Die enigste manier wat ons volk kan voortbestaan is as 'n meerderheid in eie grondgebied ('n gebied wat al klaar geidentifiseer is) maar meeste van ons is te gierig. Ons wil geld maak uit die goedkoop aarbeid van die houtkop, en nou byt dit ons in die gat. Gellukig hoef slegs 10% van ons saam te staan om hierdie te bewerkstellig. En dankie vader daarvoor, as daar in ag geneem word hoe pateties die ander 90% van ons is wat net moan en verwag dat ander alles vir hulle moet doen.
Marthinus Oosthuizen South Africa Durban ❤el is n boer en delwer met n Almagtige God ek in nie bang nie .32 vir Jesus Christ ,ek is u soldaat my God. Kom gerus
Hierdie wet is daar vir n baie goeie rede en dit is om die boere en blankes wat nog vashou aan God se beloftes bymekaar te bring om weer eensgesind te Word want godsdiens het ons verdeel as gelowiges. Dit is n wekroep van God die Heilige Gees om weer beheer te neem soos geskrywe in Johannes hoofstuk 3. Die Herder Jesus Christus' is nie meer die brandpunte in ons geestelike lewens nie want almal het afgedwaal van die Waarheid, die Woord van God. Dink maar weer vandag aan 16 Desember 1838, die Bybels was in die wakiste sonder die kerk of godsdiens!
You mean the blonde hair blue eyed guy telling Africans that the boer run boekinstelling slavery of the 18th centuary, the land expropriation of 1652, the natives land expropriation act of 1913 and grand apartheid act of 1948 was good for them? That god neh? 😅😅😅
A private members bill to amend the constitution, probably from MKP, will come before parliament in the next year and this time it will succeed. And then we are in for a ride.
Hoekom het julle tot vandag toe niks daaraan gedoen nie, almal weet mos al lankal dat die wet gaan geteken word? Almal is op hol nou, maar die sogenaamde leiers waarvoor daar gestem is steek ons in die rug.
Hy Kan almal Se please vat, wit en swart. Wat Gaan gebeur met die werkers? As jy nie saam stem met die ANC nie gaan hulle jou grond vat. En eiendom is ook karre, jou besigheid, jou trekker, al jou goed.
😢Die grondwet is nie die papier werd waarop dit geskryf is nie. Die taal beleid is n voorbeeld hiervan. Wat het PANSAT. n artikel 9 grondwet instelling, sover gedoen om sy opdrag in terme van die grondwet, om meertaligheid te bevorder gedoen. ? Niks, net mooi die teenoorgestelde. En die ergste van alles. ons mense aanvaar dit nie net nie, hulle werk saam om te verengels. Vat ons Taal, vat maar alles. So what.
Naand. Jy is n ou nationalis, n liberal wat deel was van die uitverkoop v die land. En toe stig jy Saai om boere verder t verdeel. Ek was in jou sitkamer. Jy doen goed vir jou eie gewin. Jy is n goeie politiekus. Maar eendag sal jy ook voor iemand kom en vertel. Mooi aand
So is ramaposa se farms ook up for us is die deal vir ons ook of net vir swart.Die probleem is daar gaan nou meer plaas moorde weez hulle gaan se dis hulle reg.
Ek sal HULLE na my Bank Bestuurder stuur en kyk of HULLE dan my uitstaande BOND kan afbetaal en ek kan dan my gedeelte t'rug kry en dan Orenia toe trek of oorsee iewerste....
@@carolmcgaghey6112 Moenie God inbring in jou vuil taal nie. God is Heilig en as jy oor Hom praat kies tenminste jou woorde reg. Elkeen wat uit Die Gees van God weergebore is se taal verander.
Daar moet vir verandering in ons land plaas vind ons is Al deur trek deur swaar kry en gewoont daaraan so... Wag op my ouers se nuwe grondeise wat in gedien is
Praat praat praat. Kry jou geld in die buiteland, maak 'n plan vir jou familie. Hierdie ouens het nie regtig 'n plan nie, hulle soek net jou ondersteuning vir hul eie gewin. Aanvaar die realiteit.
Sedert die begin van die demokratiese bedeling is daar baie min wat gedoen is om die grond op amper die gelykte mate te verdeel. Die wet wat die President net geteken het, is net 'n stap wat lang sal duur on die land skuld te vereffen.
Zero compensation means you are compensated, but the balance is zero after deductions. As such, it corresponds with the Constitution that says you must be compensated for expropriation.
@@joecruiser Municipalities are in debt with millions, how do you think they will pay for it? Zimbabwe, Venezuela, and Cuba will look like a fairy tale compared to what we are facing.
Oh hell is freezing over! This won't happen like the boekinstelling slavery of the 18th centuary, the original land expropriation of 1652, the natives land expropriation act of 1913 and grand apartheid act of 1948 DID NOT happen! 😅😅😅
Man, learn to read. Your ilk keep saying it's your land. Tell us how you got ownership of that land. Tell us what makes you the owner of that land? Mampara
❤wanneer wil ons wakker skrik ❤
❤dertig jaar gelede het die rooiligte all begind om teflikker dit het noumaar net n werklikheid geword
Ons moet bid dat JESUS kom,en glo my nou is die tyd. 🙏
Wat moet Jesus kom doen
🙏 for All the people of 🇿🇦❤️
Die enigste manier wat ons volk kan voortbestaan is as 'n meerderheid in eie grondgebied ('n gebied wat al klaar geidentifiseer is) maar meeste van ons is te gierig. Ons wil geld maak uit die goedkoop aarbeid van die houtkop, en nou byt dit ons in die gat. Gellukig hoef slegs 10% van ons saam te staan om hierdie te bewerkstellig. En dankie vader daarvoor, as daar in ag geneem word hoe pateties die ander 90% van ons is wat net moan en verwag dat ander alles vir hulle moet doen.
moet ons maar eerder nou verkoop en land verlaat met iets in die saak
Dit klink vir my soos oorlog, niks word in die hof gepraat nie, dis nou waar die skelms en die gemors is.
Hierdie Wet is om ons besig te hou kyk asb na wat anders agter ons rug
beplan word.
Brilliant
Ek wonder self wat die man eintlik mee besig is
Waar het hy onlangs gaan kuier?
Waar gaan kos vandaan kom????????
Nog n onkonstitusionele wet. Vat die vent na die ICJ!!!!!!
WATTE FOK HET JY VERWAG!? WEET DIT AL VAN 1994!! WANT EK AS KIND GESKIEDENIS GELEES EN VERSTAAN!! EK 65! ONS VLGDE ZIMBABWE! 😢
Ja ek kom van Rhodesia,,selfde met ons gebeur,,net 48 uur gekry,,moes stoet brahmane agterlos😡
Marthinus Oosthuizen South Africa Durban ❤el is n boer en delwer met n Almagtige God ek in nie bang nie .32 vir Jesus Christ ,ek is u soldaat my God. Kom gerus
Olie jou ysters
Hierdie wet is daar vir n baie goeie rede en dit is om die boere en blankes wat nog vashou aan God se beloftes bymekaar te bring om weer eensgesind te Word want godsdiens het ons verdeel as gelowiges. Dit is n wekroep van God die Heilige Gees om weer beheer te neem soos geskrywe in Johannes hoofstuk 3. Die Herder Jesus Christus' is nie meer die brandpunte in ons geestelike lewens nie want almal het afgedwaal van die Waarheid, die Woord van God. Dink maar weer vandag aan 16 Desember 1838, die Bybels was in die wakiste sonder die kerk of godsdiens!
You mean the blonde hair blue eyed guy telling Africans that the boer run boekinstelling slavery of the 18th centuary, the land expropriation of 1652, the natives land expropriation act of 1913 and grand apartheid act of 1948 was good for them? That god neh? 😅😅😅
Orania❤
Niemand gaan fokkol vat nie. Moet nie n fout maak nie, julle staan nie alleen nie.
Ek Stem. Ek is Beskikbaar 👍
Hoekom trek julle almal net nie maar Orania toe nie? en leef rustig. dit is 'n eerlike vraag, ek soek nie stryery nie
Dit kos geld? Nie almal het dit nie
Soos die blankes voor 94 gestem het. Wat mens saai sal jy maai.
A private members bill to amend the constitution, probably from MKP, will come before parliament in the next year and this time it will succeed. And then we are in for a ride.
Hoekom het julle tot vandag toe niks daaraan gedoen nie, almal weet mos al lankal dat die wet gaan geteken word? Almal is op hol nou, maar die sogenaamde leiers waarvoor daar gestem is steek ons in die rug.
Hoekom het jy niks gedoen nie?
Zimbabwe 2.0
Ons Boere, Boerinne, nou is dit tyd om vas te skop, laer te trek, soos nog nooit nie! LANK LEEF DIE BOERVOLK!!
Wat van ons meerderheid afrikaners of is julle boere uniek Jy klink nes Colyn al Hel ons is almal blank afrikaner en boer
HKGK
Wat gaan hulle doen met buitelanders se huise wat hulle hier besit. Dan kan regeringsamptenare se huise ook gevat word.
🚨💥📢💥🚨
Asb, help ons boere...ons kan nie sonder hulle nie...
Vra Colyn hy is mos die Boere leier deesdae
Suid Africa gaan frek van elende en hongersnoot hier kom Arnargie
So wat gaan julle daaraan doen
Is Jy nie Deel van Julle?
Rampi jy soek moelikheid boetie
Hy Kan almal Se please vat, wit en swart. Wat Gaan gebeur met die werkers? As jy nie saam stem met die ANC nie gaan hulle jou grond vat. En eiendom is ook karre, jou besigheid, jou trekker, al jou goed.
😢Die grondwet is nie die papier werd waarop dit geskryf is nie. Die taal beleid is n voorbeeld hiervan. Wat het PANSAT. n artikel 9 grondwet instelling, sover gedoen om sy opdrag in terme van die grondwet, om meertaligheid te bevorder gedoen. ? Niks, net mooi die teenoorgestelde. En die ergste van alles. ons mense aanvaar dit nie net nie, hulle werk saam om te verengels.
Vat ons Taal, vat maar alles. So what.
Con - stitution
Modderfontein billion projek verkoop aan China 🇨🇳 en nou is daai dorp n ghost town..wat van daai verkoop? Land
Kan ons nie die diere om d ark sit nie....
Hulle kan alles van die publiek kom vat.
Skrikwekkend!!!
Naand. Jy is n ou nationalis, n liberal wat deel was van die uitverkoop v die land. En toe stig jy Saai om boere verder t verdeel. Ek was in jou sitkamer. Jy doen goed vir jou eie gewin. Jy is n goeie politiekus. Maar eendag sal jy ook voor iemand kom en vertel. Mooi aand
As alles van my weggevat word , dan is daar GEEN rede dat ek langer wetsgehoorsaam hoef te wees nie. Sal dan maar terugval op my opleiding
Amen. Ek ook.
Tyd om julle wapens reg te kry.
Ek sê daai ding.
Ek hoor ook die grond word aan arabiere verkoop,wie kry die geld.
So is ramaposa se farms ook up for us is die deal vir ons ook of net vir swart.Die probleem is daar gaan nou meer plaas moorde weez hulle gaan se dis hulle reg.
IS DIT NIE D MAN WAT MET BILL GATES GEKUIER HET NIE?
Ek sal HULLE na my Bank Bestuurder stuur en kyk of HULLE dan my uitstaande BOND kan afbetaal en ek kan dan my gedeelte t'rug kry en dan Orenia toe trek of oorsee iewerste....
Besit Bill Gates all plase in SA?
There is no law in this country wtf
MOENIE LUISTER NA CUPCAKE SE STRONT NIE. NIE LANK NIE EN ONS HOOR NIKS MEER VAN DIE ANC NIE...GLO IN JOU GOD
@@carolmcgaghey6112 Moenie God inbring in jou vuil taal nie. God is Heilig en as jy oor Hom praat kies tenminste jou woorde reg. Elkeen wat uit Die Gees van God weergebore is se taal verander.
Daar moet vir verandering in ons land plaas vind ons is Al deur trek deur swaar kry en gewoont daaraan so... Wag op my ouers se nuwe grondeise wat in gedien is
Hoe kan hy maak asof dit okey is.,dis diefstal sal ek se. Sonder baddy cmpensasie. Gaan my verstand te bowe.
Praat praat praat. Kry jou geld in die buiteland, maak 'n plan vir jou familie. Hierdie ouens het nie regtig 'n plan nie, hulle soek net jou ondersteuning vir hul eie gewin. Aanvaar die realiteit.
Sy moer man bloed sal loop bloed rivier kom weer
Ek Stem. Hier kom Groot Kak. Ons moet net Reg wees vir dit.
Jaja, wat het julle gedoen????
As hul als vat wat ek het ,dan bid ek vir my sondes want n paar sal blo d betaal
Jy smile daaroor???
Skud die koppie BROEDER.😂
Watse pntwikkeling.
Sedert die begin van die demokratiese bedeling is daar baie min wat gedoen is om die grond op amper die gelykte mate te verdeel. Die wet wat die President net geteken het, is net 'n stap wat lang sal duur on die land skuld te vereffen.
Ag kak man...skrik wakker. Jy gaan glad nie baat van dit nie.
Hou op KAK Praat en begin iets doen!
Lesufi Sal Alles vat.
You duk as gaan praat n klomp kak jy en you klomp uses prat net en het nogffokel gedoen en daikak wat jy praat is boelshut. ..
Is jy gesuip boet😂
Lyk my ook so. Sjoe hy het geen self respek as hy so met iemand praat.
Pappa Frik kan ook nie Spêl. Het die Bliksem Skool toe gegaan?
Why would they implement a zero compensation? What is the purpouse?
Not only property anything you own e.g. cars, shares, jewellery, money etc.
For Steelmor Inc.
Communism ....
Zero compensation means you are compensated, but the balance is zero after deductions. As such, it corresponds with the Constitution that says you must be compensated for expropriation.
@@laliedutoit Bye Bye SA.
Hello Bambabwe Venezuela Cuba.
@@joecruiser Municipalities are in debt with millions, how do you think they will pay for it? Zimbabwe, Venezuela, and Cuba will look like a fairy tale compared to what we are facing.
Oh hell is freezing over! This won't happen like the boekinstelling slavery of the 18th centuary, the original land expropriation of 1652, the natives land expropriation act of 1913 and grand apartheid act of 1948 DID NOT happen! 😅😅😅
Man, learn to read. Your ilk keep saying it's your land. Tell us how you got ownership of that land. Tell us what makes you the owner of that land? Mampara
Het jy NEE gestem of JA - en as jy ja gestem het geniet jou onteiening - jy het daarvoor gestem LOL