Dit bly een van die mooiste afrikaanse flieks het dit al `n paar keer gekyk en waar is Lelik is my offer se fliek net so mooi die twee flieks is van die beste ooit. Dankie ek waareur dit so.💯👍💚
dit is ongelooflik mooi en die liefde vir lelik is net groot, laat my so dink aan ons hond wat ook lelik was hy het ook so gelyk lelik van liefde onbeskryflik groot baie hartseer maar mooi
It could also be that when this film was released, it was released in South Africa only: no need for subtitles as most South Africans - like myself - are multilingual.
I am an Afrikaner, this film was made for an Afrikaans audience to be distributed in South Africa. The producers at that time would not have thought in their wildest dreams that this will be viewed by an international audience. The market for Afrikaans movies and the Afrikaans movie industry is very very small. I can promise you no malice was intended.
My Oupa het gister verjaar, hy is 88. Hy soek so graag die 1961 fliek deur James Norval - "Spore in die Modder". Is daar iemand wat weet waar ek dit kan kry/kyk?

Echt fantastisch om te zien. Na 5 minuten zat ik helemaal in die film. Mooie taal broeders. Bedankt!
Thank you so much for sharing. 🇺🇸💕
Baie dankie ek kyk vir.... ek weet nie hoeveelste keer, fantsstiese fliek!
Baie dankie vir die oplaai van hierdie oulike film. 😊
Dit was werklik vreeslik awesome! Baie dankie!
Die film gesien toe ek 7 jaar oud was. Kon dit nie vergeet nie.
Thanks for the upload! Lekker memories teruggebring
wat n wonderlike fliek geñiet dit bàie
I from Vietnamese , is movie very good !!! 👏👏👏
So so mooi!
Baie mooi film.., 👌❤️ dit maak net my hart seer elke keet dir poliesieman weier dat Willim nie met sy bassie woon nie 😭😭😭
baie dankie , kan jy dalk die opvolg kry, ' lellik is my offer'
mooi film man baie dankie.
Dankie man
baie movie, kan jy miskien vir paljas kry
dit is ongelooflik mooi en die liefde vir lelik is net groot, laat my so dink aan ons hond wat ook lelik was hy het ook so gelyk lelik van liefde onbeskryflik groot baie hartseer maar mooi
Because I love it
19:00 sies vir die man wat die seun nie help nie. Maar die movie is oulik
I believe it is out of malice that Africans do not put subtitles in English. Because they are an intelligent people
It could also be that when this film was released, it was released in South Africa only: no need for subtitles as most South Africans - like myself - are multilingual.
I am an Afrikaner, this film was made for an Afrikaans audience to be distributed in South Africa. The producers at that time would not have thought in their wildest dreams that this will be viewed by an international audience. The market for Afrikaans movies and the Afrikaans movie industry is very very small. I can promise you no malice was intended.
Eh Chief, how is that monster under your bed
SAP het smart gelyk daai jare
lekker man
ik als Nederlander kan dit verstaan :D
thats cool dude
En waar is "Lelik is my offer"?
My Oupa het gister verjaar, hy is 88. Hy soek so graag die 1961 fliek deur James Norval - "Spore in die Modder". Is daar iemand wat weet waar ek dit kan kry/kyk?
nasionale argief in pretoria
yes love great than the eye able see great move/ons moet dankbaar waat ons het in die liver/en moet ons gelove in got siet
The most destructive force in the universe? Alcohol & other drugs - including Sugar.
Die vokkon propaganda het toe al beginne...BEKOTSENSWAARDIG.. nie die storie nie net die propaganda