Bloedrivier 2016

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 18 гру 2024

КОМЕНТАРІ •

  • @iansmith6375
    @iansmith6375 4 роки тому +15

    Wonderlik mooi. Groete uit Duitsland. Regte Duitsers en Boeren hoort saam!!!!!

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 2 роки тому +1

    Sien dit nou èèrs....so trots op diegene wat hierdie dinge nog hoogag en herdenk. Pragtige perde en vlae en mense. Sjoe, dis mooi.

  • @TheRdamterror
    @TheRdamterror 6 років тому +24

    mooi om te zien mensen
    en laat je nooit verdrijven daar!
    we doen ons best om julie daar te helpen
    groete uit nederland

  • @kevrees4161
    @kevrees4161 4 роки тому +13

    For the heart of a Boer, lies deeper and wider than anyone but GOD, can see! Gelofte!

  • @parisfrancemission
    @parisfrancemission Рік тому +1

    Met voortrekker monumentum ploeg die boer voort, gegrond en gewapen in sy geloftes krag, teen 'n bosemag wat nie in liefde wil saam leef met sy naaste nie. Die geestilke stryd word oorwin deur geloof in God en met die Voortrekkermonument as n getuie van God se mag vir al die mense in die land.
    Die Voortrekker Monument is n uitbeelding van God se grootheid en getrouheid aan diegene wat hom aanroep en aanbid in Gees en Waarheid.. Geloftedag is n dag van dankbaarheid om te onthou hoe God ons voorvaders uit die hand van hulle vyande verlos het. Daai vyand is nou ons vriend en naaste maar die duiwels loop rond opsoek na kwaad doen, roof, moor, en steel. Waak en bid dat jy daai dag van woede kan ontvlug want dit kom soos n dief in die nag, die dag van God se wraak op die ongehoorsame kinders en die goddelose.
    Dank God vandag dat Hy gebede hoor en antwoord met wonderwerke gelykstaande aan die bybelse tye. Daar is geen ander God wat red soos hy nie. Die Voortrekker Monument is n getuie vir jou of teen jou. En God se woord sê, as jy nie God wil prys end dank vir wat Hy gedoen het nie, sal die daai stene uitroep in jou plek en God prys en dank want Hy is goed.

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 2 роки тому

    Het nou die hele seremonie klaar gekyk. Pragtige seremonie met aangrypende musiek en sang en simboliek. Dankie, dankie.

  • @fransdav5573
    @fransdav5573 6 років тому +15

    Mag vir 2018 duisende Boere hier en ander plekke byeenkom om die gelofte te herdenk en ons Almagtige God prys vir sy verlossing. AMEN.

  • @useryggfdcc
    @useryggfdcc 5 років тому +12

    Groete uit Kanada! Ek mis Zuid Afrika.

    • @cathy-yz3rb
      @cathy-yz3rb 5 років тому

      😿😻🙏🕊✝️✝️✝️💞🕊

  • @kedarlupus
    @kedarlupus 6 років тому +19

    great respect for brave Boer's nation !!!

    • @cathy-yz3rb
      @cathy-yz3rb 5 років тому +2

      🙏🕊✝️✝️✝️

  • @jacquespieters7
    @jacquespieters7 6 років тому +11

    Wonderlik mooi. Prys die God van Wonders.

    • @cathy-yz3rb
      @cathy-yz3rb 5 років тому +1

      🕊🙏✝️✝️✝️💞

  • @armanderiec7876
    @armanderiec7876 6 років тому +17

    Baie baie goed prys God hy sal sy volk beskerm teen alle gevare maak nie saak wat nie

  • @ubejhane1384
    @ubejhane1384 3 роки тому +5

    I don’t think any women throughout the world could compete with the Boer Vroue for courage and toughness. Not even the women who went out West in the USA.

  • @sijbrandkamer1582
    @sijbrandkamer1582 4 роки тому +1

    Wat mooi!

  • @ДмитрийПеров-у9ю
    @ДмитрийПеров-у9ю 6 років тому +14

    Gruss aus Russland !!! Привет из России !!!

  • @johannaetrishamorgan6850
    @johannaetrishamorgan6850 Рік тому

    Shalom

  • @Lorraine6581
    @Lorraine6581 5 років тому +3

    But have we stood together?

    • @johnlamb3101
      @johnlamb3101 3 роки тому +1

      Sadly the answer is a firm “No”. During the time of Dr Verwoerd - under his great leadership - the answer is Yes.

  • @ubejhane1384
    @ubejhane1384 3 роки тому +3

    What do you call a Boer sonder ‘n baard ..... ‘n Boer Vroue

  • @peach9704
    @peach9704 Рік тому

    Adverteer beter asb.

  • @matthewkent5212
    @matthewkent5212 2 роки тому

    The women are wearing dutch farming clothes.

    • @thubelihlekupa3339
      @thubelihlekupa3339 Рік тому

      funny enough this clothes have become black african traditional farming clothes, do you know what is it called in dutch?

  • @parisfrancemission
    @parisfrancemission 2 роки тому +1

    Die slag van Bloed Rivier Video ua-cam.com/video/vFb4z43T-so/v-deo.html

  • @rebellenarmyforces9039
    @rebellenarmyforces9039 3 роки тому +3

    Ik spreek voor miy self ou ek schaam me kapot van mij voor ouders hun mandaad nu in Nederland self naar de tyfus en Suid-Afrika leef er meer nederlanders dan in Nederland self schaamte ja ek ben Egyptische ja maar. My voorouders komen uit nederland en Suid-Afrika dus my family woont al 200yaar in Egipte dus ikke ook

  • @emmamarambos8263
    @emmamarambos8263 5 років тому +2

    where is our original flag

    • @jacobotes8443
      @jacobotes8443 5 років тому +2

      It did not exist at the time in 1838

    • @johanconradie2120
      @johanconradie2120 4 роки тому

      ha haa haa ha haa, lees asb my inset bo! NET WAT EK OOK VRA!!! ? ....lol....

  • @cyberceasar8620
    @cyberceasar8620 3 роки тому

    did now in’s music joy fokker doos

  • @cyberceasar8620
    @cyberceasar8620 3 роки тому

    dios! ! jys N doos

    • @ArnoBach
      @ArnoBach 3 роки тому +2

      Hou op laster!

  • @cyberceasar8620
    @cyberceasar8620 3 роки тому

    doos

  • @cyberceasar8620
    @cyberceasar8620 3 роки тому

    poes

  • @franzbranntwein4126
    @franzbranntwein4126 6 років тому +1

    Those guys migrated and what they had to carry was just flags?
    Strangest migrants ever...