Danie Matthee
Danie Matthee
  • 700
  • 852 988
Ontdek Die Krag Van Galasiërs 6:1-5 - Bybelbrokkies: 22 Oktober. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Galasiërs 6:1-5. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor.
Rekeningbesonderhede om die bediening te ondersteun:
Naam: Obed
Bank: Capitec
Spaarrekening no: 1358097036
Takkode: 470010
Of sluit aan as 'n "MEMBER" van die kanaal.
Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.
My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.
Переглядів: 2 206

Відео

Ontdek Die Krag Van Johannes 15:18-21 - Bybelbrokkies: 21 Oktober. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Переглядів 2,4 тис.2 години тому
Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Johannes 15:18-21. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor. Rekeningbesonderhede om die bediening te...
Begeer Jy 'n Dieper Verhouding Met God? KYK DAN HIERNA!
Переглядів 1,4 тис.4 години тому
Soek jy 'n dieper verhouding met God? Kyk na hierdie video om te leer hoe om geestelik te groei en jou geloof te versterk. Rekeningbesonderhede om die bediening te ondersteun: Naam: Obed Bank: Capitec Spaarrekening no: 1358097036 Takkode: 470010 Of sluit aan as 'n "MEMBER" van die kanaal. Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder. Ek hoop hierdie vide...
Ontdek Die Krag Van Psalm 118:1-9 - Bybelbrokkies: 20 Oktober. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Переглядів 2,1 тис.4 години тому
Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Psalm 118:1-9. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor. Rekeningbesonderhede om die bediening te ond...
Ontdek Die Krag Van Handelinge 13:4-12 - Bybelbrokkies: 19 Oktober. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Переглядів 2,2 тис.7 годин тому
Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Handelinge 13:4-12. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor. Rekeningbesonderhede om die bediening t...
Ontdek Die Krag Van Genesis 39:7-15 - Bybelbrokkies: 18 Oktober. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Переглядів 2,7 тис.9 годин тому
Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Matteus 6:19-21. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor. Rekeningbesonderhede om die bediening te o...
Ontdek Die Krag Van Matteus 6:19-21 - Bybelbrokkies: 17 Oktober. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Переглядів 2,7 тис.12 годин тому
Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Matteus 6:19-21. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor. Rekeningbesonderhede om die bediening te o...
Ontdek Die Krag Van Jesaja 54:1-5 - Bybelbrokkies: 16 Oktober. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Переглядів 2,8 тис.14 годин тому
Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Jesaja 54:1-5. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor. Rekeningbesonderhede om die bediening te ond...
Ontdek Die Krag Van Psalm 117 - Bybelbrokkies: 15 Oktober. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Переглядів 2,5 тис.16 годин тому
Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Psalm 117. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor. Rekeningbesonderhede om die bediening te onderst...
Ontdek Die Krag Van Matteus 5:6-8 - Bybelbrokkies: 14 Oktober. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Переглядів 2,4 тис.19 годин тому
Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Matteus 5:6-8. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor. Rekeningbesonderhede om die bediening te ond...
'Hierdie Skinderstorie Het Heeltemal Hand Uitgeruk: 'VERE IN DIE WIND'. (INSPIREëRENDE STORIES)
Переглядів 71221 годину тому
Vandag se storie handel oor 'n jongman se stryd. Wat maak 'n mens wanneer leuens en skinderstories dryg om lewens te verwoes? "Vere in die Wind" waarsku ons om versigtig te wees wat ons sê, want nie net kan ander se leuens en skinderstories ons seermaak nie, maar ons woorde is kragtig en kan groot skade aanrig. Rekeningbesonderhede om die bediening te ondersteun: Naam: Obed Bank: Capitec Spaarr...
Ontdek Die Krag Van 1 Kronieke 16:8-14 - Bybelbrokkies: 13 Oktober. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Переглядів 2,3 тис.21 годину тому
Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit 1 Kronieke 16:8-14. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor. Rekeningbesonderhede om die bediening t...
Ontdek Die Krag Van 2 Korintiërs 9:6-11 - Bybelbrokkies: 12 Oktober. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Переглядів 2,3 тис.День тому
Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit 2 Korintiërs 9:6-11. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor. Rekeningbesonderhede om die bediening ...
Ontdek Die Krag Van 2 Konings 6:15-23 - Bybelbrokkies: 11 Oktober. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Переглядів 2,6 тис.День тому
Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit 2 Konings 6:15-23. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor. Rekeningbesonderhede om die bediening te...
Ontdek Die Krag Van Handelinge 8:14-17 - Bybelbrokkies: 10 Oktober. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Переглядів 2,4 тис.День тому
Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Handelinge 8:14-17. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor. Rekeningbesonderhede om die bediening t...
Ontdek Die Krag Van Psalm 116:1-11 - Bybelbrokkies: 9 Oktober. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Переглядів 2,5 тис.День тому
Ontdek Die Krag Van Psalm 116:1-11 - Bybelbrokkies: 9 Oktober. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Ontdek Die Krag Van Johannes 10:22-30 - Bybelbrokkies: 8 Oktober. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Переглядів 2,3 тис.14 днів тому
Ontdek Die Krag Van Johannes 10:22-30 - Bybelbrokkies: 8 Oktober. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Ontdek Die Krag Van Lukas 15:11-24 - Bybelbrokkies: 7 Oktober. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Переглядів 2,8 тис.14 днів тому
Ontdek Die Krag Van Lukas 15:11-24 - Bybelbrokkies: 7 Oktober. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Ontdek Die Krag Van Hebreërs 12:4-11 - Bybelbrokkies: 6 Oktober. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Переглядів 2,3 тис.14 днів тому
Ontdek Die Krag Van Hebreërs 12:4-11 - Bybelbrokkies: 6 Oktober. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Ontdek Die Krag Van Jesaja 49:8-16 - Bybelbrokkies: 5 Oktober. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Переглядів 2,3 тис.14 днів тому
Ontdek Die Krag Van Jesaja 49:8-16 - Bybelbrokkies: 5 Oktober. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Ontdek Die Krag Van Handelinge 5:34-42 - Bybelbrokkies: 4 Oktober. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Переглядів 2,7 тис.14 днів тому
Ontdek Die Krag Van Handelinge 5:34-42 - Bybelbrokkies: 4 Oktober. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Ontdek Die Krag Van Psalm 115:1-15 - Bybelbrokkies: 3 Oktober. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Переглядів 2,5 тис.14 днів тому
Ontdek Die Krag Van Psalm 115:1-15 - Bybelbrokkies: 3 Oktober. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Ontdek Die Krag Van Genesis 39:1-6 - Bybelbrokkies: 2 Oktober. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Переглядів 2,6 тис.14 днів тому
Ontdek Die Krag Van Genesis 39:1-6 - Bybelbrokkies: 2 Oktober. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Ontdek Die Krag Van 1 Petrus 4:7-11 - Bybelbrokkies: 1 Oktober. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Переглядів 2,4 тис.21 день тому
Ontdek Die Krag Van 1 Petrus 4:7-11 - Bybelbrokkies: 1 Oktober. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
BYBELBROKKIES - 30 September - 1 Tessalonisense 4:13-18 (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Переглядів 2,7 тис.21 день тому
BYBELBROKKIES - 30 September - 1 Tessalonisense 4:13-18 (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Ontdek Die Krag Van Rut 1:16-20 - Bybelbrokkies: 29 September. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Переглядів 2,2 тис.21 день тому
Ontdek Die Krag Van Rut 1:16-20 - Bybelbrokkies: 29 September. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Ontdek Die Krag Van Filippense 4:10-20 - Bybelbrokkies: 28 September. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Переглядів 2,3 тис.21 день тому
Ontdek Die Krag Van Filippense 4:10-20 - Bybelbrokkies: 28 September. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Ontdek Die Krag Van Psalm 114:1-8 - Bybelbrokkies: 27 September. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Переглядів 2,1 тис.21 день тому
Ontdek Die Krag Van Psalm 114:1-8 - Bybelbrokkies: 27 September. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Ontdek Die Krag Van Kolossense 2:13-19 - Bybelbrokkies: 26 September. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Переглядів 2,1 тис.21 день тому
Ontdek Die Krag Van Kolossense 2:13-19 - Bybelbrokkies: 26 September. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Ontdek Die Krag Van Klaagliedere 3:18-26 - Bybelbrokkies: 25 September. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Переглядів 2,4 тис.21 день тому
Ontdek Die Krag Van Klaagliedere 3:18-26 - Bybelbrokkies: 25 September. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)

КОМЕНТАРІ

  • @alexandergous9838
    @alexandergous9838 11 годин тому

    Danie dankie vir die boodskap ❤

  • @hannelierossouw6034
    @hannelierossouw6034 12 годин тому

    AMEN en AMEN 🙌 Geseènde dag

  • @johanscheepers7777
    @johanscheepers7777 12 годин тому

    more ds... ja nee ek het seer vandag maar ek wil dankie se dat Hy my hart vas hou. Ds ek wou so graag help om die las te dra maar ek kon nie, sy wil nie daai deel nie, en nou is dit so. Maar ek dra haar op aan Hom wat alles kan reg maak. Dankie vir die mooi woord en gebed. Ek Bid vandag dat die Here wat altyd by ons is ons almal vrede sal gee in ons harte en lewens. in Jesus se naam Amen

  • @JoeyLightfoot
    @JoeyLightfoot 13 годин тому

    Dankie Abba Vader❤❤❤

  • @hennietheart8540
    @hennietheart8540 13 годин тому

    More Danie weereens dankie vir die wonderlike boodskap. Seeninge.

    • @daniematthee
      @daniematthee 12 годин тому

      Dis 'n groot plesier. Dankie Hennie. Seën vir jou.

  • @abeloctober4481
    @abeloctober4481 13 годин тому

    Goeie more Ds Danie en dankie vir die woord .Vandag kom ek in nederigheid en in erkenlikheid voor die aangesig van die Here om al my laste te dra.🙏🤲☝️❤️

    • @daniematthee
      @daniematthee 12 годин тому

      Amen. Jy moet 'n mooi en geseënde dag hê, Abel.

  • @estellesmit8356
    @estellesmit8356 13 годин тому

    Dnki Ds luister graag na jou .Jou stem is self s kalmerend.

    • @daniematthee
      @daniematthee 12 годин тому

      Dankie Estelle, alle eer aan die Here.

  • @emmiematthee2555
    @emmiematthee2555 14 годин тому

    Amen dankie Jesus 🙌🙏

  • @betssteyn-vd9sq
    @betssteyn-vd9sq 14 годин тому

    More baie dankie mooi woord vandag laat dit goed en voorspoedig gaan met almal loop met JESUS my redder is aan n houdkruis daarom sal ek juig my GOD LEEF AMEN ❤

    • @daniematthee
      @daniematthee 12 годин тому

      Amen. Dankie vir jou mooi opmerking Bets.

    • @betssteyn-vd9sq
      @betssteyn-vd9sq 12 годин тому

      @@daniematthee baie dankie Danie waardeur

  • @AntheaAugust
    @AntheaAugust 14 годин тому

    Heer help oz om daar te wees vir oz broer en suster help oz om mekaar se laste te kan dra oz is niks 🙏🛐Danki Danie voetsame woord leersaam danki moi dagi vir jo😊🌻

    • @daniematthee
      @daniematthee 12 годин тому

      Baie dankie Anthea, mooi dag vir jou ook.

  • @sarahmeiring2476
    @sarahmeiring2476 15 годин тому

    Amen en amen 🙏🏻 ❤

  • @PieterGrobbelaar-o6n
    @PieterGrobbelaar-o6n 15 годин тому

    Baie Dankie AMEN HERE

    • @daniematthee
      @daniematthee 12 годин тому

      Dankie Pieter. Seën vir jou.

  • @danievandermerwe7410
    @danievandermerwe7410 15 годин тому

    Môre ds. Dankie vir die pragtige boodskap Amen🙏🏼

    • @daniematthee
      @daniematthee 12 годин тому

      Dankie Danie. Alle eer aan die Here.

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106 15 годин тому

    Amen, baie dankie Jesus!!!

  • @isabelvanschalkwyk5926
    @isabelvanschalkwyk5926 15 годин тому

    More Danie. Baie dankie vir hierdie treffende boodskap vanoggend. Mag jy geseend wees vandag. 🙏🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee 12 годин тому

      Dankie Isabel. Mooi dag vir jou ook.

  • @nickheymans1824
    @nickheymans1824 15 годин тому

    Amen, Here help ons om ander se laste te help dra.❤❤

  • @marthafourie6692
    @marthafourie6692 15 годин тому

    God is vol genade. Glo en oorwin

  • @ConnieDaniel-e2j
    @ConnieDaniel-e2j 15 годин тому

    More Danie dankie vir MOOI Kosbare Boodskap dra mekaar se laste Here Dankie dat U My sonde OP U geneem het aan die Kruis is U wreed gemartel deurboor vermink vir My loof U Eer U Heilige Naam wees met Elk Van dag seen elk met die Vrug Van die Gees Amen 🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🤗🤗🕊️✝️⚖️

    • @daniematthee
      @daniematthee 12 годин тому

      Dankie Connie vir jou mooi woorde en gebed. Seën vir jou.

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 15 годин тому

    Amen!

  • @Saartjie-gr4fq
    @Saartjie-gr4fq 15 годин тому

    Dankie my Jesus ek is so lief vir U Amen

  • @ivoneda5872
    @ivoneda5872 16 годин тому

    Amen Amen baie dankie vir mooi boodskap 🙏❤️🙏🙌🙌🙌

    • @daniematthee
      @daniematthee 12 годин тому

      Dis 'n groot plesier, dankie Ivone.

  • @inyathihandforgedblades7848
    @inyathihandforgedblades7848 16 годин тому

    Amen🙏🏻🙏🏻🙏🏻

  • @annatjieblignaut2433
    @annatjieblignaut2433 16 годин тому

    Dankie Here dat U my help om ander se laste raak te sien en jule by te staan, gee my n sagte hart om ander te kan help, Dankie Here dat U my vergewe het vir my slegte gewoontes en nog elke dag doen, Amen 🙏 Dankie Ds Danie vir vanoggend se pragtige boodskap, mooi dag vir jou en bly veilig.

    • @daniematthee
      @daniematthee 12 годин тому

      Dankie Annatjie, dis vir my 'n groot plesier om die boodskappe te kan doen. 'n Mooi en geseënde dag vir jou.

  • @HennieWilmaJacobs
    @HennieWilmaJacobs 16 годин тому

    Amen. Amen ds Danie vir die wonderlike boodskap. Geseënd is almal😊😅❤❤

    • @daniematthee
      @daniematthee 12 годин тому

      Dankie julle, seën daar ook.

  • @fit-with-eaz2627
    @fit-with-eaz2627 16 годин тому

    Here Jesus, Seun van God, het genade op my siel, ek is 'n sondaar.

    • @daniematthee
      @daniematthee 12 годин тому

      Hou vas aan God se beloftes. 1 Johannes 1:9 - Hy is getrou en regverdig...

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 16 годин тому

    Goeie môre. Amen. Baie dankie vir die ware boodskap van die kruis. Prys die Here God. Dankie Jesus vir U liefde. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌲🌥️❤️✝️🙌

    • @daniematthee
      @daniematthee 12 годин тому

      Dankie vir jou mooi opmerking Andrè. Seën vir jou.

  • @helmuseckley9246
    @helmuseckley9246 17 годин тому

    More Ds Danie dit moet vir jou lekker wees om ander mense te help. Want God help jou, en dra jou laste want Hy se gee al jou probleeme vir hom om te dra Amen❤❤❤❤❤

    • @daniematthee
      @daniematthee 12 годин тому

      Ja Helmus, dit is vir my 'n voorreg om vir die Here te werk. Mooi dag vir jou.

  • @kenneththeunissen2946
    @kenneththeunissen2946 17 годин тому

    Amen!

  • @pamelacornelissen6868
    @pamelacornelissen6868 17 годин тому

    Amen Thank you Lord for everything you have done for us ❤🙏🙏

  • @booysenmaria6484
    @booysenmaria6484 17 годин тому

    Amen! GOD seën u

    • @daniematthee
      @daniematthee 12 годин тому

      Dankie Maria. Seën vir jou.

  • @emmiematthee2555
    @emmiematthee2555 22 години тому

    Amen 🙌 🙏

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 День тому

    Dankie Vader dat U ons lief het ek loof en prys U Grote Naam alleen,ek het U nodiger as enigiets anders, U is my Enigste Gids wat ek nodig het,die wereld is n deurmekaar,maar ons bly biddend vir mekaar, Amen ABBA Vader Amen 🙏,. Dankie Danie vir jou altyd liefde volle boodskappe wat jy vir ons elke dag bring, God se woord watter voorreg het ons om Hom Ons Vader te mag noem, God seen jou en gesin met Sy Hemelse Genade en tonne liefde 🙇🙏, groete, seen en Grootste Genade van Bo Amen ABBA Vader Amen 🙏.DV tot more 🙌❤

    • @daniematthee
      @daniematthee 12 годин тому

      Hallo Magda, baie dankie vir jou mooi wense en gebed. Jy moet 'n mooi dag hê. Groete DV tot môre.

  • @hesterfaro-h8r
    @hesterfaro-h8r День тому

    Amen

  • @RolandSadler-w7w
    @RolandSadler-w7w День тому

    Die man in Titanic se naam is Jack.

  • @RolandSadler-w7w
    @RolandSadler-w7w День тому

    Hallo oom ek het al vir Titanic gekyk en dit is vir my ń baie mooi en hartseer storie.

    • @daniematthee
      @daniematthee 12 годин тому

      Ja dit is 'n hartseer fliek.

  • @maatjegerstner3270
    @maatjegerstner3270 День тому

    Amen🙏..... Dankie My Jesus Vir Die mooi boodskap oor die liefde...... MY GOD REGEER....My messias.... Ek sien U met my lewe en sal U altyd Liefhe..... Amen🙏✝️

  • @GertKannemeyer-q8o
    @GertKannemeyer-q8o День тому

    Dankie Danie,ons moet die Here jou God lief het met.jou Hele hart en siel amen en AMEN,prys net die HERE

  • @hesterfaro-h8r
    @hesterfaro-h8r День тому

    Amen

  • @annatjieenderstein59
    @annatjieenderstein59 День тому

    Amen.

  • @alexandergous9838
    @alexandergous9838 День тому

    Dankie Danie vir die boodskap

    • @daniematthee
      @daniematthee День тому

      Dit is 'n groot plesier Alexander, dankie.

  • @hennietheart8540
    @hennietheart8540 День тому

    More Danie dankie vir die boodskap. Seeninge.

    • @daniematthee
      @daniematthee День тому

      dankie hennie, seën vir jou ook.

  • @PieterGrobbelaar-o6n
    @PieterGrobbelaar-o6n День тому

    AMEN ❤

  • @hannelierossouw6034
    @hannelierossouw6034 День тому

    Amen🙌

  • @abeloctober4481
    @abeloctober4481 День тому

    Goeie more Ds Danie en dankie vir die woord en dat God die wereld so lief gehad het dat Hy Sy enigste Seun gegee het sodat elkeen wat in Hom glo nie verlore mag gaan nie maar die ewige lewe sal he.Joh : 3 v 16.Geseende week .🙏🤲☝️❤️

    • @daniematthee
      @daniematthee День тому

      Dankie vir die mooi opmerking Abel. 'n Mooi geseënde week vir jou.

  • @maggieviljoen402
    @maggieviljoen402 День тому

    Amen.

  • @johanscheepers7777
    @johanscheepers7777 День тому

    More ds.. Sjoe die teen stand wat ek nou kry en deur gaan is so baie en rof en besig in en om my.... ! Ds Ek bid dat die Here my ly en vashou. My verhouding is in U hande heer, ek is hier om dat ek geen meer krag het nie, Here skenk aan ons die krag laat ons nie wankel van U pad af nie, seen elkeen van ons Here en laat U liefde ons vul en ons by staan vandag en veraltyd.... Dankie Here dat U altyd daar is. Amen

    • @daniematthee
      @daniematthee День тому

      Hallo Johan, ek bid dat die Here jou sal vul met sy krag, vrede en genade. Hy dra jou en sal vir jou uitkoms gee.

  • @Jacqeulene-mb7yk
    @Jacqeulene-mb7yk День тому

    More Amen 🙏 baie dankie

  • @danievandermerwe7410
    @danievandermerwe7410 День тому

    Môre ds. dankie vir die mooi boodskap 🙏🏼AMEN🙏🏼

  • @florisdemeyer3906
    @florisdemeyer3906 День тому

    Dankie. Liewe Jesus Christus. Baie dankie daar nooit n einde van U liefde nie

  • @betssteyn-vd9sq
    @betssteyn-vd9sq День тому

    Goeie more baie dankie vir die mooi boodskap ons moet almal lief wees vir mekaar ons behoort almal aan JESUS mooi dag AMEN ❤