Angel De Lange - Ek Huil Oor Jou

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 3 тра 2018
  • Download or stream album - SonyMusicAfrica.lnk.to/rPqGM
    Follow Angel
    Facebook - / angeldelangeblad
    Instagram - / angeldelange
    Twitter - angel_delange_?la...
    Music video by Angel De Lange performing Ek Huil Oor Jou. (C) 2018 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
    vevo.ly/vrZ9V3

КОМЕНТАРІ • 132

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn 3 місяці тому +1

    Pragtige song ❤❤

  • @heinrichblauensteiner556
    @heinrichblauensteiner556 Рік тому +3

    Luister nie baie Afr musiek.Maar ek se WOW,what a voice!!!

  • @Anton-of2fb
    @Anton-of2fb Рік тому +1

    dis n goue

  • @Quandale_codm
    @Quandale_codm Місяць тому +1

    Brilliant ❤

  • @user-yh8lk9du4j
    @user-yh8lk9du4j 4 місяці тому +2

    Wat n mooi lied en n vrek mooi stem❤

  • @lydiagrobler9474
    @lydiagrobler9474 2 роки тому +1

  • @roro9179
    @roro9179 2 роки тому +12

    Oh wow just discovered your music and all I can say is stunning voice. Wow❤️ Greetings from 🇸🇪 Sweden

  • @monicajoubert
    @monicajoubert 4 роки тому +5

    Mooiste mooi. En elke keer huil ek saam.

  • @Alietje1979
    @Alietje1979 5 років тому +7

    Prachtig....liefs vanuit Nederland

  • @rayniqueolivier4472
    @rayniqueolivier4472 Місяць тому +1

    die is my ouma se gensteliing liekie maar my is nou oor leede die 12 Mie

  • @uweoelmann1262
    @uweoelmann1262 2 місяці тому +1

    Sy het 'n wonderlike stem en hierdie liedjie is pragtig ❤

  • @linnienaude6720
    @linnienaude6720 6 років тому +9

    Genade Mensie...Jy het die stem van 'n Engel....Het jou vandag op Pretoria Fm gehoor...en jy het my skoon bekoor...Baie dankie...

  • @MarlieRobbertze
    @MarlieRobbertze Місяць тому +1

    Baie mooi woorde. 😢

  • @MartieJonck-pz8zn
    @MartieJonck-pz8zn Рік тому +2

    Pragtig .. 1ste keer song gehoor.. maar beautiful.. 🎉❤

  • @inasteyn7436
    @inasteyn7436 9 місяців тому +2

    Beautiful

  • @benniewoest3517
    @benniewoest3517 5 років тому +17

    Angel jy is n Engel, dis n pragtige liedjie, net soos jy ❤️💐😘

  • @keesatlantis
    @keesatlantis 3 роки тому +3

    Prachtig nummer...

  • @ashleyquinton1409
    @ashleyquinton1409 4 місяці тому +1

    You are top class in all senses, your voice just passes my ears like a ghost, soft and swiftly. Well done Angel. Keep it up.

  • @eventscody7146
    @eventscody7146 2 роки тому +3

    Die is die mooiste song nog ooit. Wow wow is al wat ek kan sê. Die song raak aan jou hart veral as jy self deur die donkerte van die lewe gestap het. Well done en hou aan met wat jy doen jy sal ver gaan. Well done. You go girl!!!

  • @annettenagel4970
    @annettenagel4970 2 роки тому +2

    Pragtig, kan oor en oor daarna luister.

  • @AlidaFikse
    @AlidaFikse 2 роки тому +2

    ♡♡♡ dit is zo'n mooi nummer...blijf het draaien

  • @alettakeulder8181
    @alettakeulder8181 4 роки тому +7

    Vandag n jaar terug, is jy weg geneem na Liewe Jesus, ek mis joual hoe meer en verlang al hoe meer

  • @rollistein6760
    @rollistein6760 3 роки тому +2

    Nice Song. and Angel it's Great

  • @patroux5
    @patroux5 8 місяців тому +1

    Mis jou soo baie 💔😭

  • @pgautogeorge4210
    @pgautogeorge4210 6 років тому +5

    Sjoe....Ongelooflik!!! Absoluut Ongelooflike stem...

  • @smokemapleinc2412
    @smokemapleinc2412 11 місяців тому +1

    Beautiful, perfekte balans tussen pussy cat, abba , dolan.....ek sou bitter graag die song wil oor record.....met ander phrasing....spot on by ons afrikaners ..love it.

  • @eventscody7146
    @eventscody7146 2 роки тому +2

    Ag Angel. Maak asb nog musiek jy is brilliant met daai amazing Engel stem van jou. Bo alle sangers beslis my gunstellling. Waar kan ek jou bepreek vir n funksie

  • @jacovandenheever6306
    @jacovandenheever6306 Рік тому +1

    Wow, 'n groot ster het opgekom

  • @betssteyn-vd9sq
    @betssteyn-vd9sq 8 місяців тому +1

    Oe dit is n mooi song ❤❤❤❤

  • @wilmaventer3512
    @wilmaventer3512 5 років тому +7

    Ek love hierdie liedjie!!!!

  • @lorettedenny4002
    @lorettedenny4002 8 місяців тому +1

    SO PRAGTIG, Angel ... ! ***

  • @johansprinbokirc5586
    @johansprinbokirc5586 6 років тому +13

    Wowww, pragtige liedjie Angel... Trots Afrikaans

  • @antoinettehagemann9074
    @antoinettehagemann9074 2 роки тому +1

    Pragtige stem

  • @skryf_dit_net7912
    @skryf_dit_net7912 4 роки тому +2

    Ons soek nog liedjies!! Jy sing so vol emosie!!

  • @eddiecrous8274
    @eddiecrous8274 5 років тому +2

    Pragtig meisie, moenie ophou met sulke songs nie, ek sal dit nie maak nie.

  • @Chris-y2q
    @Chris-y2q 9 місяців тому +1

    Baie mooi lied

  • @charlottehorn6338
    @charlottehorn6338 Рік тому +1

    Stunning!!

  • @zanitafox-mapletoft187
    @zanitafox-mapletoft187 4 роки тому +5

    Really wish I could understand the words x beautiful song x thank you for sharing xx

  • @ampersandtay
    @ampersandtay Рік тому +1

    Mooi.

  • @lucindapage1207
    @lucindapage1207 6 років тому +5

    Stunning Angel!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • @mixhael6609
    @mixhael6609 5 років тому +3

    Dis pragtig. Ek sal dit aan my vriende stuur sodat ons meer hits kan kry

  • @gerritbrakel6813
    @gerritbrakel6813 2 роки тому +1

    Wat een mooi lied . en een prachtige stem

  • @helga.lifecoach
    @helga.lifecoach 4 роки тому +6

    Awesome song!! 👌🏻

  • @christiaanbasson2787
    @christiaanbasson2787 Рік тому +1

    Beautiful liedjie

  • @amandasteynsteyn6832
    @amandasteynsteyn6832 Рік тому +1

    Flopping mooi 🎵 pragtig ❤

  • @bibigeldenhuys7620
    @bibigeldenhuys7620 Рік тому +1

    Bais mooi

  • @karlkuhlmann1156
    @karlkuhlmann1156 6 років тому +3

    Beste ,suiwer stem ooit

  • @inasmit4510
    @inasmit4510 3 роки тому

    Angel weet nie hoekom ons afrikaanse gemeenskapstasies nie jou musiek speel nie. Wat n fantastiese stem

  • @esmehanekom3921
    @esmehanekom3921 6 років тому +6

    Wat 'n besonderse stem! Pragtige lirieke en melodie. Hou so aan! Puik!

  • @ferdinandvanzyl1500
    @ferdinandvanzyl1500 2 роки тому +2

    Awesome mooi ❤

  • @johanswanepoel5385
    @johanswanepoel5385 5 років тому +4

    Stunning...

  • @johannvanemmenis497
    @johannvanemmenis497 6 років тому +4

    Angel, jy sing te mooi, baie trots op jou, doen so voort, jy gaan dit nog ver vat girl!!

  • @madeleinne1727
    @madeleinne1727 2 роки тому

    Die lied en jou stem saam is absoluut treffend. Sal graag nog van jou wil hoor, bitter min kunstenaars kan 'n mens met die eerste lied aanraak, en jy het verseker die talent om dit te doen.
    Alles van die beste, hoop om gou weer van jou te hoor

  • @Katoeka1
    @Katoeka1 Рік тому +1

    Fantasties!

  • @heinrichblauensteiner556
    @heinrichblauensteiner556 2 місяці тому +1

    Waneer nuwe?

  • @gustavmarais7095
    @gustavmarais7095 5 років тому +3

    Mooi song, mooi meisie

  • @bertvandenheever8081
    @bertvandenheever8081 4 роки тому +1

    vrek mooi en hartseer dankie jy is pragtig

  • @adrianaeybers8057
    @adrianaeybers8057 Рік тому +1

    Ongelooflik mooi ❤

  • @essiestrydom3569
    @essiestrydom3569 4 роки тому +2

    Beautiful song

  • @elsapetersen750
    @elsapetersen750 5 років тому +6

    Pragtig!

  • @sanetthurtell9340
    @sanetthurtell9340 5 років тому +2

    Wow dit is n mooi liedjie, prik n traan Angel

  • @karelgericke3858
    @karelgericke3858 3 роки тому

    Waars jy Angel, jys asemrowend. Wow.

  • @madaboutdrones2359
    @madaboutdrones2359 6 років тому +8

    Pragtig. Jy sing soos n engel

  • @marethaschutte6179
    @marethaschutte6179 6 років тому +3

    Dis n ongelooflike mooi song Angel

  • @valtencirzenni2202
    @valtencirzenni2202 4 роки тому +4

    Nada que escrevo será o suficiente para dizer o quanto essa música é linda e se for me entender através do nada então direi para dizer linda demais querida

  • @jolaneerasmus6584
    @jolaneerasmus6584 4 роки тому +2

    Ongelooflik 🤗

  • @francoisswart9600
    @francoisswart9600 6 років тому +6

    Omw! Dis ongelooflik mooi!

  • @salomekapp2188
    @salomekapp2188 4 роки тому +2

    Heeltemal mal oor die song! Pragtig.❤️

  • @inavandermerwe4891
    @inavandermerwe4891 5 років тому +1

    Angel jys pragtig en sing sooo mooi ..daardie stem is awesome

  • @wmcbowles
    @wmcbowles 6 років тому +3

    Het vandag vir die eerste keer Angel hoor sing by die Brakpan boeremark en sy het een awesome stem en daar en daar het ek van haar en haar muskie gehou en sy is ñ awesome mens

  • @coeniehanekom8121
    @coeniehanekom8121 6 років тому +11

    As 'n musiekant en skrywer moet ek sê die melodie en lirieke is uitstekend,maar Angel het vir my seker een van die mooiste stemme in die bedryf.Sal graag vir haar 'n lied of twee wil skryf,PUIK,PUIK

  • @carinemuller5265
    @carinemuller5265 2 роки тому

    Angel jy sing pragtig. Jy gaan nog groot hoogtes bereik..

  • @valtencirzenni2202
    @valtencirzenni2202 4 роки тому +2

    Sou brasileiro e gosto muito de musicas country e populares da europeia sendo alemã e seja africaner mais você Angel e anjo no português brasileiro ou o que seja qualquer lugar do mundo você meu anjo que adoro sua canção da

  • @salometaljaard4892
    @salometaljaard4892 6 років тому +3

    Dit is ongelooflik mooi

  • @mulderwynand
    @mulderwynand 6 років тому +3

    Love hierdie liedjie.

  • @Shalom587
    @Shalom587 4 роки тому +1

    Pragtige Liedjie Angel. Jy het talent verseker.

  • @susanstroh3165
    @susanstroh3165 5 років тому +5

    Verbeel ek my of klink sy baie soos die sangeresse van Pussycat?

  • @benniewoest3517
    @benniewoest3517 5 років тому +1

    Pragtig Angel 🙏👍❤️🌹

  • @daleotter1702
    @daleotter1702 2 роки тому

    Amper het ek op n mooie uitgemis.

  • @braammeyer5495
    @braammeyer5495 Рік тому +1

    Excellent

  • @alettakeulder8181
    @alettakeulder8181 5 років тому +1

    Baie mooi en laat my dink aan jou..... Spesiale jy

  • @luckydubeinrc5165
    @luckydubeinrc5165 4 роки тому +1

    Dang , sexy met n mooi song,, hoop hy gaan ver.

  • @petrovanschalkwyk
    @petrovanschalkwyk 2 роки тому

    Pragtig. Absoluut te pragtig.

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 роки тому

    Pragtige lied, jong😭🙏🙏👌👍💛🙌

  • @dalenedup1
    @dalenedup1 6 років тому +2

    Mooiste mooi!!!!!!

  • @thommithom
    @thommithom 5 років тому +1

    Loooove love!

  • @thealennox5087
    @thealennox5087 6 років тому +2

    Wow dit is so stunning

  • @jmfranken9155
    @jmfranken9155 6 років тому +3

    Stunning....Wow

  • @carinemuller5265
    @carinemuller5265 2 роки тому

    Love die song al meer..dankie Angel..

  • @annettehartman5647
    @annettehartman5647 6 років тому +3

    stunning..love it

  • @elfriedabotha6345
    @elfriedabotha6345 2 роки тому

    Baie Mooi sangstem. Sal goed doen met opgeruimde ritmiese liedjies!

  • @johannjacobs6401
    @johannjacobs6401 4 роки тому

    Pragtig, pragtig, pragtig

  • @carinemuller5265
    @carinemuller5265 3 роки тому

    Angel het n stunning stem. Sal graag meer van haar wil hoor!

  • @brendasmit4978
    @brendasmit4978 3 роки тому

    Jy is net pragtig en ek love you musiek... Great song ❤️

  • @nickeybotes3694
    @nickeybotes3694 4 роки тому +1

    Eish baie nice 😘👍 ek like ....
    Ps ....song was ook pragtig ....!!!
    Lekker sokkie met die song ❤

  • @gerhardmaritz7632
    @gerhardmaritz7632 3 роки тому

    Pragtige lied en mens

  • @josephrobbertze6884
    @josephrobbertze6884 3 роки тому

    Wow so mooi

  • @marciaengelbrecht3488
    @marciaengelbrecht3488 2 роки тому

    Wow! Love jou musiek..

  • @eddiedutoit
    @eddiedutoit 4 роки тому

    Awesome song.

  • @wietsnel3039
    @wietsnel3039 2 роки тому

    Dit is die 1x wat ek die song hoor.Dit is baie mooi.Jy het nog n bewonderaar by gekry