Louis sing en Dezzi huil in die hof Vrydag 22 Nov 2024

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 11 січ 2025

КОМЕНТАРІ • 171

  • @thatsme172
    @thatsme172 Місяць тому +23

    LL moet aangekla word van minagting van die hof.

  • @deanharmse5126
    @deanharmse5126 Місяць тому +15

    Ek het geen simpatie met Dezzi nie. Sy was 'n vennoot wat met Louis begin flikflooi het terwyl hy en sy albei in verhoudings was. Sy het geweet hy is 'n krimineel, en dit het haar aangetrek tot hom. Ek dink dit was vir haar opwindend. Sy moet nou maar die vrugte pluk.

    • @annelizelouwlotter6544
      @annelizelouwlotter6544 Місяць тому +4

      Dezzi het geval vir Louis se miljoene

    • @amandajansevanrensburg1613
      @amandajansevanrensburg1613 Місяць тому +3

      Ek stem saam sy kon weggeloop het maar het nie... kon ander keuses gemaak het. Sy is volwasse en weet van beter.

    • @joanieburbidge5694
      @joanieburbidge5694 Місяць тому

      Mense was te bang om klagtes in te sit oor wat hul verloor het. Kan nie dink hoe sy teen hom kon opstaan en weg stap sonder om te gevolge te dra nie. Sy is bang vir hom

    • @amandajansevanrensburg1613
      @amandajansevanrensburg1613 Місяць тому

      @@joanieburbidge5694 daar is steeds geen verskoning om dit aan mense te doen wat daar gedoen was nie. As sy rerig rerig wou is eo baie seker sy kon weggaan... ek is seker daar was genoeg van sy "vyande" wat haar met ope arms sou ontvang het gehelp het en beskerm het as dit moes... daar was hoeveel vorige vrouens wat weggeloop het en hulle leef nog... so nee sy het besluit om te bly en nie vir hom te los nie.. sy het baie aktief deelgeneem met alles wetend dat dit ander mense se geld is wat betrokke was. Ander mense se geld wat troue betaal het wat kos op hulle tafel gesit het wat n dak oor hulle koppe gesit het en dit het nie gelyk of dit haar enigsins pla nie.. altyd opgewek en vrolik gewees en gelag... mens kan sien as iemand aangeplak vriendlik is n aansit lag.. maar haar bydrae en samewerking was voluit en eg.. so steeds nee... sy KON beter gedoen het en soos die ander vrouens weggeloop het... SY KON

  • @JayJay-qu5oo
    @JayJay-qu5oo Місяць тому +13

    As sy 'n slagoffer is, is sy 'n slagoffer van haar eie keuses, nes die res van ons.

  • @HannetjieSchenck
    @HannetjieSchenck Місяць тому +15

    Moet jou nooit verlekker in ander mense se ongeluk nie. Elke besluit wat mens neem het gevolge en daarmee moet mens saam leef, goed of sleg. Hulle kry wat hulle toekom

    • @reneemarais431
      @reneemarais431 Місяць тому

      Schadenfteude

    • @Muckingafazingtoo
      @Muckingafazingtoo Місяць тому

      Hierdie nuus mense laat my kots. Hier is dit niks anders as in Amerika nie. Dit gaan net oor sensasie, ek verstaan baie mense het alles verloor en ja hy is nou gevang, so laat die reg sy gang gaan, maar daar is mense soos die ou wat hulle verlekker daarin. Geniet solank jy kan.

  • @fanievanaardt3879
    @fanievanaardt3879 Місяць тому

    Thanks!

  • @WilnaFord
    @WilnaFord Місяць тому +4

    Goeie môre Izak..
    Mar jy lyk darem te netjied vanoggend..🕺
    Baie dankie vir nuus
    berig. ❤

  • @karenroux417
    @karenroux417 Місяць тому +11

    Daars nie n manier dat hy sal kry as sy nie eers kon kry nie…..defenitief nie.

  • @josengel1958
    @josengel1958 Місяць тому +9

    200 miljard??😱 Kieswetter het natuurlik geen Tax daar kollek nie neh?? Maar hy melk Jan Alleman almeer as 'n makliker teiken😡

  • @normanmcintyre2487
    @normanmcintyre2487 Місяць тому +9

    Tersia het dit heel mis. Daar is veiligheids wette wat deur elke werkgever werknemer en handelaar nagekom moet word. Dit is vir gesondheid en veiligheid. Spaza winkels en zama zamas ignoreer dit. Wat sal gebeur as groot maatskapye en myne dit ook doen. Ons kan nie altyd ongelykhede blameer vir onwettigheid nie.

    • @barendsteenkamp5904
      @barendsteenkamp5904 Місяць тому

      Hulle moet ook registreer as belastingbetalers. Dit klink of hulle baie geld verdien.

  • @sonialemmer1
    @sonialemmer1 Місяць тому +4

    Heerlik gezellig en kudos aan die Nuusspan en die Joernaliste. Doen só voort!!❤

  • @KarinRex-d5y
    @KarinRex-d5y Місяць тому +10

    Ek is baie dankbaar dat Dezzi maar verder moet sit. Sy verdien ni om op vrye voet te wees. En ja ou Louis is so Mal soos n Haas en ek glo vas hy gaan nie bail kry nie

    • @annetteelliott1494
      @annetteelliott1494 Місяць тому +1

      Daardie besluit laat ek aan die hof oor. Boontjie kry op die einde sy loontjie.

  • @antonettevanniekerk6166
    @antonettevanniekerk6166 Місяць тому +7

    Goeie more Izak, ek het dieselfde gevoel gekry dat Dezzi absoluut net moet ja en amen vir "L-elike ding wat kop uit steek". As hy so aangaan in n hof, hoe gaan hy aan agter toe deure en wat het en moes Dezzi al verduur? Hopelik kom alles op die lappe....

    • @tokkielegrange3533
      @tokkielegrange3533 Місяць тому

      Stem saam, dink sys bang vr sy tantrums, as hy mense so vloek en slegsê ini openbaar, hoe gaan dit agter toe deure.

    • @tokkielegrange3533
      @tokkielegrange3533 Місяць тому

      Hys 'n onopgevoede, ongemanierde, ongeskikte arrogante wese

    • @barendsteenkamp5904
      @barendsteenkamp5904 Місяць тому

      Die feit is dat elkeen verantwoordelik is vir sy eie besluitende - Dezi het n besluit geneem om saam met Louis die pad te stap.

  • @PietM749
    @PietM749 Місяць тому +6

    Oor die spaza winkels gee Tertia 'n goeie perspektief. Dit voel of sy egter steeds een oog toeknyp en die verkeerde perspektief aan die saak gee. Arm mense is 'n ander saak en hulle moet nie veroordeel word omdat hulle by spaza winkels koop nie. Die probleem is ook nie of die spaza winkels te veel of te min geld maak nie. Die probleem is die spaza winkels en verspreiders se wettelose gedrag en die ongereguleerde wyse waarop dit geskied. Weereens moet die wet en optrede nie net op spazawinkels fokus nie. 'n Paar maande gelede is mense dood as gevolg van besoelde water onder andere by Hammanskraal. Omdat dit die staat is, was daar weer 'n ander stel reëls. Niemand is vervolg nie. Die betrokke owerhede en persone verantwoordelik was hande in onskuld en niks gebeur nie. Tot daar weer 'n volgende voorval is, is daar weer 'n bohaai en berriggewing en hande in onskuld was oor menselewens, maar niks gebeur om dit reg te stel nie. Plattelandse dorpe is vir weke gereeld sonder water. Lewensgevaarlike onhigïeniese toestande heers, wat veral arm mense raak, maar niks verander nie, want die howe en reg en geregtigheid is in diens van die staat en persone wat daar beskerm word, gaan ongehinderd voort met 'n ander stel reëls en wette as wat vir burgers, arm en ryk, geld in die land. Tersia moet leer dat armoede nie 'n verskoning mag wees vir wetteloosheid en misdadige optrede nie. Haar filantropiese pleidooie word telkens skeefgetrek deur met net een oog na 'n saak en die oplossings te kyk.

  • @Mzansi74
    @Mzansi74 Місяць тому

    Baie dankie vir hierdie, Sakkie! (al is dit Louis dat jou so begin noem het, spreek ek dit met deernis)

  • @123heinie
    @123heinie Місяць тому +4

    Ek het sleg verloor - ek het die storie geglo - maar dit was my keuse en ek moet leef met wat gebeur - maar ek stem saam met jou - ek voel jammer vir Dezi. Ek kan nie deel wees van die groep wat soveel genoe vat om hulle nou te veroordeel nie. Laat die reg geskied - laat ons die waarheid kry. Dis al wat ek verwag uit die tragedie. Ek kan nie my hart oorgee aan haat nie - dis nie wie ek is nie. My keuse - my verlies. Tel maar die klip op......

  • @kiimmaritz2827
    @kiimmaritz2827 Місяць тому +4

    Hy (Louis) gaan in Nkandla bly by sy vriend..

  • @PietM749
    @PietM749 Місяць тому +5

    Ek geniet Nuuspod se videos en berriggewing en kyk gereeld daarna, maar kan die videos nie korter wees nie? Min mense kan 2 ure lank na 'n video kyk met die interessante en waardevolle nuus. Ons moet iewers nog werk ook vir ons brood en botter. Dankie nogmaals vir die nuus.
    Groete.
    Pieter

    • @margie4163
      @margie4163 Місяць тому +5

      Ek geniet vir Izak en Nuuspod. Dit voel of mens lekker koppie koffie kan drink en luister in goeie geselskap.Ek stem egter saam met jou dat dit dalk so klein bietjie vinniger kan gaan. Ek sien mense het al gesê dit neem baie data. Verder is dit 'n uistekende program.

  • @thatsme172
    @thatsme172 Місяць тому +5

    More, netjiese t- hemp

  • @thatsme172
    @thatsme172 Місяць тому +5

    Dankie Gerda

  • @claudiaviljoen1920
    @claudiaviljoen1920 Місяць тому +5

    Ek bid vir die man se siel wat die Here Jesus se Naam so ydelik gebruik hier in die agtergrond

  • @nicinaude6189
    @nicinaude6189 Місяць тому +5

    So Louis was gister amptelik die Hofnar.

  • @hantiflynn3595
    @hantiflynn3595 Місяць тому +8

    Ek ken nie die man nie, weet nie veel van hom af nie. Ek se net, die een wat sonder sonde is, tel op jou klip en gooi. Ek kan nie want ons ALMAL is sondig!

    • @annetteelliott1494
      @annetteelliott1494 Місяць тому +5

      Jammer vir jou maar ek het niemand ingeloop of van iemand gesteel nie. So moet my nie oor dieselfde kam skeer nie.😮

    • @mamamarius
      @mamamarius Місяць тому

      Ja, maar sommige volhard in hulle sonde, sonder berou. Weier om te erken dat hulle sonde pleeg, vra nie om vergifnis nie...

  • @lahnettebotha3324
    @lahnettebotha3324 Місяць тому +11

    Kry haar ongelooflik jammer 😢

  • @antoinettecarstens1537
    @antoinettecarstens1537 Місяць тому +2

    Ongelooflike skade wat hierdie Zama Zama aan die infrastruktuur van ons wat bo op die netwerk woon,,, Benoni.. en hulle skiet onskuldige mense sommer net dood....😢

  • @thatsme172
    @thatsme172 Місяць тому +1

    Dankie Johan 👏👏👏

  • @nieuwenhuizenandre5939
    @nieuwenhuizenandre5939 Місяць тому +3

    Geluk Isak met hierdie gesprekspoging met jou drie gaste, dit was baie insiggewend om vier verskillende insette en opinies oor ń saak te hoor.

  • @lindaerasmus5638
    @lindaerasmus5638 Місяць тому +3

    Ek wil ook net sê ons werk in die mynbedryf en dat die zama zamas die myn ondergrond oorneem. Die mynwerkers loop die zama zamas raak ondergrond. Ons werk met daai gevaarlike gasse ondergrond. Die zama zamas neem daai myne ook oor, daarom maak die mynbase die myn toe of gee net oor. Dis in gevalle n verlore saak. Die zama zamas is net te veel en kos die myn ongelooflik baie

  • @ChrissieLatham-w2c
    @ChrissieLatham-w2c Місяць тому +2

    Ek hou van sulke 'panel' besprekings.

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 Місяць тому +2

    More Izak lekker naweek vir jou

  • @lizettephyfer1660
    @lizettephyfer1660 Місяць тому +2

    Ag ek is van mening Dat Louis diep sielkundige trauma dra wat on verwerk is. Ek dink hy moet verwys word vir waarneming... Hy het definitief n bipolere versteuring. Sal nie vebaas wees as dit gediagnoseer word nie. EK het van sy Facebook videos gekyk om sy persoonlikheid te probeer ontleed.... Hy is n kompleks karakter. Hy het dringende hulp nodig.

  • @KosieVanDenBerg-x3p
    @KosieVanDenBerg-x3p Місяць тому +5

    Tersia neem oor. Gee die ander sprekers ook n Kans!!!

    • @tinekeg6683
      @tinekeg6683 Місяць тому +1

      Sy Klink baie beïnvloed deur politiek korrekte denke

  • @theabothma2380
    @theabothma2380 Місяць тому +2

    Is dit nou Tersia se program sy gee n Ander mens n spreukbeurt toe 😢

  • @alettajohannavanwyk5388
    @alettajohannavanwyk5388 Місяць тому +1

    Dit is ónmoontlik dat Louis sal borgtog kry!! Hy mag vra omdat dit die gewone loop van die prosedures van die howe is; Hul gee hom net satisfaksie vir sy reg as mens net om sy borg af te keer!

  • @MarthaHavenga-ny9ip
    @MarthaHavenga-ny9ip Місяць тому +9

    Vir Dezzie Gaan dit beter wees Om staatsgetuie te word. Soos jy sê, dit is nie Alle vroue wat Kan opstaan teen n man Soos Liebenberg. Ek persoonlik dink Hy het haar geintimideer. Sy soort sal dit doen. Ek voel jammer Vir haar.

    • @barendsteenkamp5904
      @barendsteenkamp5904 Місяць тому

      Die deler is egter so goed soos die steler. Die tyd sal ons leer.

  • @thatsme172
    @thatsme172 Місяць тому +4

    Tersia, gee die ander ook 'n spreekbeurt asb😂

  • @emmarudman4187
    @emmarudman4187 Місяць тому +1

    DIE ZAMAZ HELP MET DIE ONTVOERING VAN ONS KINDERS SAAM MET DIE KOERIERS

  • @annettewilliams7884
    @annettewilliams7884 Місяць тому +7

    Hulle moes nie so gelieg het van die begin nie

  • @andrelubbe6869
    @andrelubbe6869 Місяць тому +2

    Waar is daardie 200m Hulle steek dit weg .As Dezzi borg kry gaan daardie 200m geskuif word

  • @daniemeyermeyer3035
    @daniemeyermeyer3035 Місяць тому +1

    Snaaks die rieme nou begin styf getrek word na jaare se onwetige besigheid doen dankie LL vir jou maskerlose bestaan sal jou ondersteun tot eiende toe MK hier kom ons

  • @elaineduplessis3435
    @elaineduplessis3435 Місяць тому +3

    ek stem saam met jou oor Dezi. Dis erg om saam so n man te leef.Oorweldige Vrees waarin sy moes leef.

  • @RianRian-em2ng
    @RianRian-em2ng Місяць тому +1

    Wie is die TS spook mmmmm

  • @nicolaasburger1637
    @nicolaasburger1637 Місяць тому +3

    Ek hoor jou hart Sakkie, ten spyte van die vrou se naiwiteit kan ons jammer voel vir haar..ek hoop net sy kom ook betyds by Jesus uit..en sy kan bekeer en vergifnis ontvang. Dis funny maar narsisme kan gewis uitwerk to ander en mense oorweldig en ingetrek word..en dan later besef van eie deelname wat ver strek. Ek glo die stelsel en gereg sal moet uitspeel en die gevolge van verkeerde besluite. 'n mens kan "vry" wees selfs binne 'n tronk, so ek hoop maar hul bekeer betyds, ongeag die nagevolge en vonnise..die eindprentjis bly maar die ewige tyd na hierdie tyd wat ons hier in die liggaam het.

    • @marlenegreyling8620
      @marlenegreyling8620 Місяць тому

      So waar...ons liggame is maar slegs aardse voertuie terwyl ons hier is en sal verdwyn, maar ons siele nooit 🙏🏻

  • @jacquessmit8790
    @jacquessmit8790 Місяць тому +2

    Wanneer praat jy weer met louis se broer.

  • @fanievanaardt3879
    @fanievanaardt3879 Місяць тому +2

    Baie goeie uitsending Izak

  • @chriserasmus
    @chriserasmus Місяць тому +7

    Ek ken/weet te min van die drama/konsert. Ek ken nie die man of van sy mense persoonlik nie. Ek maak afleidings wat ek van die man (Liebenberg) op videos gesien het. Ek dink hy is 'n moeilike ou maar het beslis ook goeie eienskappe. Die mense wat hom nou vloek en verdoem het oop oë in die bynes ingestap. Ek glo nie iemand het 'n rewolver teen sy/haar kop gehad om in die skema te belê nie. Suid Afrika en Botswana is die enigste lande ter wêreld waar daar handeldryf in ongeslypte diamante verbied word. (Danksy Anglo American/De Beers e.a bendes). As ek Liebenberg is, word stil, hou jou mond, hou op met jou konsert/drama, dit werk nie. Die waarheid kom gewoonlik uit. Ou storie, as jy saam met die honde lê, vreet die vlooie jou. Elke hond kry sy dag, brak 'n lang naweek. Moet jou egter nie in iemand ander se lot verlustig nie, jy weet nie wat vir jou voorlê nie.

    • @christiebarnard5017
      @christiebarnard5017 Місяць тому

      100%

    • @barendsteenkamp5904
      @barendsteenkamp5904 Місяць тому

      Ek sal graag die kontrakte wil wat hulle met die wat in die skema belê het wil sien. Daardie kleinskrif sal boekdele sê.

  • @susanlourens5152
    @susanlourens5152 Місяць тому +1

    LL Kort n inspuiting. Kry net die man kalm

  • @frikkiedekock7393
    @frikkiedekock7393 Місяць тому +1

    Jou adds vat te lank kan nie na al di snert luister voor ek na jou nuus kan luister nie

  • @sergiopinto6004
    @sergiopinto6004 Місяць тому +1

    Waar was Yahya Sinwar se lasbrief?
    Om nie te praat van Omar Hassan Ahmad Al Bashir wat paar jaar geleede met las brief en al van die ICC in en uit Suid Afrika was nie ...
    ek wonder maar Net wie praat nou namens Suid Afrika?????

  • @thatsme172
    @thatsme172 Місяць тому +1

    Johan wat is jou opinie

  • @Mzansi74
    @Mzansi74 Місяць тому

    Die bydrae oor die skooljuffrou was great!

  • @nardusellis655
    @nardusellis655 Місяць тому +3

    As die landdros ontrek het, dan het Louis sy sin gekry....of hoe.

  • @mariemalan2741
    @mariemalan2741 27 днів тому

    Wat raas in die agter grond?

  • @andrewait6222
    @andrewait6222 Місяць тому +1

    Die kans dat Louis borgtog sal kry is minus 0.0000000%

  • @MarynaVanNiekerk-xe7ei
    @MarynaVanNiekerk-xe7ei Місяць тому

    TERSIA, ek stem saam met jou opinie, indien die wetgewing gewysig word, sal dit die aanstelling van onwettige immigrante illimineer.

  • @emmarudman4187
    @emmarudman4187 Місяць тому

    ONS LAND HET MEER VAN HAAR NODIG. GAAN JY VIR ONS VERTEL VAN LL

  • @CharleneSmall-ml8eu
    @CharleneSmall-ml8eu Місяць тому +1

    Kyk ek glo nie Dezzi het n keuse gehad nie sy het nerens gehad om te gaan nie het geen inkomste gehad nie en mens kon sien sy het rondgedans soos n flamink as die LL se lippe beweeg het. Ek dink sy is vas gevang in n web van verlief en sy manupileerende gedrag. Ja ek het ook n jammette vir haar maar wil nie so voel oor wat hy aangevang het nie. Sy gaan staats draai ek hoop sy dink daaraan want LL voel niks vir haar nie sy is net nog n besitting wat hy volle mag oor wil he

  • @AndréCarindeLange
    @AndréCarindeLange Місяць тому

    Stem saam nie noodwendig verseëlde inhoud wat oorsaak tot dood was nie. Kon spuitstof van buite wees wat aan handtjies ook kon kom. Dieper ondersoeke nodig

  • @betsuys5953
    @betsuys5953 Місяць тому +4

    Ek kry haar nie vreeslik jammer nie. Baie mense was mishandel as kinders of het n moeilike kinderjare gehad maar het nie misdadige neigings as gevolg daarvan nie. Sy is n volwasse mens met lewenservaring en het ongelukkig verkeerde besluite geneem en soos ons almal moet sy maar die gevolge daarvan dra.

  • @charljoubert7908
    @charljoubert7908 Місяць тому

    LL verdien om hobo te wees. Daar is hobo's wat eerbaar is. Nie Louis nie

  • @RianRian-em2ng
    @RianRian-em2ng Місяць тому +1

    Ooooooo my fok ne mmmmmmm jy slim ne

  • @Jo-ox3ct
    @Jo-ox3ct Місяць тому

    Izak!! OP 'n ligter nood. Jy is seker OP n laaaangnaweek gebore. Jy praat darem vreeslik stadig😂😂😂

  • @Inlinepictures
    @Inlinepictures Місяць тому +8

    Louis is al besig met die bedrog van 2006. Dezzi is betrokke vir twee jaar. Louis manipulate her with fear. She is a beautiful person and it is so sad that she is caught up in this mess.

    • @amandajansevanrensburg1613
      @amandajansevanrensburg1613 Місяць тому +2

      Sad... but she had a choice.. she could have left.. but she chose to stay... she could have ensured that investors got their money because se was a director... but she chose not to...

    • @AndreLombard-s6l
      @AndreLombard-s6l Місяць тому

      Ja, dis vir Dezzi seker baie moeilik om Louis se gedrag in die hof te aanvaar waar hy so n groot show opsit vir haar onthalwe, terwyl hy gehelp het dat sy ook in die tronk moet sit. Hy het haar onderdruk met sy oordonderende aggressiwiteit en smooth talking . Ek kan dink hoe erg sy gedrag teenoor haar is by die huis wanneer hy sulke uitbarstings het en sy net stil bly voordat sy dalk n klap kry!! Moet vreesaanjaend vir haar wees! Hoop sy draai staatsgetuie om minder jare tronkstraf te kry en uit hierdie huwelik te kom. Sy moet net se waar die R200 miljoen weggesteek is of in watter vriend se rekening die geld is! Mens kan maar net vir hulle bid om hul foute te erken.😮

  • @riaanpretorius3699
    @riaanpretorius3699 Місяць тому

    The Thief, His Wife and the Canoe (TV Mini Series 2022)

  • @adrianacarr8893
    @adrianacarr8893 Місяць тому

    Dezzi moes daaraan gedink het, voordat sy mense begin indoen het. Sy moet maar huil.. beteken niks.

  • @mariananel3102
    @mariananel3102 Місяць тому +1

    Tersia... Zama zamas... Nie net brood winners nie, maar misdaad daaronder... Verlede jaar se stories oor modelle by photos hoot wat verkrag is... Net 1 vb...

  • @obySedgefieldgemofourgardenrou
    @obySedgefieldgemofourgardenrou Місяць тому

    Palace of justice. 5 years story

  • @thatsme172
    @thatsme172 Місяць тому +10

    Sy was verseker ingesleur en bitter bang vir hom.
    Menslikheid laat my ook haar jammer kry.
    Goed uiteengesit Izak.

    • @charleslottering292
      @charleslottering292 Місяць тому +1

      LL is windgat en arrogant genoeg om maar te sit, maar dis nie 'n plek vir 'n vrou nie. Ek voel nogal vir haar, want sy vas gevang in die vortex van sy bedrywighede.

  • @WillieFRITZ-r5k
    @WillieFRITZ-r5k Місяць тому

    Enige mense wat ń IK het sal weet dat hy NIE borgtog sal kry NIE!!!😮

  • @alettajohannavanwyk5388
    @alettajohannavanwyk5388 Місяць тому +1

    Louis het dalk na alles nie meer n vrou nie, want as dit ek was het ek my dadelik van só n man gedistansieer.....Hy moes haar gemanipuleer het en dan praat ek nie eens van sy smooth praat met haar net om haar sag te maak dat sy tog nie die pad sal vat nie!

  • @andrelubbe6869
    @andrelubbe6869 Місяць тому +1

    Vir 200 mil sal ek ook huil

  • @AmandaKnoetzer
    @AmandaKnoetzer Місяць тому +1

    Net Zuma kom niks oor nie.

  • @henkspamer9450
    @henkspamer9450 Місяць тому

    Die judge moet hom laat toesluit vir minagting van die hof vir so 10jr, dan kan sy saak weer aangehoor word. Dezzi moet robbin eiland toe gestuur word

  • @helenpietventer6929
    @helenpietventer6929 Місяць тому +2

    Ek dink ook soos jy. En weet ook nie of ek reg is nie. Dink dit tel ook soos iets van- Minagting in die hof. Hy geen respek vir die hof het nie. Kan dalk ook ñ boete daarop gelè word. ( ek is net ñ huisvrou) kan baie verkeerd wees

  • @emmarudman4187
    @emmarudman4187 Місяць тому

    EK WIL GRAAG VIR TERSIA SE. HULLE HET GEWYS HOE N WINKEL SAP UIT N BOX GEGOOI HET EN TOE HULLE DIE BOX OOP SLUIT WAS DAAR N VROT LAAG BO OP.

  • @AnnaEloff
    @AnnaEloff Місяць тому +1

    Goeie more almal.

  • @gerhardvanstaden8075
    @gerhardvanstaden8075 Місяць тому

    Sy gaan moontlik staats getuie draai om te kyk of sy nie ligter van die saak kan af kom nie en Dan glo ek nie lank nie gaan sy dalk van LL skei agv alles wat hy nou doen. In die video van die hof verrigtinge lyk sy ook vir my half afgehaal oor LL se gedrag. So ja dalk nie lank nie Dan is daar dalk nog meer drama maar tussen hulle twee. Dis my 5c vir die dag.

  • @annelizelouwlotter6544
    @annelizelouwlotter6544 Місяць тому +1

    Die man is siek

  • @alexandergous9838
    @alexandergous9838 Місяць тому

    Marizka is "loud"

  • @lindaerasmus5638
    @lindaerasmus5638 Місяць тому +1

    Tersia is hoofmeisie ... die ander luister net

  • @mk-xq1tt
    @mk-xq1tt Місяць тому

    Die Engelse woord `greed` is `n kragtige woord - en kan letterlik en figuurlik in mense se lewens manifesteer.

  • @babypieterse5804
    @babypieterse5804 Місяць тому

    Wat van die trippel groep

  • @trashcanpolitics
    @trashcanpolitics Місяць тому

    Hammanskraal water purification was not completed as the mayor is having a jol in Europe. The deputy to useless to say why. Thet is news in Tshwane

  • @riamoggee219
    @riamoggee219 Місяць тому

    Ek dink mense verstaan nie die "narcissistic" persoonlikheid nie.
    Ek is bitterlik jammer vir Dezi.
    Vir elke personeel lid betroke.

  • @barniedutoit981
    @barniedutoit981 Місяць тому

    As julle nou weer hof toe gaan koop tog ASB daar by n spaza shop iets Vir Louis om te eet hoor hoe skree hy van honger pyne.

  • @marinaappelgryn8134
    @marinaappelgryn8134 Місяць тому

    Het Louis Liebenberg nooit voorsien dat Hy eindelik tot verantwoording geroep Gaan word?? Het Hy geteken Hy is onaantasbaar?

  • @adrivosloo6686
    @adrivosloo6686 Місяць тому +1

    Ek het geen simpatie met die 2

  • @nicksmit-bv7zy
    @nicksmit-bv7zy Місяць тому

    If jou want to the crime jou must prepare to the time....

  • @leoniebooysen3845
    @leoniebooysen3845 Місяць тому

    Ek het volle begrip tov jou verduideliking van Dezzi, ek glo sy was

  • @jacquessmit8790
    @jacquessmit8790 Місяць тому

    Hoekom help Hy nie sy broer nie

  • @SerengetiRK
    @SerengetiRK Місяць тому

    Narsisme is die woord.

  • @adrivosloo6686
    @adrivosloo6686 Місяць тому +3

    Great

  • @ianbester-yr7yv
    @ianbester-yr7yv Місяць тому

    Jy mors my data met ads

    • @leonievorster1677
      @leonievorster1677 Місяць тому

      Ag nee tog? Dis Nuuspod se borge, so neem maar verlief!

  • @emmarudman4187
    @emmarudman4187 Місяць тому

    BAWHAAAAAAÀ😂😂😂😂😂😂😂

  • @adrivosloo6686
    @adrivosloo6686 Місяць тому

    O nee jammer hoor

  • @struiswaai
    @struiswaai Місяць тому

    Sakkie, praat asseblief duideliker en moet asseblief nie so mompel nie.

  • @JuliusVanRensburg
    @JuliusVanRensburg Місяць тому

    Kepabel.

  • @gideonmouton
    @gideonmouton Місяць тому +2

    Dezzi is beslis ñ slagoffer,Sy is bang vir Louis😢

    • @andrevanzyl
      @andrevanzyl Місяць тому +1

      Gierigheid was haar ondergang ook!

  • @andreblack8132
    @andreblack8132 Місяць тому

    Geen grenade nie!!!

  • @DeleneYzelle-vb3yg
    @DeleneYzelle-vb3yg Місяць тому

    The wife the thief and the canoe

  • @MEL-SA0001
    @MEL-SA0001 Місяць тому

    Jou gelag tussen jou gesprek is so stuurend, hou asb op met dit. Res van jou opname is baie goed