Jay - So Lank Sal Ek Jou Liefhê

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 27 жов 2024

КОМЕНТАРІ • 165

  • @hermanduplessis3146
    @hermanduplessis3146 3 роки тому +4

    Biancatjie dankie, jy is my lewe skat. Ek Wil Ook nie sonder jou nie. Ek het jou oneindig baie lief. Hier vanaf bahrain.

    • @Biancatjie
      @Biancatjie 3 роки тому

      I love you always, all ways! 'Ek kan nie sonder jou nie'

  • @druzasloungebar6361
    @druzasloungebar6361 Місяць тому

    My Late Friend Jose taught me Heuwels Fantasties more than 10years ago... while hunting... your songs bring back so many hunting memories especially this song.. driving to the farm late at night playing this song.... sending love all the way from Namibia..
    And you played this song at the concert in Namibia... you took me far.

  • @Appeltjie_za
    @Appeltjie_za 10 місяців тому +2

    How is it that you hear a song and instantly it brings you to that emotional table.

  • @lmayventer461
    @lmayventer461 5 років тому +14

    Wow😍☀️Dis die tipe musiek waarvan ons meer nodig het 👌🏻🌈

  • @rynodebruyn7396
    @rynodebruyn7396 2 роки тому +2

    Baie mooi liekie love dit

  • @usnarensburg9361
    @usnarensburg9361 3 роки тому +12

    This song pulled me through the hard days expecting my twins it felt like someone was giving me a hug and saying everything will be alright. It symbolises love, patience, hope and faith to me...
    My girls are 2,5 years old now and this song takes me back with grace. Dankie Jay jou stem is so mooi

  • @robinwilliams8631
    @robinwilliams8631 4 роки тому

    Hi, Christa dit is Robin Williams hier, ons was in die selfde register klas by Hoerskool Stellenbosch, in Jufforu du Plessis se klas. Congrats met jou loopbaan, God bless jou, amazing om jou dop te hou op tv.

  • @Lezaan-x8q
    @Lezaan-x8q 2 місяці тому

    Danki 💋 love jou musiek en jy is n yster en ek luister jou musiek waneer ek af is oor al die moeilike tye in my lewe en dis soos altyd😢❤😢❤

  • @HendrikCoetzee-ei2bf
    @HendrikCoetzee-ei2bf 3 місяці тому

    Hys n super pa en man en n goeie voorbeeld vir ons ander man's baie dankie

  • @pieterbronkhorst5795
    @pieterbronkhorst5795 6 років тому +6

    Ek is lief vir Jay hy is my favourite singer and Lianie May ook 💋💋💋💖💖💖💞💞💞💕💕💕

  • @KEN_DEN
    @KEN_DEN 5 років тому +14

    This is exactly like love. . You enjoy something you don’t understand

  • @justineleroux4034
    @justineleroux4034 4 роки тому +2

    Jay ek love jou sooooooo Baie so cool ek is jou grootste fan 😚😚 ek like jou

  • @lenemalherbe6395
    @lenemalherbe6395 7 років тому +7

    Ek is nie n groot fan van Afrikaans nie maar joune is die beste😉Hou aan ek is nou lief vir jou songs😢❤

  • @moniquecombrinck7252
    @moniquecombrinck7252 4 роки тому

    Een van die beste liekies wat daar is!!!!!!!!!!!!

  • @bankiesswanepoel6950
    @bankiesswanepoel6950 10 місяців тому

    Ek is absolutely mal oor lied dankie Jay ❤❤❤

  • @theresaavenant3283
    @theresaavenant3283 2 роки тому +3

    So n mooi liedjie. Dankie vir die goeie musiek Jay. Dit lat my altyd dink aan my liefde.💯💯

  • @StoffelVanDerwalt-j5z
    @StoffelVanDerwalt-j5z 8 місяців тому

    Dus die mooiste song van jou J wow

  • @AnsieHarmse-d7p
    @AnsieHarmse-d7p 10 місяців тому

    BAIE BAIE 1:57 DANKIE EK SAL JOU OOK LIEF HE. ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @quintenmomberg1440
    @quintenmomberg1440 3 роки тому

    Beter en Beter soos Rooi Wyn. Jay jy is Wonderlik👏👏👏❤❤❤

  • @chaletesmit3695
    @chaletesmit3695 6 років тому +1

    Jay die liedjie is net amazing en die lirieke wil ekgraag vir iemand stuur want dis rerig baie mooi...❤❤❤

  • @nadinesteyn6032
    @nadinesteyn6032 6 років тому +6

    Jay I love this song dit us baie mooi 😄

  • @hannatjiekriel6064
    @hannatjiekriel6064 6 років тому +1

    So 'n mooi lied en mooi video, niks mooier as 'n man wat sy vrou en kids liefhet nie!

  • @dieterdupreez6110
    @dieterdupreez6110 5 років тому +5

    Jay ek kannie wag tot volgende maand om jou te ontmoet!!!!En love die song.

  • @anniedupreez725
    @anniedupreez725 6 років тому +1

    Ek hou baie van die liedjie dit is so lekker en ek luister elke dag na die liedjie 🐶🐱🦄🐺🦊🐰

  • @chezni-keisnyders3712
    @chezni-keisnyders3712 6 років тому +6

    dis amazing oor hoe j oor jou family sing ek love dit

  • @leonard760930
    @leonard760930 3 роки тому +1

    Sing / hmm dit nogsteeds vir my vroutjie - elke aand (na 29 jaar) - Tania Fourie is my begin & einde!

  • @purpleVenus333
    @purpleVenus333 5 років тому +11

    I love every single song of you Jay

  • @leanavandermeulen9909
    @leanavandermeulen9909 7 років тому +13

    Wow knop in my keel dis pragtig. Dankie Jay vir goeie musiek

  • @michaelgallant7947
    @michaelgallant7947 4 роки тому +4

    Just told my wife this will always be my favorite song I just love it

    • @WWrsa
      @WWrsa 4 роки тому

      It's such a beautiful song.

  • @gertpretorius4292
    @gertpretorius4292 Рік тому

    Cool, jy rock Jay

  • @leoniplompotvandyk6658
    @leoniplompotvandyk6658 4 роки тому +2

    Jay jy sing vir my baie mooi niemand sing so mooi soos jy nie

  • @nikablack1842
    @nikablack1842 7 років тому +24

    Freaking great song !!* 💯🔥👌
    Ek's mal oor die lyrics 😱🙌💯*
    #EenVanDieBestes 👆

  • @iaancrous
    @iaancrous Рік тому

    Pragtig...❤❤❤❤❤❤❤. Net vir jou 😊.

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 роки тому

    Baie mooi, ware liefde hoort so
    .......

  • @brutusmashile5072
    @brutusmashile5072 3 роки тому +1

    Beautiful song I love it 😃👌🎶👍🎶

  • @johansmith7346
    @johansmith7346 4 роки тому +2

    Love the song meet him on the boat and it was so cool to meet him in person

  • @nicky8790
    @nicky8790 5 років тому +2

    Beste Video ooit...so bly jy jou gesin hier in gebruik🤗

  • @renitaterblanche5828
    @renitaterblanche5828 4 роки тому +1

    Wooooooow❤❤❤💚💚💚

  • @peetbooysen8507
    @peetbooysen8507 5 років тому +1

    So lank sal ek jou liefhê is ñ baie nice song Jay love it

  • @mia-leeterblanche5383
    @mia-leeterblanche5383 2 роки тому

    Love dit

  • @za-rikalange331
    @za-rikalange331 4 роки тому

    Sy stem is so mooi. En sy songs ook. Love sy musiek baie

  • @tjpa1783
    @tjpa1783 2 роки тому

    BUTYFULL

  • @zanesmuts5813
    @zanesmuts5813 3 роки тому

    Baie goed jay 💗💗💗💗💗💜💜💜💜💜💜💗💗💜💜💜 ek is Lief vir. Jay se songs

  • @leevandermerwe2327
    @leevandermerwe2327 6 років тому +3

    Jay dis n amazing song# love it!!!

  • @RoxanneBehrens
    @RoxanneBehrens 5 місяців тому

    Goeie song well done Jay ❤❤

  • @ameliakotze9968
    @ameliakotze9968 6 років тому +3

    love die liedjie❤️❤️👀

  • @celinegurirab7533
    @celinegurirab7533 3 роки тому

    Ek is mal oor die liedjie 😍😍

  • @elsiepieters178
    @elsiepieters178 5 років тому +1

    Kan ek sê verhoudings doelwitte - die liedjie is asemrowend!!!!!!

  • @nienkedeklerk9081
    @nienkedeklerk9081 5 років тому +2

    Goeie liedjie.... Love die liedjie❤️❤️

  • @dirkkotze935
    @dirkkotze935 7 років тому +8

    Love dit jy rol ek is jou groot ste fan Jay of jaco

  • @WWrsa
    @WWrsa 2 роки тому

    searching for the man that I will someday share this song with. As well as my life and love. Waiting for you.

  • @ПавелИдаятов-в8к
    @ПавелИдаятов-в8к 7 років тому +12

    Groot musiek! Groot liedjie! Groete uit Kazakhstan!

    • @Jurianpaulussen
      @Jurianpaulussen 7 років тому +1

      Baie groete uit Amsterdam! Hoekom jy praat Afrikaans?

    • @ПавелИдаятов-в8к
      @ПавелИдаятов-в8к 7 років тому +2

      En groete aan jou. In Rusland, Wit-Rusland en Kasakstan is daar baie aanhangers van Afrikanermusiek.

    • @Jurianpaulussen
      @Jurianpaulussen 7 років тому +1

      Павел Идаятов Dit het ek nie geweet nie! Baie oulik!

  • @chantelledejager4332
    @chantelledejager4332 6 років тому

    so lief het ek my man. Dankie Jay ons love die song

  • @wendyheylenbrits4470
    @wendyheylenbrits4470 3 роки тому

    End bake mooi family 🙏🙏🙏🙏

  • @amymoolman2446
    @amymoolman2446 Рік тому

    Pragtig jy is awesome

  • @aneldavermeulen1947
    @aneldavermeulen1947 7 років тому +5

    Baie mooi song Jay. Love jou musiek.

  • @enidsass8023
    @enidsass8023 6 років тому +6

    Jys lewe Jay,eks mal oor die liedtjie❤👐💯

  • @johnamuller6935
    @johnamuller6935 2 роки тому

    Jip!

  • @ronelbosch4929
    @ronelbosch4929 Рік тому

    ❤Dis perfection ❤

  • @mialaing3600
    @mialaing3600 4 роки тому +1

    Toe ek die eerste keer dit geluister het, het ek trane in my oe gekry.

  • @shanischoombee3983
    @shanischoombee3983 3 роки тому

    Ek was gester by Dros ne toe sin jay dit was lekker ek en my maat het gedaans

  • @veroniqueheyns8918
    @veroniqueheyns8918 6 років тому +9

    Dis so moooooiiiiiii jy kan maar sing Jay kom sing in Groblersdaal by laerskool Julen Muller asb 💜💜💜

  • @alexandercoetzee8057
    @alexandercoetzee8057 4 роки тому +1

    amazinggggggggggg!!!!!!

  • @hayleesnynam3815
    @hayleesnynam3815 6 років тому

    Love jou musiek

  • @caylalabuschagne3701
    @caylalabuschagne3701 3 роки тому

    AWWW EK LOVE DIE SONG🥰🎶

  • @renitaterblanche5828
    @renitaterblanche5828 4 роки тому

    Love you jay

  • @wendyheylenbrits4470
    @wendyheylenbrits4470 3 роки тому

    Bake mooi lietjie

  • @annetjienortje438
    @annetjienortje438 4 місяці тому

    Hy sing daie mooi

  • @simonegreyling7875
    @simonegreyling7875 7 років тому +1

    Cool song love it

  • @nathanferreira8788
    @nathanferreira8788 6 років тому

    het my weer laat glo aan liefde. dankie

  • @lisaevans4986
    @lisaevans4986 7 років тому +3

    jay love die song hou so an

  • @tersiagelderblom5439
    @tersiagelderblom5439 7 років тому +1

    stunning song!!!!

  • @petroharding4376
    @petroharding4376 7 років тому +1

    Eks maloor die song!!* awesome song ... baie goeie werk Jay♡♡

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 5 років тому +1

    Baie mooi liedjie!!! ❤️❤️❤️❤️

  • @dawieherbst1994
    @dawieherbst1994 5 років тому +7

    DIE MAN KAN,MAG EN WEET HY KAN SING!!!!!!!!!!!!

  • @ginetteloubser8284
    @ginetteloubser8284 6 років тому +1

    I love this so much its so great

  • @simonecoulter9272
    @simonecoulter9272 6 років тому +2

    Dus so nice ek love dit

  • @leonard760930
    @leonard760930 4 роки тому +1

    Awesome! Jy mag maar Jacobus!

  • @charlezesteyn4263
    @charlezesteyn4263 6 років тому

    baie baie mooi song ek like dit verskriklik jay

  • @francoisbouwer8635
    @francoisbouwer8635 6 років тому

    love dit sal hom oor en hoor luistetr

  • @annelecarol4315
    @annelecarol4315 6 років тому +1

    I love this song ❤❤❤💚💙💛💓❤

  • @kay-leightitmuss8743
    @kay-leightitmuss8743 6 років тому

    So mooi Ek love jou baie

  • @chantellejamison9181
    @chantellejamison9181 7 років тому +3

    Love die songs❤❤

  • @michaelgallant7947
    @michaelgallant7947 6 років тому

    totally love die song...

  • @alindafouche3125
    @alindafouche3125 6 років тому

    amazing song

  • @sumekirsten6115
    @sumekirsten6115 3 роки тому

    Hi jay

  • @charlottestrydom8653
    @charlottestrydom8653 4 роки тому

    Ag jy bly ma my sweetie

  • @anrobotha4662
    @anrobotha4662 7 років тому +5

    Beaut van n song Jay. Well done. Musiek soos die wat my mal maak oor Afrikaanse musiek!

  • @zaneludike794
    @zaneludike794 7 років тому +1

    ds n awesome song

  • @WILD_GAMINGYT_
    @WILD_GAMINGYT_ Рік тому

    😜baie mooi liejie
    Luister dit aal van 4uur in die ogend af tot 8uur...

  • @wickusdurandt8066
    @wickusdurandt8066 7 років тому +2

    wow jay kani sonder jou nie.

  • @liezelpotgieter4630
    @liezelpotgieter4630 7 років тому

    awesome song jay love it xxx

  • @ankesaayman9995
    @ankesaayman9995 2 роки тому

    01.11.2021 ❤️😍💍

  • @wendystols3382
    @wendystols3382 6 років тому

    Mooi Jay

  • @derekbotha2818
    @derekbotha2818 3 роки тому

    ❤️❤️❤️❤️

  • @joycelenemandeka3626
    @joycelenemandeka3626 6 років тому

    Ek dnk nhet aan my babe as Ek dhie song luister...

  • @estelleoberholzer9231
    @estelleoberholzer9231 7 років тому +3

    Baie goed Jay!❤️❤️❤️❤️

    • @zanesmuts5813
      @zanesmuts5813 3 роки тому

      Baie goed jay 💗💗💗💗💗💗💗💗💗

  • @noface1419
    @noface1419 3 роки тому

    jay,you sing flipen nice,you goodlooking,i wanna meet you

  • @biancasmuts2395
    @biancasmuts2395 6 років тому

    Wow cool

  • @daniellleroux5913
    @daniellleroux5913 6 років тому

    Cool song jay💕💕