Dodo Nyoka - Frikkie vir 'n Rukkie (Amptelike Musiekvideo)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 28 чер 2023
  • Koop of luister 'Frikkie vir 'n Rukkie' hier - DodoNyoka.lnk.to/FrikkieVirnR...
    Volg Dodo Nyoka op sosiale media:
    Facebook - DodoNyoka?mi...
    Instagram - dodonyoka_music...
    TikTok - www.tiktok.com/@dodonyoka_mus...
    _____________________________________________________
    Lirieke:
    Sit maar hier met ’n warm bier met ’n melodie in my kop
    Skip die werk want ’n miljoenêr is ’n iets wat Ekke Sal word
    Staan ’n girl by die pooltafel met ’n coke en arms gevou
    Een twee drie, stap die manne in en ek voel hier kom ’n ding nou
    Gee my nog ’n koue biertjie die dinge gaan ’n bietjie freaky raak
    Hey! Hey! Maak los daai kop en ’n,
    Hey! Hey! Moenie eenkeer stop en ’n,
    Hey! Hey! Want ons almal soek ’n stukkie,
    Wees ’n Frikkie vir ’n rukkie vanaand
    Hey! Hey! Gaan nou mal vanaand en ’n,
    Hey! Hey! Net soos gisteraand en ’n,
    Hey! Hey! Want ons almal soek ’n stukkie,
    Wees ’n Frikkie vir ’n rukkie vanaand
    Frikkie vanaand. Oh, net ’n Frikkie vanaand
    Waar’s ek nou, ek kan nie onthou,
    Wat daai laaste enetjie was?
    My kop is seer maar ek willie leer
    Kom ons vat nog enetjie vas
    Flippen hel ek wil jou vertel
    Maar jy sal moet sien om te glo
    Daar was ’n stopstraatpaal en ou wat val
    En ’n koei en ’n perdekar ook
    Gee my nog ’n koue biertjie die dinge gaan ’n bietjie freaky raak
    Hey Frikkie!
    Hey! Hey! Maak los daai kop en ’n,
    Hey! Hey! Moenie eenkeer stop en ’n,
    Hey! Hey! Want ons almal soek ’n stukkie,
    Wees ’n Frikkie vir ’n rukkie vanaand
    Hey! Hey! Gaan nou mal vanaand en ’n,
    Hey! Hey! Net soos gisteraand en ’n,
    Hey! Hey! Want ons almal soek ’n stukkie,
    Wees ’n Frikkie vir ’n rukkie vanaand
    Frikkie vanaand. Frikkie vanaand
    Hey! Hey! Maak ’n los daai Frikkie!
    Hey! Hey! Kom ’n raas ’n bietjie!
    Hey! Hey! Maak ’n los daai Frikkie!
    Frikkie, Frikkie, Frikkie, hey!
    Hey! Hey! Maak los daai kop en ’n,
    Hey! Hey! Moenie eenkeer stop en ’n,
    Hey! Hey! Want ons almal soek ’n stukkie,
    Wees ’n Frikkie vir ’n rukkie vanaand
    Hey! Hey! Gaan nou mal vanaand en ’n,
    Hey! Hey! Net soos gisteraand en ’n,
    Hey! Hey! Want ons almal soek ’n stukkie,
    Wees ’n Frikkie vir ’n rukkie vanaand
    Frikkie vanaand. Frikkie vanaand
    Net ’n Frikkie vanaand

КОМЕНТАРІ • 64

  • @margaretdysel9889
    @margaretdysel9889 5 місяців тому +4

    My kleinkind se naam is Frikkie!! DIE IS SY SONG!!! Dankie jy is puik en jou stem!!!!😮 jy mag maar 🎉love LOVE LOVE die song!!!

  • @alsoknownasleena
    @alsoknownasleena 7 днів тому

    God het jou geseên boeta. Jou stem is ales! Liefde uit 🇳🇦 Namibië!

  • @maritazietsman7691
    @maritazietsman7691 3 місяці тому +1

    Just saw your video on TikTok. Listening to all your songs on UA-cam now. I'M A FAN

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Рік тому +3

    Die frikkie gaan hier wees nie net vir 'n rukkie nie, maar vir 'n lannng, lang tyd.
    🎉

  • @portiamatlabe5684
    @portiamatlabe5684 8 місяців тому +1

    Wonderlike liedjie dit was lekker ek is baie baie gelukking Awesome stem 💖💖

  • @melissamustapha7979
    @melissamustapha7979 6 місяців тому +1

    Love love love it
    Will do do ❤❤❤🎉🎉

  • @johnpeterlaws4813
    @johnpeterlaws4813 10 місяців тому +1

    Yes DodoJohn in George Dansplaas dis good good n leke kouie met ou Frikkie😂

  • @biancaduplooy1421
    @biancaduplooy1421 Рік тому +1

    Dodo lief jou songs baie baie dankie vir die awesome mens wat jy is Jy Rock

  • @diunedekock
    @diunedekock 10 місяців тому

    Love jou musiek

  • @martynel4786
    @martynel4786 Рік тому +4

    Wonderlike song vir 'n Vrydag! Awesome Dodo

  • @wilnaford8884
    @wilnaford8884 Рік тому +3

    11h00...DIS NOU STUNNING.
    ONS GOUE SEUN DAAR DOEN JY DIT WEER.🥳🥳🥳
    DODO EK LOVE DIE SONG.
    CONGRATS..!!
    LUV U ❤

  • @dewaldhorn1463
    @dewaldhorn1463 Рік тому +1

    JY HET DIT WE GEDOEN !!!!!!
    LEKKER SONG ALWEER

  • @gerhardvanstaden389
    @gerhardvanstaden389 Рік тому +1

    Ou Grote jy het Talent.

  • @user-pj7mt5ql4k
    @user-pj7mt5ql4k Рік тому +1

    N song Duisend love it !🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉

  • @djabbottweb
    @djabbottweb Рік тому +2

    Lekker tune
    😊😊😊

  • @ronellemurray6799
    @ronellemurray6799 Рік тому +1

    Baie mooi Frikkie❤

  • @caseysimani787
    @caseysimani787 Рік тому +1

    Best Ever

  • @riamans2838
    @riamans2838 Рік тому +1

    Super awesome soos altyd ❤❤❤❤

  • @user-iu8sw7tk7w
    @user-iu8sw7tk7w Рік тому

    Hulle mane maak my dag sing
    Gereeld asb love u guys d music is ❤❤❤

  • @user-tv7hd7hd8d
    @user-tv7hd7hd8d 11 місяців тому +1

    Die hond is soo cute❤❤

  • @frikkieschoeman6295
    @frikkieschoeman6295 Рік тому +1

    Ek wat gedoop is Frikkie voel geëerd 🔥

  • @duaneputter
    @duaneputter Рік тому +2

    love dit dodo jy het goed gedoen . hierdie song gaan n groot vibe word . jy is awesome dankie vir die song dodo hy gaan aan die brand wees die song .😉❤‍🔥❤‍🔥❤‍🔥❤‍🔥💯

  • @elizevanderlinde843
    @elizevanderlinde843 Рік тому +1

    Kan nie wag nie 🎉😂❤ nog n groot sukses

  • @petertoshparehwa7195
    @petertoshparehwa7195 Рік тому +1

    lekker lekker🎉 Doldo always unbelievable 🫶🔥

  • @AliciaCampbell-dx9xi
    @AliciaCampbell-dx9xi 7 місяців тому

    Jy is awesome dodo 🎉

  • @sonetteleroux7023
    @sonetteleroux7023 Рік тому +3

    Love dit. #frikkievirnrukkie 💙

  • @jeandreduplessis6339
    @jeandreduplessis6339 Рік тому +1

    Dodo my yster wat n groot vooreg was dit gewees om in jou video te kan wees😱😎👀 die video is beslis een vir die boeke well done pella🎶

  • @simonecrause-ee6ne
    @simonecrause-ee6ne Рік тому +1

    Loooove dit Dodo!🎉

  • @jolandabecker1095
    @jolandabecker1095 Рік тому

    Aweeeeesssssommmmeee!!!!

  • @user-fk8vh6fn6o
    @user-fk8vh6fn6o Рік тому

    Love jou musiek di song is lit

  • @romuelhowe7005
    @romuelhowe7005 Рік тому +1

    Awesome Dodo, goed gedoen Frikkie !!!

  • @biancabarnard5092
    @biancabarnard5092 Рік тому

    love dit!!!

  • @user-qy4gg2cs7x
    @user-qy4gg2cs7x 11 місяців тому

  • @estiemertz6105
    @estiemertz6105 Рік тому

    🎉🎉🎉 Wow!!

  • @michellejansevanrensburg2096

    EK LOVE DIIIT

  • @annalisaberry
    @annalisaberry Рік тому +1

    Ek love die video!!!!❤❤❤

  • @user-gf8qp2uw8e
    @user-gf8qp2uw8e Рік тому

    Wow dus mos nou n song dodo hel mens kan mos leke braai op hom

  • @WendyKay-zl6pe
    @WendyKay-zl6pe 7 місяців тому

    Ek like it

  • @willemlombard04
    @willemlombard04 Рік тому

    Ohhhhh love ditttttt❤❤❤❤❤🔥daair droppp

  • @nixif2718
    @nixif2718 Рік тому +2

    Awesome Dodo 🎉 Love dit!!! Hou so aan, kan nie wag vir nog n volgende nie.

  • @michellemclaughlin4807
    @michellemclaughlin4807 Рік тому +1

    Love it ❤ Baie goeie musiek video

  • @monicavanrhyn6574
    @monicavanrhyn6574 Рік тому +2

    Dodo daar doen jy dit weer 💃 laat mens se voete jik.Een awesome song en video ❤

  • @GoonNationZa
    @GoonNationZa Рік тому +1

    Dodo 💫💣💢💥💥💥💥💥💥 Great stuff man

  • @melanibeukes6963
    @melanibeukes6963 Рік тому

    Awesome Dodo❤❤❤❤🇳🇦🇳🇦🇳🇦

  • @user-tu4ck1qh6j
    @user-tu4ck1qh6j 11 місяців тому

    ❤so sweet voice Dodo,I love ur music 🎵 so much

  • @AbbyDixon-hs1bl
    @AbbyDixon-hs1bl Рік тому

    Love hom nice lka dans op hom

  • @melissamustapha7979
    @melissamustapha7979 6 місяців тому

    ❤❤❤❤❤❤🎉🎉🎉

  • @esmejansevanrensburg2070
    @esmejansevanrensburg2070 Рік тому

    Cool song😎

  • @isabelnel2488
    @isabelnel2488 Рік тому +2

    What a great song and creative video. Love the idea! I also want glasses like that... Well done!

  • @nickyfoxnel
    @nickyfoxnel Рік тому

    Lekker Buddy

  • @patriciasybellarudman9403
    @patriciasybellarudman9403 Рік тому

    Hi Dodo jy moes ons bekende Frikkie gebruik het in jou misiek video. Hy is ñ helse goeie Frikkie 😂🎉❤

  • @jacquesschwartz
    @jacquesschwartz Рік тому

    🎉lekker kuier song chomma

  • @diunedekock
    @diunedekock 10 місяців тому

    Ek hoor jy het ons Vidio gesien van ons melodrama dodo #welkomvolkskool

  • @jdrandom5728
    @jdrandom5728 Рік тому

    Brandwag Bo

  • @nadienzwarts2340
    @nadienzwarts2340 Рік тому

    Kani wag nie sien so uit daarna

  • @ingebeets2772
    @ingebeets2772 Рік тому

    !!!!!

  • @freddieschmidt1062
    @freddieschmidt1062 Рік тому

    😊 ek kyk die video vir die oulike sanger

  • @patriciasybellarudman9403
    @patriciasybellarudman9403 Рік тому

    Jy het klaar die biker baadjie aan. Ghost Riders VP Frikkie Bo!!!

  • @yvonicjansevanrensburg9324
    @yvonicjansevanrensburg9324 Рік тому

    jeandre du plessis

  • @francoissteyn6755
    @francoissteyn6755 10 місяців тому +1

    Sjoe..sy afrikaans is beter as myne...