Jan Rhaap - Pa Staan Vir jou

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 7 чер 2023
  • Genet Jan Rhaap se musiekvideo van Pa Staan Vir Jou
    Geniet die enkelsnit/album hier -- linktr.ee/janrhaap
    Lirieke:
    Kom ons kyk hoe lyk die toekoms aan hierdie kant
    Ek sal bid vir goeie kaarte in jou hand
    Sal jy vergewe as ek soms ook bang raak om aan te gaan
    Jy moet weet daar lê soveel liefde in jou naam
    Ek sal pa staan vir jou
    Jou hart hier styf teen my bors vashou
    Ek sal jou volg daar waar jy loop
    In my drome sal ek hoop
    Ek sal pa staan vir jou
    Ek sal pa staan vir jou
    Jou hart hier styf teen my bors vashou
    Ek sal optel as jy val
    Een ry spore wat ek tel
    Ek sal pa staan vir jou
    Hou jou voete op die grond dis waar hulle hoort
    Kyk 'n mens in die oë, soort soek soort
    Ek sal die lig wees as jy bang raak in die aand
    Jy moet weet daar lê soveel drome waar jy gaan
    Ek sal pa staan vir jou
    Jou hart hier styf teen my bors vashou
    Ek sal optel as jy val
    Een ry spore wat ek tel
    Ek sal pa staan vir jou
    Kameras:
    Quintin van der Merwe
    Redigeerder:
    Quintin van der Merwe
    Kleur Redigeerder:
    Quintin van der Merwe
    Musiekvideo Konsep:
    Quintin van der Merwe
    Produksie Bestuurders:
    Quintin van der Merwe
    Jan Rhaap
    Musiekvideo Vervaardiger:
    Quintin van der Merwe
    Liedjie Opname:
    Tertius Human - CoolerBox Studios
    www.realmusic.co.za/
    / vonkmusiek
    / vonkmusiek
    Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek

КОМЕНТАРІ • 22

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Рік тому +4

    Stunning lied, laat n mens so rerug dink aan n mens se kinderdae. Ek het n fantastiese Pappa gehad. 😢😊❤

  • @morne5831
    @morne5831 Рік тому +1

    Noiice tjopa jy s nuut en jy gaan groot gaan baie mooi liedjie ek t dit nou vir my dogter gestuur,,hou my taal mooi hoog outjies julle is ysters..hier van die Kaaap

  • @desmondjerling2389
    @desmondjerling2389 Рік тому +1

    Nie baie om te se nie maar vlippen AWESOME. GREAT WERK JULLE.

  • @esmaredietrichsen5805
    @esmaredietrichsen5805 10 місяців тому +1

    Go gaan aan ek weet wie is jou neef

  • @CroNoS9412
    @CroNoS9412 Рік тому +1

    Ek Love die Song!! ❤Dis rerag waar n beautiful song, Die melody, die lyrics alles!! Dis net Tops. Laat my ons land,My familie en vriende baie miss.😢

  • @almarieels7543
    @almarieels7543 10 місяців тому +1

    Fantasties mooi gesing, soos altyd👏👏👏‼️

  • @user-vp8jj2dn6m
    @user-vp8jj2dn6m 10 місяців тому +2

    I Love this brilliant

  • @wilmaduplessis6302
    @wilmaduplessis6302 Рік тому +1

    Dis nie net PA staan vir kinders nie,maar man en vrou PA staan vir jou('n geliefde)❤❤❤ Love dit

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Рік тому +3

    🛡️🔥

  • @BunnyTJ
    @BunnyTJ Рік тому +1

    ​Jy kan maar Pa staan vir jou musiek! Nog n lekker liedjie!

  • @user-um6zk6hb1p
    @user-um6zk6hb1p 9 місяців тому +1

    Luv die song!

  • @diewaarheidradio2541
    @diewaarheidradio2541 Рік тому

    Baie geluk met n spoggerige musiek video Jan Rhaap

  • @riaanmulder9664
    @riaanmulder9664 8 місяців тому

    What a song!!!!!!

  • @MelanieAnthony
    @MelanieAnthony 11 місяців тому +1

    Beautiful ❤

  • @user-xs9pv9hf6p
    @user-xs9pv9hf6p Рік тому

    Nog een vir die boekke,dis n great song. Wel gedaan,hou aan met die great musiek.💪👌

  • @Mantie243
    @Mantie243 Рік тому

    Netjies my pel!

  • @cornel_de_Scande
    @cornel_de_Scande Рік тому +1

  • @annalizelochner3326
    @annalizelochner3326 11 місяців тому

    Pragtig❤

  • @user-rd2lt5sg1k
    @user-rd2lt5sg1k Рік тому +1

    Love it!

  • @ogonsalves5382
    @ogonsalves5382 Рік тому

    WoW Beautiful! Well done

  • @dirkiecroucamp97
    @dirkiecroucamp97 Рік тому

    Awesome