Pasiënte vermoor in hospitaal

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 8 тра 2022
  • Geret Carolus is een van die drie mense wat Saterdagaand doodgeskiet is in die New Somerset-hospitaal in Groenpunt in die Moederstad.
    Sy suster vertel haar broer se grootste vrees was nie dat hy hom dalk midde-in ’n skietery in die hospitaal sou bevind nie, maar dat sy been dalk weens erge diabetes afgesit sou moes word.

КОМЕНТАРІ •