Dodo Nyoka - Jou Land (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 9)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 22 жов 2024

КОМЕНТАРІ • 99

  • @ronelvandermerwe2159
    @ronelvandermerwe2159 Рік тому +5

    Wow Dodo .... ek onthou jou nog van die groentjiekonsert in gr 8, by Hans Moore, toe't ek al geweet, hierdie laaitjie gaan groot Berge uitklim. Baie baie trots op jou 🤗

  • @Adri-oj3yt
    @Adri-oj3yt 2 роки тому +22

    Pragtige stem. Hy sing so mooi. Ek sal graag wil hoor hoe sing hy een van Theuns se songs.

    • @B_Thunderbolt_
      @B_Thunderbolt_ 2 роки тому +5

      Presies wat ek gedink het👌🏼 “Soos Bloed” of “Net Voor die storm kom” 🙏🙏🙏

    • @dodonyoka9040
      @dodonyoka9040 2 роки тому

      Baie dankie Adri die Theuns cover is op my Tik tok page🌻

    • @minkelottering3276
      @minkelottering3276 2 роки тому +2

      Hy is soos die tweede Refense. Love sy stem

    • @B_Thunderbolt_
      @B_Thunderbolt_ 2 роки тому +1

      @@minkelottering3276 Hy moet Reisiger sing. Ek will hoor hoe klink dit met sy stem. Of n duet met refentse sal nog beter wees. 👌🏼 hulle het daai Theuns-agtige stemme.

    • @fionarykenberg8263
      @fionarykenberg8263 2 роки тому

      Yesss

  • @kotxino1239
    @kotxino1239 11 місяців тому +1

    Een kleurrijke stem die een betekenisvol lied met passie brengt. Deze versie vind ik nog mooier dan het origineel, door de breekbaarheid. Je hoeft geen Afrikaner te zijn om de sterke boodschap te voelen, die van doorgaan ondanks samengepakte donkere wolken. Afrikaanse liedjes vertolk je geweldig. Zou je graag een keer met dezelfde intensiteit in het Nederlands horen, en - waarom niet - in Nederland.

  • @B_Thunderbolt_
    @B_Thunderbolt_ 2 роки тому +6

    Die wenner van Seisoen 2 🔥👌🏼🎸🌅

  • @Mimmi1547
    @Mimmi1547 2 роки тому +5

    Een van my gunsteling deelnemers! So opregte hart and baie talent!

  • @loreabadenhorst8984
    @loreabadenhorst8984 Рік тому

    Hoendervleis mooi.... Jy is sopas my mees gunsteling sanger.. Dis mense soos jy wat ons mense bymekaar hou

  • @cleopatrasakawenga3643
    @cleopatrasakawenga3643 Рік тому

    he was my fafourite contestant wow DODO

  • @andreminnaar77
    @andreminnaar77 2 роки тому +4

    Wat ń pragtige lied, wonderlik gesing!

  • @marylenbraclyn7701
    @marylenbraclyn7701 Рік тому

    You are a star andwill go far.
    Bly nederig soos jy is. Jou voete is stewig gevestig.

  • @zirkroarty7652
    @zirkroarty7652 Рік тому

    WoW...Luister dit OOR-OOR!!!

  • @jolandabecker1095
    @jolandabecker1095 2 роки тому +6

    Net ongelooflik Dodo!!! Soveel emosie en musikale intelligensie. Net WOW!!!!

  • @biancaolivier8742
    @biancaolivier8742 2 роки тому +1

    Oew net om hier te kan kyk Se vir my jy my hart gesteel. Jy sing pragtig mag jy wen.

  • @RoRoArtSweden
    @RoRoArtSweden 2 роки тому +8

    One of my favourite contestants. ❤️ Lovely voice

  • @francoisferreira2488
    @francoisferreira2488 2 роки тому +3

    Die talent is verstommend hierdie jaar!!!!!

  • @elsagilbert1584
    @elsagilbert1584 4 місяці тому

    Wow jy is awesome

  • @rianatheron3338
    @rianatheron3338 2 роки тому +2

    Outstanding Jong man .. Puik

  • @leonard760930
    @leonard760930 Рік тому

    Dankie Appel!!!

  • @helenewessels8068
    @helenewessels8068 2 роки тому +3

    Joh, baie mooi. Soveel talent

  • @hanneliereinhardt8727
    @hanneliereinhardt8727 Рік тому +1

    Pragtig!. So trots op jou.

  • @Dmkk8
    @Dmkk8 Рік тому

    Fokkkkkit dis mooi . Weldone buddy my goosebumps is unreal op die song

  • @amandajonck7341
    @amandajonck7341 2 роки тому +2

    Jy ht so mooi gesing. Ht hoendervleis gekry. Jy kan ver kom

  • @ilzekoen2710
    @ilzekoen2710 2 роки тому +2

    Loveeeeeee sy stem!!!

  • @mario-lizepretorius3514
    @mario-lizepretorius3514 2 роки тому +5

    Dis presies hoekom ek n trotse SUID AFRIKANER is. Jy sing stunning jy is stunning en gee jouself n pat on the back en se vir jouself WE MADE IT BUDY ..want Glo my Jys reeds daar

  • @LuRothman
    @LuRothman 2 роки тому +8

    Amazing! Unique voice, storytelling voice with a passion to it! A hopeful passion not a heartbreaking passion

  • @zeldadutoit9803
    @zeldadutoit9803 2 роки тому +1

    Beautiful, hoendervleis mooi

  • @anrunegerber4697
    @anrunegerber4697 2 роки тому +11

    Ek weet nie wie kyk na die comments nie maar die is n wenner stem.Ek sal defnitief sy cds koop en sy lives gaan kyk!!!

  • @badendowie4889
    @badendowie4889 2 роки тому +4

    Well done good sir!

  • @maxismgwaze2873
    @maxismgwaze2873 Рік тому

    Dodo u were the BEST

  • @daphnemarais1540
    @daphnemarais1540 Рік тому

    Pragtig

  • @jnvproductionsuk
    @jnvproductionsuk 2 роки тому +2

    Go DoDo! Ons hou vir jou duime vas!! Groete, Johan 🤙🏻

    • @dodonyoka9040
      @dodonyoka9040 2 роки тому

      Baie dankie Johan ek waardeer julle!🙏

  • @julieannefourie1981
    @julieannefourie1981 2 роки тому +2

    Ek kry hoendervleis..Dis ongelooflik mooi.
    Well done!!

  • @kimlyle7983
    @kimlyle7983 7 місяців тому

    Awesome ❤

  • @mariaandeswardt6364
    @mariaandeswardt6364 2 роки тому +1

    Sooo mooi. Dankie

  • @kayleighspies3282
    @kayleighspies3282 2 роки тому +2

    Skoon n' traan gepik baie mooi stem

  • @christoels8110
    @christoels8110 Рік тому

    Hierdie seun maak my vreeslik opgewonde oor ons taal, Afrikaans.

  • @kariensmith8147
    @kariensmith8147 2 роки тому +2

    Wow!!

  • @anettethirion6109
    @anettethirion6109 2 роки тому +1

    Dis mooi

  • @mbalimoreki6279
    @mbalimoreki6279 Рік тому

    Wow amazing

  • @zeldadutoit9803
    @zeldadutoit9803 2 роки тому +1

    Amazing awesome beautifuk hou so aan Dodo❤

  • @sagesse9551
    @sagesse9551 Рік тому

    Stunning!!!

  • @OnlyJesus77
    @OnlyJesus77 2 роки тому +4

    Love it❤️

  • @Chalk-w9m
    @Chalk-w9m 2 роки тому +1

    Dodo, jy my gunsteling

  • @freddieschmidt1062
    @freddieschmidt1062 2 роки тому

    Dodo , Hello, jy sing vreeslik mooi. Dankie dat jy afrikaans gekies het om te sing. Ek was vreeslik omgekrap toe ek vandag se episode gesien het shame man jy het mooi gesing

  • @pepsiganda2427
    @pepsiganda2427 Рік тому

    I love his voice it woou's me

  • @kaballas123
    @kaballas123 Рік тому

    Van austin tx Hierdie is bedonderd wow. Hy gaan baie albums sell

  • @nyamekaswaartbooi4947
    @nyamekaswaartbooi4947 2 роки тому +1

    What a lovely voice

  • @fadwajansen9646
    @fadwajansen9646 2 роки тому

    I listened to 3 songs of this guy WOW - UITSTEKEND

  • @isabelnel2488
    @isabelnel2488 2 роки тому +2

    I am sooooo proud of you💕🌸

  • @marnap2
    @marnap2 Рік тому

    Hello Daar ,,, hierdie Tannie is beslis n "fan" ... Ek sien hulle request n Theuns cover maar ek sou graag n Dozi song wou oor ... Wel gedaan ...groete

  • @nicolinejoubert8911
    @nicolinejoubert8911 2 роки тому +1

    Awesome

  • @jacquesjansevanrensburg265
    @jacquesjansevanrensburg265 2 роки тому +2

    👏👏👏👏

  • @hestercoertzen5475
    @hestercoertzen5475 2 роки тому

    Histeries!!!!

  • @RuanBotha-ry6qc
    @RuanBotha-ry6qc 7 місяців тому

    Ek wens ek kan myself ook kan kry op stage soos julle almal want Ek Weet Ek het n groot groot getuienis om te gee oor die hele Suid Afrika.

  • @tjops1000
    @tjops1000 Рік тому

    Wat 'n verrassing, pragtige stem. Anita Jackson, Bloemfontein

  • @amandajonck7341
    @amandajonck7341 2 роки тому +2

    Bok van Blerk se songs sal ook by hom pas

    • @dodonyoka9040
      @dodonyoka9040 2 роки тому

      Sal gaan luister!🤠🌻

    • @irnajordaan435
      @irnajordaan435 Рік тому

      Ongelooflike Sanger. Sal enige tyd sy shows gaan kyk.

  • @marilizehoenderbeeton87
    @marilizehoenderbeeton87 2 роки тому +1

    Love hom

  • @mandaengelbrecht1940
    @mandaengelbrecht1940 Рік тому

    Aryyweu❤😂🎉😢😮😊😊😮

  • @juleneswart2224
    @juleneswart2224 Рік тому

    Ek is super laat na die party en dit is jammer dat ek jou musiek nou eers gevind het na al die posts rakende die wenner van die kontrak (ek kyk gladnie tv nie). Jou stem en gees in Afrikaans is ongelooflik! Sien uit na wat jy die musiek industrie nog sal bied.

  • @natashahorne592
    @natashahorne592 2 роки тому +1

    Amazing 😍