Elke punt wat MW maak is spot on en die regte kwessies word aangespreek, hoekom kan elke fan die probleme sien en die manne in beheer nie. Goeie punte manne
My 2 sent mening: ek het heeltemal begrip vir alles wat jul noem, ook Okkert in die kommentaar afdeling. Hier is my 'lykskouing' van ons seisoen tot dusver: ons grootste probleem is nog in die kop, nie in die bene nie. Bulle span en veral afrigters is nou nog nie oor die Glasgow verloor vorige seisoen nie. Ongeag 5/7 in URC, was al die wenne teen gemiddelde spanne. Die oomblik toe ons Glasgow vlak spanne speel (Saracens, Saints, Sharks), toe gebeur presies waarmee ons verloor het in die URC finaal, en sukkel eintlik al vir jare: ons weet nie hoe om games te bêre nie, gee nie om hoeveel statistiek en lugdruk en wat ookal in ons guns tel nie. Lyk ook of afrigters nie plan B of C het vir die huidige seisoen nie, en die span in die lewendige spel self kan nie aanpas by verskillende wedstrydsituasies nie. Is dit leierskap probleem, is afrigters en spelers op dieselfde golflengte in terme van wedstrydsbestuur in groot oomblikke en om aan te pas, of het ons eenvoudig net nie die bmt of x-faktor spelers nie? Partykeer kan afrigters en spelers regtig alles probeer, maar hul kan nie volgende vlak gaan of die probleem oplos nie, dalk dan aanpassings maak terwille van die unie self in die afrigtingspan en spelers? Hoekom is daar so min oud-Bulle betrokke by Bulle, stel Vic en FDP nie belang nie? Ja, ons het 'n goeie wen nodig, of ons nou gaan uitdaagbeker maak of nie, om reg te wees vir res van die URC seisoen.
@raakvatrugby Carr, B span kaptein, doen die onderhoude die week, en noem dat hulle gaan vir BP wen en 22 punteverskil om Uitdaagbeker te maak. So lyk my dit is weer B span, ai. 🙄
Hoekom moet ons hierdie games kyk en die span ondersteun as Jake nie genoeg omgee oor die kompetiesie om n behoorlike span te kies nie? Dieselfse ding het laasjaar gebeur en dit haal die wind heeltemal uit die seile van die champions cup uit n Suid afrikaanse oogpunt.
Dankie dat jy saam kyk en -luister. Ons wil allesbehalwe van hierdie program (soos met enige ander program!) 'n kla-sessie daarvan maak. Dis waarom ons die "disclaimer" aan die begin , mondelings en skriftelik opsit: dis nie om Jake uit te haal nie en dis nie om te teem oor die Bulls nie. Ons spreek namens ondersteuners 'n mening uit want baie ondersteuners vra ons wat is aan die gang. Ons verwoord maar net hulle frustrasie en soek antwoorde soos ons aan die einde by sê: dis 'n storm wat soos baie storms al oor Loftus gehang het. Die Bulls en hul bestuur sal iets positief hiervan maak en weer begin wen. Vat my woord hiervoor!
Ek is nie n joernalist nie, ek is lief vir rugby, en as jy jou huiswerk gaan doen, dan gaan kyk bietjie net na Leinster en Toulouse, dit het hulle n klompie van 10 jaar gevat om die systeem te bou en diepte om in 2 kompetisies deel te neem, en hulle billionaires het die koop krag om die bestes te lok na hulle span en system, ons as SA spanne kan nie kompeteer met sulke budgets nie, so ons kan net gebruik wat ons het , en sodra ons spelers het wat goed speel en bokke word dan word hulle getrek na daardie franse en engelse spanne, so SA RUGBY moet met n oplossing kom hoe om hierdie jong spelers hier te hou. die afrigter kan doen net wat tot sy beskikking is, en ja van hierdie spelers het ook nie ervaring nie, as n bul gebruik Jake die spelers om ervaring te kry, jy kry nie ervaring op die oefen veld nie, maar in in sulke wedstryde. ek dink die druk op SA spanne se afrigters is groot. so moet die sytems in stel en bring , om te bou, ons bou en oorsese spanne benefit in ons bou van spelers. So waar is SA rugby , hoe hou ons die spelers in ons franchises? Miskien moet ons terug gaan na , as jy nie in SA speel kan jy nie vir die bokke speel nie, maar dit het ook dan sy nadele, maar ja, ek dink journaliste moet biethie hulle huiswerk doen, gaan kyk na die geskiedenis van champpins cup ens. Hulle soek net n storie vir sensasie, en geen facts. Hulle vra ook baie kak vrae, sorry for my french, net my insig en opinie, so moet nie klippe gooi nie
Ek vang nou eers op kerels so verskoon ek kyk nou eers. Ek is gewoonlik een van die 1stes 1. Ons het die spelers, ons het meer talent as meeste ander spanne in die URC. Letterlik top 4 of so in terme van talent. 2. Jake is 'n baie baie goeie afrigter en het die vermoe om vir ons silwerware to bring met die span wat ons het. Hy het vir ons silwerware gebring met 'n baie jonger onervare span. 3. Ons is nie gereed om vir silwerware in die Champs te kompeteer nie en dit gaan nog 'n paar seisoene neem voor ons by daardie punt kom. 4. Die verloor teen die Skotse Duiwels het bestuur baie seergemaak wat interessant is is dat ons so baie beserings gehad het gedurende daardie tydperk. Ons was almal teleur gestel, maar ons het almal geweet ons het baie beserings en van die spelers op die veld was nog nie heeltemaal herstel nie. 5. Jake moet bietjie ego eenkant sit en fokus op sy werk instead van die politiek. Ons weet almal hy kan ons probleme fix! Dis al dankie
Is Jake te? Hoekom is Marcell nie die kaptein nie? Wil Willie nog? Jy kan nie bekers koop nie! Hoekom presteer Oom Bierman, Cash en Jimmy ten spyte van?
Somtyds wens ek ek het die geleentheid om soos jul ouens vir Jake vrae te vra. Ek sal baie graag wil weet hoekom KLA laat gaan is, as dit is agv Jake se siening dat Bokke te min beskikbaar is en geld gespaar kan word, dit terwyl Sharks die Bokke kan bekostig dan moet Jake sy tasse onmiddelik pak. Hoekom as so baie ondersteuners se gevoel is dat Jaco en Boeta op beste CC speler is , hoekom het hy gevoel om die 2 te koop. Hoekom ignoreer hy sy probleem op 10, 12 en 13 vir so lank. Na 6 + jaar en ons het nogsteeds net 2 kwaliteit stutte. Om aan te hou kla oor n squad wat nie goed genoeg is stuur nie n goeie boodskap vir span moeraal. Meeste ondersteuners verstaan rugby en selfs toe ons vir 3 jaar onsuksesvol in finale speel kon ek al gevaarligte sien
Boys dit was nou n gemoan. Julle kla ma julle se nee dis nie nie so nie dit is. Julle wil vir vir Jake ge fire het ma het nie die die Guts om dit te se nie. Bulls is Pateties op oomblik. Kom uit en se dit reguit finish en kla
Ek is maar net gat____vol dat bulle nie meer met guts speel nie en Jake bly moan nie genoeg geld nie nie genoeg spelers nie Bla Bla. Julle het n direkte lyn na Bulle. Sorry is ma net frustrated dankie vir bydrae ek is al 45 jaar n bul
Elke punt wat MW maak is spot on en die regte kwessies word aangespreek, hoekom kan elke fan die probleme sien en die manne in beheer nie.
Goeie punte manne
Dankie MW en Simon vir die program.... luister altyd
Dankie Okkert. Altyd lekker om van jou te hoor
My 2 sent mening: ek het heeltemal begrip vir alles wat jul noem, ook Okkert in die kommentaar afdeling. Hier is my 'lykskouing' van ons seisoen tot dusver: ons grootste probleem is nog in die kop, nie in die bene nie. Bulle span en veral afrigters is nou nog nie oor die Glasgow verloor vorige seisoen nie. Ongeag 5/7 in URC, was al die wenne teen gemiddelde spanne. Die oomblik toe ons Glasgow vlak spanne speel (Saracens, Saints, Sharks), toe gebeur presies waarmee ons verloor het in die URC finaal, en sukkel eintlik al vir jare: ons weet nie hoe om games te bêre nie, gee nie om hoeveel statistiek en lugdruk en wat ookal in ons guns tel nie. Lyk ook of afrigters nie plan B of C het vir die huidige seisoen nie, en die span in die lewendige spel self kan nie aanpas by verskillende wedstrydsituasies nie. Is dit leierskap probleem, is afrigters en spelers op dieselfde golflengte in terme van wedstrydsbestuur in groot oomblikke en om aan te pas, of het ons eenvoudig net nie die bmt of x-faktor spelers nie?
Partykeer kan afrigters en spelers regtig alles probeer, maar hul kan nie volgende vlak gaan of die probleem oplos nie, dalk dan aanpassings maak terwille van die unie self in die afrigtingspan en spelers? Hoekom is daar so min oud-Bulle betrokke by Bulle, stel Vic en FDP nie belang nie?
Ja, ons het 'n goeie wen nodig, of ons nou gaan uitdaagbeker maak of nie, om reg te wees vir res van die URC seisoen.
Puik gestel
Baie goed gestel! Dankie dat jy saamkyk!
@raakvatrugby Carr, B span kaptein, doen die onderhoude die week, en noem dat hulle gaan vir BP wen en 22 punteverskil om Uitdaagbeker te maak. So lyk my dit is weer B span, ai. 🙄
Hoekom moet ons hierdie games kyk en die span ondersteun as Jake nie genoeg omgee oor die kompetiesie om n behoorlike span te kies nie?
Dieselfse ding het laasjaar gebeur en dit haal die wind heeltemal uit die seile van die champions cup uit n Suid afrikaanse oogpunt.
Ek dink die Champions.Cup.is 'n brug te ver vir SA spanne op die oomblik. Tot die beperkings en uitdagings uigesort is
Hier is 'n heerlike pod: MW praat te vinnig vir my
🤣 Ek gooi die Afrikaans!
@@raakvatrugby Met KLA weg, kort ons spoed daar op die buitekante! 🌟
@@raakvatrugby hier is spoed!
Dankie dat jy saam kyk en -luister. Ons wil allesbehalwe van hierdie program (soos met enige ander program!) 'n kla-sessie daarvan maak. Dis waarom ons die "disclaimer" aan die begin , mondelings en skriftelik opsit: dis nie om Jake uit te haal nie en dis nie om te teem oor die Bulls nie. Ons spreek namens ondersteuners 'n mening uit want baie ondersteuners vra ons wat is aan die gang. Ons verwoord maar net hulle frustrasie en soek antwoorde soos ons aan die einde by sê: dis 'n storm wat soos baie storms al oor Loftus gehang het. Die Bulls en hul bestuur sal iets positief hiervan maak en weer begin wen. Vat my woord hiervoor!
Presies net so, Simon.
Dankie Simon, het dit so verstaan. 👍
Ek is nie n joernalist nie, ek is lief vir rugby, en as jy jou huiswerk gaan doen, dan gaan kyk bietjie net na Leinster en Toulouse, dit het hulle n klompie van 10 jaar gevat om die systeem te bou en diepte om in 2 kompetisies deel te neem, en hulle billionaires het die koop krag om die bestes te lok na hulle span en system, ons as SA spanne kan nie kompeteer met sulke budgets nie, so ons kan net gebruik wat ons het , en sodra ons spelers het wat goed speel en bokke word dan word hulle getrek na daardie franse en engelse spanne, so SA RUGBY moet met n oplossing kom hoe om hierdie jong spelers hier te hou.
die afrigter kan doen net wat tot sy beskikking is, en ja van hierdie spelers het ook nie ervaring nie, as n bul gebruik Jake die spelers om ervaring te kry, jy kry nie ervaring op die oefen veld nie, maar in in sulke wedstryde. ek dink die druk op SA spanne se afrigters is groot. so moet die sytems in stel en bring , om te bou, ons bou en oorsese spanne benefit in ons bou van spelers. So waar is SA rugby , hoe hou ons die spelers in ons franchises? Miskien moet ons terug gaan na , as jy nie in SA speel kan jy nie vir die bokke speel nie, maar dit het ook dan sy nadele, maar ja, ek dink journaliste moet biethie hulle huiswerk doen, gaan kyk na die geskiedenis van champpins cup ens. Hulle soek net n storie vir sensasie, en geen facts. Hulle vra ook baie kak vrae, sorry for my french, net my insig en opinie, so moet nie klippe gooi nie
Dis goeie punte wat jy aanspreek want daar is nie 'n eenvoudige oplossing vir die probleem nie. Dankie vir jou saamkyk en -luister.
Ek vang nou eers op kerels so verskoon ek kyk nou eers. Ek is gewoonlik een van die 1stes
1. Ons het die spelers, ons het meer talent as meeste ander spanne in die URC. Letterlik top 4 of so in terme van talent.
2. Jake is 'n baie baie goeie afrigter en het die vermoe om vir ons silwerware to bring met die span wat ons het. Hy het vir ons silwerware gebring met 'n baie jonger onervare span.
3. Ons is nie gereed om vir silwerware in die Champs te kompeteer nie en dit gaan nog 'n paar seisoene neem voor ons by daardie punt kom.
4. Die verloor teen die Skotse Duiwels het bestuur baie seergemaak wat interessant is is dat ons so baie beserings gehad het gedurende daardie tydperk. Ons was almal teleur gestel, maar ons het almal geweet ons het baie beserings en van die spelers op die veld was nog nie heeltemaal herstel nie.
5. Jake moet bietjie ego eenkant sit en fokus op sy werk instead van die politiek. Ons weet almal hy kan ons probleme fix!
Dis al dankie
Is Jake te?
Hoekom is Marcell nie die kaptein nie?
Wil Willie nog?
Jy kan nie bekers koop nie!
Hoekom presteer Oom Bierman, Cash en Jimmy ten spyte van?
Somtyds wens ek ek het die geleentheid om soos jul ouens vir Jake vrae te vra.
Ek sal baie graag wil weet hoekom KLA laat gaan is, as dit is agv Jake se siening dat Bokke te min beskikbaar is en geld gespaar kan word, dit terwyl Sharks die Bokke kan bekostig dan moet Jake sy tasse onmiddelik pak.
Hoekom as so baie ondersteuners se gevoel is dat Jaco en Boeta op beste CC speler is , hoekom het hy gevoel om die 2 te koop. Hoekom ignoreer hy sy probleem op 10, 12 en 13 vir so lank.
Na 6 + jaar en ons het nogsteeds net 2 kwaliteit stutte.
Om aan te hou kla oor n squad wat nie goed genoeg is stuur nie n goeie boodskap vir span moeraal. Meeste ondersteuners verstaan rugby en selfs toe ons vir 3 jaar onsuksesvol in finale speel kon ek al gevaarligte sien
Boys dit was nou n gemoan. Julle kla ma julle se nee dis nie nie so nie dit is. Julle wil vir vir Jake ge fire het ma het nie die die Guts om dit te se nie. Bulls is Pateties op oomblik. Kom uit en se dit reguit finish en kla
Nee wat Ronnie, as ons so gedink het sou ons so gesê het.
Ek is maar net gat____vol dat bulle nie meer met guts speel nie en Jake bly moan nie genoeg geld nie nie genoeg spelers nie Bla Bla. Julle het n direkte lyn na Bulle. Sorry is ma net frustrated dankie vir bydrae ek is al 45 jaar n bul