Elvis Blue - Die Langpad Gee Nie Om Nie (Lirieke Video)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 26 лип 2023
  • Stream / Download ; elvisblue.lnk.to/ElvisBlueHomeID
    Facebook : / elvis.blue
    Instagram : / elvisbluemusic
    Twitter : / elvisblue

КОМЕНТАРІ • 34

  • @monicadebruyn4297
    @monicadebruyn4297 2 місяці тому

    ELVIS JY IS DIE BESTE. JOU LIED SPORE HET MY TOEKOMS VERANDER BAIE DANKIE. SANDRA🙏🏻❤

  • @investinyouwithbeulahonline
    @investinyouwithbeulahonline 9 місяців тому

    Mooiste song ooit!

  • @YvonneDelange-ii4vf
    @YvonneDelange-ii4vf 2 місяці тому

    Beautiful!!!

  • @marianajansenvanrensburg1270
    @marianajansenvanrensburg1270 9 місяців тому

    Diep mooi....

  • @madimomberg139
    @madimomberg139 11 місяців тому +4

    Mal oor die liedjie, laat mens diep dink.

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 11 місяців тому +7

    Die Langpad sal ook nooit nee sê vir Elvis Blue se musiek nie
    ♥️🎵👌😎

  • @BMNOfunnies
    @BMNOfunnies 11 місяців тому +3

    Dit is ongelooflik mooi. Welgedaan.

  • @tialouiseolivier7931
    @tialouiseolivier7931 5 місяців тому

    Wow dis so mooi😢

  • @sonetteleroux7023
    @sonetteleroux7023 5 місяців тому

    Love dié song.

  • @marlenebroodryk4467
    @marlenebroodryk4467 11 місяців тому +8

    Subliem❤ baie dankie Elvis ek het nog altyd 'n groot liefde en waardering vir jou musiek gehad jou gesin is geseënd met 'n pa en man soos jy. Mag Abba Vader julle veilig bewaar📿

  • @adriaanvantonder382
    @adriaanvantonder382 11 місяців тому +3

    "My horison is leeg sonder jou langs my"
    Thanks Mr Hoogendyk, jou woorde en musiek is lewendig.

  • @amandasmit9328
    @amandasmit9328 5 місяців тому +1

    Die langpad na die Klein Karoo. Dis waar my liefde is.
    Pragtig Elvis. 👏🙏💙

  • @hannetjievanloggerenberg1839
    @hannetjievanloggerenberg1839 11 місяців тому +4

    Fantasties mooi, jy is 1 van my "TOP" gunsteling sangers van alle tye!!! 🤗💌❤🥇🏆

  • @techniworldcoza
    @techniworldcoza 11 місяців тому +2

    Beeldskoon mooi ... sjoe!

  • @stephanp001
    @stephanp001 11 місяців тому +6

    🔥Wow, diep song met uitstekende lirieke en musikale verwerkings! Dis darem maar mooi om Godgegewe talent op die manier te ervaar! 'n Tranetrekker en 'n herinnering aan die kortstondigheid van die lewe hier op aarde... ons leef met 'n ewige bestemming in gedagte maar mag ons elkeen die mooi oomblikke saam met ons geliefdes hier op aarde koester en hulle daagliks herinner aan ons en Jesus se liefde vir hulle! My hart gaan uit na elkeen wat deur die song herinner word aan 'n leë horison gelaat deur 'n geliefde wat nie meer daar is nie. Ek mis jou Pa. 💙

  • @sareodendaal3218
    @sareodendaal3218 11 місяців тому +3

    Ag hoe pragtig! Bring trane in my hart

  • @estervanderpoel872
    @estervanderpoel872 11 місяців тому +3

    Ongelooflik mooi 2:22 ❤❤❤❤

  • @user-cs7jw9vb2b
    @user-cs7jw9vb2b 5 місяців тому

    Mooi song. Jy is skreeusnaaks

  • @dejonweyers3139
    @dejonweyers3139 11 місяців тому +3

    Sal nooit kan verkeerd gaan as Juan (Floors) Oosthuizen en Elvis Blue saam 'n liedtjie maak nie!

  • @riamoggee219
    @riamoggee219 11 місяців тому +2

    BRAVO 👏

  • @rianatheron3338
    @rianatheron3338 11 місяців тому +2

    Outstanding song .. 👏👏👏

  • @jacquesbeukes318
    @jacquesbeukes318 11 місяців тому +2

    Baie mooi Elvis

  • @marlenebroodryk4467
    @marlenebroodryk4467 11 місяців тому +3

    Baie opgewonde om hierna te luister weet sommer klaar dit gaan 'n treffer wees net soos al die ander meesterstukke

  • @TheRose0506
    @TheRose0506 11 місяців тому +2

    Pragtig!❤🌹🎶🥺

  • @peetwelthagen7062
    @peetwelthagen7062 11 місяців тому +2

    WOW!!!!!

  • @investinyouwithbeulahonline
    @investinyouwithbeulahonline 11 місяців тому +1

    dankie vir die song wat ek al jare voor wag, ek het soos n baba gehuil

  • @user-gs3hv6hd4v
    @user-gs3hv6hd4v 11 місяців тому +1

    Absoluut pragtig!!

  • @DenvorP
    @DenvorP 11 місяців тому +3

    This is maybe one of his best! This song literally took one listen for me to fall in love with it.
    Great job Elvis Blue!

  • @rudolfbotha8697
    @rudolfbotha8697 11 місяців тому +3

    Elvis ongelooflike mooi song, jy laat mens altyd iets voel met jou musiek jy is n inspirasie, en my gunsteling van dag 1 af.🥇 Keep it going !!!

  • @inacooper7411
    @inacooper7411 11 місяців тому +1

    Ongeloofllik mooi!!

  • @annalizelochner3326
    @annalizelochner3326 11 місяців тому +2

    Asemrowend❤

  • @lianieuwoudt7465
    @lianieuwoudt7465 11 місяців тому +3

    Wow!! Pragtige song en woorde!!❤️ Well done!!😍

  • @donnyskinner3423
    @donnyskinner3423 10 місяців тому

    😌 'PromoSM'

  • @stee1234
    @stee1234 10 місяців тому

    Brilliant...well done