Hi, ek het vir jou 'n storie oor skelm prokureurs en kurators, wat ons belieg en besteel het, en dit het 13 jaar gevat om dit by die hooggeregshof te kry, en te stop, net omdat ons geglo het 'n prokureur gaan ons kan help toe ons aansoek gedoen het vir Skuldberading. Ons huis was onder ons uitverkoop aan een van sy maatjies op 'n vendusie wat nooit eers gebeur het nie....
As ek Juanita du Plessis was, om haar naam en reputasie te beskerm, betaal sy sommer vooruit die wins wat sy gemaak het uit die ponsie schema sonder dat dit by haar verlang word.
Wonder wat sê Izak van boerelegioen nou, wat so geskerm het vir Liebenberg. Ek het op een van sy videos gesien hoe hy Petzer as 'n huigelaar uitskêl...
O phok Louise! Jy val ook vir die eyeblind!!! Die feit dat die vrou haar by DA skaar behoort jou hare regop te laat staan of jy is salig onbewus onder watter buitelandse mag die lot werk om hierdie land te verwoes. Vir jou, ou sus, voel hulle soveel soos n transgender wat n baba probeer borsvoed
Jammer, Jy ongelukkig oor hoe Louis mense gekry het om in te koop en te Glo, toe sê Veronica hoe kan sy dit Stop, jammer om dit te hoor.Ons bid vir julle.
@lilamuller, jou got is n doos. Myne het liefde en genade. Hy is rein en sy heilige oë aanskou nie die 💩nie. Die donner wat like van afreken is die bliksem wat almal in sy wip gevang het, Veronica inkluis. Sy WEET waarmee die DA hulle besig hou. Al hierdie føkk€rs is potlode in dieselfde pakkie en lyk my jy en jou got is ook tuis. Skaam jou om die Skepper so te laster. Jou 3xhoofletter got is tipies van die aanmatigende kant wat in Joh 8:44 en 1 Joh 1:19 beskryf word.
Jy ken haar nie en weet duidelik nie wat DA vir hierdie land beplan nie. Vind uit wat aangaan in USA onder Cameltoe en Biden en berei jouself voor. DA voel ffffkol vir ons!! Veronica se gedagte dat mense wat werk "onwettig" is, net omdat die øpp€nh€im€Rs die land besteel en die minerale rykdomme vir hulself en hul tjomme oorsee geclaim het, maak hulle nie die wettige eienaars van iets wat uit die aarde kom nie en tot die land se voorspoed kan bydra nie. Hoekom dink jy was Afrika gekolonialiseer deur europeërs, as dit so n shithole continent is?. En afrika se mense werk soos slawe vir gewetenlose gierigaards wat vere voel vir die mense van die kontinent
@@alexpapkok Jip, maar moenie onderskat hoe die indoktrinasie van huisgenoot ook skade doen aan flou breins nie, die oorgrote meerderheid, ongelukkig, van die mental capacity deesdae in SA nie en die wortel wat die GNU staangemaak het, wat hierdie land duur gaan kos
Margie jy weet duidelik nog nie hoe maskers werk nie!! Maar die lewe word al hoe erger. Jy sal weldra uitvind. Moenie moed verloor nie. Maar wees gewaarsku. Die proses om dit uit te vind is ontsettend pynlik!
Het LL van die begin af geweet dat hy uitgevang gaan word, en is dis hoekom hy geen bates, of eintlike geld in sy naam het nie? Hy bly sê hy is nie goed met geld nie en almal rondom hom het die geld in hulle bank rekenings gehad en namens die skema uitbetalings gemaak, tot sy vrou? So, gaan hy sê hy is nie skuldig nie?
Marizka is omtrent n character 😂😂😂 dit was lekker om jou so te sien lag. Ek het in Nababeep gebly. My pa is in Oukiep begrawe. Ek was n tjokie en het elke week met bure na Springbok toe gegaan het. Baie lief vir daardie kant van die wereld.
Alle betrokke persone in hierdie uitsending en artikels, is almal wetlik geregistreer en is almal se aktiwiteite skoon? Dalk moet die blankes skoon maak onder mekaar veral as geld betrokke is. Of dit donasies is of diamant pakkies, net vlakke wat verskil.
Die hel se poorthekke staan wyd oop vir die vark. Die Woord is onwrikbaar WAAR oor die GODDELOSES. Psa 11:6 Hy sal op die goddelose vangnette, vuur en swawel laat reën; en ‘n gloeiende wind sal die deel van hulle beker wees.
En jou kind se geld gaan in die "regs"geleerde likwidateurs se sakke opeindig. Hy moet vir hulle die bliksem in wees. Dis tyd dat die verdeling van die bates aangespreek word en die buit proporsioneel verdeel word tussen die likwidateurs en die slagoffers
My pa het sy hele pension verloor in sharemax op aanbeveling van sy makelaar. Sy makelaar het homself eenvoudig bankrot verklaar en vandag sukkel my ouers met SASSA inkomste.
Droomstraat se bek! Iemand het genoem dat party mense meer water as ander op aarde moet drink. Baie meer. Omdat. Dit later goed tepas kan kom ...............
Baie geld ,geen waardes goeie voorbeeld van geld kan jou ni als koop ni...geld "rule" mos di wereld!!Geen respek vir ander ni eens vir homself ni ,God sal al di goddeloses uit haal en Hy gaan Hy belowe vir Sy kinders dt...
Die wat uitbetbetaalings ontvang het onder die Maritjie Prinsloo skema was almal gedagvaar om daai geld terug te betaal, plus hul eie belegging is ook daarmee heen
I'll make another prediction Izaak, Mariska and kykers. LL is dood voor hierdrie saak klaar maak. Kan nie se hoe, Self M of van spris, maar MARK MY WORDS.
Dankie Izak , uitstekende program , Hou so aan groete uit parys , Vrystaat 🎉
Insiggewende video. Dankie Sakkie.
Baie dankie Izak ons waardeer jou puik nuus kanaal.
Dankie Advokaat Botes👍👍👍
Hy is vieslik😢
Baie insiggewende program, dankie👌
Sjoe Louis is nie vir my ore bedoel nie. Suit hom op totdat hy n normale gesprek kan voer.
Luister/kyk na briekmerke. Colyn verduidelik mooi hoe die proses verloop.
Colyn ? Die ou wat eers die anc ondersteun het ?
Wanneer leer julle ? Colyn is 'n verraaier..
Sonja Herholdt lyk fantasties! Ware legende!
Wonder wat gaan gebeur met die mense wat geld ingesit op die diamant pakkies?
As hulle wins gemaak het gaan hulle dit moet terugbetaal aan liqiudateurs
Sluit hulle toe
Hoekom nie aan die ander slagoffers nie?
Dis walglik om te hoor hoe ñ man op ñ vrou vloek....Geen respek
Hy is siek, baie siek.😢
Net soos die GNU en die "reg"stelsel in hierdie land.
Dan moet hulle hom hospitaal toe vat.
dankie sakkie... trippe trappe tone worstel ons met die humor
Sonja = Klas, styl en talent
Dankie het lekker saam gelag vandag op nuuspod, altyd lekker om in te loer !👍👍
Lekker gelag ???????
Dankie Izak... ek het vanmiddav opgevang. Kon nie vanog kyk nie...
Julle het die helfte van die waarheid. Advokaat en al.😮
Hi, ek het vir jou 'n storie oor skelm prokureurs en kurators, wat ons belieg en besteel het, en dit het 13 jaar gevat om dit by die hooggeregshof te kry, en te stop, net omdat ons geglo het 'n prokureur gaan ons kan help toe ons aansoek gedoen het vir Skuldberading. Ons huis was onder ons uitverkoop aan een van sy maatjies op 'n vendusie wat nooit eers gebeur het nie....
Laat weet hoe ek in kontak met jou kan kom asb
@Truth, het jy n FB page waar ek privaat met jou kan chat? We are surrounded by demons
Wat staan die mense van Namibia tedoen?
Adriaan en skelm Liebenberg het juis saam gewerk.
Moet vetsak Devontjie Hofmeyr nie ook aangekla word nie ?
Hy het ook soos 'n koning geleef met ander se geld..
@anti-terrorist Ek sien jy praat van "vetsak Devontjie", en nou wonder ek wat dink jy van ou balsak se katedraal?
Wonder ek ook. Ek het al onder die vetsak deurgeloop op fb. Hy is 'n groot 🐷
😮
As ek Juanita du Plessis was, om haar naam en reputasie te beskerm, betaal sy sommer vooruit die wins wat sy gemaak het uit die ponsie schema sonder dat dit by haar verlang word.
Sy bewe seker nou
Wie se sy het wins gemaak?
Wonder wat sê Izak van boerelegioen nou, wat so geskerm het vir Liebenberg. Ek het op een van sy videos gesien hoe hy Petzer as 'n huigelaar uitskêl...
Was "generaal" Izak nie maar net weer dronk nie ?
Hy begin gewoonlik hier teen 10H30 drink ..
Hys n satans gemors ,hy dink hy is "untoucable' seker in "cahoots" mt di goddelose regering...joh hys vieslik,weet ni hoe hy n vrou aan sy kan he ni!!
Wat n vieslike uitspraak teenoor n vrou.
Daar was nooit diamante alles leuns
Hoe weet jy?@@jj56x7.5mm
Louis liebenberg South Africa's Biggest Clown 🤡 😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂
Grootste skelm
Koning boereverneuker
Het nou lekker gelag
Trots op jou Veronica
Ek ook.
O phok Louise! Jy val ook vir die eyeblind!!! Die feit dat die vrou haar by DA skaar behoort jou hare regop te laat staan of jy is salig onbewus onder watter buitelandse mag die lot werk om hierdie land te verwoes. Vir jou, ou sus, voel hulle soveel soos n transgender wat n baba probeer borsvoed
Jammer, Jy ongelukkig oor hoe Louis mense gekry het om in te koop en te Glo, toe sê Veronica hoe kan sy dit Stop, jammer om dit te hoor.Ons bid vir julle.
blessings
Moenie van Umfaan vergeet nie
Marizka is n vibe
😂
Veronica....moet jou nie steur aan so mens...los dit vir GOD...HY sal met hom afreken
@lilamuller, jou got is n doos. Myne het liefde en genade. Hy is rein en sy heilige oë aanskou nie die 💩nie. Die donner wat like van afreken is die bliksem wat almal in sy wip gevang het, Veronica inkluis. Sy WEET waarmee die DA hulle besig hou. Al hierdie føkk€rs is potlode in dieselfde pakkie en lyk my jy en jou got is ook tuis. Skaam jou om die Skepper so te laster. Jou 3xhoofletter got is tipies van die aanmatigende kant wat in Joh 8:44 en 1 Joh 1:19 beskryf word.
Amen
More Izax. Geseende dag Amen ❤
Waar is almal wat hom so aanbid het.
Hulle is die blixem in, net soos Jesus se dissipels toe die predikante hom vermoor het!
Dan gee hy voor hy is 'n Christen
Ek het ook deurgeloop met Krion. As hulle vir jou het dan los hulle nie sommer nie!🐒
Veronica ons Yster🎉🎉
Sy is ‘n yster.
Nog n sleepy Joe met ffffkol onderskeidingsvermoë! Jy ken haar ook nie!!
Jy ken haar nie en weet duidelik nie wat DA vir hierdie land beplan nie. Vind uit wat aangaan in USA onder Cameltoe en Biden en berei jouself voor. DA voel ffffkol vir ons!! Veronica se gedagte dat mense wat werk "onwettig" is, net omdat die øpp€nh€im€Rs die land besteel en die minerale rykdomme vir hulself en hul tjomme oorsee geclaim het, maak hulle nie die wettige eienaars van iets wat uit die aarde kom nie en tot die land se voorspoed kan bydra nie. Hoekom dink jy was Afrika gekolonialiseer deur europeërs, as dit so n shithole continent is?. En afrika se mense werk soos slawe vir gewetenlose gierigaards wat vere voel vir die mense van die kontinent
Dankie Izak
Louis het n obsessie met Veronica wat baie gevaarlik kan wees
Hy gaan nou almal innie trok se girlfriend wees😅
jammer, maar eh Huisgenoot joernalis is seker die Ricoffy van joernalistiek? :)
Bedoelende?? Wat bedoel jy met Ricoffy??? Dink jy dat sy cheap is??
@@anettetruter8863 nee ek meen mense wat Huisgenoot lees se breins is flou
@@alexpapkok Jip, maar moenie onderskat hoe die indoktrinasie van huisgenoot ook skade doen aan flou breins nie, die oorgrote meerderheid, ongelukkig, van die mental capacity deesdae in SA nie en die wortel wat die GNU staangemaak het, wat hierdie land duur gaan kos
Nou verstaan ek nie Mike Bolhuis sê daars nie diamandte nie ......
Bolhuis praat baie bollie,net soos sy beginnings Na sy ondersoeke Na Joost Van Der Westhuizen. En die wat Nou op my will trap daaroor,is net so vals!!
Nee dit was net wind. Wind uit sy mond.
He missed his calling.. should have been in theatre….🤮
ok from this clip he will be starting a church next. You know being converted in all!!
Sy is Sooo snaaks,geniet haar 😂😂😂
Het n Marizka n email of kontak nommer wil haar ondersteun.
Sy het 'n UA-cam kanaal.
Dis nou skuim van die aarde en elkeen wat Louis aangehang het of Nog steeds doen.
It’s a strange world we live in Izak😂
Ag Sonja ❤️❤️❤️
Veronica van Dyk is 'n wel ter tale vrou met styl.
Margie jy weet duidelik nog nie hoe maskers werk nie!! Maar die lewe word al hoe erger. Jy sal weldra uitvind. Moenie moed verloor nie. Maar wees gewaarsku. Die proses om dit uit te vind is ontsettend pynlik!
Izak hierie so ver volgens my jou Beste.
Het LL van die begin af geweet dat hy uitgevang gaan word, en is dis hoekom hy geen bates, of eintlike geld in sy naam het nie? Hy bly sê hy is nie goed met geld nie en almal rondom hom het die geld in hulle bank rekenings gehad en namens die skema uitbetalings gemaak, tot sy vrou? So, gaan hy sê hy is nie skuldig nie?
Hi Izak
Vieslike taal
Net so vieslik soos politici, "regs"geleerdes en die likwidateurs wat ook maar "regs"geleerdes is!
Net so vieslik soos die bedrog van die DA en die "reg"stelsel
Tog n lekker lag v ou louistjieL
Dis reg maak onderhoude met LL se ryk tjommies😂
❤❤
Marizka is omtrent n character 😂😂😂 dit was lekker om jou so te sien lag. Ek het in Nababeep gebly. My pa is in Oukiep begrawe. Ek was n tjokie en het elke week met bure na Springbok toe gegaan het. Baie lief vir daardie kant van die wereld.
Lmk vir Marizka 😂
Hy moet Weskoppies toe.
Jy Moet haar weer op nuuspod onderhoud voer.
Alle betrokke persone in hierdie uitsending en artikels, is almal wetlik geregistreer en is almal se aktiwiteite skoon? Dalk moet die blankes skoon maak onder mekaar veral as geld betrokke is. Of dit donasies is of diamant pakkies, net vlakke wat verskil.
Jou mond moet jam kry! Jy kyk verby al die sensasie. Ek stuur ook sommer vir jou n Bells🍻😉
Die hel se poorthekke staan wyd oop vir die vark.
Die Woord is onwrikbaar WAAR oor die GODDELOSES.
Psa 11:6 Hy sal op die goddelose vangnette, vuur en swawel laat reën; en ‘n gloeiende wind sal die deel van hulle beker wees.
So hartseer.
Hi ds so hrtseer Hu siek die man kn wees 😢😢😢b dnki IZAK gaan voort met jou goeie werk 😢
Dit was nou baie insiggewend. Louis L het my seun se geld ook gegaps.
En jou kind se geld gaan in die "regs"geleerde likwidateurs se sakke opeindig. Hy moet vir hulle die bliksem in wees. Dis tyd dat die verdeling van die bates aangespreek word en die buit proporsioneel verdeel word tussen die likwidateurs en die slagoffers
Wat julle almal vergeer is dat hy eintlik n gesant va God was alombekend as 'n PASTOOR. HAHAHAHAHA
My pa het sy hele pension verloor in sharemax op aanbeveling van sy makelaar. Sy makelaar het homself eenvoudig bankrot verklaar en vandag sukkel my ouers met SASSA inkomste.
Satans
Ja daai louis lyk na ń ware Godsman!!!!!
Sjoe!
Sluit hom toe en gooi die sleutel weg
More
Mariska jy is n joke😂😂😂
Yahweh Elohim het Veronica se saak gevat en sal haar eer herstel
O phok, nie met SA se regstelsel nie. Sorry ou boet!!
Hy het niks uit te waai met die bedrog in n mensgemaakte regstelsel nie. Hou asb. op laster
Droomstraat se bek!
Iemand het genoem dat party mense meer water as ander op aarde moet drink. Baie meer. Omdat. Dit later goed tepas kan kom ...............
Jy klink Soos red tape
n "man" wat so vloek behoort in die tronk
]
Baie geld ,geen waardes goeie voorbeeld van geld kan jou ni als koop ni...geld "rule" mos di wereld!!Geen respek vir ander ni eens vir homself ni ,God sal al di goddeloses uit haal en Hy gaan Hy belowe vir Sy kinders dt...
scam ha ha
Give oom loius time in court to tell his tale, itll take a frw years 6 at least
2x life time
Sies hy praat vieslik
Hy praat vieslik
Die wat uitbetbetaalings ontvang het onder die Maritjie Prinsloo skema was almal gedagvaar om daai geld terug te betaal, plus hul eie belegging is ook daarmee heen
I'll make another prediction Izaak, Mariska and kykers. LL is dood voor hierdrie saak klaar maak. Kan nie se hoe, Self M of van spris, maar MARK MY WORDS.
Jy bedoel epsteined? Hang af of groot koppe in DA ook betrokke is