Boland - 1974 Fliek Movie
Вставка
- Опубліковано 25 січ 2025
- Die aantreklike Bolandse wynmaker Pieter-Jan van Yssen wil met sy ryk, bedorwe meisie trou en huur ’n bestuurder vir sy plaas vir wanneer hy op sy wittebrood gaan. Maar toe Jakobus Johannes Lodewikus du Toit op die plaas aankom, vind Pieter-Jan uit dis ’n vrou. Hy probeer Kobie soos ’n man behandel, maar dit raak al hoe moeiliker. Teen die tyd dat hy besef sy is die vrou vir hom, is sy aan sy beste vriend verloof en het sy troudag aangebreek.
Directed by:
Bertrand Retief
Writing Credits:
Gilbert Gibson - (screenplay) and
Bertrand Retief - (adaptation)
Cast: (in credits order)
Chris du Toit - Pieterjan van Eyssen
Annamey Brink - Kobie du Toit
Wena Naudé - Tant Em
Gaby Getz - Melodie van der Stel
James White - Mike Roberts (as Jimmy White)
Sophia van Rooyen - Genade
Stewie Stevens - Swartjan
Cobus Robinson - Lourens Lubbe
Renche Strydom - Fashion shop lady
Gamiet Pieterse - Galiepie
Produced by:
Ben Vlok - producer
Music by:
David Pollecutt
André Viljoen - (as Andre Viljoen)
Cinematography by:
Ivo Pellegrini
Film Editing by:
Oscar Burn
Costume Design by:
Peter Soldatos
Makeup Department:
Ashley Ferne - hair stylist (as Ashley Fern)
Irene Haselau - makeup artist
Production Management:
Theo Theron - production manager
Sound Department:
Peter Fokazi - sound
Cas Odendaal - final mix
Alan Thornhill - assistant sound
Camera and Electrical Department:
Ken Eddy - aerial photography
James Gardner - assistant camera
Chris Hartzenberg - still photographer
Editorial Department:
Derek Ward - assistant editor
Script and Continuity Department:
Gaby Getz - continuity
Additional Crew:
Chris Koch - publicist
Buster Reynolds - production assistant
Tobie Winterbach - marketing
#Boland
#OnsTaal
#Afrikaans
Nog steeds 'n pragtige film. Musiek uit die boonste rakke.
My ma het wou so graag die fliek weer sien, dankie dat jy dit met onsgedeel het
Lekker man lekker gelag en geniet... Baie dankie vir die plasing........
Pragtige film gewees met Wena Naudé👌👌
Excellent
ONS MOEDERTAAL, NOG SUIWER , LEKKER OM DIT TE HOOR UIT DAAI ERA
Sal nooi weer sulke mooi films kry. Baie geniet
ek was net n jaar later gebore gewees
Ja wat DIT WAS !!!suid afrika ..groete uit die midde ooste . Baie dankie vir die oplaai. Wees veiling .
Mooi
Fantasties ek love die movie ❤❤❤❤
Pragtige film!
Dit was nou oulik! Baie dankie.
So geniet xx
Baie dankie. Oulik
Ag baie vervrisend. Seker die beste flek.
"...my sosaties inspan vir die okkasie"😂😂
Hoe mi's ek wellington en die paarl nou, ek was in hugenote laerskool op wellington gewees en ekt by huis Andrew Murray kinderhuis gebly
Baie geniet! Dankie!
Acapellakoor🎼🎻🎷🎤
The dove cooing in the background was the best actor.
Prrragtig hoor?? Uitstekend!! Baie dankie hoor??
Baie geniet Tillie nog meer asb
Ek het al 200+ afr movies gekyk gaan Google die name.
Lieflik
1974, die jaar wat Noord-Transvaal die Curriebeker gewen het, wen vir Transvaal 17-15 in die eindstryd op Loftus. 🩵