Hoërskool Grey-seun praat oor dáái plettervat

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 28 лип 2013
  • Martin Groenewald (18) se been is die afgelope Saterdag sleg gebreek tydens die Hoërskool Grey van Port Elizabeth se verloorstryd teen Grey Kollege in Bloemfontein. Volksblad het Maandag by hom in die hospitaal in Bloemfontein gaan kuier.

КОМЕНТАРІ • 11

  • @ws8091
    @ws8091 Рік тому

    Dit s n YSTER bul....ons Suid Afrikaners sien Kans Vir alles💪Ek salute jou bull

  • @uieveryone7552
    @uieveryone7552 6 років тому +1

    He is a tuff chap 😥😥

  • @lusandabonganimbangata6743
    @lusandabonganimbangata6743 11 років тому

    vat alles stadig en moenie n hero probeer wees nie, ons bid hard vir jou my broer... wishing you a strong,speedy recovery, mooi bly..

  • @bejiem
    @bejiem 11 років тому

    Sorry my bro, wishing you a speedy recovery and all the best to your career.

  • @lochte30000
    @lochte30000 11 років тому

    Van n ou Grey bfn leering sterkte met die herstel proses en vir jou toekoms wat voor le !!

  • @Anthonyn89
    @Anthonyn89 10 років тому

    Wat is bereik nou deur ander sleg te se?

  • @MrGibo2000
    @MrGibo2000 11 років тому

    Hey doen dit weer - ek het dit gemis!

  • @pieterretief730
    @pieterretief730 11 років тому

    mens kan presies fokol hoor. mooi man.

  • @Kur0hoshi
    @Kur0hoshi 11 років тому

    Sterkte ou, vat dit manet 1 dag op n slag...

  • @joointcrasher
    @joointcrasher 11 років тому

    haha is jy nie net die oulikste nie?

  • @nakkie1616
    @nakkie1616 11 років тому

    Haha ja nee