More Danie Dankie Vir kosbare Boodskap v Oggend jou Tempel waar Jesus Woon Moet Skoon wees jou Hart Moet Skoon wees alle onkruid In Jou Hart Moet uitgehaal word dat dit GOD nie seer Maak as Hy sien die Sonde wat JY doen waar JY Gaan is GOD Met Jou Hy Sien als Raak hoe seer is God se hart as ons Aan Hou Met sonde Here Reinig My hart dat U daarin Kan woon U woon in Almal se Harte Gee ons vandag n rein Hart o Heer ASB 😢✝️🛐🙏🏻🙏🏻🤗🙌🏻❤️
Dankie Vader dat U in my bly watter voorreg het ons om U Tempel te wees nie, dankie vir U liefde day U na U aarde gekom het om ons te red,ek loof en prys U Grote Naam alleen Amen ABBA Vader Amen 🙏❤️ Dankie Danie vir jou altyd welkome boodskap uit die woord van God, Jesus seen al die Predikers wat U woord vir ons bring AMEN ABBA Vader🙏God seen jou en gesin met Sy opregte liefde uit Sy hart Amen 🙏. Groete seen en Grootste Genade van Bo uit Sy Hemelse Woning 🙏🧡 DV tot more 🙌🫶
Amen🙏..... Dankie My Vader Dat U Binne my woon..... Ons REDDER, SALIGMAKER en VERLOSSER.... In U Heilige Naam Alleen.... Amen🙏
Amen.
Amen, dankie Here dat U in my hart wil woon, help my om my hart rein te hou, ek loof en prys U heilige naam.❤❤❤
Amen.
Goeie môre. Amen. Dankie vir die kragtige en ware boodskap. God woon elke dag binne ons. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌲🌥️❤️✝️🙌
Dankie Andrè, Geseënde dag vir jou.
More Ds Danie so mooi boodskap ja die Here Woon in ons harte nie in geboue nie. Here help my om U wil te doen. Amen in Jesus se naam❤❤
Amen. Dankie Helmus.
More ds Danie ek luister elke oggend jou boodskap. Jou preke is ongelooflik mooi. Ek waardeer dit baie. Mooi dag vir jou
Dankie Hantie dat jy so getrou luister. Ek is bly jy geniet die boodskappe. Alle eer aan die Here.
Baie dankie vir die mooi boodskap boodskap uit Pretoria Noord ❤❤
Dankie Charlotte, dis 'n groot plesier. Lekker om van jou te hoor.
Amen en amen 🙏🏻 ❤
More Danie Dankie Vir kosbare Boodskap v Oggend jou Tempel waar Jesus Woon Moet Skoon wees jou Hart Moet Skoon wees alle onkruid In Jou Hart Moet uitgehaal word dat dit GOD nie seer Maak as Hy sien die Sonde wat JY doen waar JY Gaan is GOD Met Jou Hy Sien als Raak hoe seer is God se hart as ons Aan Hou Met sonde Here Reinig My hart dat U daarin Kan woon U woon in Almal se Harte Gee ons vandag n rein Hart o Heer ASB 😢✝️🛐🙏🏻🙏🏻🤗🙌🏻❤️
Dankie Connie vir jou mooi opmerking.
AMEN AMEN AMEN .
Amen🙏🏻🙏🏻🙏🏻
Amen danki.God genade kans
Amen.
Amen. More Danie dankie vir die wonderlike woord vandag. Seeninge.
Dankie Vader dat U in my bly watter voorreg het ons om U Tempel te wees nie, dankie vir U liefde day U na U aarde gekom het om ons te red,ek loof en prys U Grote Naam alleen Amen ABBA Vader Amen 🙏❤️ Dankie Danie vir jou altyd welkome boodskap uit die woord van God, Jesus seen al die Predikers wat U woord vir ons bring AMEN ABBA Vader🙏God seen jou en gesin met Sy opregte liefde uit Sy hart Amen 🙏. Groete seen en Grootste Genade van Bo uit Sy Hemelse Woning 🙏🧡 DV tot more 🙌🫶
Dankie Magda, mag die Here jou ook ryklik seën.
Ons Heer leer ons Sy Wil. Amen dankie my Heiland ek loof en is dankbaar
Amen.
AMEN.
DANKIE JESUS VIR SOVEEL SEEINIGE, EK LOOF EN PRYS U NAAM..
Amen.
Amen 🙏 🙏 🙏 ❤
Jesus dankie vir U liefde deur die jaar.
Amen.
Amen 🙌🏽🙏🏽.
Amen🙌🏼❤️‼️
AMEN
Amen!
Danie's u/17 100m record at the High School Despatch was 11:00
Amen
Amen 🙏 🙌