Loki Rothman & Francois van Coke | Dronkverdriet (Official)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 2 жов 2024
  • Director of Photography: Damiane van Reenen
    Producer: Marguerite van Eeden
    Assistant: Emma Wiehman
    Assistant: Pieter Booysen
    Assistant: Roy Harris
    Assistant: Ruan Kotze
    Editor: Damiane van Reenen
    Color Grade: Jarryd Du Toit
    BTS: Roy Harris & Emma Wiehman
    Extras
    Janca Fourie
    Nicola van der Merwe
    Hiram Koopman
    Stean Weyers
    Charnie Piater
    Special Thanks
    Location: SurfaRosa
    Location: Johannes van der Walt
    Location: Byron Lovenstein
    Equipment: Peter Lambert

КОМЕНТАРІ • 27

  • @ruancoetzee6398
    @ruancoetzee6398 9 місяців тому +7

    Ek verlang na Jeffreys Baai toe my Pa nog hier was 😢 RIP Dad 💙

  • @Ant1Bez
    @Ant1Bez 6 місяців тому +2

    die song van my terug na Mk98 tye, dit was mos net nog nou die dag ☹️ vir die wat weet, toe lewe nog simpel was.

  • @paulwallace3350
    @paulwallace3350 8 місяців тому +1

    Fuck man... die song het my hele liggaam vol hoendervleis... julle is puik... ek is trots afrikaans... dankie.

  • @j.nelson-zf7dj
    @j.nelson-zf7dj 11 місяців тому +3

    Next banger at next year's Francois & Vriende 2024🔥🔥🔥

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 11 місяців тому +6

    Ons dronkverdriet is weg na die!
    🔥🎵🎉🔊
    Die liedjie was en is steeds een van die bestes op Loki se debuut Afrikaanse album.. ek wonder hoekom...? Want FRANCOIS VAN COKE feat.!!!
    🤘♥️😎💪
    What a collab

    • @SumaréLineq
      @SumaréLineq 11 місяців тому

      Nag lekker slaapies sweetdriems my vrient ❤

  • @kaylinwolle1743
    @kaylinwolle1743 10 місяців тому +1

    Ek gaan die song gou sommer af dwing op my vriende 😂 hulle Sal saam my sing!!!!

  • @michellecalitz7294
    @michellecalitz7294 4 місяці тому

    Jissou hierdie is amazing julle. Love it.

  • @biancapool549
    @biancapool549 11 місяців тому +1

    ___❤‍🔥🤟❤‍🔥
    ❗ YES❗
    ❗LOVE DIT ❗
    🙌 🙌

  • @HildaOConnell-f5j
    @HildaOConnell-f5j 11 місяців тому +1

    Puik song! Klank en woorde is tops. Soveel dieper as die titel! Well done Manne!

  • @ruansmit3431
    @ruansmit3431 10 місяців тому +4

    Fokkit ek like die liedjie en is sommer meer liewer vir my mense.

  • @JohandriMulder
    @JohandriMulder 10 місяців тому

    Love it jullle

  • @DcryptFunny
    @DcryptFunny 11 місяців тому

    Stout!!!

  • @jpkuyler6316
    @jpkuyler6316 11 місяців тому

    Mooi song boys! Luister hier van China af en my Afrikaner hart is in Jeffreys baai met die song! Trots Afrikaans!

  • @princevegeta3325
    @princevegeta3325 9 місяців тому

    Die Staal draad befok! Nuwe Fav!!!! Dankie frans vir jou bydra

  • @simonjaspermusic
    @simonjaspermusic 11 місяців тому +1

    Uiteindelik 'n video hiervoor!

  • @darrenhalgreen9622
    @darrenhalgreen9622 9 місяців тому

    Siek song! Moet meer views he

  • @chandremarais9479
    @chandremarais9479 11 місяців тому +1

    Whooohooo!!!

  • @mikewood9514
    @mikewood9514 11 місяців тому

    Fokken cool jou gangster.

  • @mariaan7962
    @mariaan7962 11 місяців тому

    So mooi❤🤘🏻 Nogsteeds verlief op die song

  • @rafntumble
    @rafntumble 10 місяців тому

    Great song en net so great video!

  • @louis_ellis.2410
    @louis_ellis.2410 8 місяців тому

    Voken awsome!!!!🤘🏻🤘🏻

  • @aristatuisvandenberg2180
    @aristatuisvandenberg2180 11 місяців тому

    geheime teen die muur ja..

  • @Gemmerkoekie
    @Gemmerkoekie 9 місяців тому

    En die wyn krap so diep....

  • @FranVrede
    @FranVrede 11 місяців тому

    Dik Ttune!!!

  • @chrisfalcon9804
    @chrisfalcon9804 9 місяців тому

    mediocre