toe te kom vir die Liebenbergs.
My magtig Sakkie, waars jy nou?😮
Ons hoor goed.
Bly jys omtrent reg Izak. Sterkte
Klank Goed
Goeie more Izak ♥️
Goeie môre Izak.
Hoor you❤
Hoor baie goed hier in die Kaap
More almal
hoor mooi
Hoor goed
Klank 💯
Hoor jou baie mooi Izak
Perfek!
Ek geniet jou nuusprogram veral Liebenberg sage
More Izak. Alles is 100!
Hoor jou goed!
Hoor jou baie mooi
Goeie Môre
Zmore weet jy dalk iets van die brand by steve biko hosp dit was glo op Rsg nuus
Klank is reg..
Baie dankie Izak...
Dalk moet Liebenberg se private weermag ondersoek word. ‘Gen’ Izak van Zyl. Boereligeon
Hoor jou!
Dit was ontrekking simptome😅 nou vlieg jy weer hoog 🎉
❤
Hoor jou duidelik in Hartenbos..
Hallo, Izak en Podders..
LL moet maar sy "vriend" JZ vra om hulp
HUZIT IZAK
Ja Izak hoor jou
Yep
Goeiemôre
Ja ek hoor jou.
More se Izak.hoor jou mooi
As jy glo i Louis en nie weet nie. Sal jy hom ondersteun. Dan as jy besef die skrif is op die muur. Dan moet jy mos afspring. Ek glo onskuldige mense gaan val net omdat hulle vir hom gewerk het.
Hearing you well all the way from Windhoek Namibia!
😊
More .ek hoor jou .
More
Die parking is skeef😂😂
👍👍Klank 100%
Dai vrou is net so simpel en common soos Louis
Ja hoor goed
Mooi Tom wiesner duidelik
Hoor jou goed
als is pragtig!!!
Môre sê Ek luister van pta
Milly se stroomtrein lyk mooi.
Does anybody know the whereabouts of the Tellytubby Devon Hofmeyer ??
People need to speak with him URGENTLY..
Mõre ☕️🦅
Pragtige Izak
Ons hoor jou
Hello van Sedgfield alles goed
Alles 100
Hoor baie duidelik , dit nogal in France L
Hi nee Izak hulle is nie rotte nie😂....hulle is Arende....😂
Hoekom is Louis ook daar by die hof? Hoekom word hy toegelaat om te gaan?
Sal ook graag wil weet
Om giggelvissie te sien..
Môre sê. Jy is duidelik.
Letitia en haar man PW moet begin werk soek. Sy moet seker nou haar beeld reg kry. Wie gaan vir haar werk gee as sy so publiek vir 'n groot (vermeende) skelm ondersteun.
Follow the money!
Ja almal hoor jou
Hoor en sien reg
Reg so
Ons hoor
Hello yes kan jou hoor
Duidelik in Komatipoort
Ek hoor jou hiwr in Secunda, more
Someone help this guy with the camera next time 😂😂😂
Kan nie kla nie
Wow glo haar min, sy moet maar saam die alfabet inval van die leunaars
More ja sien eb hoor goed