Elvis Blue - Was Dit Nie Vir Jou

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 4 жов 2024
  • Stream / Download ; elvisblue.lnk....
    Facebook : / elvis.blue
    Instagram : / elvisbluemusic
    Twitter : / elvisblue

КОМЕНТАРІ • 35

  • @AW-rj6qf
    @AW-rj6qf 2 роки тому +2

    Mag jy van Krag tot Krag gaan .

  • @laudigerber9729
    @laudigerber9729 2 роки тому +1

    Ongelooflik mooi ❤🙏❤

  • @charlesfowlds8611
    @charlesfowlds8611 4 роки тому +6

    Jy is 'n geseënde my broer. Jou reinheid skyn deur in jou musiek en video's. Gebruik jou talente op die platform vir 'n donker wêreld daar buite wat dit nodig het. Dankie vir wie jy is en wat jy doen.

  • @marilynmorgenroth6214
    @marilynmorgenroth6214 Рік тому +1

    Ek luister hierna sonder ophou....❤

  • @stieniebreedt
    @stieniebreedt 3 місяці тому

    Uitstekend Elvis 👌❤️

  • @lincolnbarnabas32
    @lincolnbarnabas32 3 роки тому +3

    Pragtig man Elvis.

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 4 роки тому +10

    ♥️♥️🎵🎵
    Was dit nie vir Elvis Blue nie, het ons nooit hierdie skepping uit sy pen gehoor nie.
    #WasDitNieVirJou #BaieMooi.

  • @jacquesdv7
    @jacquesdv7 4 роки тому +11

    Jis ou! Dis beautiful

  • @denisemegmuller3291
    @denisemegmuller3291 4 роки тому +2

    Ek praat ook altyd van Tannie Lauricka. Mense dink seker ons is family! Big big fan!!!!
    Amazing song!

  • @aubreyswartz9336
    @aubreyswartz9336 4 роки тому +1

    I love this song tomuch....because I love my wife tomuch. Ala Uiras

  • @fatih7170
    @fatih7170 4 роки тому +6

    Loves from Turkey

    • @johanwasserman6803
      @johanwasserman6803 Рік тому

      Are you on Twitter. Love the fact that you listen to this, awesome artist and most gorgeous song ever

  • @pierretheron5415
    @pierretheron5415 4 роки тому +3

    Ons LOVE, LOVE, LOVE dit!!! Klipharde BOER Schalk en pragtige Lydia!!!!

  • @willineras4743
    @willineras4743 4 роки тому +4

    So verskriklik mooi!! laat my nou so dink aan my nefie Sarel en sy vroutjie Anneke wat deur moeilike tyd gaan na erge cerebrellum beroerte v hom en erge droogte op plaas, maar ek sien hulle weer so dans en stap op hul plaas in die Knersvlakte, by Nuwerus. xx

  • @esmehanekom3921
    @esmehanekom3921 4 роки тому +2

    Sjoe dis bitter mooi Elvis! Ons harte gaan uit na ons boere in die droote geteisterde gebiede. Mag hulle ook geseën word met hemelse water.

  • @amandaretief8243
    @amandaretief8243 4 роки тому +2

    I can listen to Elvis Blue for hours. Beautiful!!

  • @hanmarieyssen3074
    @hanmarieyssen3074 3 роки тому +2

    Stunning!!

  • @JacquesMare
    @JacquesMare Рік тому +2

    Lieflik!.....

  • @mornevosloo1905
    @mornevosloo1905 4 роки тому +5

    Wow! Uitsonderlik mooi!
    Dnki Elvis!

  • @yuvalblum5272
    @yuvalblum5272 4 роки тому +1

    Ek is nie n plaas mens nie, maar hierdie song is awesome en bring die beste uit my uit.... was dit nie vir jou!!! Mag jy geseend wees met alles en almal in jou lewe . Elkeen van ons het die vernoe tot grootheid maar dit word bepaal deur diens.. liefefde

  • @ajm6464
    @ajm6464 4 роки тому +1

    Wow, Elvis Blue op sy beste, awesome song.

  • @ceesveltman7674
    @ceesveltman7674 2 роки тому +1

    Bauer mooi

  • @moeng_bongz187
    @moeng_bongz187 3 роки тому +2

    Pragtig.

  • @rozannesmit9464
    @rozannesmit9464 4 роки тому +3

    Dankie Elvis dat jy dit met ons deel.

  • @Miena-sf8oe
    @Miena-sf8oe 4 роки тому +3

    Sjoe, dis pragtig ❤️

  • @marelizesteenkamp1841
    @marelizesteenkamp1841 4 роки тому +1

    Finominaal, puik 👌👌👌. Ek voel presies soos dié.

  • @rianvermeulen8541
    @rianvermeulen8541 4 роки тому +3

    Waar kry 'n man so 'n vrou wat jou in moeilike tye bystaan?

  • @erikaventer7670
    @erikaventer7670 4 роки тому +3

    Prys God vir Sy genadereën!!! Het my hoendervleis gegee om vir Lydia te sien in die video...Dankie vir jou besonderse song!!

  • @carinvandeventer5836
    @carinvandeventer5836 4 роки тому +3

    Puik Elvis Blue