Elvis Blue - Hart van Klip (Liriekvideo)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 12 кві 2023
  • Pre-add 'Hart van Klip' hier - ElvisBlue.lnk.to/HartVanKlipMB
    'Hart van Klip' is 14 April 2023 beskikbaar op alle digitale musiek stromingsdienste.
    Volg Elvis Blue op sosiale media:
    Facebook : / elvis.blue
    Instagram : / elvisbluemusic
    TikTok : www.tiktok.com/@elvisbluemusi...

КОМЕНТАРІ • 28

  • @peachcathy
    @peachcathy 9 місяців тому

    Dankie Vir die mooi liedjies wat jy sing, my Moeder was gek oor jou musiek, sy het met my PA haar man in die Hemel herenig op die 18 September, 4 Dae voor haar 80ste lewens jaar, sy het vir 2 jaar oor hom getreur. 3 Dae voor haar afsterwe het sy my herrinner van jou mooi liedjies. Sy het elke dag n lied van jou gekyk op KYKNET, Baie dankie dit beteken nou Baie vir my.

  • @user-tt8ig7fz9d
    @user-tt8ig7fz9d 3 місяці тому

    Pragtige lied

  • @julicaventer6472
    @julicaventer6472 11 місяців тому

    Ek is soo mal oor die liedjie, eerste keer wat ek hom luister het ek sommer emotioneel geword. Dit laat my so dink aan ons reis met geloof. Soms is ons harte dié van klip en ons ore dié van hoorende dowes, maar tenspyte van alles bly God die Vader lief vir my.

  • @user-tt8ig7fz9d
    @user-tt8ig7fz9d 3 місяці тому

    Pragtig

  • @elmariesinclair6743
    @elmariesinclair6743 Рік тому

    Sjoe dis pragtig!

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Рік тому +2

    💯 Mooi soos al jou ander liedjies
    Dis wat almal gaan sê
    Want dis die waarheid.

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Рік тому

    Die lang pad, maak als beter. Mooi lied😊

  • @maryke-brown
    @maryke-brown Рік тому

    Stunning song. Daar doen hy dit weer. The music is so real...

  • @peterloubser961
    @peterloubser961 Рік тому +1

    Great song Elvis, soos altyd!

  • @hannetjievanloggerenberg1839

    Absoluut fantasties, mal oor al jou musiek🤗♥️🥇🏆

  • @wilnabruwer4690
    @wilnabruwer4690 Рік тому

    Baie baie mooi...mooi woorde ....puik💯💫

  • @alettavisser1144
    @alettavisser1144 Рік тому +1

    Ooooh, dis pragtig!! Ek voel hierdie woorde diep! ❤ Welgedaan!

  • @judy-jenekoen4923
    @judy-jenekoen4923 Рік тому

    Beautiful Song !🎉

  • @mariadahms5608
    @mariadahms5608 Рік тому

    Mooi song dankie geluk verlang huis Nam toe as hoor

  • @karinamoller527
    @karinamoller527 Рік тому

    Pragtig ❤

  • @therinajames9241
    @therinajames9241 Рік тому

    Awesome!!! Kan nooit moeg word vir Elvis se stem nie.

  • @christajoseph1194
    @christajoseph1194 Рік тому

    Wenner! Groete uit🇬🇷

  • @nabbaclassic
    @nabbaclassic Рік тому

    Great Song...🎉🎉🎉Baie geluk

  • @annalizelochner3326
    @annalizelochner3326 Рік тому

    Ongelooflik pragtig❤

  • @lianieuwoudt7465
    @lianieuwoudt7465 Рік тому

    Pragtige song!!❤️

  • @albertfromsa
    @albertfromsa Рік тому

    Baie goeie treffer Elvis, baie geluk.

  • @MrRettcher
    @MrRettcher Рік тому

    Goeie musiek, goeie video!

  • @marlenebroodryk4467
    @marlenebroodryk4467 Рік тому

    Uitstekend en baie waar jy toor altyd met woorde ❤

  • @dinanel2252
    @dinanel2252 Рік тому

    Wow dit is so mooi

  • @kierieza
    @kierieza Рік тому +1

    Nog ñ treffer ❤

  • @rianatheron3338
    @rianatheron3338 Рік тому

    Pragtig