Goeie advertensie vir die ou SALugdiens met tussenlandings in Salisbury en Luanda! Die goeie ou dae, voor uhuru in 1975 die subkontinent begin verwoes het. Ek onthou dat ek die fliek destyds in SA gesien het, maar bly die afgelope 17 jaar in Patagonië, Chile. My neef, wat vir 'n kort tyd in sy Tukkies jare met Anele Jonker uitgegaan het, sit nou al 20 jaar in Skotland. Die SA diaspora!
Baie dankie vir die mooi rolprent stuur ons nog afrikaanse rolprente
Dankbaar dankbaar vir weer goeie ou flieks sit bietjie trompie en bokse bende op asb Dankie
Baie dankie vir die mooi rolprent stuur vir ons nog asb
UA-cam sal nie, hulle hou nie van afrikaanse flieks nie
Dankie vir die movies ek geniet dit
Baie dankie vir die mooi fliek stuur nog asb
Pragtige Sybel mooiste rolprente
Yes Sybel was 1 awesome aktrise gewees
N baie mooi storie. Hartseer maar ook tog prakties moontlik... ❤❤
Goeie advertensie vir die ou SALugdiens met tussenlandings in Salisbury en Luanda! Die goeie ou dae, voor uhuru in 1975 die subkontinent begin verwoes het. Ek onthou dat ek die fliek destyds in SA gesien het, maar bly die afgelope 17 jaar in Patagonië, Chile. My neef, wat vir 'n kort tyd in sy Tukkies jare met Anele Jonker uitgegaan het, sit nou al 20 jaar in Skotland. Die SA diaspora!
Whao dankie baie mooi
Babs Laker het altyd die rol van ‘n hartelose ma gespeel…ook in Ballade vir ‘n enkeling het sy die rol van ‘n hartelose ma gespeel.
I think I remember this movie before. It use to be a raid series
Ai, dis hartseer storie......en spyt kom te laat.
Meeste afrikaanse rolprente was so dramaties........
So n baie baie goeie fliek beter as baie van vandag se afrikaanse flieks. Daleen jy kan so trots wees op jou pa en ma.
So bly hierdie fliek is uiteindelik beskikbaar gemaak. Wat van "Ter wille van Christine"?
Tillie se kanaal het dit.
Jammer vir die swak gehalte......