Met voortrekker monumentum ploeg die boer voort, gegrond en gewapen in sy geloftes krag, teen 'n bosemag wat nie in liefde wil saam leef met sy naaste nie. Die geestilke stryd word oorwin deur geloof in God en met die Voortrekkermonument as n getuie van God se mag vir al die mense in die land. Die Voortrekker Monument is n uitbeelding van God se grootheid en getrouheid aan diegene wat hom aanroep en aanbid in Gees en Waarheid.. Geloftedag is n dag van dankbaarheid om te onthou hoe God ons voorvaders uit die hand van hulle vyande verlos het. Daai vyand is nou ons vriend en naaste maar die duiwels loop rond opsoek na kwaad doen, roof, moor, en steel. Waak en bid dat jy daai dag van woede kan ontvlug want dit kom soos n dief in die nag, die dag van God se wraak op die ongehoorsame kinders en die goddelose. Dank God vandag dat Hy gebede hoor en antwoord met wonderwerke gelykstaande aan die bybelse tye. Daar is geen ander God wat red soos hy nie. Die Voortrekker Monument is n getuie vir jou of teen jou. En God se woord sê, as jy nie God wil prys end dank vir wat Hy gedoen het nie, sal die daai stene uitroep in jou plek en God prys en dank want Hy is goed.
Geplaas op Facebook, baie, baie dankie! Hierdie liedjie is ongelooflik en jou stem lewer die volle krag van die lirieke! Ek is seker dat hierdie lied baie, baie mense sal seën en 'n klassieke Boerelied sal word!!
Groot Dankie Hemelse Vader vir alles, ek bid vir elke man vrou en kind wat onregverdig uitgemaak word as 'n rasis en wat geblameer word vir al die probleme in die Suid Afrika. Hou asseblief U Hand van liefde en beskerming oor ons Afrikaner volk. In Jesus Naam bid ek Amen.
Die belangrikste dag in die Suid-Afrikaanse geskiedenis word steeds gevier en vereer deur diegene wat God liefhet en in hul harte hou, die gelofte wat aan God gemaak is. 'N Gelofte wat belowe, dat as God hulle van hul vyand sou verlos, dat hulle en hul kinders en kleinkinders vir 'n geslag kom, hierdie dag vier, 16 Desember, as 'n heilige dag wat vir God afgesonder is, vir sy goedheid en barmhartigheid teen 'n minderheid mense teen 'n sterk en magtige vyand. God seën elkeen en hul gesinne met veiligheid en sekuriteit wat hul geloftes sal eer en nakom van die skrik wat hulle elke dag in hierdie land teëkom. Hy is nie 'n man wat hy moet lieg nie, en ook nie soos die mensekinders om dit te belowe en dit nie te onderhou nie. God is getrou om sy beloftes na te kom. Dankie, Vader God. Mag u my en my huis seën met u heil vir geslagte in Jesus Naam. amen
Soos koning David ook die begeerte gehad het, het ek ook. En as my GOD ons sal help, dat ons oorwinning kan hê oor ons vyande, dat as GOD ons sal help en die oorwinning gee en ons verlos van ons vyande dan sal ek weer vir GOD 'n Huis van Gebed oprig waar dit HOM behaag, ter wille van die Evangelie en die nageslag. So help my GOD
Hierdie lied het trane in my oe gebring want dis so bitter nodig dat ons sal terug keer na God. Dit het niks te doen met rassisme nie. Dit het te doen met n gelofte aan God. Ons nasie sal nooit sonder ons God kan klaarkom niel. Hy verdien ons aanbidding en danksegging op hierdie dag. Hy is steeds die God wat in ons midde is.
video is about a pledge from the boer nation to god , we still do this every 16 december every year Svyatoslav , look my profile picture , this is in big monument
Baie mooi lietjie. Maar dit moes liewers "vir die Here 'n loflied sing" gewees het. Ek het 'n probleem as mense nie die Nasm van die Here groot maak nie! Die dag is om vir Hom eer te bring, net vir God ons Hemelse Vader en sy seu Jesus Christus!!!
Met voortrekker monumentum ploeg die boer voort, gegrond en gewapen in sy geloftes krag, teen 'n bosemag wat nie in liefde wil saam leef met sy naaste nie. Die geestilke stryd word oorwin deur geloof in God en met die Voortrekkermonument as n getuie van God se mag vir al die mense in die land.
Die Voortrekker Monument is n uitbeelding van God se grootheid en getrouheid aan diegene wat hom aanroep en aanbid in Gees en Waarheid.. Geloftedag is n dag van dankbaarheid om te onthou hoe God ons voorvaders uit die hand van hulle vyande verlos het. Daai vyand is nou ons vriend en naaste maar die duiwels loop rond opsoek na kwaad doen, roof, moor, en steel. Waak en bid dat jy daai dag van woede kan ontvlug want dit kom soos n dief in die nag, die dag van God se wraak op die ongehoorsame kinders en die goddelose.
Dank God vandag dat Hy gebede hoor en antwoord met wonderwerke gelykstaande aan die bybelse tye. Daar is geen ander God wat red soos hy nie. Die Voortrekker Monument is n getuie vir jou of teen jou. En God se woord sê, as jy nie God wil prys end dank vir wat Hy gedoen het nie, sal die daai stene uitroep in jou plek en God prys en dank want Hy is goed.
Geplaas op Facebook, baie, baie dankie! Hierdie liedjie is ongelooflik en jou stem lewer die volle krag van die lirieke! Ek is seker dat hierdie lied baie, baie mense sal seën en 'n klassieke Boerelied sal word!!
Nou weer,elke dag,oor,en,oor!!!❤❤❤❤❤❤❤
Groot Dankie Hemelse Vader vir alles, ek bid vir elke man vrou en kind wat onregverdig uitgemaak word as 'n rasis en wat geblameer word vir al die probleme in die Suid Afrika. Hou asseblief U Hand van liefde en beskerming oor ons Afrikaner volk. In Jesus Naam bid ek Amen.
Die belangrikste dag in die Suid-Afrikaanse geskiedenis word steeds gevier en vereer deur diegene wat God liefhet en in hul harte hou, die gelofte wat aan God gemaak is. 'N Gelofte wat belowe, dat as God hulle van hul vyand sou verlos, dat hulle en hul kinders en kleinkinders vir 'n geslag kom, hierdie dag vier, 16 Desember, as 'n heilige dag wat vir God afgesonder is, vir sy goedheid en barmhartigheid teen 'n minderheid mense teen 'n sterk en magtige vyand. God seën elkeen en hul gesinne met veiligheid en sekuriteit wat hul geloftes sal eer en nakom van die skrik wat hulle elke dag in hierdie land teëkom. Hy is nie 'n man wat hy moet lieg nie, en ook nie soos die mensekinders om dit te belowe en dit nie te onderhou nie. God is getrou om sy beloftes na te kom. Dankie, Vader God. Mag u my en my huis seën met u heil vir geslagte in Jesus Naam. amen
Soos koning David ook die begeerte gehad het, het ek ook. En as my GOD ons sal help, dat ons oorwinning kan hê oor ons vyande, dat as GOD ons sal help en die oorwinning gee en ons verlos van ons vyande dan sal ek weer vir GOD 'n Huis van Gebed oprig waar dit HOM behaag, ter wille van die Evangelie en die nageslag. So help my GOD
Mooiste@!!!
Hierdie lied het trane in my oe gebring want dis so bitter nodig dat ons sal terug keer na God. Dit het niks te doen met rassisme nie. Dit het te doen met n gelofte aan God. Ons nasie sal nooit sonder ons God kan klaarkom niel. Hy verdien ons aanbidding en danksegging op hierdie dag. Hy is steeds die God wat in ons midde is.
❤Amen!!!
Die lied is nou gestuur aan my deur 'n vriendin. dit is tyd dat ons weer in alle erns hierdie dag sal onthou.
Trots Boer en trots Suid- Afrikaans. Dit het ons voorvaders 'n prys gekos!
Johan, baie dankie vir hierdie pragtige uiteensetting. Jy doen dit 100% Ek is so trosts om 'n BOERVROU te wees.
Dit is absoluut fantasties, mooi gedoen Johan.
Groeten uit Vlaanderen
We hebben inmiddels deze Boerestrijd al naar in onze thuislanden.
Amen 🙏
Dankie Gerhard! Dankie Johan! Hoeveel Afrikaners gedenk nog hierdie dag in Afrikaner-geskiedenis?
Het ons mense so ver afgedwaal
Kan oor en oor hierna luister
Netjies
Baie mooi
Pragtig eks mal hieroor
baie mooi
video is about a pledge from the boer nation to god , we still do this every 16 december every year Svyatoslav , look my profile picture , this is in big monument
Puik!
Die slag van Bloed Rivier Video ua-cam.com/video/vFb4z43T-so/v-deo.html
Baie mooi lietjie. Maar dit moes liewers "vir die Here 'n loflied sing" gewees het. Ek het 'n probleem as mense nie die Nasm van die Here groot maak nie! Die dag is om vir Hom eer te bring, net vir God ons Hemelse Vader en sy seu Jesus Christus!!!
I cannot get sound, the sound thingy has a x, how do I get it to play?
Amen 🙏